EREDIENSTE - nggars.org.zanggars.org.za/wp-content/uploads/2018/05/13-Mei-2018.pdf · toe gaan aan...

8
Maandag (14 Mei 2018) 09:00 Leraarsbediening 10:00 Pinkster 18:30 Pinkster Dinsdag (15 Mei 2018) 06:00 Gebedsgeleentheid 08:30 Elengos 10:00 Pinkster 18:30 Pinkster Woensdag (16 Mei 2018) 10:00 Pinkster 18:30 Pinkster Donderdag (17 Mei 2018) 10:00 Pinkster 18:30 Pinkster Vrydag (18 Mei 2018) 05:30 Mannebediening EREDIENSTE: Oggend Erediens om 09:00 Prediker: Dr Gavin Meistre Tema: Ek is ‘n nuwe mens (Joh 3:1-16) Teeskink: Elengos; Kinder Groepe; Pinkster begin Bevestiging van Gemeenteraadslede Aand Erediens om 18:00 Prediker: Dr Gavin Meistre Tema: Geloof wat red - Geloof (Efes 2:1-10) Tiener Groepe; Neem van Belydenis Foto’s KERKKANTOOR KANTOORURE: Maandae: 11:00 - 13:00 & Dinsdae tot Vrydae: 08:00 - 13:00 Bankbesonderhede: ABSA Tjekrekening: NG Pretoria Garsfontein, Rek nr: 1630 580 125, The Grove (630919) Onthou verwysing se 1ste woord moet die doel van inbetaling wees bv. Dankoffer Potgieter 20 Mei 2018 09:00 (Pinksternagmaal) Nuwe Lidmate Tee 18:00 (Belydenisaflegging) Kinder en Tienergroepe Teeskink: Gasvryheid 27 Mei 2018 09:00 & 18:00 10:15 Dienswerkers Kinder en Tiener groepe Teeskink: Diamante 3 Junie 2018 09:00 (Doop) & 18:00 Kinder & Tiener Groepe Deurkollekte: There4Ministries Biddag vir Ekologie

Transcript of EREDIENSTE - nggars.org.zanggars.org.za/wp-content/uploads/2018/05/13-Mei-2018.pdf · toe gaan aan...

Page 1: EREDIENSTE - nggars.org.zanggars.org.za/wp-content/uploads/2018/05/13-Mei-2018.pdf · toe gaan aan te sluit. volg die lydenspad van Jesus tot by Golgota, met U sal in ‘n goed toegeruste

Maandag (14 Mei 2018)

09:00 Leraarsbediening

10:00 Pinkster

18:30 Pinkster

Dinsdag (15 Mei 2018)

06:00 Gebedsgeleentheid

08:30 Elengos

10:00 Pinkster

18:30 Pinkster

Woensdag (16 Mei 2018)

10:00 Pinkster

18:30 Pinkster

Donderdag (17 Mei 2018)

10:00 Pinkster

18:30 Pinkster

Vrydag (18 Mei 2018)

05:30 Mannebediening

EREDIENSTE:

Oggend Erediens om 09:00

Prediker: Dr Gavin Meistre

Tema: Ek is ‘n nuwe mens (Joh 3:1-16)

Teeskink: Elengos; Kinder Groepe; Pinkster begin

Bevestiging van Gemeenteraadslede

Aand Erediens om 18:00

Prediker: Dr Gavin Meistre

Tema: Geloof wat red - Geloof (Efes 2:1-10)

Tiener Groepe; Neem van Belydenis Foto’s

KERKKANTOOR KANTOORURE:

Maandae: 11:00 - 13:00 & Dinsdae tot Vrydae: 08:00 - 13:00

Bankbesonderhede: ABSA Tjekrekening:

NG Pretoria Garsfontein, Rek nr: 1630 580 125,

The Grove (630919) Onthou verwysing se 1ste woord moet die

doel van inbetaling wees bv. Dankoffer Potgieter

20 Mei 2018

09:00 (Pinksternagmaal)

