2017 Opsomming van Voordele... · Asma, Kroniese Obstruktiewe Lugweginfeksie, Diabetes en...

16
2017 Opsomming van Voordele

Transcript of 2017 Opsomming van Voordele... · Asma, Kroniese Obstruktiewe Lugweginfeksie, Diabetes en...

Page 1: 2017 Opsomming van Voordele... · Asma, Kroniese Obstruktiewe Lugweginfeksie, Diabetes en Kardiovaskulêre sorg Voordele bestuur deur die Skema en betaalbaar soos per die toepaslike

2 0 1 7O p s o m m i n g v a nV o o r d e l e

Page 2: 2017 Opsomming van Voordele... · Asma, Kroniese Obstruktiewe Lugweginfeksie, Diabetes en Kardiovaskulêre sorg Voordele bestuur deur die Skema en betaalbaar soos per die toepaslike

2017Wat bëinvloed jou besluitom by ‘n mediese fonds aan te sluit?

Is dit die ekstras, bv. gratis gym-lidmaatskap of fliekkaartjies, of die werklikemediese dekking wat jy nodig het?Wanneer jy ’n hulplyn skakel, wil jy met ’n administrateur praat - wat aanverskillende fondse aandag gee - of verkies jy ’n persoon wat sy/haaraandag net aan een fonds wy?Geniet die grootte van ’n mediese fonds by jou voorkeur, bo die finansiëlestabiliteit? Of wil jy gemoedsrus hê, dat jou mediese fonds daar sal wees –môre, die dag daarna en so lank jy dit nodig het?

Indien jy opsoek is na:• bekostigbare, verstaanbare mediese dekking,• ‘n betroubare, persoonlike benadering tot jou behoeftes,• die sekuriteit om aan ‘n goed gevestigde mediese fonds te behoort, en• uitmuntende diens wat al jou verwagtinge oortref,

is die besluit maklik… Selfmed

Page 3: 2017 Opsomming van Voordele... · Asma, Kroniese Obstruktiewe Lugweginfeksie, Diabetes en Kardiovaskulêre sorg Voordele bestuur deur die Skema en betaalbaar soos per die toepaslike

By Selfmedfokus onsop die kern

Ons benadering totGesondheidsorglaat ons uitstaanbo die res.

Wat maak onsadministrasie sobesonders?

Al die Selfmedopsies bied:

Selfmed het volle beheer oor sy eie administrasie oproepsentrum (bekend as die “Uitmuntende Dienssentrum”). Hierdeur behou Selfmed beheer oor alle interaksies met lede en kan administratieweprobleme of klagtes onmiddellik enbevredigend aangespreek word. In ‘n tradisionele mediese fonds / administrateur omgewing, word alle administratiewe funksies deur die administrateur verrig. Dit het tot gevolg dat ‘n mediese fonds ten volle afhanklik is van die administrateur om probleme en klagtes van lede uit te wys.

• Onbeperkte hospitalisasie by enige van die Skema se Aangewese Diensverskaffers

• Medisyne by ontslag uit hospitaal betaalbaar vanuit hospitaalvoordeel

• Onbeperkte vervoer na en van ‘n hospitaal in ‘n noodgeval, waar die dienste van ER24 gebruik word (beskikbaar in Suid-Afrika, Swaziland en Lesotho)

• Toegang tot ‘n professionele, gespesialiseerde Siektebestuursprogram wanneer gediagnoseer met ‘n lewensbedreigende toestand, bv. Kanker of MIV/Vigs

• Versekerde voordele vir MRI-, CT skanderings ongeag of dit deel van hospitalisasie uitmaak al dan nie

• Onbeperkte voordele vir laser tonsillektomies, gastroskopies en kolonoskopies ongeag of dit deel van hospitalisasie uitmaak al dan nie (bybetalings mag van toepassing wees)

• Uitstekende voordele vir bevallings, insluitende tuisgeboortes deur ‘n geregistreerde vroedvrou en voorgeboorte klasse

• Onbeperkte voordele vir rehabilitasie en tuisverpleging, onderhewig aan Skema goedkeuring

Ons waardestelsel verseker jou van:

• ‘n verstaanbare en bekostigbare produkreeks

• ‘n opregte belangstelling in jou welstand wat benadruk word deur ons klem op persoonlike diens

• betroubaarheid en gemoedsrus gerugsteun deur ons sterk finansiële posisie en diensrekord; en

• dienslewering wat onoortreflik is

Page 4: 2017 Opsomming van Voordele... · Asma, Kroniese Obstruktiewe Lugweginfeksie, Diabetes en Kardiovaskulêre sorg Voordele bestuur deur die Skema en betaalbaar soos per die toepaslike

Wat is jou opsies vir 2017?

MEDXXI

Hooflid

R 1,599.00

Volwasse Afhanklike

R 1,592.00

R 818.00

Minderjarige Afhanklike(Betaalbaar

tot maks van 3)

• Onbeperkte hospitalisasie by enige van die Skema se Aangewese Diensverskaffers, betaalbaar teen 100 % van Ooreengekome Tarief

• 25 VMV Kroniese toestande• Voorgeboortelike Klasse en Fetale Skanderings (R 1,600.00)• Voorbehoedmiddels voordeel tot maksimum van R 1,500.00• Kliniese prosedures (Gastroskopie en Kolonoskopie) in Dokter se spreekkamer• Onbeperkte MRI-, CT skanderings ongeag of dit deel van hospitalisasie uitmaak al dan nie• Voordele vir Mond-, Gesig- en Kaakchirurgie (Nie-Elektief )• Voordele vir Mammogram en Pap Smeer• Voorgeboortelike konsultasies beperk tot 2 per jaar• Buitepasient behandeling by hospitaalfasiliteit. Beperk tot R 1,000.00 per familie per jaar vir

buitepasiente behandeling by ‘n hospitaalfasiliteit of ongevalle kamer

AANBOD

Page 5: 2017 Opsomming van Voordele... · Asma, Kroniese Obstruktiewe Lugweginfeksie, Diabetes en Kardiovaskulêre sorg Voordele bestuur deur die Skema en betaalbaar soos per die toepaslike

SELFSURE

R 2,456.00

Volwasse Afhanklike

R 2,451.00

R 836.00

AANBOD

• Onbeperkte hospitalisasie by enige privaathospitaal in Suid Afrika, betaalbaar teen 100 % van Ooreengekome Tarief. VMV by Aangewese Diensverskaffers

• Dokter besoeke, Spesialis besoeke, Akute Medikasie = R 4,800.00 (Hooflid); R 3,400.00 (Volwasse Afhanklike); R 1,700.00 (Minderjarige Afhanklike)

• Basiese Tandheelkunde, Patologie, Radiologie en Fisioterapie = R 4,900.00 (Enkel lid) of R 6,900.00 (Familie)

