Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is...

44
Aktiwiteits Boek Kind se naam Hierdie boek behoort aan Bouer

Transcript of Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is...

Page 1: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

AktiwiteitsBoek

Kind se naam

Hierdie boek behoort aan

Bouer

Page 2: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

Hoe om hierdie aktiwiteitsboek te gebruik

ierdie aktiwiteitsboek is ontwerp vir maklike gebruik deur die ouer of onderwyser en om die entoesiasme van die Voorslaggie aan te spoor. Hierdie boek

kan in sy geheel gebruik word of die bladsye kan verwyder word en een op ’n slag voltooiword. Versamel die voltooide bladsye en bind dit aan die einde van die jaar saam (met ’nkramdrukker of lint) om vir die kinders as ’n aandenking van hul Voorslaggie jare te dien.

H

KLUB

VO

ORSLAGG

IE

Kopiereg © 1996 Noord-Amerikaanse Divisie van die Sewendedag-Adventistekerk

Hersien 2016 vir die Noordelike Konferensie van die Sewendedag-AdventistekerkOxfordweg 131Bedford Gardens2007 JohannesburgSuid-Afrika

Gewysig deur Teresa ReeveOntwerp deur Glen MilamIllustrasies deur Orchard Hill Communications, CA.

www.baanbrekers.co.za

Page 3: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

AktiwiteitsBoek

BouerGod se

van

naam

My adres is: My vriende is:

Mooi dinge wat ekgemaak of gebou het:

Dinge wat ek graag wilmaak of bou:

My telefoon nommer is:

My familie se name is:

Avonture waarvan eksal hou om op te gaan:

Ek is ____ jaar oud.

Ek is in graad ____.

1

Page 4: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

B

I.

II.

My God

I.

A. Maak ‘n verhaalkaart of boekiewat die volgorde wys waarin die volgende stories plaasvind:

PaulusEllen WhiteMartin LutherJyself

OF die Bybelverhale wat jyby die skool of Sabbatskoolstudeer.

B. Gebruik jou verhaalkaart of boekieom vir iemand te toon hoe ‘n menssy lewe aan Jesus wy.

II. Sy Boodskap aan My

Soek, memoriseer en verduidelikdrie Bybeltekste wat handel oor hoe om jou lewe vir Jesus te gee.

III. Sy Krag in My Lewe

A.

A.

B.

Bestee gereelde stiltetyd metJesus om met Hom te praaten van Hom te leer.

B. Vra drie mense waarom hullebly is om aan Jesus te behoort.

My Self

I. Ek Is Spesiaal

Maak ‘n plakkaat of plakboekwat ‘n paar dinge wys wat jykan doen om God en anderete dien.

II. Ek Kan Wyse BesluiteNeem

Verwerf die Media Kritikus Voorslaggie Toekenning.

III. Ek Kan vir My LiggaamSorg

Verwerf die MatigheidVoorslaggie Toekenning.

My Gesin

I. Ek Het ‘n Gesin

Noem een manier waaropjou gesin verander het envertel hoe jy gevoel en watjy gedoen het.

Noem ‘n storie in die Bybelwaar ‘n gesin verander het.

II. Gesinne Gee virMekaar Om

A.

B.

Speel die “Ek gee om” - speletjie deur elke familielidte vra om op ‘n bepaaldemanier aan elke ander famlie-lid waardering uit te spreek.

III. My Gesin Help My omMyself te Versorg

Voltooi een van die vereistesvan die Verstandige Rentmeester Voorslaggie Toekenning.

My Wêreld

I. Die Wêreld van Vriende

Maak vriende met ‘n persoonvan ‘n ander kultuur of geslagof met iemand wat gestremd is.

Nooi daardie persoon uit na ‘nfamilie- of kerkgeleentheid.

II. Die Wêreld van AnderMense

A. Ken en verduidelik jou nasionalelied en landsvlag.

B. Noem jou land se hoofstad en jou land se leier.

III. Die Wêreld van dieNatuur

Verwerf ’n Voorslaggie Toekenningoor die Natuur wat jy nog nie tevoreverwerf het nie.

InstrukteurKontrolelysBasiese Vereistes

II.

My God

I.A.B.

II.A.

III.A.B.

My Self

I.II.

III.

My Gesin

II.III.

My Wêreld

II.A.B.

III.2

A.

Hand 16:31Joh 1:122 Kor 5:17

Ps 51:10Gal 3:26Jou keuse

Noem die boeke van die NuweTestament.

B.

B.

Datum BeginNaam Datum Voltooi

ouer Kontrolelys

BasieseVereistes

Verantwoordelikheid

A.

B.

Sê die Voorslaggie-belofte en wet op.

Verduidelik die Belofte

Versterking

Verdien die Bouer Leessertifikaat.

Sy Plan om My te Red

KLUB

VO

ORSLAGG

IE

I.A.B.

I.A.

I.A.

B.

B.

Page 5: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

Dis lekker om deel te weesvan ‘n Voorslaggieklub...

Voorslaggieklub sal jou help om:jou lewe vir Jesus te geepret te hê deur ’n Christen te wees

‘n Ware Voorslaggie:is in grade 1-4woon vergaderings enaktiwiteite getrou byonderhou die Voorslaggie-gelofte en -wet

In Voorslaggieklub sal jy:toekennings verdienspeletjies speelmaats maakmense helpop uitstappies gaan

Jy kan ‘n Voorslaggieklub hê:saam met jou gesinsaam met kinders by jou kerksaam met kinders by jou skool of in jou buurt

As julle nog nie ‘n klub het nie, vra jou ma of pa of ‘n volwassene by die kerk.

3

BLY BUITEtensy jy

avontuur wil hê!

Page 6: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

1

Basiese Vereistes

Verantwoordelikheid

Voorslaggie WetVoorslaggieGelofte

“Omdat Jesus my liefhet, kan ek altyd my bes doen.”

Jesus kan my hiermee help:

Wees gehoorsaam

Wees rein

Wees opreg

Wees vriendelik

Wees beleefd

Wees oplettend

Wees behulpsaam

Wees opgewek

Wees bedagsaam

Wees eerbiedig

A. Sê die Voorslaggie Gelofte en Wet op.

B. Verduidelik die Voorslaggie Gelofte.

Ek het die Voorslaggie Gelofte aan ___________________ verduidelik.

