KLARA MAJOLA

12
KLARA MAJOLA D. J. Opperman

description

KLARA MAJOLA. D. J. Opperman. Klara Majola. Klara Majola wou haar vader toe die skemer sak, gaan haal waar hy, die blinde, hout vergader; maar Klara Majola het verdwaal Klein Klara Majola l ê verkluim in die Bokkeveld se bros kapok, haar arms en bene bruin - PowerPoint PPT Presentation

Transcript of KLARA MAJOLA

Page 1: KLARA MAJOLA

KLARA MAJOLA

D. J. Opperman

Page 2: KLARA MAJOLA
Page 3: KLARA MAJOLA

Klara Majola wou haar vadertoe die skemer sak, gaan haalwaar hy, die blinde, hout vergader;maar Klara Majola het verdwaal Klein Klara Majola lê verkluimin die Bokkeveld se bros kapok,haar arms en bene bruinen kromgetrek soos wingerdstok. Klara Majola, die koue geweldsif stadiger oor my uit die ruim,maar nooit sal ek in die Bokkeveldso warm, Klara Majola, soos jy verkluim.

Klara Majola

Page 4: KLARA MAJOLA

Klara se pa is blind en sy is ‘n jong dogtertjie Klara se pa het gaan hout haal Dit was ‘n baie koue nag Klara Majola het haar pa gaan soek, maar

het verdwaal (got lost) Klara Majola het verkluim (froze to death) Klara was onselfsugtig (unselfish). She froze

to death warmly (contrast / refers to her bravery and selfless act of courage). Sy was braaf en het baie moed gehad om haar pa te probeer help. The poet will never die such a sacrificial death.

Inligting

Page 5: KLARA MAJOLA

Rympatroon: abab

Die digter gebruik beeldspraak wat op die plaas gevind word: haar bene en arms is kromgetrek soos wingerdstokkies (vines)/ bros kapok (brittle snow).

Woordspeling (playing of words): Hy’s Bokveld toe (dood) versus die Bokkeveld

Ekstra Inligting

Page 6: KLARA MAJOLA

Klara Majola wou haar vadertoe die skemer (dusk) sak, gaan haalwaar hy, die blinde, hout vergader (gather

wood);maar Klara Majola het verdwaal (got lost)

Strofe 1 = verlede tyd

Page 7: KLARA MAJOLA

Verkluim

Page 8: KLARA MAJOLA

Verdwaal

Page 9: KLARA MAJOLA

Klein Klara Majola lê verkluim (lying frozen) in die Bokkeveld se bros kapok (brittle snow),haar arms en bene bruinen kromgetrek (bent) soos wingerdstok

(vines).

Strofe 2 = teenwoordige tyd

Page 10: KLARA MAJOLA

Kromgetrek soos wingerdstok

Page 11: KLARA MAJOLA

Klara Majola, die koue geweld (cold violence)Sif stadiger oor my (sieves slowly over me) uit die ruim,maar nooit (never) sal ek in die

Bokkeveldso warm, Klara Majola, soos jy verkluim (freeze).

Strofe drie – teenwoordige tyd

Page 12: KLARA MAJOLA

Bokkeveld