• Optiese voordele = R 2,600.00 (Enkel lid) of R 5,100.00 (Familie) elke 2 jaar• Mediese Toebehore = R 4,300.00• Onbeperkte Voorgeboortelike Konsultasies• 25 VMV Kroniese toestande• Voorgeboortelike Klasse en Fetale Skanderings (R 1,600.00)• Voorbehoedmiddels voordeel tot maksimum van R 1,500.00• Kliniese prosedures (Gastroskopie en Kolonoskopie) in Dokter se spreekkamer• Onbeperkte MRI-, CT skanderings ongeag of dit deel van hospitalisasie uitmaak al dan nie• Voordele vir Mond-, Gesig- en Kaakchirurgie (Nie-Elektief )• Voltydse studente afhanklikes kwalifiseer vir minderjarige afhanklike bydrae tot ouderdom van 25 jaar

Minderjarige Afhanklike(Betaalbaar

tot maks van 3)

Hooflid

Page 6: 2017 Opsomming van Voordele... · Asma, Kroniese Obstruktiewe Lugweginfeksie, Diabetes en Kardiovaskulêre sorg Voordele bestuur deur die Skema en betaalbaar soos per die toepaslike

MED ELITE

R 4,406.00

R 3,778.00

R 1,267.00

• Onbeperkte hospitalisasie by enige van die Skema se Aangewese Diensverskaffers, betaalbaar teen 100 % van Ooreengekome Tarief

• Gewrigsvervanging (bybetalings mag van toepassing wees)• Ruim Onkologie voordele en dekking vir Biologiese middels• 65 Kroniese toestande gedek tot ‘n maksimum van R 29,200.00• Voorgeboortelike Klasse en Fetale Skanderings (R 1,600.00)• Voordele vir Mammogram en Pap Smeer• Onbeperkte MRI-, CT skanderings ongeag of dit deel van hospitalisasie uitmaak• Voordele vir Mond-, Gesig- en Kaakchirurgie (Nie-Elektief )• Kliniese prosedures (Gastroskopie en Kolonoskopie) in spreekkamer teen 200% van MST

Volwasse Afhanklike

Hooflid

Minderjarige Afhanklike(Betaalbaar

tot maks van 3)

AANBOD

Page 7: 2017 Opsomming van Voordele... · Asma, Kroniese Obstruktiewe Lugweginfeksie, Diabetes en Kardiovaskulêre sorg Voordele bestuur deur die Skema en betaalbaar soos per die toepaslike

SELFMED 80%

Hooflid

R 6,335.00

Volwasse Afhanklike

R 5,485.00

R 1,100.00

• Onbeperkte hospitalisasie by enige privaathospitaal in Suid Afrika, betaalbaar teen 100 % van Ooreengekome Tarief

• Spesialiste betaalbaar teen 80 % van Koste of dit deel van hospitalisasie uitmaak al dan nie• Gewrigsvervanging (betalings mag van toepassing wees)• Ruim Onkologie voordele en dekking vir Biologiese middels• 65 Kroniese toestande gedek tot ‘n maksimum van R 45,400.00• Optiese voordele = R 5,500.00 (Enkel lid) of R 10,900.00 (Familie) elke 2 jaar• Voorgeboortelike Klasse betaalbaar teen Koste (R 1,400.00)• Voltydse studente afhanklikes kwalifiseer vir minderjarige afhanklike bydrae tot ouderdom

van 25 jaar

Minderjarige Afhanklike(Betaalbaar

tot maks van 3)

AANBOD

Page 8: 2017 Opsomming van Voordele... · Asma, Kroniese Obstruktiewe Lugweginfeksie, Diabetes en Kardiovaskulêre sorg Voordele bestuur deur die Skema en betaalbaar soos per die toepaslike

Moet self befonds

100%van Mediese Skema Tarief

Beskrywing van Diens / Behandeling Dienste gelewer tydens hospitalisasie– onderhewig aan voorafgoedkeuring

Dienste wat nie deel vormvan hospitalisasie nie

HOSPITALISASIE

MEDIESE PRAKTISYNS

Verblyf, teater, medisyne en materiaal gebruik tydens verblyf Nie van toepassing nie100% van Ooreengekome Tarief

Konsultasies/Besoeke Onbeperk

Medisyne ontvang by ontslag uit hospitaal100% van Ooreengekome Tarief. (VP van toepassing) indien medisyne op dag vanontslag verkry word, beperk tot maksimum van 7 dae voorraad

RadiologieBehalwe vir een Mammogram per jaarLimiet n.v.t. ten opsigte van VMV

Onbeperk

ECHO-toetse Onbeperk

MRI-, CT skanderings en Radio-Isotoopstudies(onderhewig aan aparte voorafgoedkeuring)

R 1,600.00 bybetaling R 1,600.00 bybetaling

Behalwe vir gevalle wat bestuur word as deel van ‘n Siektebestuursprogram en een Pap Smeer per jaar by Algemene PraktisynLimiet n.v.t. ten opsigte van VMV

Patologie Onbeperk

Kliniese Prosedures Onbeperk

Bybetalings is op sekere elektiewe prosedures van toepassing, tensy as VMV: behandeling befonds. Verwys na Ledegids vir besonderhede. Geen voordele tensy as VMV-behandeling befonds vir:- Gewrigsvervangings- Spinale chirurgie

Alle ander Kliniese Prosedures

Onderhewig aan voorafgoedkeuring:- Boonste en laer gastro-intestinale

endoskopie (uitsluitend sigmoidoskopie en anoskopie)

- Laser-tonsillektomie- 24 uur esofageale pH-studies- Esofageale motiliteit- Opties versterkte laser- Fotokoagulasie terapie

Kogleêre Inplanting Nie van toepassing nieBeperk tot R 30,200.00 per inplanting

Materiaal en inspuitingsmateriaal toegedien in spreekkamer Nie van toepassing nie

SWANGERSKAP

Voorgeboortelike Konsultasies Nie van toepassing nie

Voorgeboortelike Klasse en Fetale Skanderings Onbeperk Voorgeboortelike klasse betaalbaar teen 100% van Koste en/of Fetale Skanderings betaal teen 100% van Mediese Skema Tarief, beperk tot ‘n gesamentlike limiet van R 1,600.00 per familie per jaar.