4

_________________________ is iemand wat spesiaal gevorm en geskape is deur

die Skepper van die Heelal. Hy het _____________________________ geskape

om ‘n Bouer soos Hy te wees. Hy het verskillende bou-projekte beplan spesiaal

vir my om te geniet. Wanneer ek my lewe aan Hom wy, red Hy my van my

sonde; help Hy my om Sy spesiale plan vir my te ontdek en te volg, en belowe

Hy om my saam met Hom hemel toe te neem.

Kind se naam

Kind se naam

Voorstelle aan Ouers of LeiersElke Bouer mag een persoon kies soos ‘n leier, familielid, jonger Voorslaggie, of ‘n vriend omdie Gelofte aan te verduidelik.

In die verduideliking van die Gelofte mag die Bouer:in sy eie woorde die betekenis oordra; voorbeelde geevan wanneer om dit te gebruik of hoe om dit te hou.

Page 7: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

Drie (3) hoofstukkeuit Handelinge

Basiese Vereistes

Versterking

Verdien die Bouer Leessertifikaat.

Lees die boek, skryf die boek se naam onder die prentjie en kleur dan die

prentjie in. Kleur een sterretjie as die boek lekker was, of vier sterretjies

as die boek super was.

Boek oorfamilie,vriende ofgevoelens

Bybelverhaal-boek of ‘n boekoor Jesus

Boek oorgeskiedenisof sending

Boek oor gesondheidof veiligheid

Boek oor die natuur

5

Page 8: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

Voorstelle aan Ouers of LeiersDie Bouer Leessertifikaat word toegeken aankinders wat lees of luister terwyl iemand anders lees:

2.

1. Drie hoofstukke uit die boek Handelinge uit’n eenvoudige moderne vertaling van die Bybel’n Bybelverhaalboek of ’n boek oor Jesus

3. ’n Boek oor gesondheid of veiligheid’n Boek oor gesin, vriende of gevoelens4.

5. ’n Boek oor geskiedenis of sending6. ’n Boek oor die natuur

Voorsien kinders van verskeie goeie boeke om vante kies, wat hulle sal help om te verstaan en om diedinge toe te pas wat hulle hierdie jaar in dieBouer klaswerk leer.

Maak seker dat die boeke hierdie eienskappe het:

1. Lewensgetrou. Die boeke moet ’n ware prentjievan die werklikheid voorstel. Dit moenie teeenvoudig, sentimenteel of opwindend wees nie.Blywende waarde. ’n Goeie boek help die kindom te verstaan wie God is, en gee insig in diemensheid en die dinge van die Skepping sonderom prekerig of vergesog te wees.

2.

3. Positiewe moraliteit. Onheil en sonde wordsodanig herken en ontvang die verdiende loon.Die goeie moet as die model en doel vir diekinders voorgehou word.

4. Genotvol. Die boek moet vir die volwassene ’n plesierwees om te lees. (Indien nie is dit hoogs onwaarskynlikdat die kind dit sal, of behoort te geniet.)

5. Ontwikkelingsgepas. ’n Goeie boek sal by die kindse vlak van leesvaardigheid, gesofistikeerdheid enbelangstelling pas.

6

Page 9: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

Die Dissipels

DeelJesus

se Liefde

God se

Kerk

is

Ongehoor-

saam

God se

Kerk Maak

Gereed vir

Sy Koms

__________

Maak

Gereed

om Jesus

te Ontmoet

A. Maak ‘n verhaalkaart of boekie wat die volgorde wys waarin die volgende stories plaasvind:

PaulusEllen WhiteMartin LutherJyself

OF

die Bybelverhale wat jy by die skool of Sabbatskool studeer.

B. Gebruik jou verhaalkaart of boekie om vir iemand te toon hoe ‘n mens sy lewe aan Jesus wy.

Ek het vir gewys!

Die Skep

pin

g

Sonde en

hart-

seer beg

in

Jesus g

ee van-

dag vir m

y om

Jesus ko

m

weer

Die H

emel

My God

1Sy Plan om My te Red

S T A P V I R S T A P

Bouer Bybelverhaalkaart

7

Page 10: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

1.

1.

2.

3.

4.

5.

Voorstelle aan Ouers of LeiersAgtergrond Inligting

Die basiese doel van hierdie stories is om die kinders te help en te bemoedig om hulle lewens aan Jesus te wy. Nie almal sal gereed of gewillig wees om in hierdie stadium hul lewens te wy nie, maar die kinders moet verstaan wat dit beteken en hoe hulle dit kan doen. (Moenie druk op hulle uitoefen om 'n besluit te neem voordat hulle reg daarvoor is nie.) Doen die volgende om hulle te help:

Bid vir die leiding van die Heilige Gees.

Vat die kinders deur die Stappe na Jesus.

Stel dit aan die kinders dat hul besluite werklik en persoonlik is deur dit op 'n besondere manier aan te dui. (Kinders kan 'n spesiale brief aan God skryf, of met die leier na die klas praat)

Baie kinders sal hierdie stap makliker vind as hulle aangemoedig word om eers 'n private, innerlike besluit te neem. Later openbaar hulle hul besluit deur 'n leier of vriende daarvan te vertel.

Vra die kinders of hulle graag 'n besluit wil neem om hulle lewens aan Jesus te wy.

Die Bybelverhaalkaart kan op drieverskillende maniere gebruik word:

Sit ’n groot kaart teen ‘n muur vas en voeg elke nuweprent by wanneer jy die verhaal vertel. Die kinderskan na hierdie kaart verwys terwyl hulle aan hulle eiekaart(e) werk en terwyl hulle van ander verhale uitdie Bybel leer en uit die geskiedenis.Gee aan die kinders ’n oefen-aktiwiteit deur ’n skoonkaart en die prente, verhale en etikette, wat op dievolgende bladsye verskaf word, beskikbaar te stel.Die kinders kan die skoon kaart op die vloer plaas endan die prente, verhale en etikette in volgorde op diekaart plaas.Kinders kan ook die prente inkleur en die verhaleen etikette gebruik om hulle eie verhaalkaarte ofboekies te maak.

2.

3.

