GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 PUNTE:...

19
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. *IAGRSA1*

Transcript of GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 PUNTE:...

Page 1: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. *IAGRSA1* 2 LANDBOUWETENSKAPPE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 11

NOVEMBER 2015

LANDBOUWETENSKAPPE V1

PUNTE: 150 TYD: 2½ uur

Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye.

*IAGRSA1*

Page 2: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. *IAGRSA1* 2 LANDBOUWETENSKAPPE

2 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2015)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK. 2. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy. 3. Lees AL die vrae noukeurig en beantwoord slegs dit wat gevra word. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel in hierdie

vraestel gebruik.

5. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 6. Wys AL jou berekeninge, insluitende die eenhede en formules, waar nodig. 7. Skryf netjies en leesbaar.

Page 3: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. *IAGRSA1* 2 LANDBOUWETENSKAPPE

(EC/NOVEMBER 2015) LANDBOUWETENSKAPPE V1 3

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING A VRAAG 1 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee.

Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die korrekte vraagnommer (1.1.1–1.1.10) in jou ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.11 A.

1.1.1 Die groepe elemente wat gewoonlik in proteïene voorkom, is ... A C, P, Ca, O en Mg. B C, H, O, N en P. C S, C, N, O en H. D Mg, K, H, Ca en Zn. 1.1.2 Die stelling hieronder verwys NIE na die volgende groep elemente NIE: Li Na K Rb Cs Fr A Hulle is alkali-metale. B Hulle behoort tot die groep 1A en het een valenselektron. C Hulle is nie-reaktief. D Hulle is baie reaktief. 1.1.3 Die struktuur hieronder verteenwoordig die struktuurformule van ʼn

organiese verbinding. H H H C C H H H

(i) Dit is ʼn kleurlose en reuklose gas. (ii) Dit word vir etileenproduksie gebruik. (iii) Dit kan beskryf word as ʼn koolwaterstof. (iv) Dit is ʼn belangrike alkohol in die natuur, Kies die korrekte kombinasie: A (i), (iii), en (iv) B (ii), (iii) en (iv) C (i), (ii) en (iv) D (i), (ii) en (iii) 1.1.4 Die tekstuur het ʼn effek op die ... A groeitempo van plante. B waterhouvermoë van grond. C organiese inhoud van grond. D struktuur van grond.

Page 4: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. *IAGRSA1* 2 LANDBOUWETENSKAPPE

4 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2015)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.1.5 Die volgende stelling verwys na massa-digtheid: A Hoe meer porie-spasie, hoe laer is die massa-digtheid. B Hoe hoër die organiese materiaal inhoud, hoe hoër die massa-

digtheid. C Hoe minder die porie-spasie, hoe hoër die massa-digtheid. D Grond met ʼn hoë kleiinhoud het ʼn verlaagde massa-digtheid. 1.1.6 Die diagram hieronder toon ʼn faktor wat grondtemperatuur beïnvloed.

A Sade ontkiem vinniger in grond verteenwoordig deur letter B. B Sonstrale tref die grond teen ʼn skuinste by letter D. C Die grond by punt B ontvang ʼn groter aantal sonstrale. D Wanneer sonstrale grond by punt D tref, sal dit terug reflekteer en

sade vinniger ontkiem. 1.1.7 Die skematiese voorstelling hieronder demonstreer die volgende:

Na + CaSO4 Ca2+ + Na2SO4

A Die verhoging van grond-pH B Verbetering van grondvrugbaarheid C Herwinning van brakgrond D Regstelling van grondsuurheid 1.1.8 Die binominale grondklassifikasiesisteem bevat ’n breë en meer

algemene vlak wat na verwys word as (a) ... en ʼn laer en meer spesifieke vlak wat na verwys word as (b) ...