HULPDIENSTE

OPTIESE VOORDELE

SEKONDÊRE FASILITEITE

Voetheelkunde, Ortoptiese behandeling, Gehooracoustici,besoeke aan Dieetkundiges, Chiropraktisyns,Osteopate, Homeopate, Naturopate en Kruiekundiges

Aromaterapie, Akupunktuur en Refleksologie

Refraktiewe Chirurgie

Mediese Tegnologie Onbeperk

Kliniese Tegnologie Onbeperk

Spraakterapie en Arbeidsterapie Onbeperk

Konsultasie Nie van toepassing nie

Brille en Kontaklense Nie van toepassing nie

Behandeling wat deel uitmaak van ‘n Gevallebestuursprogram 100% van Koste onderhewig aan goedkeuring deur die Gevallebestuurder

Bevalling Voordele soos beskryf ten opsigte van Hospitalisasie en Mediese Praktisyns

Moet self befonds, behalwe vir gevalle wat bestuur word as deel van ‘n Gevallebestuursprogram, waar ‘n Geneesheer ‘n mediese verslag voorsien hetREHABILITASIE

Fisioterapie Onbeperk

Buitepasiënt behandeling by hospitaalfasiliteit Nie van toepassing nieBeperk tot R 1,000.00 per familie per jaar vir buitepasiente behandeling by ‘n hospitaalfasiliteit of ongevalle kamers

Beperk tot 2 per jaar

MEDXXI 2017

Page 9: 2017 Opsomming van Voordele... · Asma, Kroniese Obstruktiewe Lugweginfeksie, Diabetes en Kardiovaskulêre sorg Voordele bestuur deur die Skema en betaalbaar soos per die toepaslike

Beskrywing van Diens / Behandeling Dienste gelewer tydens hospitalisasie– onderhewig aan voorafgoedkeuring

Dienste wat nie deel vormvan hospitalisasie nie

AMBULANSDIENSTE

BLOEDOORTAPPINGS

Voorkeurverskaffer (ER24)100% van Ooreengekome Tarief vir vervoer in ‘nnoodgeval na en van ‘n hospitaal

Nie van toepassing nie

MEDIESE- EN CHIRURGIESE PROSTESE EN TOEBEHORE (GEVALLEBESTUUR)

TANDHEELKUNDE

MOND-, GESIG- EN KAAKCHIRURGIE

VOORGESKREWE MEDISYNE

Basies

Implantologie

Elektief

Gespesialiseerd

100% van Koste - Onderhewig aan voorafgoedkeuring100% van Koste

Nie-voorkeurverskafferBeperk tot R 2,700.00 per gesin per jaar,limiet n.v.t. ten opsigte van VMV

Nie van toepassing nie

Interne Prostese Spesifieke sub-kategorieë met limiete is van toepassing. Besonderhede hiervan word verskaf in die Ledegids

Eksterne Prostese 100% van Koste - beperk tot R 56,300.00 per gesin per jaar – onderhewig aan goedkeuring deur Gevallebestuurder

Ortopediese Toebehore 100% van Koste - beperk tot R 8,000.00 per gesin per jaar – onderhewig aan Gevallebestuur

Gehoorapparate Nie van toepassing nie

Mediese Toebehore Nie van toepassing nie

Behalwe VMVKronies (lid moet aansoek doen om voordeel) Nie van toepassing nie

Akute Medisyne Nie van toepassing nie

Immunisasies Nie van toepassing nie

Onbeperk, VMV 100% van Koste,onderhewig aan VMV protokolNie-elektief (uitsluitende ekstraksies)

R 1,100.00 bybetaling, VMV 100% van Koste,onderhewig aan VMV protokol

Hooflid Addisioneel – Volwasse Afhanklike Addisioneel – Minderjarige Afhanklike (betaalbaar tot maks van 3)

R 1,599.00 R 1,592.00 R 818.00

BYDRAES - EFFEKTIEF VANAF 1 JANUARIE 2017

BYDRAES:

AFKORTINGS: VP = Verwysingsprys VMV = Voorgeskrewe Minimum Voordele MST = Mediese Skema Tarief Dit is slegs ‘n opsomming van die Voordele en Bydraes. In geval van dispuut sal die Geregistreerde Reëls van die Skema van toepassing wees. Reg. No: 1446

GEVALLEBESTUUR / SIEKTEBESTUUR TOESTANDE / PROSEDURE

NIE-VOORGESKREWE MEDISYNE

Nie van toepassing nie

Orgaanoorplantings

Die volgende voordele is van toepassing op orgaanoorplantings in die RSA: R 44,800.00 vir ‘n lewendige skenker, R 26,800.00vir ‘ n kadawer. Voordele t.o.v. orgaanskenkers word slegs toegelaat indien die ontvanger van die orgaan ‘n begunstigdevan die Skema is. Spesifieke Radiologie en Patologiese toetse wat verband hou met oorplanting kwalifiseer ook vir voordele.Limiet n.v.t. ten opsigte van VMV

OnkologieVoordele word bestuur deur Skema se Onkologiebestuursprogram en onderhewig aan gebruik van Voorkeurverskaffer. Beperktot R 176,600.00 per gesin per jaar. Geen voordele vir Biologiese middels. Verwys asb na Ledegids vir besonderhede

Asma, Kroniese Obstruktiewe Lugweginfeksie,Diabetes en Kardiovaskulêre sorg

Voordele bestuur deur die Skema en betaalbaar soos per die toepaslike beskrywings in hierdie opsomming

Suurstofterapie 100% van Koste van suurstofterapie (silinders ingesluit) onderhewig aan Gevallebestuur

Menslike Papilloomvirus (MPV) immunisasieMits die behandeling deel vorm van die Siektebestuursprogram. Hierdie voordeel is verder onderhewig aan voorafmagtiging op die Siektebestuursprogram en protokolle en is beskikbaar mits die begunstigde voldoen aan die program se aanbevelings

PsigiatrieVoordele soos beskryf in hierdie opsomming t.o.v Mediese Praktisyns en Hospitalisasie. Behandeling moet ontvang word in ‘n geestesgesondheidfasiliteit goedgekeur deur die Skema

Kroniese Nierversaking 100% van Mediese Skema Tarief vir Nierdialise, insluitende verwante Radiologie en Patologiese dienste - Onbeperk

Kliniese SielkundeMits behandeling deel vormvan ‘n Gevallebestuursprogram

VOORGESKREWE MINIMUM VOORDELEVoordele is onderhewig daaraan dat aansoek gedoen word vir die voordele en met dien verstande dat die behandelingen/of kroniese medisyne verkry word vanaf ’n Aangewese Diensverskaffer. Indien vrywillig verkry van enige anderverskaffer, sal ’n bybetaling van 40% van toepassing wees. Skema protokol van toepassing

Mammogram en Pap Smeer Voordele onderhewig aan Siektebestuur protokol

GEESTESGESONDHEID

BUITELANDSE EISE Geen voordele, buiten vir Namibiese eise

VIGS EN MIV Voordele bestuur as deel van ’n Siektebestuursprogram

Beperk tot R 1,500.00 per familie per jaarOrale Voorbehoedmiddels Nie van toepassing nie

Page 10: 2017 Opsomming van Voordele... · Asma, Kroniese Obstruktiewe Lugweginfeksie, Diabetes en Kardiovaskulêre sorg Voordele bestuur deur die Skema en betaalbaar soos per die toepaslike

Beskrywing van Diens / Behandeling Dienste gelewer tydens hospitalisasie– onderhewig aan voorafgoedkeuring

Dienste wat nie deel vormvan hospitalisasie nie

HOSPITALISASIE

MEDIESE PRAKTISYNS

SWANGERSKAP

Verblyf, teater, medisyne en materiaal gebruik tydens verblyf Nie van toepassing nie100% van Ooreengekome Tarief

