God se uitnodiging Luk . 14:17,18-

7
God se uitnodiging Luk. 14:17,18- Kom, want alles is nou gereed. En hulle het hul almal eenparig begin verontskuldig..” Joh. 6:44- “Niemand kan na My toe kom as die Vader wat My gestuur het, hom nie trek nie . . .” (Iets trek jou, Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordp ress.com

description

God se uitnodiging Luk . 14:17,18- “ Kom , want alles is nou gereed . En hulle het hul almal eenparig begin verontskuldig ..”. Joh . 6:44- “ Niemand kan na My toe kom as die Vader wat My gestuur het, hom nie trek nie . . .” ( Iets trek jou , kerk ). - PowerPoint PPT Presentation

Transcript of God se uitnodiging Luk . 14:17,18-

Page 1: God se  uitnodiging Luk . 14:17,18-

God se uitnodigingLuk. 14:17,18-“Kom, want alles is nou gereed. En hulle het hul almal eenparig begin verontskuldig..”

Joh. 6:44- “Niemand kan na My toe kom

as die Vader wat My gestuur het, hom nie

trek nie . . .”(Iets trek jou, kerk)

Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

Page 2: God se  uitnodiging Luk . 14:17,18-

God se uitnodiging1.Voorsiening gemaak“Alles is nou gereed”Op die aardea) Verlossing deur Christus is

voorsien (Rom. 3:24).b) Regverdigmaking deur Christus

se opstanding is verseker (Rom 4:25). (steeds sondig ons)

c) Vrede by God deur Christus is vir ons verkry (Rom 5:2).

Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

Page 3: God se  uitnodiging Luk . 14:17,18-

God se uitnodiging1.Voorsiening gemaakIn die Hemela) ‘n woning in die hemelse

heerlikheid is vir die gelowige berei (Joh. 14:3-3).(nie tydelik)

b) ‘n onverganklike, onbesmette en on verwelklike erfenis is vir die gelowige in die hemel weggele (1 Pet. 2:4).

c) ‘n Heerlikheid “wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor en in die hart van die mens nie opgekom het nie, wat God berei het vir die wat Hom liefhet” (1Kor. 2:9).

Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

Page 4: God se  uitnodiging Luk . 14:17,18-

God se uitnodiging2.Die uitnodiging gerigDie Here se “Kom.”

God is nie aannemer van persoon nie (Hond 10:34).

Almal wat wil (Openb. 22:17).

Wie???

Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

Page 5: God se  uitnodiging Luk . 14:17,18-

God se uitnodiging3.Die gevolglike gedragslyn“En hulle het almal eenparig begin verontskuldig.”JodeDie Jode het nie in Hom gevind wat hulle van Hom as Messias verwag het nie.Die HeideneHulle het nie die gebrek van filosofie in die Evangelie aanvaar nie; en dit as dwaasheid beskou.

Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

Page 6: God se  uitnodiging Luk . 14:17,18-

God se uitnodigingDie WereldDie wereld mense is te besig omerenstige aandag aan die Christelikegodsdiens te gee.Die jongmenseVir hulle is die Christelike godsdiens‘n demper op hulle plesier.Die middeljaarigesHulle weer het te veel sorge enmoeilikheid om na om te sien.

(“kom” en dis wat in Sy gesig gegooi word)

Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

Page 7: God se  uitnodiging Luk . 14:17,18-

God se uitnodigingSlotAs ons nie gered word nie, sal dit nie God se skuld wees nie.Hy het ons voorsien en uitgenooi.

“Kom dat ons nou die saakUitmaak, se Die Here: al was julle sondes soos skarlaken,

dit sal wit word soos sneeu; al was dit rooi soos purper. Dit

sal word soos wol” (Jes. 1:18).

Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com