(a) (b) A grondvorm grondfamilie B grondseries grondvorm C grondvorm grondhorison D grondprofiel grondhorison

Sonstrale

A

B

C

D

Page 5: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. *IAGRSA1* 2 LANDBOUWETENSKAPPE

(EC/NOVEMBER 2015) LANDBOUWETENSKAPPE V1 5

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.1.9 Die fisiese invloed van organiese materiaal op grond is ... A dat meer nutriënte beskikbaar is. B ʼn afname in die swel van kleigrond wanneer dit nat is. C verhoging van die aantal mikro-organismes. D die grond word vrugbaar as gevolg van die hoë katioon-

absorpsiekapasiteit. 1.1.10 Die G-horison is ʼn indikasie van ... A gleying-toestand. B afwesigheid van organiese materiaal. C oksidasieproses. D akkumulasie van ysteroksiede. (10 x 2) (20) 1.2 Bepaal of elk van die volgende beskrywings in KOLOM B verwys na SLEGS A,

SLEGS B, BEIDE A en B of GEEN van die items in KOLOM A. Skryf SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A en B of GEEN langs die vraagnommer (1.2.1–1.2.5) in die ANTWOORDEBOEK, bv. 1.2.6 slegs B.

KOLOM A KOLOM B 1.2.1 A Atoomgetal Getal protone en neutrone

B Atoommassa 1.2.2 A Koolstof ʼn Element wat aaneenskakeling toelaat

B Waterstof 1.2.3 A Nitrifikasie Reduksie van nitrate onder anaerobiese

toestande B Denitrifikasie 1.2.4 A Higroskopiese Die tipe grondwater wat ʼn dun lagie rondom ʼn

grondpartikel vorm B Adhesie 1.2.5 A Vertiese A Diagnostiese horison met ʼn massa

gesementeerde vlekke B Humiese A (5 x 2) (10) 1.3 Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die

woord/term langs die vraagnommer (1.3.1–1.3.5) in die ANTWOORDEBOEK. 1.3.1 Die kleinste partikel van ʼn stof wat onafhanklik kan bestaan en nog

steeds die eienskappe van daardie stof behou. 1.3.2 Die omskakeling van onoplosbare anorganiese vorme van ʼn nutriënt

tot oplosbare vorme deur die aksie van bakterieë. 1.3.3 Die punt in grond waar al die porieruimtes totaal deur water gevul is. 1.3.4 Die konsentrasie van nutriënte en sekere chemiese verbindings in

slegs een deel van grond en afwesig in ʼn ander deel. 1.3.5 Die grondstruktuur wat dun peds het wat horisontaal lê. (5 x 2) (10)

Page 6: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. *IAGRSA1* 2 LANDBOUWETENSKAPPE

6 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2015)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.4 Verander die onderstreepte woord(e) in elke van die volgende stellings om hulle WAAR te maak. Skryf slegs die woord(e) langs die vraagnommer (1.4.1–1.4.5) in die ANTWOORDEBOEK.

1.4.1 Dekstrien is ʼn voorbeeld van ʼn disakkaried. 1.4.2 Isotope is organiese verbindings wat dieselfde molekulêre formule het

maar verskillende rangskikking van atome. 1.4.3 Hidrolise is die oordrag van ʼn aminogroep van een chemiese

verbinding tot ʼn volgende. 1.4.4 ʼn Homogene grondkleur gebeur wanneer daar ʼn mengsel van

grondmateriaal en minerale komponente is. 1.4.5 Katioon-adsorpsie is die somtotaal van die uitruilbare katione in die

grond. (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45

Page 7: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. *IAGRSA1* 2 LANDBOUWETENSKAPPE

(EC/NOVEMBER 2015) LANDBOUWETENSKAPPE V1 7

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING B Begin hierdie vraag op ʼn NUWE bladsy. VRAAG 2: BASIESE LANDBOU-CHEMIE 2.1 Organiese verbindings is baie belangrik in ons daaglikse lewens. Hulle is in die

kos wat ons eet en die klere wat ons dra. Die chemiese eienskappe van organiese verbindings word deur die funksionele groep bepaal. Die struktuurformules hieronder is die verbindings wat ʼn rol in ons lewens speel. A. B. H H H H H H C C C H H C C OH OH OH OH H H C. D. H O H H H H C C OH H C C C H H H H H