Medisyne ontvang by ontslag uit hospitaal 100% van Ooreengekome Tarief (VP van toepassing) indien medisyne op dag van ontslagverkry word, beperk tot maksimum van 7 dae voorraad

• Dag-tot-dag Limiet (jaarliks): Hooflid = R 4,800.00; Addisioneel per volwasse afhanklike = R 3,400.00; Addisioneel per minderjarige afhanklike = R 1,700.00 (tot maksimum van R 5,100.00

• Radiologie, Patologie, Basiese Tandheelkunde, Fisioterapie en Biokinetika = R 4,900.00 per enkel afhanklike of R 6,900.00 per gesin per jaar;

• Optometrie = 100% van Koste beperk tot R 2,600.00 per voordeeltrekker of R 5,100.00 per gesin oor twee jaar;

• Mediese Toebehore = R 4,300.00 per gesin

Konsultasies/Besoeke Onbeperk Onderhewig aan Dag-tot-dag Limiet

Radiologie & PatologieOnderhewig aan gesamentlike limiet vir BasieseTandheelkunde, Fisioterapie en Biokinetika

Onbeperk

ECHO-toetse Beperk tot R 2,800.00 per begunstigde per jaarOnbeperk

MRI-, CT skanderings en Radio-Isotoopstudies (onderhewigaan aparte voorafgoedkeuring) R 1,600.00 bybetalingR 1,600.00 bybetaling

Kogleêre Inplanting Nie van toepassing niebeperk tot R 30,200.00 per inplanting

OnbeperkOnbeperkVoorgeboortelike Konsultasies

BevallingVoordele soos beskryf ten opsigte van Hospitalisasie en Mediese Praktisyns. Voordele t.o.v. prematuurbabas is beperk tot die Voorgeskrewe Minimum Voordele

HULPDIENSTE

SEKONDÊRE FASILITEITE

Aromaterapie, Akupunktuur en Refleksologie

Refraktiewe Chirurgie

Fisioterapie & Biokinetika Onbeperk Onderhewig aan gesamentlike Radiologie/Patologie/Basiese Tandheelkunde limiet

Mediese Tegnologie Onbeperk Onderhewig aan Dag-tot-dag Limiet

Kliniese Tegnologie Onbeperk Onderhewig aan Dag-tot-dag Limiet

Voetheelkunde, Ortoptiese behandeling, Gehooracoustici,besoeke aan Dieetkundiges, Chiropraktisyns, Osteopate,Homeopate, Naturopate en Kruiekundiges

Onderhewig aan Dag-tot-dag LimietDieselfde voordele geld soos beskryf t.o.v. hierdie dienste wanneer dit nie deel vorm van hospitalisasie nie

Konsultasie Nie van toepassing nie 100% van Koste

Brille en Kontaklense Nie van toepassing nie 100% van Koste

Behandeling wat deel uitmaak van ’n Gevallebestuursprogram 100% van Koste, onderhewig aan goedkeuring deur die Gevallebestuurder

Spraakterapie en ArbeidsterapieOnbeperk (behandeling moet deel vorm vanGevallebestuursprogram)

Onderhewig aan Dag-tot-dag Limiet

100% van Koste beperk tot R 2,600.00 per begunstigde of R 5,100.00 per gesin oor twee jaarOPTIESE VOORDELE

Slegs voordele vir gevalle wat bestuur word as deel van ’n Gevallebestuursprogram, waar ’n Geneesheer ’n mediese verslag voorsien het

REHABILITASIE

AMBULANSDIENSTE

Voorkeurverskaffer (ER24)100% van Ooreengekome Tarief vir vervoer in ’nnoodgeval na en van ’n hospitaal

Nie van toepassing nie

Nie-voorkeurverskaffer Nie van toepassing nieBeperk tot R 2,700.00 per gesin per jaar,limiet n.v.t. ten opsigte van VMV

Buitepasiënt behandeling by hospitaalfasiliteit Nie van toepassing nieVoordele soos beskryf t.o.v. doktersbesoekeen Akute Medisyne

Kliniese Prosedures OnbeperkBybetalings is op sekere elektiewe proseduresvan toepassing, tensy as VMV-behandelingbefonds. Verwys na Ledegids vir besonderhede.Geen voordele tensy as VMV-behandelingbefonds vir:- Gewrigsvervangings- Spinale chirurgie

Vir die volgende, onderhewig aan voorafgoedkeuring:- Boonste en laer gastro-intestinale endoskopie

(uitsluitend sigmoidoskopie en anoskopie)- Laser-tonsillektomie - 24 uur esofageale pH-studies- Esofageale motiliteit- Opties-versterkte laser- Fotokoagulasie terapie- Fotodinamiese terapie- Alle ander kliniese prosedures beperk tot

Dag-tot-dag Limiet

Moet self befonds

100%van Mediese Skema Tarief

Materiaal en inspuitingsmateriaal toegedien in spreekkamer Nie van toepassing nie Onderhewig aan Dag-tot-dag Limiet

SELFSURE 2017

Voorgeboortelike Klasse en Fetale Skanderings Onbeperk

Voordele beperk tot 2 per begunstigde per jaar en die koste van ‘n 3D-skandering is beperk tot die koste van ‘n 2D-skandering. Addisionele voordele vir Fetale Skandering en/of Voorgeboortelike Klasse betaalbaar teen 100% van Koste tot ‘n maksimum van R 1,600.00 per familie per jaar

Page 11: 2017 Opsomming van Voordele... · Asma, Kroniese Obstruktiewe Lugweginfeksie, Diabetes en Kardiovaskulêre sorg Voordele bestuur deur die Skema en betaalbaar soos per die toepaslike

Beskrywing van Diens / Behandeling Dienste gelewer tydens hospitalisasie– onderhewig aan voorafgoedkeuring

BLOEDOORTAPPINGS

MEDIESE EN CHIRURGIESE PROSTESE EN TOEBEHORE (GEVALLEBESTUUR)

TANDHEELKUNDE

MOND-, GESIG- EN KAAKCHIRURGIE

VOORGESKREWE MEDISYNE

GEVALLEBESTUUR / SIEKTEBESTUUR TOESTANDE / PROSEDURE

NIE-VOORGESKREWE MEDISYNE

Hooflid Addisioneel – Volwasse Afhanklike Addisioneel – Minderjarige Afhanklike (betaalbaar tot maks van 3)

R 2,456.00 R 2,451 .00 R 836.00

BYDRAES - EFFEKTIEF 1 JANUARIE 2017

BYDRAES:

AFKORTINGS: VP = Verwysingsprys VM = Voorgeskrewe Minimum Voordele MST= Mediese Skema Tarief Dit is slegs ‘n opsomming van die Voordele en Bydraes. In geval van dispuut sal die Geregistreerde Reëls van die Skema van toepassing wees. Reg. No: 1446

100% van Koste onderhewig aan voorafgoedkeuring100% van Koste

Interne Prostese Spesifieke sub-kategorieë met limiete is van toepassing. Besonderhede hiervan word verskaf in die Ledegids