Nuwe Lidmate Tee

18:00 (Belydenisaflegging)

Kinder en Tienergroepe

Teeskink: Gasvryheid

27 Mei 2018

09:00 & 18:00

10:15 Dienswerkers

Kinder en Tiener groepe

Teeskink: Diamante

3 Junie 2018

09:00 (Doop) & 18:00

Kinder & Tiener Groepe

Deurkollekte: There4Ministries

Biddag vir Ekologie

Page 2: EREDIENSTE - nggars.org.zanggars.org.za/wp-content/uploads/2018/05/13-Mei-2018.pdf · toe gaan aan te sluit. volg die lydenspad van Jesus tot by Golgota, met U sal in ‘n goed toegeruste

Elengos se

Kontak Persoon:

Lynette van Eeden

083 578 2088

Voorbidding: Corrie van Zyl (082 874 7505) was vir toetse gehospitaliseer. Sy is intussen ontslaan en wag op die uitslae. Ons bid dat die uitslae na wense sal wees. Jacky Basson (082 852 6913) sy is in Pretoria Oos hospitaal vir behandeling. Dorrie Janse van Vuuren (084 202 0280) het ʼn rugoperasie ondergaan by Unitas hospitaal. Alles het goed afgeloop. Ons bid vir haar. Connor Richie (kleinseun van Vossie en Susie wat in Engeland woon) is in die hoësorg eenheid. Bid vir hulle asb. Nico Raubenheimer (082 057 8370) se ouers, Leon & Gesina, is albei in Kloof hospitaal. Ons bid vir hulle. Ronnie Stanton Die voet operasie het goed gegaan en hy sterk tuis aan. Hersteltyd van 6 weke in rolstoel en 6 weke in “moon boot” lê nog voor. Baie dankie vir al u gebede sover. Anneli Kriek (083 243 5641) herstel na ʼn operasie aan haar been. Arno & Shani Engelbrecht (082 632 1723) se pasgebore babatjie is baie ernstig siek. Hennie en Annemarie Engelbrecht (072 436 7741) se kleinkind. Bid asb ernstig vir hulle. Dicky Goldschagg (Dogter Naomi 072 365 4782) het ʼn operasie ondergaan en dit gaan goed. Helga Schnetler (071 490 9900) herstel na ʼn rugoperasie. Piet Venter (082 460 3335) herstel na ʼn operasie. Tienerhuis dogters en Ds Jaco en Erika - Hou hul asb in u gebede. Dr Rassie en Ella van Niekerk (082 873 1866) gaan nie goed met beide se gesondheid. Bid in besonder vir hulle. Annelize de Villiers (079 706 6932) (Dr Rassie en Ella se dogter) Sy is in Midstream hospitaal na ʼn long operasie. Het spesiale voorbidding nodig. Piet Prinsloo (082 803 0471) Hy is baie swak. Ons bid vir hom. Stella Olivier (078 880 3261) Bid asb dat sy haar kragte sal herwin. Bid asb ook vir Ockie.

Aftreeoorde: Bid vir al die kroniese siek / swak persone in ons aftree oorde.

Featherwood: Dina Malan (082 823 5017) het haar heup gebreek en sterk in die versorgingseenheid van Featherwood aan. Kanker Pasiënte: Hennie Behr (082 347 0617) Gaan vir ʼn operasie om ʼn kanker gewas op sy kop te verwyder. Bid asb vir hom en Vicky. Elize van As (084 516 0705) Ontvang behandeling. Bid asb vir haar en Francois. Sussie Nortje (082 790 3452) se twee kleindogters (+ 30jr) wat ook sussies is, het albei kanker. Hulle name is Valicia en Monica. Harold Baker (082 550 8910) hy is ernstig siek en is 24uur op suurstof. Bid asb ernstig vir Harold. Daleen Stander (082 684 1745) Ontvang tans chemo. Sy was in die hospitaal Bid vir haar en haar moeder (Hanna) wat haar versorg. Bertus Siebert (082 574 7837) het longkanker, ontvang chemo. Ons bid vir Bertus en sy ouers Hennie en Esmé (082 573 7614). Carl Sassenberg (082 478 0352) Het kanker en is ernstig siek. Bid asb vir hom en sy ouers (Wilhelm en Mariëtta).