2.1.1 Gee die letter van die verbinding wat by elkeen van die volgende

beskrywings pas: (a) Gevorm deur die fermentasieproses (1) (b) Is ook bekend as asynsuur (1) (c) Word gevorm wanneer die struktuur voorgestel deur B met

struktuur C reageer (1) (d) Kan gebruik word om landelike huise sonder elektrisiteit te verhit (1) 2.1.2 Verduidelik die impak van die verbinding gemerk D op die omgewing. (2) 2.1.3 Beskryf die voordeel van die gebruik van verbinding gemerk C as ʼn

bron van energie vir motors in plaas van petrol. (2) 2.1.4 Gee die funksionele groep van die verbindings gemerk B en C. (2)

Page 8: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. *IAGRSA1* 2 LANDBOUWETENSKAPPE

8 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2015)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.2 Sout vorm deel van die dieet van diere en mense. Dit is ʼn belangrike deel van die vloeibare elektroliete van mense en ander lewende organismes.

2.2.1 Gee die chemiese naam en formule vir sout. (1) 2.2.2 Wat is die binding wat bestaan tussen die elemente wat sout vorm. (3) 2.2.3 In die antieke tye was sout ʼn baie waardevolle mineraal in mense se

daaglikse lewens. Bewys hierdie stelling deur DRIE gebruike van sout in die antieke era te verduidelik. (2)

2.3 Sure en basisse speel ʼn belangrike rol in landbou. 2.3.1 Tabuleer TWEE verskille tussen ʼn suuroplossing en ʼn basis (alkaliese)

oplossing. (4) 2.3.2 As ʼn suuroplossing met ʼn alkaliese oplossing gemeng word, gebeur ʼn

chemiese reaksie. Gee die naam van die reaksie. (1) 2.3.3 Gee TWEE produkte van die chemiese reaksie in VRAAG 2.3.2 hierbo. (2) 2.4 Analiseer die struktuur hieronder en beantwoord die vrae wat daarop gebaseer

is. R H O N C C H H OH

2.4.1 Identifiseer die struktuur hierbo. (1) 2.4.2 Wys die letter (A of B) wat die struktuur in VRAAG 2.4.1 die volgende

gee: (a) Basiese eienskap (1) (b) Suureienskap (1) 2.4.3 Twee of meer van die strukture genoem in VRAAG 2.4.1 hierbo kan

saamgevoeg word om ʼn polimeer te vorm. Verskaf die naam van die reaksie. (1)

2.4.4 Die polimeer gevorm deur die samevoeging van twee of meer van die

strukture hierbo speel ʼn belangrike rol in die liggaam van ʼn dier. Regverdig die stelling met DRIE redes. (3)

B A

Page 9: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. *IAGRSA1* 2 LANDBOUWETENSKAPPE

(EC/NOVEMBER 2015) LANDBOUWETENSKAPPE V1 9

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.5 Koolhidrate is organiese molekules wat as energieverskaffers in die voedsel van diere optree. Sommige koolhidrate is baie groot en kompleks, terwyl ander eenvoudig is. Verskillende voedselsoorte verskaf verskillende tipes koolhidrate.

Gee ʼn voorbeeld van ʼn monosakkaried of disakkaried of polisakkaried verskaf

deur elkeen van die volgende voedsel- en plantbronne: 2.5.1 Vrugte (1) 2.5.2 Melk (1) 2.5.3 Suikerriet (1) 2.5.4 Hout (1) 2.5.5 Plantsel (1) [35]

Page 10: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. *IAGRSA1* 2 LANDBOUWETENSKAPPE