Eksterne Prostese 100% van Koste, beperk tot R 56,300.00 per gesin per jaar – onderhewig aan goedkeuring deur Gevallebestuurder

Ortopediese Toebehore 100% van Koste beperk tot R 8,000.00 per gesin per jaar – onderhewig aan Gevallebestuur

OrgaanoorplantingsDie volgende voordele is van toepassing op orgaanoorplantings in die RSA: R 44,900.00 vir ’n lewendige skenker - R 26,800.00vir ’n kadawer. Voordele t.o.v. orgaanskenkers word slegs toegelaat indien die ontvanger van die orgaan ’n begunstigdevan die Skema is. Spesifieke Radiologie en Patologiese toetse wat verband hou met oorplanting kwalifiseer ook vir voordele.Limiet n.v.t. ten opsigte van VMV

Onkologie Voordele word bestuur deur Skema se Onkologiebestuursprogram en is onderhewig aan gebruik van Voorkeurverskaffer.Beperk tot R 242,400.00 per gesin per jaar. Geen voordele vir Biologiese middels. Verwys asb. na Ledegids vir besonderhede

Asma, Kroniese Obstruktiewe Lugweginfeksie, Diabetes enKardiovaskulêre sorg

Voordele bestuur deur die Skema en betaalbaar soos per die toepaslike beskrywings in hierdie opsomming

Suurstofterapie 100% van Koste van suurstofterapie (silinders ingesluit) onderhewig aan Gevallebestuur

Menslike Papilloomvirus (MPV) immunisasieMits die behandeling deel vorm van die Siektebestuursprogram. Hierdie voordeel is verder onderhewig aan voorafmagtiging op die Siektebestuursprogram en protokolle en is beskikbaar mits die begunstigde voldoen aan die program se aanbevelings

PsigiatrieVoordele soos beskryf in hierdie opsomming t.o.v Mediese Praktisyns en Hospitalisasie. Behandeling moet ontvang word in ‘n geestesgesondheidfasiliteit goedgekeur deur die Skema

Kroniese Nierversaking Nierdialise, insluitende verwante Radiologie en Patologiese dienste - Onbeperk

Kronies (lid moet aansoek doen om voordeel) Geen voordele, buiten vir VMVNie van toepassing nie

Orale Voorbehoedmiddels Beperk tot R 1,500.00 per familie per jaarNie van toepassing nie

BasiesOnderhewig aan gesamentlike limiet virRadiologie, Patologie, Fisioterapie en Biokinetika

R 1,100.00 bybetaling en onderhewig aangesamentlike limiet vir Radiologie, Patologie,Fisioterapie en Biokinetika

Elektief Onderhewig aan Dag-tot-dag LimietR 1,100.00 bybetaling en onderhewigaan Dag-tot-dag Limiet

Nie-elektief (uitsluitende ekstraksies) Onbeperk, VMV 100% van Koste,onderhewig aan VMV protokol

R 1,100.00 bybetaling, VMV 100% van Koste, onderhewig aan VMV protokol

Implantologie Onderhewig aan Dag-tot-dag LimietR 1,100.00 bybetaling en onderhewigaan Dag-tot-dag Limiet

Gespesialiseerd Onderhewig aan Dag-tot-dag LimietR 1,100.00 bybetaling en onderhewigaan Dag-tot-dag Limiet

Kliniese SielkundeOnbeperk – mits behandeling deel vorm van ’n Gevallebestuursprogram

Onderhewig aan Dag-tot-dag Limiet

VOORGESKREWE MINIMUM VOORDELEVoordele is onderhewig daaraan dat aansoek gedoen word vir die voordele en met dien verstande dat die behandeling en/of Kroniese Medisyne verkry word vanaf ’n Aangewese Diensverskaffer. Indien vrywillig verkry van enige ander verskaffer, sal ’n bybetaling van 40% van toepassing wees. Skema protokol van toepassing

GEESTESGESONDHEID

BUITELANDSE EISE Geen voordele, buiten vir Namibiese eise

Voordele bestuur as deel van ’n SiektebestuursprogramVIGS EN MIV

Mammogram en Pap Smeer Voordele onderhewig aan Siektebestuur protokol

Mediese Toebehore Nie van toepassing nie

100% van Koste, beperk tot R 4,300.00 per gesin per jaar. Hierdie maksimum mag oorskry word tot ‘n maksimum van R 12,900.00 ten opsigte van sekere toestelle, met dien verstaande dat die behandeling deel vorm van ‘n Gevallebestuurs program

Akute Medisyne Nie van toepassing nie 100% van Ooreengekome Tarief (VP van toepassing)– onderhewig aan Dag-tot-dag Limiet

Immunisasie Nie van toepassing nie 100% van Ooreengekome Tarief (VP van toepassing)– onderhewig aan Dag-tot-dag Limiet

Nie van toepassing nie100% van Ooreengekome Tarief (VP van toepassing)– beperk tot R 260.00 per dag en onderhewig aan Dag-tot-dag Limiet

Gehoorapparate Nie van toepassing nie

Dienste wat nie deel vormvan hospitalisasie nie

Page 12: 2017 Opsomming van Voordele... · Asma, Kroniese Obstruktiewe Lugweginfeksie, Diabetes en Kardiovaskulêre sorg Voordele bestuur deur die Skema en betaalbaar soos per die toepaslike

Moet Self Befonds

100%van Mediese Skema Tarief

200%van Mediese Skema Tarief

HOSPITALISASIE

MEDIESE PRAKTISYNS

SWANGERSKAP

Verblyf, teater, medisyne en materiaal gebruik tydens verblyf Nie van toepassing nie100% van Ooreengekome Tarief

Buitepasiëntbehandeling by hospitaalfasiliteit Nie van toepassing nie

Medisyne ontvang by ontslag uit hospitaal 100% van Ooreengekome Tarief (VP van toepassing) indien medisyne op dag van ontslagverkry word beperk tot maksimum van 7 dae voorraad

Bevalling Voordele soos beskryf ten opsigte van Hospitalisasie en Mediese Praktisyns

HULPDIENSTE

SEKONDÊRE FASILITEITE

Aromaterapie, Akupunktuur en Refleksologie

Refraktiewe Chirurgie

Voetheelkunde, Ortoptiese behandeling, Gehooracoustici,besoeke aan Dieetkundiges, Chiropraktisyns, Osteopate,Homeopate, Naturopate, Kruiekundiges en Biokinetika

Konsultasie Nie van toepassing nie

Brille en Kontaklense Nie van toepassing nie

Behandeling wat deel uitmaak van ’n Gevallebestuursprogram 100% van Koste, onderhewig aan goedkeuring deur die Gevallebestuurder

OPTIESE VOORDELE

AMBULANSDIENSTE

Voorkeurverskaffer (ER24)100% van Ooreengekome Tarief vir vervoer in ’nnoodgeval na en van ’n hospitaal