Dankie vir al u gebede tydens my/ons siekte/operasie/hospitalisasie/toetse:

Jakkie Venter

Vertrou op Hom

Vir enige ondersteuning

aan Kankerlyers en hul

gesinne kontak asb vir:

Danie Perold by

073 478 1158

Getuienis

Ons wil graag deel in jou

getuienis. Stuur jou

getuienis na

Ds Ronnie Stanton by

[email protected]

Het u behoefte dat iemand

saam met u bid?

Persoonlik, vertroulik en

opreg in geloof.

Ons gebeds-kamer is 24

uur oop vir versoeke.

Per SMS 078 880 3261 of

Epos [email protected]

Moenie uitstel nie.

Wat jy ook al doen,

doen dit nou!

Leef nou!

Wees gaaf en Goed!

Leef Gesond.

Page 3: EREDIENSTE - nggars.org.zanggars.org.za/wp-content/uploads/2018/05/13-Mei-2018.pdf · toe gaan aan te sluit. volg die lydenspad van Jesus tot by Golgota, met U sal in ‘n goed toegeruste

Pinksteroffer in Tweede Kwartaal

Ons het jaarliks net twee groot offer-insamelings in ons Gemeente, nl die Koningsoffer in November,

asook die Pinksteroffer in April/Mei. Hierdie offergeleenthede gaan gepaard met groot geestelike

hoogtepunte van ons kerkjaar - Kersfees en Pinkster. Ons gaan op Pinkstersondag (20 Mei) ‘n spesiale

Pinksterinsameling hou om as Gemeente dankie te sê vir Sy seëninge in ons Gemeente. Kom ons bring

‘n besondere offerbydrae aan die Here hierdie Pinkster. Maar die belangrikste, kom ons gee in die eerste

plek onsself aan Hom - sodat ons kan groei na Sy plan vir ons in hierdie tyd.

Pinkster 2018

Datums

10 Mei (Hemelvaart):

18:30 Tema: God roep my - Dr Gavin Meistre

13 Mei 2018 (Sondag)

09:00 Tema: Ek is ‘n nuwe mens - Dr Gavin Meistre

18:00 Tema: Geloof wat red - Dr Gavin Meistre

14 Mei 2018 (Maandag):

10:00 & 18:30 Tema: Vrygespreek! - Ds Jaco Barnard

15 Mei 2018 (Dinsdag):

10:00 & 18:30 Tema: Draai na God! - Ds Jaco Barnard

16 Mei 2018 (Woensdag)

10:00 Tema: Meer soos Jesus - Dr Gavin Meistre

18:30 Tema: Ek word geheilig - Dr Gavin Meistre

17 Mei 2018 (Donderdag):

10:00 Tema: Volhard tot die einde - Ds Koos le Roux

18:30 Tema: Volhard tot die einde - Ds Dirkie vd Spuy

20 Mei 2018 (Sondag)

09:00 Pinksternagmaal - Ds Dirkie vd Spuy

Tema: Ek leef in die vloei van die Gees

Heerlike Sop en Broodjies word tydens die geleenthede bedien.

U is

hartlik

welkom!

Pinksteroffer

koeverte kan

tot en met

einde Julie nog

ingehandig

word.

Page 4: EREDIENSTE - nggars.org.zanggars.org.za/wp-content/uploads/2018/05/13-Mei-2018.pdf · toe gaan aan te sluit. volg die lydenspad van Jesus tot by Golgota, met U sal in ‘n goed toegeruste

Swaziland: 18-20 Mei 2018

Ons nooi u hartlik uit om by die span wat Swaziland

toe gaan aan te sluit.

U sal in ‘n goed toegeruste plek naby die kerk waar

die rystoele aanmekaar gesit sal word bly.