10 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2015)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Begin die vraag op ʼn NUWE bladsy. VRAAG 3: GRONDWETENSKAP 3.1 Die tabel hieronder wys die fisiese eienskappe van grond op twee graanplase. Fisiese grond eienskappe Plaas A Plaas B Struktuur Krummel Blokkig Grond fraksie (mm) 2,00 – 0,50 Minder as 0,002 Diepte (mm) 950 450 Kleur Lig Grys 3.1.1 Gee die plaas wat heel moontlik maklik met water versadig sal wees. (1) 3.1.2 Gee TWEE redes vir jou antwoord in VRAAG 3.1.1 vanaf die tabel. (2) 3.1.3 Lei af watter plaas heel moontlik ʼn groter graanoes gaan hê. (1) 3.1.4 Regverdig jou antwoord deur TWEE eienskappe vanuit die tabel uit te

lig wat tot ʼn hoër oesopbrengs kan lei. (4) 3.1.5 Gee DRIE voordele van die struktuur in plaas A. (3) 3.2 Poriespasies in grond is belangrik aangesien die grondporieë gevul word met

water en gas wat belangrik is vir plantgroei. Die persentasie van die totale porie-ruimte word deur verskeie faktore bepaal.

3.2.1 Beskryf die invloed van die volgende faktore op die totale porie-ruimte: (a) Gronddiepte (1) (b) Grondbewerking (1) 3.2.2 Noem TWEE ander faktore wat ʼn invloed op totale porie-ruimte kan hê. (2) 3.3 Die kleur van grond kan baie inligting aan die boer of grondwetenskaplike

verskaf, maar dit moet reg geïnterpreteer word. Gee die kleur van grond wat waarskynlik onder die volgende klimaatstoestande

sal voorkom: 3.3.1 Koue gematigde areas (1) 3.3.2 Humiede areas (1) 3.3.3 Droë toestande (1)

Page 11: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. *IAGRSA1* 2 LANDBOUWETENSKAPPE

(EC/NOVEMBER 2015) LANDBOUWETENSKAPPE V1 11

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.4 ʼn Boer het ʼn klein stukkie grond vir gewasproduksie. As gevolg van verskillende vogtoestande word die grond in twee verdeel, een deel vir groenteproduksie en die ander vir mielies. Die boer het die land skoon gemaak ter voorbereiding vir die plantseisoen. Kort na die skoonmaak was daar vir 2 dae swaar reën en die landery was met water versadig. Voginhoud in beide lande is vir ʼn periode van 10 dae gemeet. Die resultate word in die tabel hieronder gewys.

DAG 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Voginhoud van

mielieland (%) 20 13 9 7 5 4 3 2 1 1 Voginhoud van

groenteland (%) 20 18 16 14 13 12 10 7 6 5 3.4.1 Plot ʼn lyngrafiek van die voginhoud van die twee lande teenoor tyd in

dae. (6) 3.4.2 Stel DRIE maniere voor hoe om waterverlies in die mielielandery te

beperk. (3) 3.5 Die volgende diagram illustreer die faktor wat grondtemperatuur beïnvloed.

3.5.1 Wys die faktor wat temperatuur soos hierbo geïllustreer beïnvloed. (1) 3.5.2 Verduidelik die rede vir elk van die volgende grondtemperature: (a) Grond gaan warmer wees vir ʼn langer tydperk tydens vogtige en

bewolkte toestand. (2) (b) Laer temperature in lig, gekleurde grond vergeleke met donker,

kleurige grond. (2) 3.5.3 Gee DRIE invloede van grondtemperatuur op biologiese prosesse wat

in die grond plaasvind. (3) [35]

Grond

Page 12: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. *IAGRSA1* 2 LANDBOUWETENSKAPPE

12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2015)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Begin die vraag op ’n NUWE bladsy. VRAAG 4: GRONDWETENSKAP 4.1 Die horisontale lae van die grond is ʼn resultaat van omgewingsfaktore, veral

klimaatsfaktore en dit het oor vele jare gebeur. Een proses gebeur na die ander totdat die horisonne sigbaar is.