Stappe na JesusHerken GOD se LIEFDE vir hulle. (1 Joh 4:8)

Gee hulle VERSEKERING dat hulle God se kinders is en dat hulle 'n plek het in die hemel. (Joh 3:36, 3:16, 1:2)

Help hulle om JESUS te ONTVANG. Hulle moet hulle behoefte herken en vra vir vergifnis. Hulle moet hulle geloof in Jesus bevestig en Hom in hulle lewe innooi. (Joh 1:12, Ope 3:20)

JESUS is die WEG. Die sondelose Seun van God het vir ons sonde gesterf. Hy is die enigste weg na die hemel. (Joh 3:16, 1 Kor 15:3,4)

Erken HULLE BEHOEFTE; almal het gesondig en verdien die dood. (Rom 3:23, Ope 21:27, Joh 8:21,24)

8

Die Bouer vereiste brei uit op die basiese verstaan van verlossing wat behandel is op die Uitblinker vlak. Reg deur die Voorslaggie klaswerk, vanaf Drawwertjie word die kinders aangemoedig om besluite te neem vir Jesus. Vanaf die vroegste vlak word kinders aangemoedig om te kies om dankbaar te wees vir Jesus se aandagtige sorg en om Sy wyse reëls te vertrou. Later het hulle geleer om te kies dat Jesus hulle red van sonde en Hom in hulle lewens in te nooi.Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee. Of hulle dit nou al gedoen het of nie, hulle moet die stappe hersien wat hulle besluit kan bevestig. Die vereiste beklemtoon die kardinale belang om jou lewe vir Jesus te gee en help die kinders verstaan hoe om dit te doen.'n Paar eenvoudige stappe kan vir hulle uitgelê word om te volg in die proses om hulle lewens vir Jesus te gee.

1.

2.

3.

4.

5.

Page 11: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

9

Die Dissipels DraDie Liefde Van

Jesus UitDie dissipels het die liefde van Jesus metalmal gedeel. Omdat Paulus en Silas so

vriendelik en opgeruimd was, het dietronkbewaarder van Filippi besluit

om ook vir Jesus te lewe.

Page 12: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

10

Die Kerk van GodOngehoorsaam

Baie mense het begin om wat Jesus in dieBybel vir ons geleer het, te verontagsaam.Marin Luther was opgewonde toe hy in die

Bybel lees waaroor God se liefde envergifnis eintlik gaan.

Page 13: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

11

God se Kerk BereiVoor vir Sy Tweede

KomsSowat 100 jaar gelede het mense wat hulBybel bestudeer het, besef dat Jesus gou

weer sal kom. Hulle het begin gereedmaak om Hom te ontmoet. God het aan

Ellen White spesiale drome gegee omhulle te help.

Page 14: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

12

Maak GereedOm Jesus

Te Ontmoet

(Jou Naam)

Page 15: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

My God

A. Soek, memoriseer en verduidelik drie Bybeltekste wat handel oor hoe om jou lewe vir Jesus te gee.

Handelinge 16:31Johannes 1:12Galasiërs 3:26

2 Korintieërs 5:17Psalms 51:10Jou Keuse

Sy Boodskap aan My

13

beteken dat ek

beteken dat ek

beteken dat ek

Page 16: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

14

B.

R

O

M

E

I

N

E

I

A

K

E

J

I

H

L

F

P

F

H

E

M

2

J

2

M

A

R

K

U

S

O

P

V

U

J

N

A

I

O

I

B

L

D

T

P

T

A

2

P

E

T

R

U

S

2

D

O

H

I

L

X

L

R

P

2

I

Z

E

T

T

J

T

X

E

O

B

P

A

H

U

K

I

X

E

ë

B

J

M

L

S

T

G

A

L

A

S

I

ë

R

S

A

A

O

P

O

M

Q

O

O

O

D

S

E

X

K

O

M

E

S

L

T

I

N

P

R

P

T

O

E

U

H

T

3

A

U

T

O

V

E

R

S

U

H

C

N

T

I

E

Q

N

I

E

A

E

V

L

S

ë

B

2

3

J

V

K

S

O

E

N

N

N

R

I

T

R

N

U

K

O

D

I

U

K

W

V

S

E

B

R

S

M

T

S

J

A

E

E

N

S

O

N

Y

M

S

N

E

F

E

S

I

ë

R

S

I

E

O

N

S

R

E

S

N

I

X

K

O

L

O

S

S

E

N

S

E

V

ë

P

H

S

S

M

S

O

E

S

G

B

W

E

N

T

Q

L

M

T

3

H

R

O

A

M

A

L

U

V

T

E

T

I

T

U

S

X

L

ë

B

H

O

A

S

H

N

C

L

D

D

L

J

N

M

E

S

E

C

2

A

B

C

I

D

N

S

E

N

F

O

G

E

U

X

S

3

J

O

H

A

N

N

E

S

A

I

D

R

B

E

W

N

Y

W

K

D

E

B

M

T

I

V

3

J

O

H

N

P

E

W

R

S

S

I

V

F

A

2

K

O

R

I

N

T

I

ë

R

S

S

E

L

V

E

U

X

S

G

I

S

V

O

O

R

S

L

A

G

G

I

E

S

T

I

I

ë

U

T

E

3

R

E

S

Q

P

S

O

Z

N

H

M

L

Y

K

R

N

F

R

F

Y

N

ë

A

Q

L

I

T

I

M

O

T

E

U

S

S

G

U

G

F

S

2

Z

S

I

J

B

M

N

L

R

I

K

D

O

P

X

G

C

S

E

S

O

E

3

E

P

E

K

E

U

O

V

D

L

B

S

Q

X

Z

O

P

E

N

B

A

R

I

N

G

L

Probeer om die Nuwe Testament boeke te vind:

MatteusMarkusLukasJohannesHandelingeRomeine

1 Korintiërs2 KorintiërsGalasiërsEfesiërsFilippenseKolossense

1 Tessalonisense2 Tessalonisense1 Timoteus2 TimoteusTitusFilemon

HebreërsJakobus1 Petrus2 Petrus1 Johannes2 Johannes

3 JohannesJudasOpenbaring

BouerVoorslaggies

Noem die boeke van die Nuwe Testament.