Program:

Saterdag: Sit rolstoele aanmekaar

Sondag: Woon erediens by en vertrek huis toe.

Kontak gerus vir Otto Ueckerman as u meer in-

ligting soek by 071 352 7598 / [email protected]

Belydenisaflegging:

20 Mei 2018 om 18:00

Belangrike Datums:

Foto’s neem: 13 Mei 2018 om 18:00

TOER NA ISRAEL EN EGIPTE

Gavin en Elfriede neem ‘n toergroep na Israel en Egipte vanaf 16 – 24 Junie 2019. Dalk was dit nog altyd jou droom om daar uit te kom. Kom beleef hierdie geestelike reis saam met hulle. Daar is nog baie tyd om te spaar vir ‘n besondere geestelike ervaring. Ons besoek plekke soos: Sesarea, Karmel, Tiberias, bootvaart op die See van Galilea, Magdala, Kapernaum, Kana, Nasaret, Berg van Verheerliking, Jerigo, Jordaanvallei, Dooie See, Qumran, Betlehem, Olyfberg, Jerusalem, en ons volg die lydenspad van Jesus tot by Golgota, met nagmaal by die tuingraf. Oppad terug doen ons aan by Kaïro en besoek die piramides, vaar op die Nyl en besoek die Egiptiese Museum en mark. Kontak vir Gavin (0820604905) of Elfriede (0798879167) vir meer besonderhede. Epos navrae kan aan [email protected] gestuur word.

13 Mei 2018

Diedericks Desire 9960401

Kitching Charné 0826148728

Lombard John 9977389

Lotter-Moolman Beatrix 9933643

Louw Dirk 3615005

Opperman Frank 9988581

Pretorius Hendrik 0823086659

Sandilands Sandy 0724490049

Steyn Mika 0823263196

Van Heerden Chantel 9935907

Van Niekerk Magda 9985903

Wiese Aimee 3651084

14 Mei 2018

Du Toit Anita 9934138

Du Toit Marliné 3475667

Greeff Carli 9986295

Greeff Liané 9986295

Potgieter Gertina 0828782119

Van Niekerk Gerrit 3617071

Vivier Ryan 0828089089

15 Mei 2018

Clack Katinka 3611823

Dreyer Maria 9989242

Mong Hano Geen nr

Pienaar Sophie 0824177436

Potgieter Isabel 9931010

Van Rooy Ruhan 0723769691

16 Mei 2018

Bronkhorst Relandi 9984721

Den Dulk Magdalena 3611203

Kleinhans Jana 9984627

Liebenberg Hanna 3617596

Smit Marli 9931016

17 Mei 2018

Marx Chris 9932362

Meyer Corrie 0832632649

Swart Gert 9933553

Van Den Heever Brand 9931282

Van der Vyver Sunette 0780956894

Van Tonder Louise 9985285

Venter Jakkie 9934818

Wahl Elsje Geen nr

18 Mei 2018

De Villiers Johan 9970306

Du Toit Annelie 3475667

Henning Heleen 4274143

Le Roux Ina 9911036

Minty Rudi 3612835

Potgieter Marnus 0832836834

Tickner El-Maré 0733121126

Venter Pieter 0824603335

Welman Corné 0827827906

Yannakakos Hettie 3482247

17 Mei 2018

Boshoff Kristen 9989944

Brink Michael 0834536413

Lohrentz Melanie 9987043

Lotter Hannes 9933643

Mare Marilyn 9986413

19 Mei 2018

Bredenhann Danie 0828700496

Koch Elaine 9933337

Rademeyer Ruan 0826864667

Theunissen Helgaard 3482455

Page 5: EREDIENSTE - nggars.org.zanggars.org.za/wp-content/uploads/2018/05/13-Mei-2018.pdf · toe gaan aan te sluit. volg die lydenspad van Jesus tot by Golgota, met U sal in ‘n goed toegeruste

GARSFONTEIN ICE BREAKER WEDLOOP: 7 JULIE

2018: HULP VERLANG

(ons gemeente se eie jaarlikse wedloop)

‘n Verskeidenheid van reelings i.v.m. bogemelde wed-

loop moet eersdaags ‘n aanvang neem. Die jaar is dit

‘n liga wedloop en ‘n rekord aantal atlete word verwag.