4.1.1 Herrangskik die volgende prosesse wat die ontwikkeling van

meesterhorisonne oor ʼn periode toon. x Deur die proses van blaarval sal plante blare en takkies grond toe

laat val om die O-horison te vorm x Klein stukkies rots het C-horison gevorm x Verweerde rots ondergaan chemiese verwering om grond te vorm,

wat ʼn medium vorm vir plante om te groei x A-horison word gevorm x Die rots sit uit en krimp in, wat lei tot fisiese verwering x Mikro-organismes verwerk organiese afval na humus deur die

proses van humifikasie (6) 4.1.2 Stel die toestand, wat lei tot die vorming van die E-horison, voor. (1) 4.1.3 As jy gevra word om ʼn toetsprofielgat in ʼn goed ontwikkelde grond te

grawe, voorspel DRIE eienskappe wat blootgestel gaan word om aan te dui dat jy in die B-horison is. (3)

4.2 Grondklassifikasie is die sistematiese rangskikking van die grond in klasse of

kategorieë gebaseer op die mees belangrike eienskappe en die gee van name vir die unieke rangskikking of kombinasie van hierdie klasse.

4.2.1 Bepaal die prosedure vir grondklassifikasie in die regte volgorde. (5) 4.2.2 Omskryf TWEE redes waarom grond geklassifiseer word. (2)

Page 13: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. *IAGRSA1* 2 LANDBOUWETENSKAPPE

(EC/NOVEMBER 2015) LANDBOUWETENSKAPPE V1 13

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

4.3 Grondreaksie beïnvloed nie net die nutriëntinhoud van die grond nie, maar ook die struktuur, dreinering en mikrobiese komposisie van die grond. Al hierdie aspekte van grond het ʼn direkte impak op gewasproduksie. Die pH van die grond word deur die relatiewe konsentrasie van geabsorbeerde katione op grondkolloïdes bepaal. Die mees algemene katione wat adsorbeer word is: H+ , Ca+2 , K+ , Al+3 , Mg+2 en Na+

4.3.1 Vanaf die lys hierbo, kies TWEE ione (vir elke geval) wat die

grondreaksies hieronder beïnvloed: (a) Alkaliniteit (2) (b) Suurinhoud (2) (c) Neutraliteit (2) 4.3.2 Wys TWEE negatiewe impakte van grond wat gedomineer word deur

Al+3 op gewasproduksie. (2) 4.3.3 Stel die beheermaatreëls voor, om die probleem, genoem in

VRAAG 4.3.2, te beheer. (1) 4.4 Die skematiese voorstelling hieronder illustreer die herwinning van

koolstofdioksied van die atmosfeer na lewende organismes en weer terug.

4.4.1 Verskaf byskrifte vir die prosesse gemerk 1, 3, 4, 5 en 6. (5) 4.4.2 Noem TWEE belangrike grond mikro-organismes wat ʼn rol gedurende

die proses gemerk 5 speel. (2) 4.4.3 Gee TWEE vereistes vir die organismes in VRAAG 4.4.2 hierbo. (2) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150

Page 14: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. *IAGRSA1* 2 LANDBOUWETENSKAPPE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 11

NOVEMBER 2015

LANDBOUWETENSKAPPE V1 MEMORANDUM

PUNTE: 150

Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.

Page 15: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. *IAGRSA1* 2 LANDBOUWETENSKAPPE

2 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2015)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING A VRAAG 1 1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1.1 C √√ 1.1.2 C √√ 1.1.3 D √√ 1.1.4 B √√ 1.1.5 A √√ 1.1.6 D √√ 1.1.7 C √√ 1.1.8 A √√ 1.1.9 B √√ 1.1.10 A √√ (10 x 2) (20) 1.2 KOLOM A/KOLOM B 1.2.1 B √√ 1.2.2 A √√ 1.2.3 B √√ 1.2.4 Beide A en B √√ 1.2.5 Geen √√ (5 x 2) (10) 1.3 EEN WOORD/TERM 1.3.1 Molekule √√ 1.3.2 Oplosbaarheid √√ 1.3.3 Versadigingspunt √√ 1.3.4 Grondwanbalanse √√ 1.3.5 Plaatstruktuur √√ (5 x 2) (10) 1.4 VERANDER DIE ONDERSTREEPTE WOORD(E) 1.4.1 Polisakkariede √ 1.4.2 Isomere √ 1.4.3 Trans-amination √ 1.4.4 Nie-homogene √ 1.4.5 Uitruilkapasiteit √ (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45