Page 17: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

15

My God

3

A. Bestee gereelde stiltetyd met Jesus om met Hom te praat en van Hom te leer.

Ek sal gewyde oomblikke met Jesus deurbring op:

Ek sal stiltetyd met Jesus deurbring:

Ek spandeer my stiltetyd met Jesus:

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Sabbat

Sy Krag in My Lewe

Kleur die vierkante of sirkels in wat jou keuses aandui

Wanneer ek opstaan

Op my bed In die Buitelug By my Lessenaar In ‘n Stoel Op ‘n Bank

Na ontbyt Na aandete As ek bed toe gaan

Page 18: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

16

Gedurende my stiltetyd met Jesus wil ek probeer om:

Onthou om altyd:

My Bybel te lees

‘n Prent te Teken Liedere te Sing ‘n Gebedslys te hou My Sabbatskoolleste studeer

‘n Plakboekop te stel

‘n Brief aanJesus te skryf

‘n Bybelstorieboekte lees

1. Te begin met gebed.2. Te dink oor wat Jesus wil he jy moet leer of doen.3. Dit te geniet om saam met Hom te verkeer.

Page 19: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

B. Vra drie mense hoekom hulle bly is om aan Jesus te behoort.

Mense wat ek sal vra:

Dinge wat ek wil weet:

Om aan Jesus te behoort is:

Die interessantste ding wat ek geleer het was:

17

Page 20: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

18

Voorstelle aan Ouers of LeiersU voorbeeld en leierskap word deur die kind benodig soos hy/sy leer om goeie toewydingsgewoontes aan te leer.

Kinders kan op ‘n stuk papier lyne trek wat met mekaarkruis sodat ‘n klomp spasies van verskillende groottesgevorm word, wat dan ingekleur word elke keer ashulle gewydeoomblikedeurbring. Vier dan dievoltooing vandie kaart asalmal ingekleuris. Begin dan‘n nuwe kaart.

Jy kan help deur:

Jou eie daaglikse stiltetyd met Jesus te hê; sommige van die inspirasies en insigte wat jy tydens jou stiltetyd ontvang het, entoesiasties mee te deel; daagliks in huisgodsdiens uit te lei; jou kind te help om ’n wyse tyd en plek vir stiltetyd te kies; deel te wees van jou kind se stiltetyd totdat hy bevoeg en gretig is om op sy eie aan te gaan.

Page 21: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

19

My Self

1

Stel ‘n plakboek of plakkaat saam wat ‘n paar dingewys wat jy kan doen om God en andere te dien.

Ek is Spesiaal

Wat ‘nAvontuurom Jesuste dien

Dinge waarin ek goed is:

Gebiede waarop ek moetverbeter:

Dinge wat ek graag wil doen:

Dinge wat mense om my nodig het:

KRUITE

Page 22: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

20

Voorstelle aan Ouers of Leiers

‘n Kamera om kinders af te neem terwyl hulle diens lewer;‘n Kamera om demonstrasies van dienslewering af te neem;‘n Dinkskrum om saam idees te vorm;kryt, potlode, kleurpotlode, papier om idees te skets;geskrewe beskrywings van hulle idees;tydskrifte om prente uit te knip;waarderingsbriefies wanneer julle op mekaar afkom terwyl julle diens lewer.

Gebruik:

Page 23: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

My Self

Ek Kan WyseBesluite Neem

Media KritikusToekenning

21

Verwerf die Media Kritikus Voorslaggie Toekenning

1. Verduidelik wat beteken die term “media”:

Vier voorbeelde:

2. Memoriseer Filipense 4:8 en bespreek drie

beginsels wat ons help om goeie lees-, kyk-

en luistergewoontes aan te leer.

3. Hou ‘n logboek van die tyd wat jy elke dag

deurbring met die verskillende tipes van die

media. Maak ‘n nota of dit Christusgesentreerd

is of sekulêr. Doen dit vir twee weke lank.

4. Doen een van die volgende saam met ‘n volwassene: a. Kyk televisie b. lees ‘n storie c. luister na ‘n opnameWees ‘n media kritikus en bespreek diewaarde daarvan.

Page 24: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

22

Media Log

5. Met die hulp van ‘n volwassene, kies uit ‘n TV gidsboek, boekelys ens. wat jy volgende week sal lees of na kyk.

6. Nadat jou onderwyser die begin van ‘n kort storie gelees het, stel jy self die slot daarvan op.

Dag Media Titel Tyd Pas dit in byFilipense 4:8?(Ja of Nee)

Page 25: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

My Self

3Ek Kan vir My LiggaamSorg

23

MatigheidToekenning

Verwerf die Matigheid Voorslaggie Toekenning

1. Lees en bespreek 1 Korintiërs 6:19,20 en 1 Korintiërs 3:17

3. Gesels met ‘n dokter of verpleegster of bespreek met ‘n volwassene die gebruik en effek van tabak, alkohol en dwelms OF kyk na ‘n film of video-opname oor die gevaar daarvan.

4. Sê waarom mense verkies om te rook, te drink of dwelms te gebruik. Sê hoe ons kan kies om dit nie self te gebruik nie.

5. Beplan ‘n skets of toneelstukkie wat ander aanmoedig om NEE te sê en voer dit op met jou groep.

2. Dwelmmisbruik beteken:

Matigheid beteken:

Page 26: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

6. Ontwerp ‘n anti-rook, anti-dwelm of anti-alkohol logo en verf dit op ‘n T-hemp. OF Ontwerp ‘n plakkaat of illustrasie wat die gevare van dwelmmisbruik aantoon.

7. Noem twee bekende mense of atlete en sê waarom hulle nie alkohol, tabak of dwelms gebruik nie. OF Beplan ‘n onderhoud met twee mense wat jy ken wat gelukkig en gesond lewe sonder tabak, alkohol of dwelms en bespreek met hulle hul redes vir matigheid.

8. Neem deel aan ‘n erkende fiksheidstoets a. President Uitdaging b. Ekwivalente program

24

Voorstelle aan Ouers of Leiers

President Uitdaging Kwalifisering Standaard

Maak die toekenning pret deur die volgende:

Maak voedselgroep plakkate en sorteer tipes voedsel in groepe. Geniet ‘n oefening aktiwiteit saam in die sonskyn en vars lug. Hou ‘n gesonde drinkwater kompetisie.

