Hoofstuk 16 - Learninglearning.ufs.ac.za/GLG214_ON/Resources/2 RESOURCES/2012 Lectures... ·...

11
Hoofstuk 16 Mineraalgenese

Transcript of Hoofstuk 16 - Learninglearning.ufs.ac.za/GLG214_ON/Resources/2 RESOURCES/2012 Lectures... ·...

Page 1: Hoofstuk 16 - Learninglearning.ufs.ac.za/GLG214_ON/Resources/2 RESOURCES/2012 Lectures... · •Metasomatisme: •Definisie: –‘n metamorfe proses waartydens die chemiese samestelling

Hoofstuk 16

Mineraalgenese

Page 2: Hoofstuk 16 - Learninglearning.ufs.ac.za/GLG214_ON/Resources/2 RESOURCES/2012 Lectures... · •Metasomatisme: •Definisie: –‘n metamorfe proses waartydens die chemiese samestelling

Mineraal genese en genetiese mineralogie • Genese = oorsprong

– Primêre kristallisasie – Daaropvolgende geskiedenis: transisies, ontmenging,

reaksies

• Mineraaleienskappe verklaar deur vormingstoestande

• Genetiese mineralogie: – Bestudeer beginsels wat mineraalvorming beheer – Kwantitatief: geotermometer, geobarometer, chemiese

studies – Modellering van kristalgroei

• Mineraalafsetting:

– Geologiese liggaam wat onder spesifieke toestand vorm – Bevat karakteristieke minerale: verspreid (scattered),

afgeskei (segregated), lense, are

Page 3: Hoofstuk 16 - Learninglearning.ufs.ac.za/GLG214_ON/Resources/2 RESOURCES/2012 Lectures... · •Metasomatisme: •Definisie: –‘n metamorfe proses waartydens die chemiese samestelling

Mineraalvormende omgewings • Waterige oplossings (Aqueous solutions):

– 2 Tipes oplossings:

• Hidrotermale oplossings (endogenies)

– Bronne: Kristalliserende magma; ontwaterende sedimentêre gesteentes; mantel ontgassing; verplaasde meteoriese en seewater

– Verhitte oplossing los minerale op vanaf gesteentes waardeur dit beweeg, vervoer en laat hul neerslaan – spesifieke minerale kan so gekonsentreer en geakkumuleer word, om sodoende dikwels ertsmineraalafsettings te vorm

– Kwarts en kalsiet en sulfiedertsafsettings

• Oppervlakoplossings of pekels (eksogenies)

– Grond-, karst en bogrondwater – karbonate: kalsiet en aragoniet

– Meer, oseaan en lagune water – evaporiet minerale: haliet, gips

Page 4: Hoofstuk 16 - Learninglearning.ufs.ac.za/GLG214_ON/Resources/2 RESOURCES/2012 Lectures... · •Metasomatisme: •Definisie: –‘n metamorfe proses waartydens die chemiese samestelling

Mineraalvormende omgewings

• Gas – Skaars omgewing

– Hematiet, gedeё swael, realgar vanaf vulkaniese gas

– Ys kristalle vanaf waterdamp: dendritiese sneeuvlokkies

• Vloeistowwe (Fluids) – Vloeistofmengsels van CO2 en H2O belangrik tydens

vorming van skarn afsettings en metamorfose van kalksteen

– Water kan beduidende alterasie en oplossing van minerale veroorsaak, veral by hoё P en T • Bv: Kwarts

Page 5: Hoofstuk 16 - Learninglearning.ufs.ac.za/GLG214_ON/Resources/2 RESOURCES/2012 Lectures... · •Metasomatisme: •Definisie: –‘n metamorfe proses waartydens die chemiese samestelling

Mineraalvormende omgewings • Kolloïdale oplossings

– Tipies in oseaanvloer slik, ryk aan kleiminerale, Al-, Fe-, Mn-hidroksiedes

– Skaars in warmbronne met onlangse vulkaniese aktiwiteit: amorfe opaal

• Magma

– Nie ‘n eenvoudige suiwer smeltsel: ‘n mengsel van bestanddele en die samestelling stem nie noodwendig ooreen met die van die gesteentes wat daaruit vorm nie

– Vloeistof en oplossing eienskappe

– Anioon groepe in polihedra ‘opgelos’ as trosse in die magma

– Ook groot katione soos K+, Na+, Mg+, Ca+

Page 6: Hoofstuk 16 - Learninglearning.ufs.ac.za/GLG214_ON/Resources/2 RESOURCES/2012 Lectures... · •Metasomatisme: •Definisie: –‘n metamorfe proses waartydens die chemiese samestelling

