In memory of Alf Jenkinson

45
1945-10-31 - 2012-02-19

Transcript of In memory of Alf Jenkinson

1945-10-31 - 2012-02-19

If you can talk with crowds and keep your virtue, Or walk with Kings - nor lose the common touch; If neither foes nor loving friends can hurt you; If all men count with you, but none too much; If you can fill the unforgiving minute With sixty seconds' worth of distance run - Yours is the Earth and everything that's in it, And - which is more - you'll be a Man my son!

Rudyard Kipling

Met kleiner en groter dinge het die volgende mense almal my tot nou gedra en gehelp:

•Rosepark Hospitaal se personeel en dokters.•My groter Jenkinson-familie in Bloemfontein en van ver.•Al die Grundlingh’s hier en in die buiteland.•Vriende wat my soos familie bygestaan het sedert Alf hospitaal toe is.•Alf se kollegas by die UV.•My kollegas by Hoërskool Jim Fouché en my oudkollegas van Hoërskool Sand du Plessis.•Al my en Alf se peetkinders, aangenome peetkinders en akademiese peetkinders.•My leerders.•Gloria, ons huishulp wat al 34 jaar vir Alf help versorg.

• Die Baptiste kerk vir verversings, die lokaal, klank en begeleiding.

• Jacques Killian van die Baptiste kerk vir morele bystand en praktiese advies.

• Vriende en familie wat gesorg het vir etes tuis en verversings hier vandag.

• Ds. Anton Meiring wat vandag die diens hanteer.• Doves vir die simpatieke hulp en reëlings.• Kobus Swart, Hennie van Coller en Alfred Jenkinson

(jnr) wat onderskeidelik namens Alf se besondere en uitgebreide vriendekring, Alf se UV-kollegas en Alf se familie vandag ‘n huldeblyk bring.

Kom geniet asseblief saam met ons tee en verversings na die verrigtinge.

Alle eer aan God vir die man, Alf, met wie ek my lewe kon deel.

Ronel