OuderdomSeuns

678910

678910

Meisies

3336404145

3234383940

12.111.511.110.910.3

+8.89+8.89+7.62+7.62

+10.16

3130313130

10:159:228:488:317:58

24556

12.412.111.811.110.8

+5.5+5.0+4.5+5.5+6.0

3232333333

11:2010:3610:029:309:19

22223

Opsitte(in 1 minuut)

Kegel draf(sekondes)

V-sit bereik(centimeters)

Sit en bereik(centimeters)

Optrekke(nommer)

1.6km draf(min/sec)

Page 27: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

A. Noem een manier waarop jou familie verander het. Vertel hoe jy gevoel en wat jy gedoen het.

My Gesin

1Ek Het ‘n Gesin

25

Een verandering in my familie was:

Trek ‘n sirkel om die bybelfamilie wat die naaste aan joune is

Hierdie familie is die naaste aan myne omdat

Moses sefamilie

Samuel sefamilie

Ester sefamilie

Jesus sefamilie

Timoteus sefamlie

Ek het gevoel dat

Ons

B. Noem ‘n storie in die Bybel waar die familie verander het.

Filippi: die tronkbewaarder

se familie

Abrahamse familie

Petrusse familie

Kain sefamilie

Dawidse familie

Benjaminse familie

Page 28: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

Voorstelle aan Ouers of LeiersDeel met die kinders ‘n eenvoudige storie oor ‘n veranderingwat in jou familie plaasgevind het en hoe jy daarop gereageerhet.

Bybelstories oor veranderinge in families sluit in:

Nuwe toevoegings: Moses se familie Pleegkind / Aanneming: Samuel en Eli Saamgestelde familie: Jesus se familie

26

Uitgebreide familie: TimoteusSterfte in die familie: BenjaminEgskeiding: DawidKinderrebelsheid, verlore familielid: KainSiekte in die familie: PetrusVerhuis: AbrahamBekering: Die tronkbewaarder van Filippi

Page 29: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

27

My Gesin

Gesinne Gee virMekaar Om

A. Speel die “Ek gee om” speletjie deur elke familielid te vra om op ‘n bepaalde manier aan elke ander famlielid waardering uit te spreek.

Skryf die naam van elke familielid in een van die spasies hieronder neer en duiaan wat jy graag met hulle wil doen. (Jy kan ook jou eie idees gebruik)

Spesiale Toekenning

Vriendelikheid Koepon Vriendelikheid Koepon Vriendelikheid Koepon Jou Idee

Hierdie koepon isvir die was en afdroog van

skottelgoed vir een dag.

Hierdie koepon isvir werk in dietuin vir twee

ure.

Hierdie koepon isvir huisskoonmaak

vir twee ure.

Mooi Briefie Selfgemaakte geskenk Jou Idee

Page 30: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

Voorstelle aan Ouers of LeiersDie “Ek gee om” speletjie is die meeste pret as die hele gesin saamspeel.

Speel dit gedurende gesinsgodsdiens, Sabbatmiddag of gesinsaand.

Probeer spesiale dinge in verband met elke familielid neerskryf.

Deel elke familielid se “waarderingsboodskappe” met mekaar.

28

Page 31: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

My Gesin

3My Gesin Help Myom Myself te versorg

29

Verstandige RentmeesterToekenning

Verwerf die Verstandige Rentmeester Voorslaggie

Toekenning

1. Vind ‘n Bybelvers wat aandui aan wie alles op die aarde behoort.

2. Beskryf ‘n verstandige rentmeester

3. Vind, lees en verduidelik Maleagi 3:8-10

4. Vul jou eie tiendekoevert in en plaas dit self in die kollektebord.

6. Maak ‘n plakkaat wat aandui waarvoor die Sabbatskool-offergawe gebruik word.

5. Maak en versier ‘n plek om die volgende te hou a. sakgeld b. spaargeld c. tiende

Page 32: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

30

7. Luister na die storie van ‘n arm weduwee in die Bybel en haar offergawe.

8. Vertel hoe en waarom verstandige rent- meesters vir hul besittings sal sorg.

Page 33: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

31

My Wêreld

1Die Wêreld van Vriende

A. Maak vriende met ‘n persoon van ‘n ander kultuur of geslag, of met iemand wat gestremd is.

B. Nooi daardie persoon uit na ‘n familie- of kerkgeleentheid.

My nuwe vriend se naam is:

My nuwe vriend is spesiaal omdat:

My nuwe vriend hou daarvan om:

Page 34: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

32

Teken ‘n aksiestrokie wat toon wat jy en jou vriend saam gedoen het.

1. 2.

3. 4.

Voorstelle aan Ouers of Leiers

Kinders kan van vooroordeel bewus word en leerom dit te vermy deur:

Te erken dat alle mense dieselfde basiese ge- voelens en behoeftes het, en graag vertrou wil wees en gerespekteer wil word. Te leer om die verskil te ken tussen ‘n feit en ‘n opinie. ‘n Oop gesindheid te hê teenoor elke mens wat jy ontmoet. Tyd af te staan aan vriendskapsbande smee met mense oor wie jy min ken.

Die kinders kan betrokke raak by: ‘n pleeghuis ‘n skool vir blindes, dowes of verstandelik vertraagdes ‘n kerkklub, Sabbatskoolklas of skool vir ander rasse jou eie woonbuurt

Agtergrond Inligting

Kinders leer vooroordeel teenoor andere aan van die mense en plekke rondom hulle. Hul ondervindinge, of gebrek daaraan, met verskillende soorte mense mag daartoe lei dat hulle onjuiste afleidings maak oor hoe ‘n groep mense is of optree. Dit is deur te leer oor en te verkeer met ‘n groot verskeidenheid van mense dat vooroordele afgebreek kan word. Op hierdie manier kan ‘n beter begrip van mense as individue gevorm word.

Om bevooroordeel teenoor ‘n ander te wees beteken om daardie persoon vooraf te oordeel en hom/haar op ‘n verskillende manier te behandel. Die probleem met vooroordele is dat hulle baie keer ongegrond is en veroorsaak hulle dat ons mense onregverdig behandel. Vooroordeel kan gebaseer wees op ouderdom, ras, land van herkoms, godsdiens, fisiese voorkoms, intelligensie, geslag, politieke oortuiging, kultuur of ekonomiese status.

