J A P A NChristen skool op Shikoku Eiland. Hulle werk word wyd waardeer in die Kochi-gebied. Elmar...
Transcript of J A P A NChristen skool op Shikoku Eiland. Hulle werk word wyd waardeer in die Kochi-gebied. Elmar...
![Page 1: J A P A NChristen skool op Shikoku Eiland. Hulle werk word wyd waardeer in die Kochi-gebied. Elmar en Nadine Du Rand is nuwe sendeling-kandidate van Missie Japan. Hulle is sedert April](https://reader033.fdocuments.net/reader033/viewer/2022052003/60167d2e019d5977836da3e3/html5/thumbnails/1.jpg)
Getuienisaksie
Kom ons bid saam vir Japan waar Getuienisaksie, namens die NGK-familie betrokke is as:
• Vennoot• Ondersteuner
J A P A N
![Page 2: J A P A NChristen skool op Shikoku Eiland. Hulle werk word wyd waardeer in die Kochi-gebied. Elmar en Nadine Du Rand is nuwe sendeling-kandidate van Missie Japan. Hulle is sedert April](https://reader033.fdocuments.net/reader033/viewer/2022052003/60167d2e019d5977836da3e3/html5/thumbnails/2.jpg)
Christ’s love compels us Die liefde van Christus dring ons
![Page 3: J A P A NChristen skool op Shikoku Eiland. Hulle werk word wyd waardeer in die Kochi-gebied. Elmar en Nadine Du Rand is nuwe sendeling-kandidate van Missie Japan. Hulle is sedert April](https://reader033.fdocuments.net/reader033/viewer/2022052003/60167d2e019d5977836da3e3/html5/thumbnails/3.jpg)
MISSIE JAPAN: ’n Sendingvennootskapvan die NG Kerkfamilie
Vir amper 50 jaar werk ons reeds saam met die
Reformed Church in Japan
![Page 4: J A P A NChristen skool op Shikoku Eiland. Hulle werk word wyd waardeer in die Kochi-gebied. Elmar en Nadine Du Rand is nuwe sendeling-kandidate van Missie Japan. Hulle is sedert April](https://reader033.fdocuments.net/reader033/viewer/2022052003/60167d2e019d5977836da3e3/html5/thumbnails/4.jpg)
• Van die 127 miljoen mense in Japan, is minder as 1% Christene.
• Die Reformed Church in Japan is ’n klein, lewenskragtige kerk wat versoek:
“Kom help ons asseblief!”
![Page 5: J A P A NChristen skool op Shikoku Eiland. Hulle werk word wyd waardeer in die Kochi-gebied. Elmar en Nadine Du Rand is nuwe sendeling-kandidate van Missie Japan. Hulle is sedert April](https://reader033.fdocuments.net/reader033/viewer/2022052003/60167d2e019d5977836da3e3/html5/thumbnails/5.jpg)
Ons sendelinge:
Stéphan en Carina van der Watt, Cornelius (10), Annlie (12), Stephan (6) en Lodewyk (8)
![Page 6: J A P A NChristen skool op Shikoku Eiland. Hulle werk word wyd waardeer in die Kochi-gebied. Elmar en Nadine Du Rand is nuwe sendeling-kandidate van Missie Japan. Hulle is sedert April](https://reader033.fdocuments.net/reader033/viewer/2022052003/60167d2e019d5977836da3e3/html5/thumbnails/6.jpg)
Gys en Linda Olivier, met Linie (7) en Johan (4), werk as onderwysers by ’n Christen skool op Shikoku Eiland.
Hulle werk word wyd waardeer in die Kochi-gebied.
![Page 7: J A P A NChristen skool op Shikoku Eiland. Hulle werk word wyd waardeer in die Kochi-gebied. Elmar en Nadine Du Rand is nuwe sendeling-kandidate van Missie Japan. Hulle is sedert April](https://reader033.fdocuments.net/reader033/viewer/2022052003/60167d2e019d5977836da3e3/html5/thumbnails/7.jpg)
Elmar en Nadine Du Rand is nuwe sendeling-kandidatevan Missie Japan. Hulle is sedert April 2019 besig met
Japannese taalstudies in Kobe.