Page 16: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. *IAGRSA1* 2 LANDBOUWETENSKAPPE

(EC/NOVEMBER 2015) LANDBOUWETENSKAPPE V1 3

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING B

VRAAG 2: BASIESE LANDBOUCHEMIE

2.1 2.1.1 (a) B √ (1) (b) C √ (1) (c) A √ (1) (d) D √ (1)

2.1.2 Brand daarvan produseer ʼn kweekhuis gas √ wat bydra tot aardverwarming √ (2)

2.1.3 Produseer minder √ lugbesoedeling as petrol of diesel √ (2)

2.1.4 B – Hidroksiel/OH √ C – Karboksiel/COOH √ (2)

2.2 2.2.1 Naam – Natriumchloried √ Formule – NaCl √ (1)

2.2.2 Ioniese binding √ (2)

2.2.3 x Gebruik as preserveer middel – beskerm teen bakterieë √ x Gebruik vir die behandeling van velle en huide √ x Om smaak te verbeter √ (3)

2.3 2.3.1 Suur Basis Gee H+ ione wanneer

reageer met water √ Vat H+ ione wanneer reageer met water √

Proe suur √ Proe bitter √ Hoë konsentrasie

waterstofione √ Hoe konsentrasie hidroksielione (OH) √

Kleur lakmoespapier rooi √ Kleur lakmoespapier blou √(Enige 2 x 2) (4)

2.3.2 Neutralisasie √ (1)

2.3.3 x Water √ x Sout √ (2)

2.4 2.4.1 Aminosuur √ (1)

2.4.2 (a) B √ (1) (b) A √ (1)

2.4.3 Kondensasie √ (1)

2.4.4 x Benodig vir groei en herstel van weefsel √ x Produksie van hormone en ensieme √ x Produseer teenliggaampies in diere √ x Betrokke in proses van sel √ x Vervoer van ander stowwe in liggaam √ (Enige 3) (3)

2.5 2.5.1 Fruktose √ (1) 2.5.2 Galaktose √ (1) 2.5.3 Sukrose √ (1) 2.5.4 Lignien √ (1) 2.5.5 Sellulose √ (1) [35]

Page 17: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. *IAGRSA1* 2 LANDBOUWETENSKAPPE

4 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2015)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 3: GRONDWETENSKAP 3.1 3.1.1 Plaas B √ (1) 3.1.2 x Grys kleur indikasie van saturasie √

x Tekstuur is klei, mikro-porieë bemoeilik watervloei √ (2) 3.1.3 Plaas A √ (1) 3.1.4 x Verhoogde gronddiepte √ vergemaklik goeie wortelgroei √

x Krummelstruktuur √ geskik vir grondbewerking √ (4) 3.1.5 x Gunstige belugting en porieë √

x Geen grondkompaksie/verlaagde korsvorming √ x Verbeterde wortelpenetrasie √ x Verlaagde gronderosie √ x Verbeterde groei van saailinge √ x Groter water infiltrasie, waterhouvermoë en beskikbaarheid √ x Verbeterde biologiese aktiwiteit √ (Enige 3) (3)

3.2 3.2.1 (a) Gronddiepte – porieruimtes neem af met toename van

gronddiepte √√ (1) (b) Grondbewerking – grond wat konstant bewerk word het minder

grondporieë √ (1) 3.2.2 x Grondtekstuur √

x Grondstruktuur √ (2) 3.3 3.3.1 Donker/swart √ (1) 3.3.2 Rooi √ (1) 3.3.3 Lig √ (1)

