Huiswerk: Gr. 3MS 15 Junie - 26 Junie 2020...Huiswerk: Gr. 3MS 15 Junie - 26 Junie 2020 Geagte Graad...

33
Huiswerk: Gr. 3MS 15 Junie - 26 Junie 2020 Geagte Graad 3MS ouers Ek glo en vertrou dat almal deeglik huiswerk doen en op datum is. Ek dink aan elke leerder en sien uit daarna om almal terug in my klas te verwelkom. Sien hieronder die huiswerk vir 15 Junie – 26 Junie. Die bladsye en take wat onder ‘n spesifieke datum verskyn moet asseblief op daardie dag voltooi word. Indien dit nie vir u moontlik is om die werk te print nie, kan u na die vrae op u rekenaar of selfoon kyk en die antwoorde op ‘n papier neerskryf. Indien u sukkel om al die werk op die gegewe dag te voltooi, maak net seker dat alle werk teen die einde van die twee weke voltooi is. U is welkom om steeds die WKOD “links” se werk ook te doen. https://sites.google.com/wced.info/cwed-learnerresources/ Kontak my gerus indien u enige vrae het: [email protected] Groete Mev. Marili Swanepoel

Transcript of Huiswerk: Gr. 3MS 15 Junie - 26 Junie 2020...Huiswerk: Gr. 3MS 15 Junie - 26 Junie 2020 Geagte Graad...

  • Huiswerk: Gr. 3MS 15 Junie - 26 Junie 2020 Geagte Graad 3MS ouers

    Ek glo en vertrou dat almal deeglik huiswerk doen en op datum is. Ek dink aan elke leerder

    en sien uit daarna om almal terug in my klas te verwelkom.

    Sien hieronder die huiswerk vir 15 Junie – 26 Junie.

    Die bladsye en take wat onder ‘n spesifieke datum verskyn moet asseblief op daardie dag

    voltooi word.

    Indien dit nie vir u moontlik is om die werk te print nie, kan u na die vrae op u rekenaar of

    selfoon kyk en die antwoorde op ‘n papier neerskryf. Indien u sukkel om al die werk op die

    gegewe dag te voltooi, maak net seker dat alle werk teen die einde van die twee weke voltooi

    is.

    U is welkom om steeds die WKOD “links” se werk ook te doen.

    https://sites.google.com/wced.info/cwed-learnerresources/

    Kontak my gerus indien u enige vrae het: [email protected]

    Groete

    Mev. Marili Swanepoel

    https://sites.google.com/wced.info/cwed-learnerresources/mailto:[email protected]

  • Wiskunde

    15 Junie 2020 WKOD boek bl. 104, 105

    Deling: storiesomme

  • 16 Junie 2020 WKOD boek bl. 106, 107, 108

    17 Junie 2020 WKOD boek bl. 109

    Rand en sent

  • 18 Junie 2020 WKOD boek bl. 110, 111

    Vul wysers in

    Skryf breuke neer

  • 19 Junie 2020

    Hoofrekene Kwartaal 2, Week 7

    22 Junie 2020 WKOD boek bl. 112, 113

    1 mandjie = 10 appels 10 mandjies in ‘n krat 1 krat = 100 appels

    23 Junie 2020 WKOD boek bl. 114, 115

    Story sums 300 (die somme is in Engels, maar werk presies dieselfde as in Afrikaans)

  • 24 Junie 2020 WKOD boek bl. 116, 117

    25 Junie 2020 Story sums 400 and 500 (die somme is in Engels, maar werk presies dieselfde as in Afrikaans)

  • 26 Junie 2020

    Hoofrekene Kwartaal 2, Week 8

  • Huistaal (Afrikaans)

    15 Junie 2020

    WKOD boek bl. 112, 113

    Klanke in Taal Flipfile: Homofone (nommer 5)

    Handskrifboek bl.30

  • 16 Junie 2020

    WKOD boek bl. 114, 115

    Klanke in Taal Flipfile: Meervoude (Lang, bang soldate: nommer 7.2)

    Handskrifboek bl. 31

  • 17 Junie 2020

    WKOD boek bl. 116, 117

    Klanke in Taal Flipfile: Meervoude: (Kort, vet soldate: nommer 7.3)

    Handskrifboek bl.32

  • 18 Junie 2020

    WKOD boek bl. 118, 119

    Klanke in Taal Flipfile: Meervoude (Baie siek soldate + Kommadant Y: nommer 7.3)

    Handskrifboek bl.33

  • 19 Junie 2020

    WKOD boek bl. 120, 121

    Klanke in Taal Flipfile:Verkleinwoorde: (nommer 10 + 11)

    Handskrifboek bl.34

  • 22 Junie 2020

    WKOD boek bl. 122, 123

    Klanke in Taal Flipfile: Verkleinwoorde: (nommer 12 + 13)

    Lees die leestuk hieronder vir ‘n volwassene

  • 23 Junie 2020

    WKOD boek bl. 124, 125

    Klanke in Taal Flipfile: Verkleinwoorde: (nommer 14 + 15)

  • 24 Junie 2020

    WKOD boek bl. 126, 127

    Klanke in Taal Flipfile: Verkleinwoorde: (nommer 16) + v-woorde: (nommer 17)

    Lees die leestuk hieronder vir ‘n volwassene

  • 25 Junie 2020

    WKOD boek bl. 128, 129

    Klanke in Taal Flipfile: Nommer 18 + 19 + 20 + 21

    Lees die leestuk hieronder vir ‘n volwassene

  • 26 Junie 2020

    WKOD boek bl. 130, 131, 132, 133, 134

    Klanke in Taal Flipfile: Nommer 22 + 23 + 24

    Lees die leestuk hieronder vir ‘n volwassene

  • First Additional Language (English) 15 June 2020

    Phonics: y-words: (number 28)

  • 16 June 2020

    Phonics: ar-words: (number 24)

    17 June 2020 Phonics: -e-words: (number 26)

    Read “Caps for sale” in your Flipfile

    Degrees of Comparison in Flipfile

    18 June 2020 Phonics: a-words (number 1) + e-words (number 2)

    Read an English book of your choice

    19 June 2020 Phonics: -i-words: (number 3)

    Tenses + Pronouns in Flipfile

  • 22 June 2020

  • 23 June 2020

    Phonics: o-words (number 4) + u-words (number 5)

    Prepositions, days of the week and months of the year (read and write) in Flipfile

  • 24 June 2020

    Phonics: -sh-words (number 6) +sh-words (number 7)

    Read the story below

  • 25 June 2020

    Phonics: ch-words (number 8) + -ch-words (number 9)

    am/is/are and was/were in Flipfile Read the story below

  • 26 June 2020

    Phonics: wh-words (number 10)

    ‘s (number 13), adjectives, present and past tense, present progressive tense, opposites, nouns, verbs in Flipfile

    Lewensvaardigheid 15 Junie 2020 - 26 Junie 2020

    Hersien WKOD boek bl. 34 + 35 (gesonde eetgewoontes)

    WKOD boek bl. 36, 37

    WKOD boek bl. 40 (knip prentjies uit ‘n tydskrif/koerant)

    Bespreek insekte op bl. 42 - 47.

    Indien moontlik, kyk videos op Youtube oor die onderwerpe wat in die WKOD boek bespreek word.