Nie van toepassing nie

Nie-voorkeurverskaffer Nie van toepassing nieBeperk tot R 2,700.00 per gesin per jaar,limiet n.v.t. ten opsigte van VMV

Beskrywing van Diens / Behandeling Dienste gelewer tydens hospitalisasie– onderhewig aan voorafgoedkeuring

Dienste wat nie deel vormvan hospitalisasie nie

Konsultasies/Besoeke Onbeperk

RadiologieBehalwe vir een Mammogram per jaarLimiet n.v.t. ten opsigte van VMV

Onbeperk

behalwe vir gevalle wat bestuur word as deel van ‘n Siektebestuursprogram en een Pap Smeer per jaar by Algemene Praktisyn. Limiet n.v.t. ten opsigte van VMV

Patologie Onbeperk

ECHO-toetse Onbeperk

Kogleêre Inplanting Beperk tot R 74,500.00 per inplanting Nie van toepassing nie

Voorgeboortelike Klasse en Fetale Skanderings Onbeperk

Voorgeboortelike Klasse betaalbaar teen 100% van Koste en/of Fetale Skanderings betaal teen 100% van Mediese Skema Tarief, beperk tot ‘n gesamentlike limiet van R 1,600.00 per familie per jaar.

OnbeperkFisioterapie

OnbeperkMediese Tegnologie

OnbeperkKliniese Tegnologie

OnbeperkSpraakterapie en Arbeidsterapie

MRI-, CT skanderings en Radio-Isotoopstudies (onderhewigaan aparte voorafgoedkeuring)

R 1,100.00 bybetalingR 1,100.00 bybetaling

REHABILITASIE Moet self befonds, behalwe vir gevalle wat bestuur word as deel van ’n Gevallebestuursprogram, waar ’n Geneesheer ’n mediese verslag voorsien het

Kliniese Prosedures OnbeperkBybetalings is op sekere elektiewe proseduresvan toepassing, tensy as VMV-behandelingbefonds. Verwys na Ledegids vir besonderhede

Onderhewig aan voorafgoedkeuring:- Boonste laer gastro-intestinale endoskopie

(uitsluitend sigmoidoskopie en anoskopie)- Laser-tonsillektomie- 24 uur esofageale pH-studies- Esofageale motiliteit- Opties versterkte laser- Fotokoagulasie terapie- Fotodinamiese terapie

Alle ander kliniese prosedures

Materiaal en inspuitingsmateriaal toegedien in spreekkamer Nie van toepassing nie

MED ELITE 2017

Page 13: 2017 Opsomming van Voordele... · Asma, Kroniese Obstruktiewe Lugweginfeksie, Diabetes en Kardiovaskulêre sorg Voordele bestuur deur die Skema en betaalbaar soos per die toepaslike

Beskrywing van Diens / Behandeling Dienste gelewer tydens hospitalisasie– onderhewig aan voorafgoedkeuring

BLOEDOORTAPPINGS

MEDIESE- EN CHIRURGIESE PROSTESE EN TOEBEHORE (GEVALLEBESTUUR)

TANDHEELKUNDE

MOND-, GESIG- EN KAAKCHIRURGIE

VOORGESKREWE MEDISYNE

NIE-VOORGESKREWE MEDISYNE

Hooflid Addisioneel – Volwasse Afhanklike Addisioneel – Minderjarige Afhanklike (betaalbaar tot maks van 3)

R 4,406.00 R 3,778 .00 R 1,267.00

BYDRAES - EFFEKTIEF 1 JANUARIE 2017

BYDRAES:

AFKORTINGS: VP = Verwysingsprys VMV = Voorgeskrewe Minimum Voordele MST = Mediese Skema TariefDit is slegs ‘n opsomming van die Voordele en Bydraes. In geval van dispuut sal die Geregistreerde Reëls van die Skema van toepassing wees. Reg. No: 1446

100% van Koste onderhewig aan voorafgoedkeuring100% van Koste

Interne Prostese Spesifieke sub-kategorieë met limiete is van toepassing. Besonderhede hiervan word verskaf in die Ledegids

Eksterne Prostese 100% van Koste, beperk tot R 58,400.00 per gesin per jaar – onderhewig aan goedkeuring deur Gevallebestuurder

Ortopediese Toebehore 100% van Koste beperk tot R 8,800.00 per gesin per jaar – onderhewig aan Gevallebestuur

Orale Voorbehoedmiddels Beperk tot R 1,500.00 per gesin per jaarNie van toepassing nie

VOORGESKREWE MINIMUM VOORDELE

Kronies (lid moet aansoek doen om voordeel) Nie van toepassing nie 100% van Ooreengekome Tarief (VP) –beperk tot R 29,200.00 per gesin per jaar

Basies

Akute Medisyne Nie van toepassing nie

Immunisasie Nie van toepassing nie

Gespesialiseerd

Elektief

Implantologie

Gehoorapparate Nie van toepassing nie

Dienste wat nie deel vormvan hospitalisasie nie

Mediese Toebehore Nie van toepassing nie

Kliniese Sielkunde Onbeperk – mits behandeling deelvorm van ’n Gevallebestuursprogram

Nie-elektief Onbeperk, VMV 100% van Koste,onderhewig aan VMV protokol

R 1,100.00 bybetaling, VMV 100% van Koste, onderhewig aan VMV protokol

GEVALLEBESTUUR / SIEKTEBESTUUR TOESTANDE / PROSEDURE

Orgaanoorplantings

Die volgende voordele is van toepassing op orgaanoorplantings in die RSA: R 46,200.00 vir ’n lewende skenker, R 27,500.00vir ’n kadawer. Voordele t.o.v. orgaanskenkers word slegs toegelaat indien die ontvanger van die orgaan ’n begunstigdevan die Skema is. Spesifieke Radiologie en Patologiese toetse wat verband hou met oorplanting kwalifiseer ook vir voordele.Limiet n.v.t. ten opsigte van VMV

OnkologieVoordele word bestuur deur Skema se Onkologiebestuursprogram en is onderhewig aan gebruik van Voorkeurverskaffer.Beperk tot R 327,100.00 per gesin per jaar met ’n sub-limiet van R 157,600.00 vir Biologiese middels, as dit goedgekeurword deur die Mediese Fonds. Verwys asb. na Ledegids vir besonderhede

Asma, Kroniese Obstruktiewe Lugweginfeksie,Diabetes en Kardiovaskulêre sorg

Voordele bestuur deur die Skema en betaalbaar soos per die toepaslike beskrywings in hierdie opsomming

Suurstofterapie 100% van Koste van suurstofterapie (silinders ingesluit) onderhewig aan Gevallebestuur

PsigiatrieVoordele soos beskryf in hierdie opsomming t.o.v. Mediese Praktisyns en Hospitalisasie. Behandeling moet ontvang word in ’n geestesgesondheidfasiliteit goedgekeur deur die Skema