Page 18: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. *IAGRSA1* 2 LANDBOUWETENSKAPPE

(EC/NOVEMBER 2015) LANDBOUWETENSKAPPE V1 5

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.4 3.4.1

Grafiek merklys Kriteria Ja : 1 punt Nee : 0 punt 1. Lyngrafiek 1 0 2. Y-as gemerk met eenhede 1 0 3. X- as gemerk 1 0 4. Punte korrek afgesteek 1 0 5. Korrekte opskrif 1 0 6. Sleutel 1 0 (6) 3.4.2 x Grondbedekking/deklaag √

x Windbreke √ x Minimum bewerking √ x Byvoeging van organiese materiaal √ (Enige 3) (3)

3.5 3.5.1 Radiasie en refleksie van sonenergie √ (1) 3.5.2 (a) Tydens vogtige en bewolkte toestande sal sonstrale wat

gereflekteer word weg van grond √ weer terug gereflekteer word deur die wolkbedekking √ (2)

(b) Lig gekleurde grond reflekteer meer lig en hitte √ en donker gekleurde grond absorbeer meer lig √ (2)

3.5.3 x Grondmikrobes word geaktiveer √

x Saad ontkiem vinniger √ x Optimale plantgroei en -produksie √ (3)

[35] VRAAG 4: GRONDWETENSKAP

4.1 4.1.1 x Rots sit uit en krimp in wat lei tot fisiese verwering. √ x Klein stukkies rots vorm die C-horison. √ x Verweerde rots ondergaan chemiese verwering om grond te vorm

wat ʼn medium word vir plantgroei. √ x Deur die proses van die val blare en takkies op grond wat O-

horison vorm. √ x Mikro-organismes werk op organiese afval om humus te vorm deur

die proses van humifikasie. √ x A-horison word gevorm. √ (6)

0

5

10

15

20

25

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10

Vogi

nhou

d vi

r m

ielie

s en

gr

oent

e %

Tyd (Dae)

Voginhoud van land vir mielies en groente oor 10 dae

Land for maize

Land for vegetables

Grond vir mielies

Grond vir groente

Page 19: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 · GRAAD 11 NOVEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. *IAGRSA1* 2 LANDBOUWETENSKAPPE

6 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2015)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

4.1.2 Verwydering van partikels a.g.v. loging/lae klei-inhoud/laag in

organiese materiaal √ (1) 4.1.3 x Akkumulasie van organiese materiaal √

x Akkumulasie van klei √ x Akkumulasie van minerale √ (3)

4.2 4.2.1 x Baken meester horisonne af √

x Identifiseer die diagnostiese horisonne √ x Bepaal die grondvorm √ x Identifiseer die serie-eienskappe √ x Bepaal die grondseries √ (5)

4.2.2 x Vir optimale gebruik van land se natuurlike hulpbronne √

x Wetenskaplike beplanning van ʼn plaas √ x Ontwikkeling van nuwe areas √ x Valuasie van grond √ (Enige 2) (2)

4.3 4.3.1 (a) K+ √ en Na+ √ (2) (b) H+ √ en Al+3 √ (2) (c) Ca+2 √ en Mg+2 √ (2) 4.3.2 x Toksiese hoeveelhede van aluminium stop wortelgroei √

x Fosfor raak onoplosbaar √ x Molibdeen raak minder beskikbaar √ x Uitruilbare kalsium- en magnesiumione is min √ (Enige 2) (2)

4.3.3 Voeg landboukalk by/CaCO3 √ (1) 4.4 4.4.1 1 Fotosintese √

3 Voeding √ 4 Respirasie √ 5 Ontbinding √ 6 Verbranding √ (5)

4.4.2 Bakteria √ Fungi/Swamme √ (2) 4.4.3 x Grondvog √

x Mineraalnutriënte √ x Grondlug √ x Optimale temperatuur √ x Optimale pH √ (Enige 2) (2)

[35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150