Mineraalvormende omgewings • Vastestofstelsels

– Kristallyn • Polimorfiese oorgang (geen verandering in chemiese

samestelling)

– Diamant na grafiet; hoё kwarts na lae kwarts; opaal na kwarts

• Vervorm oorspronklike mineraal na nuwe fases met verskillende samestellings

– Pseudomorfs: piriet verplaas deur limoniet

• Verplasingsprosesse

– Porfiroblaste: granaat groei in ‘n gneiss en verplaas (of sluit in) die voorafbestaande minerale

– Gewoonlik geassosieer met molekulêre water by korrelgrense

Page 7: Hoofstuk 16 - Learninglearning.ufs.ac.za/GLG214_ON/Resources/2 RESOURCES/2012 Lectures... · •Metasomatisme: •Definisie: –‘n metamorfe proses waartydens die chemiese samestelling

Tipes mineraalkristallisasie

• Hoekom vorm minerale?

– Meer stabiel by nuwe P, T of konsentrasie as die smelt, oplossing of voorafbestaande minerale waarvan dit vorm

• 3 Tipes mineraalvorming:

– Vrye ruimte kristallisasie

– Metasomatisme

– Herkristallisasie

Page 8: Hoofstuk 16 - Learninglearning.ufs.ac.za/GLG214_ON/Resources/2 RESOURCES/2012 Lectures... · •Metasomatisme: •Definisie: –‘n metamorfe proses waartydens die chemiese samestelling

Tipes mineraalkristallisasie

• Vrye ruimte kritallisasie:

– Groeie vryelik in gas, smeltsel, oplossing

– Voorbeelde:

• Swael in vulkaniese gas

• Porfiritiese veldspate in magma

• Ametis in hidrotermale oplossing

– Gewoonlik eievormige kristalhabitusse

Page 9: Hoofstuk 16 - Learninglearning.ufs.ac.za/GLG214_ON/Resources/2 RESOURCES/2012 Lectures... · •Metasomatisme: •Definisie: –‘n metamorfe proses waartydens die chemiese samestelling

Tipes mineraalkristallisasie

• Metasomatisme: • Definisie:

– ‘n metamorfe proses waartydens die chemiese samestelling van ‘n gesteente buidend verander, gewoonlik as gevolg van ‘n vloeistof

– ‘n proses van gelyktydige kapillêre oplossing en kristallisasie waardeur ‘n oorspronklike mineraal volledig of gedeeltelik verplaas word deur ‘n nuwe mineraal, dit lei dikwels tot ‘n verandering in die chemiese samestelling

• Vorming van samestelling diverse erts en gesteentes

• Greisen vorm vanaf graniet blootgestel aan hidrotermale oplossing: 3K(AlSi3O8) + 2H+

KAl2(AlSi3O10)(OH)2 + 6SiO2 + 2K+

Mikroklien Muskoviet Kwarts

Kassiteriet (SnO2) vorm gelyktydig hiermee soos tin tot die stelsel gevoeg word

Page 10: Hoofstuk 16 - Learninglearning.ufs.ac.za/GLG214_ON/Resources/2 RESOURCES/2012 Lectures... · •Metasomatisme: •Definisie: –‘n metamorfe proses waartydens die chemiese samestelling

Tipes mineraalkristallisasie

• Herkristallisasie:

– Nuwe kristalle vervang oorspronklikes

– Vergroot of verklein korrelgrootte

– Samestelling verander of verander nie

– Vind plaas in vastestoftoestand, gedryf deur vrye chemiese energie of deformasie defekte in kristalle

– NB faktor in diagenese en metamorfisme

– Herkristallisasie by lae T en polimorfiese transisie by hoё T

Page 11: Hoofstuk 16 - Learninglearning.ufs.ac.za/GLG214_ON/Resources/2 RESOURCES/2012 Lectures... · •Metasomatisme: •Definisie: –‘n metamorfe proses waartydens die chemiese samestelling

Tipes mineraalafsettings Tipes Genetiese groepe

Endogenies

Magmaties Stollings

Pegmatiet

Skarn

Hidrotermaal

Uitdarmings

Metamorfe Metamorfe

Eksogenies

Supergeen Vadoos

Verwering en oksidasie zones

Sedimentêr Meganies

Chemies

Biogenies

Endogenies-eksogenies Hidrotermaal sedimentêr