Kroniese Nierversaking 100% Mediese Skema Tarief vir Nierdialise, insluitende verwante Radiologie en Patologiese dienste - Onbeperk

Voordele onderhewig daaraan dat aansoek gedoen is daarvoor en met dien verstande dat die behandelingen/of Kroniese Medisyne verkry word vanaf ’n Aangewese Diensverskaffer. Indien vrywillig verkry van enigeander verskaffer, sal ’n bybetaling van 40% van toepassing wees. Skema protokol van toepassing

GEESTESGESONDHEID

BUITELANDSE EISE Geen voordele, buiten vir Namibiese eise

Voordele bestuur as deel van ’n SiektebestuursprogramVIGS EN MIV

Menslike Papiloomvirus (MPV) Immunisasie, Prostaat Toets (PSA), Pneumokokkale Immunisasie en Influensa Tipe B enkel dosis Immunisasie

Mits die behandeling deel vorm van die Siektebestuursprogram. Hierdie voordeel is verder onderhewig aan voorafmagtiging op die Siektebestuursprogram en protokolle en is beskikbaar mits die begunstigde voldoen aan die program se aanbevelings

Mammogram en Pap Smeer Voordele onderhewig aan Siektebestuur protokol

Nie van toepassing nie

Page 14: 2017 Opsomming van Voordele... · Asma, Kroniese Obstruktiewe Lugweginfeksie, Diabetes en Kardiovaskulêre sorg Voordele bestuur deur die Skema en betaalbaar soos per die toepaslike

HOSPITALISASIE

Behandeling wat deel uitmaak van ’n Gevallebestuursprogram 100% van Koste, onderhewig aan goedkeuring deur die Gevallebestuurder

Beskrywing van Diens / Behandeling Dienste gelewer tydens hospitalisasie– onderhewig aan voorafgoedkeuring

Dienste wat nie deel vormvan hospitalisasie nie

80% van Mediese Skema Tarief – beperk tot R 4,800.00 perbegunstigde tot ’n maksimum van R 13,600.00per gesin per jaar

SEKONDÊRE FASILITEITE

Aromaterapie, Akupunktuur en Refleksologie

Refraktiewe Chirurgie

AMBULANSDIENSTE

Voorkeurverskaffer (ER24)100% van Ooreengekome Tarief vir vervoer in ’nnoodgeval na en van ’n hospitaal

Nie van toepassing nie

Nie-voorkeurverskaffer Nie van toepassing nieBeperk tot R 2,700.00 per gesin per jaar,limiet n.v.t. ten opsigte van VMV

Kliniese Prosedures 80% van Koste – Onbeperk 80% van koste vir die volgende, onderhewig aanvoorafgoedkeuring: - Boonste en laer gastro-intestinale endoskopie

(uitsluitend sigmoidoskopie en anoskopie) - Laser-tonsillektomie - 24 uur esofageale pH-studies - Esofageale motiliteit - Opties-versterkte laser - Fotokoagulasie terapie - Fotodinamiese terapieAlle ander kliniese prosedures is betaalbaar teen80% van koste - Onbeperk

REHABILITASIESlegs voordele vir gevalle wat bestuur word as deel van ’n Gevallebestuursprogram, waar ’n Geneesheer ’n mediese verslag voorsien het

Konsultasie Nie van toepassing nie 80% van Koste

Brille en Kontaklense Nie van toepassing nie 80% van Koste

Behandeling moet deel vorm vanGevallebestuursprogram

Spraakterapie en Arbeidsterapie

Voetheelkunde, Ortoptiese behandeling, Gehooracoustici,besoeke aan Dieetkundiges, Chiropraktisyns, Osteopate,Homeopate, Naturopate en Kruiekundiges

Voordele soos beskryf t.o.v. dienste wat nie deel vorm van hospitalisasie nie

MEDIESE PRAKTISYNS

SWANGERSKAP

Verblyf, teater, medisyne en materiaal gebruik tydens verblyf Nie van toepassing nie100% van Ooreengekome Tarief

Voordele soos beskryf t.o.v. doktersbesoekeen Akute MedisyneBuitepasiëntbehandeling by hospitaalfasiliteit Nie van toepassing nie

Medisyne ontvang by ontslag uit hospitaal100% van Ooreengekome Tarief (VP van toepassing) indien medisyne op dag vanontslag verkry word, beperk tot maksimum van 7 dae voorraad

Materiaal en inspuitingsmateriaal toegedien in spreekkamer Nie van toepassing nie 80% van Ooreengekome Tarief (VP van toepassing)– Beperk tot Akute Medisyne Limiet

Bevalling Voordele soos beskryf ten opsigte van Hospitalisasie en Mediese Praktisyns

HULPDIENSTE

Konsultasies (Besoeke) 80% van Koste – Onbeperk

80% van Koste – onderhewig aan die volgende limiete:Enkellid = maks van 15 besoekeLid met 1 afhanklike = maks van 30 besoekeLid met 2 en meer afhanklikes = maks van 45 besoeke

Radiologie 80% van Mediese Skema Tarief - OnbeperkOnbeperk

Patologie 80% van Mediese Skema Tarief - OnbeperkOnbeperk

80% van Mediese Skema Tarief - beperk tot R 2,800.00per begunstigde per jaarECHO-toetse Onbeperk

MRI-, CT skanderings en Radio-Isotoopstudies(onderhewig aan aparte voorafgoedkeuring)

80% van Mediese Skema Tarief - R 1,100.00 bybetalingR 1,100.00 bybetaling

Kogleêre Inplanting Beperk tot R 74,500.00 per inplanting Nie van toepassing nie

Voorgeboortelike Klasse en Fetale skanderings Onbeperk

80% van Koste - voordele beperk tot 2 per begunstigde per jaar en die koste van ‘n 3D-skandering is beperk tot die koste van ‘n 2D-skandering. Addisionele voordele vir Fetale Skandering en/of Voorgeboortelike Klasse betaalbaar teen 100% van Koste tot ‘n maksimum van R 1,400.00 per familie per jaar.