1.

2.

3.

4.

Page 35: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

33

A. Ken en verduidelik jou nasionale lied en landsvlag.

B. Noem jou land se hoofstad en jou land se leier.

My Wêreld

Die Wêreld van AnderMense

Skryf die woorde neer van jou nasionale volkslied.

Ons sing die nasional volkslied omdat:

Teken jou landsvlag:

My land se hoofstad is: _______________________________________________________

My land se leier is: ___________________________________________________________

Die _________________ beteken _____________

Die _________________ beteken _____________

Die _________________ beteken _____________

Die _________________ beteken _____________

Die _________________ beteken _____________

Die _________________ beteken _____________

Page 36: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

34

SAU Vlae

Suid Afrika

Namibia

Lesotho

Swaziland

Nasionale Hoofstad

Nasionale Vlag

Nasionale Blom

Nasionale Voël

Nasionale Leier Nasionale Volkslied

Gebruik d ie vo lgende blokkies om die feite oor jou land te hersien. Skryf die inligting in die betrokke blokkie. Vou die blokkies en plak dit met gom toe. Rol die blokkie in die rondte en gee die inligting wat verlang word, sonder omte kyk.

Page 37: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

35

My Wêreld

3Die Wêreld vandie Natuur

Verwerf ’n Voorslaggie Toekenning oor die Natuur wat jy nog nie tevore verwerf het nie.

Merk die natuur toekenning wat jy verdien het. Vereistes vir elkeen is gelys in die volgende afdeling.

Sterrekundige

Blomme

Natuur Vriend

Dierevriend

Tuinier

Bome

Geveerde Vriende

Page 38: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

36

Page 39: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

37

Ekstra Goed

Nog Toekenningsvir Bouer

Akkedisse

Blikkiespret

Blokkies Bou

BomeGraad 2 Natuur

1.

1.

1.

1.

Wat is ‘n herper en hoe kan jy ‘n herper word.Leer oor akkedisse in jou area.Leer hoe om vir ‘n akkedis te sorg.Vang ‘n akkedis of sien een in ‘n troeteldier winkel,op ‘n video, by ‘n natuursentrum, dieretuin of boeke.Nooi ‘n herpetoloog of kennisdraende persoon omom met die Voorslaggies te praat.Verf ‘n akkedis op ‘n klip.Lees Levitikus 11:29-30

Wat is die vroegste gebruik van blik en waarvoor kan dit vandag gebruik word.Speel “misterieuse blik pret” speletjie.Hou rekord van hoeveel blikkies jou huisgesin gebruikin die volgende week.Hoe was kos gepreserveer in Jesus se tyd?Hoe was blik gebruik in die Bybelse tyd?Maak ‘n telefoon of stelte van blikkies.Bring drie blikkies blikkieskos om te skenk.

Soek en hersien drie of meer stories hier gelys in die Bybel:Noag (Gen 6-7); Toring van Babel (Gen 11:1-9)Abram se tent (Gen 12:1-8); Wildernis Tempel (Eks 25-27); Salomo se Tempel (1 Kron 28:1-10, 2 Kron 3-5); Krippie (Luk 2:1-20); Wyse man en dwase man (Luk 6:47-49); Nuwe Jerusalem (Ope 21-22).Nooi ‘n bouer of skrynwerker om oor die volgende te praat: a. gereedskap wat hy gebruik (wys en demonstreer) b. tipe dinge wat hy bou. c. veiligheidsreëls wat hy volg. d. waardes soos eerlikheid, meet sorgvuldig, volg instruksies/planne, vaste fondasie.Deel 2 keuses wat jy kan maak hierdie week wat joukarakter sal opbou en nie afbreek nie. ‘n Gebou sefondasie is die mees belangrikste deel van die gebou. Ons fondasie is ons karakter. Jesus, die meesterbouer,sal ons help om goeie keuses te maak om ‘n sterk karakter te bou.Lees Openbaring 21-22 en leer oor die hemelse tuistewat God vir almal maak wat Sy geskenk van dieewige lewe aanvaar.Bou een of meer geboue van enige grootte of tipe.Mag individueel of in spanne werk.

Lees verskeie verse oor blare in die Bybel.Versamel 10 blare van verskillende bome: a) Maak droog en pars b) IdentifiseerVerf 1 blaar met sjokolade.Vertel hoe die bome hul saad versprei en versamel/teken 5 verskillende sade.Maak 2 verskillende blaar afdrukke;OFMaak 2 stukke skryfmateriaal, en ge bruik'n blaarontwerp.Ontdek die bome en blare in jou buurt. Leeriets spesiaals omtrent elkeen. Vertel vanjou bevindinge aan jou klas.Plaas jou gedroogde blare in 'n 'blare'plakboek.

2.

2.

2.

2.

3.

3.

3.

3.

4.

4.

4.

4.

5.

5.

5.

5.

6.

6.7.

6.

Bou en vlieg1. Maak papiervliegtuie en laat hulle vlieg.

Maak ‘n eenvoudige sweeftuig en laat dit sweef.Maak ‘n eenvoudige vlieër, laat dit vlieg enverduidelik die veiligheidsreëls.Bestudeer vier verskillende diere wat vlieg envertel hoe hulle vlieg.Teken ‘n prentjie van jou geliefkoosde vlieënde dier.Weet waar die Bybel praat van ‘n engel wat vlieg.Weet wie die eerste suksesvolle gemeganiseerdevlieëniers was.Stel ‘n blokkiesraaisel op oor verskillende soortevlieëry.

2.3.

4.

5.

6.7.

8.

7.

Page 40: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

38

Graad 1 Natuur

6.

Diere Vriend1. Versorg ‘n troeteldier vir 4 weke.

a. Gee dit kos en maak seker dit het vars water b. Borsel jou troeteldier, bad dit, of maak sy slaapplek skoon. OF Gooi stukkies brood of saad uit vir voëls of diere in jou buurt of by jou skool.Maak ‘n lys van diere wat in jou omgewing woon.Maak ‘n dieremasker.Pas 10 diere by hul huise.Speel ‘n dierespeletjie (diere-woordraaisel, diere-lotto...)Maak ‘n opgestopte dier. Verduidelik hoe jy virhierdie dier sou sorg as hy eg was.OFBesoek een van die volgende: a. Dieretuin b. Plaaswerf c. ‘n Hondehawe d. ‘n Voëlversameling e. ‘n Museum. f. ‘n TroeteldierwinkelOp watter dag van die skepping het God die dier geskape wat jy opgepas het.