Ons het u hulp nodig om as marshalls op die straat op

te tree die oggend van die wedloop OF as u asb by ‘n

waterpunt kan help.

Borge vir ‘n waterpunt is ook baie nodig en sal baie

help. Gebruik hierdie

geleentheid om u besigheid blootstelling te gee.

Kontak gerus vir Mike Minty by 0834145938 Of epos

hom by [email protected]

Basaar: 24 Augustus 2018

Hiermee ‘n paar krisisse waarmee u

solank kan help ASB!

Ons is opsoek na 2 of 3 golfkarretjies

wat ons daardie dag kan gebruik om dia-

mante besoekers na hulle karre te neem

en terug!

Ons benodig ook asb ‘n koördineerder

vir die Lekkergoed & Jaffels tafel by die

basaar.

Kontak asb die Kerkkantoor as u ons

kan help.

Koördineerders vergader op

23 Mei 2018 om 19:00

Page 6: EREDIENSTE - nggars.org.zanggars.org.za/wp-content/uploads/2018/05/13-Mei-2018.pdf · toe gaan aan te sluit. volg die lydenspad van Jesus tot by Golgota, met U sal in ‘n goed toegeruste
Page 7: EREDIENSTE - nggars.org.zanggars.org.za/wp-content/uploads/2018/05/13-Mei-2018.pdf · toe gaan aan te sluit. volg die lydenspad van Jesus tot by Golgota, met U sal in ‘n goed toegeruste

Gebedsgeleenthede:

Dinsdae om 06:00 in Beradingskamer

Vrydae om 05:30 vir Manne in Konsistorie

Stuur gebedsversoeke na [email protected]

Bybelstudie Geleenthede:

Dinsdae om 10:00 vir Vroue in Beradingskamer

Woensdae om 09:00 vir Diamante in Konsistorie

Groeigroepe:

Indien jy graag by ʼn Groeigroep wil inskakel – kontak

gerus vir Marina le Grange by 082 903 9248. U is ook

welkom om op die volgende datums te kom kennis

maak en sodoende aan te sluit by ʼn groeigroep. Die

Groeigroepleiers kom weer op

26 Maart 2017 om 09:45 in die Beradingskamer

bymekaar.

Groeigroep vir Werknemers

Ons benodig werknemers om hierdie groepie te kan

bywoon en so verryk te word. Hierdie groepie kom op

Donderdae Middae vanaf 16:00 - 17:00 in die

Beradingskamer bymekaar. Enige navrae kan gerig

word aan: Marina le Grange (082 903 9248) of

Sarie de Villiers (083 414 2952)

Groeigroep Donderdag aande in Konsistorie om

18:30 Die Mannebedieningsgroep en hul vroue en

kinders kom in die konsistorie bymekaar. Enige

iemand, selfs enkellopendes is welkom. Kontak gerus

vir Henk (082 448 7777) of Joep (083 581 7354)

WoordSTERK

ʼn Bediening vir alle 20-45 jariges wat wil groei in hul

kennis van GOD se Woord.

Hierdie bediening kom elke TWEEDE Dinsdagaand

vanaf 18:30-20:00 bymekaar. Alhoewel hierdie

bediening gerig is op 20-45jariges is familie/vriende/

geliefdes meer as welkom om saam te kom. Reël

solank ʼn kinderoppasser, nooi jou vriende en kollegas,

en kom word deel van WoordSTERK. Kontak Ds Jaco

Barnard (082 302 9807) vir meer inligting.

Floreer

Voel jy asof jy vasgeval het in jou geestelike lewe?

Soek jy na meer? Is daar baie vrae waaroor jy wonder

in jou innerlike lewe? Kom reis saam met

Dr Gavin in 2018 na ʼn dieper lewe saam met God en

ontdek die wonder van God se lewende waters in jou.