OnbeperkKliniese Tegnologie 80% van Mediese Skema Tarief - Onbeperk

OnbeperkMediese Tegnologie 80% van Mediese Skema Tarief - Onbeperk

OnbeperkFisioterapie

Beperk tot R 5,500.00 per begunstigde tot ’n maksimum van R 10,900.00 per gesin oor twee jaarOPTIESE VOORDELE

Moet Self Befonds

100%van Mediese Skema Tarief

SELFMED 80% 2017

Page 15: 2017 Opsomming van Voordele... · Asma, Kroniese Obstruktiewe Lugweginfeksie, Diabetes en Kardiovaskulêre sorg Voordele bestuur deur die Skema en betaalbaar soos per die toepaslike

Beskrywing van Diens / Behandeling Dienste gelewer tydens hospitalisasie– onderhewig aan voorafgoedkeuring

BLOEDOORTAPPINGS

Hooflid Addisioneel – Volwasse Afhanklike Addisioneel – Minderjarige Afhanklike (betaalbaar tot maks van 3)

R 6,335.00 R 5,485 .00 R 1,100.00

BYDRAES - EFFEKTIEF 1 JANUARIE 2017

BYDRAES:

AFKORTINGS: VP = Verwysingsprys VMV: Voorgeskrewe Minimum Voordele MST = Mediese Skema TariefDit is slegs ‘n opsomming van die Voordele en Bydraes. In geval van dispuut sal die Geregistreerde Reëls van die Skema van toepassing wees. Reg. No: 1446

80% van Ooreengekome Tarief (VP van toepassing),beperk tot R 5,800.00 per begunstigde met ’n maksvan R 17,200.00 per gesin per jaar

Voordele bestuur as deel van ’n SiektebestuursprogramVIGS EN MIV

Dienste wat nie deel vormvan hospitalisasie nie

GEVALLEBESTUUR / SIEKTEBESTUUR TOESTANDE / PROSEDURE

100% van Koste onderhewig aan voorafgoedkeuring100% van Koste

Orgaanoorplantings

Die volgende voordele is van toepassing op orgaanoorplantings in die RSA: R 51,000.00 vir ’n lewendige skenker, R 30,200.00 vir ’n kadawer. Voordele t.o.v. orgaanskenkers word slegs toegelaat indien die ontvanger van die orgaan ’n begunstigde van die Skema is. Spesifieke Radiologie en Patologiese toetse wat verband hou met oorplanting kwalifiseer ook vir voordele.Limiet n.v.t. ten opsigte van VMV

OnkologieVoordele word bestuur deur Skema se Onkologiebestuursprogram en is onderhewig aan gebruik van Voorkeurverskaffer.Beperk tot R 408,500.00 per gesin per jaar met ’n sub-limiet van R 157,600.00 vir Biologiese middels, as dit goedgekeur worddeur die Mediese Skema. Verwys asb. na Ledegids vir besonderhede

Asma, Kroniese Obstruktiewe Lugweginfeksie,Diabetes en Kardiovaskulêre sorg

Voordele bestuur deur die Skema en betaalbaar soos per die toepaslike beskrywings in hierdie opsomming

Suurstofterapie 100% van Koste van suurstofterapie (silinders ingesluit) onderhewig aan Gevallebestuur

Menslike Papiloomvirus (MPV) Immunisasie, Prostaat Toets (PSA), Pneumokokkale Immunisasie en Influensa Tipe B enkel dosis Immunisasie

Mits die behandeling deel vorm van die Siektebestuursprogram. Hierdie voordeel is verder onderhewig aan voorafmagtiging op die Siektebestuursprogram en protokolle en is beskikbaar mits die begunstigde voldoen aan die Program se aanbevelings

Kroniese Nierversaking 100% Mediese Skema Tarief vir Nierdialise, insluitende verwante Radiologie en Patologiese dienste - Onbeperk

VOORGESKREWE MINIMUM VOORDELEVoordele is onderhewig daaraan dat aansoek gedoen word vir die voordele en met dien verstande dat die behandelingen/of Kroniese Medisyne verkry word vanaf ’n Aangewese Diensverskaffer. Indien vrywillig verkry van enige anderverskaffer, sal ’n bybetaling van 40% van toepassing wees. Skema protokol van toepassing

GEESTESGESONDHEID

BUITELANDSE EISE Geen voordele, buiten vir Namibiese eise

Mammogram en Pap Smeer Voordele onderhewig aan Siektebestuur protokol

80% van Mediese Skema Tarief – beperk totKliniese Sielkunde limiet R 8,800.00Kliniese Sielkunde

Onbeperk – mits behandeling deel vorm van ’n Gevallebestuursprogram

Psigiatrie80% van Mediese Skema Tarief – beperk totKliniese Sielkunde limiet R 8,800.00

Onbeperk – mits behandeling deel vorm van ’n Gevallebestuursprogram

MEDIESE EN CHIRURGIESE PROSTESE EN TOEBEHORE (GEVALLEBESTUUR)

TANDHEELKUNDE

MOND-, GESIG- EN KAAKCHIRURGIE

VOORGESKREWE MEDISYNE

NIE-VOORGESKREWE MEDISYNE

Interne Prostese Spesifieke sub-kategorieë met limiete is van toepassing. Besonderhede hiervan word verskaf in die Ledegids

Eksterne Prostese 100% van Koste, beperk tot R 63,700.00 per gesin per jaar – onderhewig aan goedkeuring deur Gevallebestuurder

Ortopediese Toebehore 100% van Koste beperk tot R 9,400.00 per gesin per jaar – onderhewig aan Gevallebestuur

Orale Voorbehoedmiddels en IUD’s Nie van toepassing nie

Kronies (lid moet aansoek doen om voordeel) Nie van toepassing nie80% van Ooreengekome Tarief (VP van toepassing), beperktot R 23,300.00 per begunstigde met ’n maks vanR 45,400.00 per gesin per jaar

Akute Medisyne Nie van toepassing nie

Immunisasie Nie van toepassing nie

Elektief 80% van Mediese Skema Tarief - Onbeperk 80% van Mediese Skema Tarief - Onbeperk

Gespesialiseerd 80% van Mediese Skema Tarief – beperk tot R 7,700.00 per begunstigde tot ’n maksimum van R 23,600.00 per gesin per jaar

Implantologie 80% van Mediese Skema Tarief – Inplantate (prostese) beperk tot R 5,600.00 per begunstigde per jaar

Basies 80% van Mediese Skema Tarief - Onbeperk 80% van Mediese Skema Tarief - Onbeperk

Gehoorapparate Nie van toepassing nie 80% van Koste, beperk tot R 16,200.00 per gesin per jaar

Mediese Toebehore Nie van toepassing nie

80% van Koste - beperk tot R 5,300.00 per gesin per jaar. Hierdie maksimum mag oorskry word tot ‘n maksimum van R 15,900.00 ten opsigte van sekere toestelle, met dien verstande dat die behandeling deel vorm van ‘n Gevallebestuursprogram

Nie-elektief (uitsluitende ekstraksies)Onbeperk, VMV 100% van Koste,onderhewig aan VMV protokol

Onbeperk, VMV 100% van Koste, onderhewigaan VMV protokol

Nie van toepassing nie80% van Ooreengekome Tarief (VP van toepassing), beperk tot R 1,500.00 per gesin per jaar en voorts onderhewig aan Akute Medisyne maksimum

Page 16: 2017 Opsomming van Voordele... · Asma, Kroniese Obstruktiewe Lugweginfeksie, Diabetes en Kardiovaskulêre sorg Voordele bestuur deur die Skema en betaalbaar soos per die toepaslike

www.selfmed.co.za [email protected] 0860 73 53 62 / 0860 SELFMED

Kaapstad021 943 2300

Durban031 576 0366

Vrystaat011 466 6068

Johannesburg011 466 6068

Mpumalanga013 741 4588

Port Elizabeth021 943 2300

R E G . N R : 1 4 4 6