2.3.4.5.

7.

8.

9.

Dissipels1. Wat is ‘n dissipel?

Soek in die Bybel die name en beroepe vandie dissipels en sit elke naam en beroep op ‘naparte kaart. (Matt 10:2-4, Mar 3:14-19, Luk 6:13-16,Joh 1:41-48). Meng die kaarte op die vloer en kykhoeveel jy bymekaar kan pas.Noem twee stelle dissipels wat broers was. SienMatt 10:2.Ontdek watter dissipel eerste geroep is om Jesuste volg? Lees om uit te vind wat daardie dissipelgedoen het toe hy uitgevind het Jesus was dieMessias. Joh 1:35-42Wat het die dissipels Jesus gevra om hulle te leer om te doen? Sien Luk 11:1.Sê die Onse Vader op.Kies ‘n dissipel en leer drie dinge oor hom.Sing ‘n liedjie oor die dissipels of doen ‘nkort opvoering.Wees ‘n dissipel vir Jesus.

2.

3.

4.

5.

6.7.

Eerstehulp Helper1. Demonstreer hoe jy ‘n skaaf of sny

sal behandel en verduidelik die gevare van‘n vuil wond.Verduidelik hoe jy ‘n bloeiende neus sal behandel.Identifiseer en vertoning van verskillende tipes verbande.Maak ‘n eenvoudige eerstehulp kissie en verstaandie gebruike van die items daarin.

2.3.

5. Steriliseer een van die volgende en vertel hoekom dit ‘n belangrike item in jou eerstehulp kissie is. a. haartangetjie b. termometer c. naaldBesoek ‘n ongevalle eenheid om te leer van sommige van die noodgevalle wat hulle help.Speel “hospitaal” en oefen jou vaardighede opdie boonste noodgevalle.Verduidelik en teken die Eerstehulp simbool.Noem ‘n tyd toe Jesus eerstehulp verleen hetaan iemand wat erg gebloei het.

6.

7.

8.9.

Fietsryer1. Verwerf die Padveiligheids-toekenning.

Demonstreer: a. Hoe om ‘n fiets skoon te hou. b. Hoe om die fiets veilig te ry. c. Aanduidings dat jy wil draai terwyl jy ry. d. Hoe om die fiets instand te hou.Neem deel aan ‘n fietsaktiwiteit.Onderneem ‘n 5 km fietsrit.Maak ‘n kaart van waar jy gery het.Gaan deur jou kaart saam met jou familie.

2.

3.

4.5.6.

Gimnas1. Verwerf die Fiksheid Pret-toekenning.

Voer ten minste vyf verskillendeopwarmingsoefeninge uit.Lei uit in opwarmingsoefeninge en strekoefeninge aan die begin van dieverskillende klasse.Wees in staat om die volgende bewegingsuit te voer en te verbeter: a. agteroor-rol b. sywaartse bolmakiesie c. rugbuig d. agteroor wydsbeen rol e. duikrol f. kopstaan g. vooroor wydsbeen rol h. balkloop i. staan op handeNeem deel aan ‘n erkende fiksheidstoets.

2.

3.

4.

5.

HandSkaduwees1. Leer elke kind hoe om hand skaduwee prente te maak.

As hulle hand skaduwees geleer het, vra die volgendevrae: a. Watter hand skaduwee geniet jy? b. Watter een is die moeilikste? c. Hoekom is dit moeiliker? d. Was daar sekeres wat jy nie kon doen nie?Laat die kinders bespreek hoe om andere te leer.Oefen met volwasse toesig hoe om ander te leer.Leer iemand anders hoe om hand skaduwees te maak.

2.

3.

45.

4.

Page 41: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

39

Kralekuns1. Wat is krale?

Waar het die woord “krale” vandaan gekom?Noem sommige van die materiale wat gebruikword om krale te maak.Vertel ten minste twee interresante feite oor diegeskiedenis van krale.Noem ten minste drie dinge wat jy kan doen metkrale.Maak vier (4) of meer verskillende voorwerpemet krale.Gee een van jou krale projekte vir iemand, soos‘n bejaarde persoon. Vertel hulle wat jy geleerhet oor krale en verduidelik wat spesiaal is oordie geskenk wat jy vir hulle gemaak het.

2.3.

4.

5.

6.

7.

Naaldwerkplesier

1. Beskryf waarvan die eerste naald-werknaalde gemaak is.Beskryf wat eers as garing gebruik was.Wanneer het naaimasjiene die eerste keerverskyn.Wys hoe garing deur ‘n naald gesteek word.Knoop die een ent van die garing en werk ‘n knoop aan.Maak ‘n boontjiesak.Maak ‘n bruikbare artikel en gebruik tenminste twee verskillende soorte steke.Lees die verhaal in Hand 9:36-41 en beplanom iets soortgelyks te doen.

2.3.

4.5.

6.7.

8.

Natuur Vriend1. Gaan op ‘n natuur uitstappie en ontdek

verskillende items: a. Wys en vertel wat jy gevind het; b. Gebruik hierdie items op ‘n plakkaat of maak ‘n collage.Maak ‘n lys van 3 verskillende bome en vryfoor die boombas met kryt.Versamel ten minste 4 blare van verskillendebome en vergelyk.Gaan op ‘n dierasie jagtog. Ontdek (of neemwaar) met ‘n vergrootglas wat jy alles kan sienin ‘n area van 10 verkante meter. OFVerken ‘n erf of park en vertel wat jy kan sienBesoek een van die volgende: a. Dieretuin b. Park c. Natuur reservaat.Skryf ‘n bedankingsbrief aan die persoon watjou geneem het om #5 te sien.Verduidelik: a. Hoe om ‘n Natuur Vriend te word. b. Hoe om ‘n blom te pluk wanneer dit toelaatbaar is. c. Hoe om bome, nessies, ens. te beskerm.

