kerk.co.zakerk.co.za/.../2019/03/Dress-up-nr-9-swaard.docx  · Web viewRom 8:26-27 ‘Die Gees...

2
Deel 9 van 910 Maart 2019 Dress Up! Swaard van die Gees Ef 6:14-18 ‘Bly dan op julle pos, toegerus met die waarheid as gordel om julle heupe, die vryspraak deur God as borsharnas, en die bereidheid om die evangelie van vrede te verkondig as skoene aan die voete. Daarby moet julle altyd geloof as skild in die hand hê, want daarmee sal julle al die brandpyle van die Bose kan afweer. Sit verlossing as helm op en vat die swaard van die Gees, dit is die woord van God. Doen dit alles biddend en smeek God by elke geleentheid deur die Gees. Wees waaksaam en bid gedurig vir al die gelowiges.’ Rom 8:26-27 ‘Die Gees staan ons ook in ons swakheid by: ons weet nie wat en hoe ons behoort te bid nie, maar die Gees self pleit vir ons met versugtinge wat nie met woorde gesê word nie. En God, wat die harte deurgrond, weet wat die bedoeling van die Gees is, want Hy pleit, volgens die wil van God, vir die gelowiges.’ BEGIN Geestelike groei 2 Kor 3:18 VOLTOOI 1. Sien Jesus en die Swaard van die Gees. Luk 4:1,2,13,14 ~ ‘Jesus het vol van die Heilige Gees van die Jordaan af teruggekom, en deur die Gees is Hy na die woestyn toe gelei, waar Hy veertig dae lank deur die duiwel versoek is. Die hele tyd het Hy niks geëet nie, sodat Hy aan die einde daarvan honger was.... Nadat die duiwel met al die versoekings klaar was, het hy Jesus 'n tyd lank met rus gelaat. Jesus het na Galilea toe teruggegaan vol van die krag van die Gees, en berigte oor Hom het deur die hele omgewing versprei.’ 051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

Transcript of kerk.co.zakerk.co.za/.../2019/03/Dress-up-nr-9-swaard.docx  · Web viewRom 8:26-27 ‘Die Gees...

Page 1: kerk.co.zakerk.co.za/.../2019/03/Dress-up-nr-9-swaard.docx  · Web viewRom 8:26-27 ‘Die Gees staan ons ook in ons swakheid by: ons weet nie wat en hoe ons behoort te bid nie, maar

Dress Up!Swaard van die Gees

Ef 6:14-18 ‘Bly dan op julle pos, toegerus met die waarheid as gordel om julle heupe, die vryspraak deur God as borsharnas, en die bereidheid om die evangelie van vrede te verkondig as skoene aan die voete. Daarby moet julle altyd geloof as skild in die hand hê, want daarmee sal julle al die brandpyle van die Bose kan afweer. Sit verlossing as helm op en vat die swaard van die Gees, dit is die woord van God. Doen dit alles biddend en smeek God by elke geleentheid deur die Gees. Wees waaksaam en bid gedurig vir al die gelowiges.’Rom 8:26-27 ‘Die Gees staan ons ook in ons swakheid by: ons weet nie wat en hoe ons behoort te bid nie, maar die Gees self pleit vir ons met versugtinge wat nie met woorde gesê word nie. En God, wat die harte deurgrond, weet wat die bedoeling van die Gees is, want Hy pleit, volgens die wil van God, vir die gelowiges.’

BEGIN

Geestelike groei

2 Kor 3:18

VOLTOOI

1. Sien Jesus en die Swaard van die Gees.Luk 4:1,2,13,14 ~ ‘Jesus het vol van die Heilige Gees van die Jordaan af teruggekom, en deur die Gees is Hy na die woestyn toe gelei, waar Hy veertig dae lank deur die duiwel versoek is. Die hele tyd het Hy niks geëet nie, sodat Hy aan die einde daarvan honger was.... Nadat die duiwel met al die versoekings klaar was, het hy Jesus 'n tyd lank met rus gelaat. Jesus het na Galilea toe teruggegaan vol van die krag van die Gees, en berigte oor Hom het deur die hele omgewing versprei.’

2. Ervaar die krag van die Here!2 Tes 3:3 ~ ‘Die Here is getrou; Hy sal julle versterk en julle van die Bose bewaar.’

Deel 9 van 9 10 Maart 2019

051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

Page 2: kerk.co.zakerk.co.za/.../2019/03/Dress-up-nr-9-swaard.docx  · Web viewRom 8:26-27 ‘Die Gees staan ons ook in ons swakheid by: ons weet nie wat en hoe ons behoort te bid nie, maar

3. Bid in die Gees en bring so lewe.Judas 1:20 ~ Julle moet julle lewens bou. Een van die maniere hoe mens jou lewe bou, is om in die Gees te bid.

Deel 9 van 9 10 Maart 2019