![Page 8: J A P A NChristen skool op Shikoku Eiland. Hulle werk word wyd waardeer in die Kochi-gebied. Elmar en Nadine Du Rand is nuwe sendeling-kandidate van Missie Japan. Hulle is sedert April](https://reader033.fdocuments.net/reader033/viewer/2022052003/60167d2e019d5977836da3e3/html5/thumbnails/8.jpg)
Stephan werk as professor van Pastorale Teologie en Sorg by die KobeReformed Theological Seminary, waarleraars vir Japan opgelei word. Hy sienook pastoraal om nadie studente, enbedien gemeenteslandwyd.
![Page 9: J A P A NChristen skool op Shikoku Eiland. Hulle werk word wyd waardeer in die Kochi-gebied. Elmar en Nadine Du Rand is nuwe sendeling-kandidate van Missie Japan. Hulle is sedert April](https://reader033.fdocuments.net/reader033/viewer/2022052003/60167d2e019d5977836da3e3/html5/thumbnails/9.jpg)
Carina doen voltyds tuisskoling, maar is ook betrokke by hul gemeente se kinderbediening.
Carina doen voltyds tuisskoling, maar is ook betrokke by hul gemeente se kinderbediening.
![Page 10: J A P A NChristen skool op Shikoku Eiland. Hulle werk word wyd waardeer in die Kochi-gebied. Elmar en Nadine Du Rand is nuwe sendeling-kandidate van Missie Japan. Hulle is sedert April](https://reader033.fdocuments.net/reader033/viewer/2022052003/60167d2e019d5977836da3e3/html5/thumbnails/10.jpg)
Daar is hartlike verhoudinge en samewerking op veleterreine – veral i.t.v. diakonale liefdesdiens.
![Page 11: J A P A NChristen skool op Shikoku Eiland. Hulle werk word wyd waardeer in die Kochi-gebied. Elmar en Nadine Du Rand is nuwe sendeling-kandidate van Missie Japan. Hulle is sedert April](https://reader033.fdocuments.net/reader033/viewer/2022052003/60167d2e019d5977836da3e3/html5/thumbnails/11.jpg)
Missie Japan se Bestuurskomitee – ds. Johann Winterbach
(4e van links agter) verteenwoordig Wes-Kaapland.
![Page 12: J A P A NChristen skool op Shikoku Eiland. Hulle werk word wyd waardeer in die Kochi-gebied. Elmar en Nadine Du Rand is nuwe sendeling-kandidate van Missie Japan. Hulle is sedert April](https://reader033.fdocuments.net/reader033/viewer/2022052003/60167d2e019d5977836da3e3/html5/thumbnails/12.jpg)
Missie Japan
• Is ’n geloofsonderneming
• Is afhanklik van vrywillige, finansiële bydraes
• Het u gebedsondersteuning vir die sendelinge, die werk in Japan en die mense van Japan baie nodig.
• Is dankbaar teenoor al die medewerkers.
• Kyk by: www.missiejapan.co.za
• Of skakel: – Missie Japan
– 051 406 6729
![Page 13: J A P A NChristen skool op Shikoku Eiland. Hulle werk word wyd waardeer in die Kochi-gebied. Elmar en Nadine Du Rand is nuwe sendeling-kandidate van Missie Japan. Hulle is sedert April](https://reader033.fdocuments.net/reader033/viewer/2022052003/60167d2e019d5977836da3e3/html5/thumbnails/13.jpg)
• Lees ons facebook by https://www.facebook.com/KommissieGetuienisaksie/
en ’like’ dit asb.
• Tweet by https://twitter.com/WitnessGetuie
• Lees meer van ons by
http://getuienis.christians.co.za/
![Page 14: J A P A NChristen skool op Shikoku Eiland. Hulle werk word wyd waardeer in die Kochi-gebied. Elmar en Nadine Du Rand is nuwe sendeling-kandidate van Missie Japan. Hulle is sedert April](https://reader033.fdocuments.net/reader033/viewer/2022052003/60167d2e019d5977836da3e3/html5/thumbnails/14.jpg)
Lees ons jongste nuusbrief
GETUIE/WITNESSop ons webwerf by
http://getuienis.christians.co.za/getuie-kaapstreek/
of vra ’n harde kopie by jul kerkkantoor.