2.

3.

4.

5.

6.

7.

Graad 2 Natuur

Olimpies1. Leer ‘n bietjie van die olimpiese spele:

a. Waar was dit eerste gehou? b. Wanneer? c. Waar gaan die volgende spele gehou word?Maak ‘n Olimpiese bannier.Maak ‘n Olimpiese fakkel.Speel ‘n Olimpiese spel.Maak ‘n Olimpiese kleurketting.Memoriseer 2 Tim 4:7.Wie in die Nuwe Testament praat van ‘n atletiekwedren?Bespreek met jou ouers of onderwyser wat 1 Kor 9:24-26 beteken.

2.3.

4.5.

6.7.

8.

Sterrekundige1. Noem en identifiseer verskeie

sterrekundiges in die Bybel.Identifiseer een planeet, twee sterre en driekonstellasies in die nagruim en gee hul korrektename.Maak ‘n konstellasie kykboks.Verduidelik die verskil tussen ‘n planeet en ‘n ster.Kyk na planete en sterre in die nagruim.Kyk na twee van die volgende in die nagruim: a. maanopkoms. b. sonsopkoms. c. sonsakVind drie bybeltekste wat na die hemele verwys.

2.

3.4.5.

6.

7.

Swemmer II

1. Voltooi en verwerf die Swemmer Itoekenning.Hou jou asem en kop onderwater vir 3 sekondes.Duik voorwerpe onder borsdiepte water uit.Verken diep water met bystand.Dryf of gly sonder hulp vir vyf sekondesen staan dan weer.Dryf op jou rug of gly sonder hulp vir vyf sekondesen staan dan weer.Demonstreer afplat vanaf 'n vertikale posisie.Ritmiese asemhaling met of sonder bystand (kop tien keer op).Stap vanaf kant in bors diepte water en herstel invertikale posisie.Klim by die kant van die swembad uit.Skop op rug en maag.Demonstreer swem met paddavoete op rug.Demonstreer terug kruip arm aksie.Doen gekombineerde slae op maag met skop enteenoorgestelde arm aksie vir vyf meter.Doen gekombineerde slae op rug met skop en teenoorgestelde arm aksie vir vyf meter.

Voltooi die Rooi Kruis Swem Vlak IIPrimêre vaardigheid of die volgende:

2.3.4.5.

6.

7.8.

9.

10.11.12.13.

14.

15.

Page 42: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

40

Demonstreer omdraai vanaf maag na rug en rug namaag.Trek ‘n reddingsbaadjie in vlak water aan en dryfvir een minuut met gesig na bo posisie.Demonstreer verlenging hulp vanaf dek.Demonstreer hoe om nie-swemmer tot op voetete help.Raak vertroud met reddings asemhaling.

16.

17.

18.19.

20.

Troebadoer1. Speel ‘n lied op ‘n eenvoudige

instrument of klop die ritme van ‘n deuntjie op ‘n driehoekie.Speel die rol van ‘n karakter of dier met kostuumdragof gebare sodat die groep dit herken.Vertolk voor ‘n gehoor ‘n storie saam met jou groep.Noem drie mense in die Bybel wat musikaal was.Skryf ‘n gedig oor die natuur.Sing twee tradisionele liedere van jou land.Organiseer saam met ‘n paar vriende 15 minutevan vermaak vir ‘n groep OF vertel ‘n storie in ‘n groep.Vind, lees en verduidelik die betekenis van Psalm 66:1,2

2.

3.

4.5.

6.7.

8.

Tuiskuns1. Ontwerp en bou ‘n beeld deur

tandestokkies te gebruik.Doen/ontwerp twee van die volgende: a. ‘n gehekelde stuk b. ‘n kruissteek stuk c. ‘n gebreide stuk d. ‘n geborduurde stuk e. steek garing deur ‘n naald en naai knope aan.Trek ‘n bottel oor om as blompot gebruik te word.Ontwerp en maak ‘n yskasmagneet.Maak ‘n prent van huishoudelike items.Maak twee items van dinge wat normaalwegweggegooi sal word.Begin ‘n versameling van “huishoudelike weggooi-items” wat hergebruik kan word vir kunsprojekte.

2.

3.

4.5.

6.

7.

Vroeë Adventiste Pionier

1.

4.

Noem vyf Adventiste Pioniers en vertel iets van elk.Lees ‘n storie oor ‘n Adventiste Pionier.Leer ‘n vroeë Adventiste lied. Memoriseer dieeerste vers.

Maak en proe ‘n baksel granola; vertel wat grenolate doen het met die pioniers.Verf, tie-dye, of versier ‘n eenvoudige kopdoek. Gebruik die kopdoek om aan te trek soos ‘n pionier.Memoriseer Ope 14:12.Hou ‘n groot boek soos Ellen White gedoen het inhaar vision en tyd jouself.Speel ‘n vroeë Amerikaanse speletjie.Doen ‘n vroeë Amerikaanse kuns.

Die toekenning is ontwerp om in ‘n kind die groeiende bewustheid van hulle Adventiste erfenis te skep en hullete help om goed te voel oor Adventis wees. Ook om hulleaan te moedig om die bydrae van die Pioniers te waardeer.

2.

5.

3.

6.7.

8.9.

Page 43: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

41

Selfs meer VoorslaggieToekenningsDie Bouer kan teruggaan en onverwerfde Graad 1/Drawwertjie en Graad 2/Uitblinker toekennings voltooi. Hierdie sluit in:

AkkedisseBlikkiepretBlokkies BouBybel IDissipelsFiksheidpretGesondheidspesialisGidsHandkunsHand SkaduweesHoflikheidKampeerderKookpretKralekunsKunstenaarMusiekmakerPadveiligheidSkiërSwemmer ITuistehelperVeiligheidspesialisVriend van JesusVroeë Adventiste PionierWaarnemer

Die Bouer moet nie aangemoedig word om Graad 4/Helper toekennings te doen nie.

Page 44: Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers Bouer... · Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is om Jesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser en hulle lewens aan Hom te gee.

KLUB

VO

ORSLAGG

IE

VoorslaggiebedieningeNoordelike KonferensieSewendedag-Adventistekerk© NAD Voorslaggiebedieninge 1996

www.baanbrekers.co.za