Hierdie groep kom weekliks op ʼn Dinsdagaand vanaf

18:30 - 20:00 (vakansies en langnaweke uitgesluit)

bymekaar. Dr Gavin 082 060 4905

Kanker Ondersteuners:

Hierdie ondersteuningsgroep kom elke Woensdagaand

om 18:30 in die Konsistorie bymekaar! Kankerlyers en

gesinne is welkom. Danie Perold kan vir u meer

inligting gee by 012 993 3271 / 073 478 1158.

Vlytige Hande:

Kom geniet heerlike geselskap terwyl jy jou kreatiewe

passie uitleef. Kom sluit by ons aan elke Donderdag

vanaf 09:00 tot 12:00. Kontak gerus vir Rina Compion

(0832583901) as jy meer wil uitvind.

Elengos:

Hierdie bediening ondersteun fisies, psigies, geestelik

en finansieel. Ons nooi enige persoon wat in nood is

uit om ons te kontak. Ons kan onder andere help met

kos en klere. Alle sake word konfidensieel hanteer.

Kontak vir Lynette van Eeden by 083 578 2088.

Getuienis

Deel jou geestelike ervarings met ons gemeente!

As jy wil deel word van hierdie groot geleentheid

skakel Ds Ronnie Stanton of epos hom by

[email protected]

U is welkom om enige tyd betrokke te raak.

Kontak gerus die Kerkkantoor of die

kontakpersone soos hier bo genoem.

Kontakbesonderhede:

www.el-pida.org.za / [email protected]

Judy Bovey 083 325 2102

Lidmaatskap R200/p/jaar

Kantoorure

Maandae—Vrydae vanaf 09:00-12:00

Die April/Mei

inligtingstuk is in die

portaal beskikbaar

Page 8: EREDIENSTE - nggars.org.zanggars.org.za/wp-content/uploads/2018/05/13-Mei-2018.pdf · toe gaan aan te sluit. volg die lydenspad van Jesus tot by Golgota, met U sal in ‘n goed toegeruste

Kontakpersoon: Huis nr: Sel nr: Epos adres:

Leier: Mike Minty 083 414 5938 [email protected];

Eredienshulp: Frans van Niekerk 012 993 1338 072 371 9899 [email protected]

Gebed: Wimpie Barnard 012 998 3736 082 881 2885 [email protected] Musiek Oggend: Maryke vd Hoven 012 991 2125 083 459 1936 [email protected]

Musiek Aand: Erika Barnard 071 363 8719 [email protected] Multi-Media: John Taylor 012 993 2598 082 415 0802 [email protected]

Leier / Groeigroepe /

Bybelstudiegroepe: Marina le Grange 012 361 2977 082 903 9248 [email protected]

Rondom 30’s: Ds Jaco Barnard 082 302 9807 [email protected]

Voorsitter / Manne: Henk le Roux 082 448 7777 [email protected]

Vroue: Michelle Raubenheimer 082 057 8370 [email protected]

Leier: Leonie van den Heever 082 321 1908 [email protected]

Elengos / Jakob se Put Lynette van Eeden 012 361 7541 083 578 2088 [email protected]

Kanker Ondersteuners: Danie Perold 012 993 3271 073 478 1158 [email protected]

Enkelouers: Christa van Kerken 012 348 1775 083 531 7145 [email protected]

Voorsitter / Diamante: Amanda Pretorius 074 167 1030 [email protected]

Leier: Vakant

Jeugwerker / Kleuters /

Studente &

Jong Volwassenes

Erika Barnard 071 363 8719 [email protected]

Gesinsbediening: Ds Jaco Barnard 082 302 9807 [email protected]

Teologiese Studente: Dr Gavin Meistre 082 060 4905 [email protected]

Leier: Isabella Carstens 083 657 9923 [email protected] Vlytige Hande: Rina Compion 012 993 3640 083 258 3901

Gasvryheid & Gawes: Isabella Carstens 083 657 9923 [email protected] Tuine: Saartjie Koen 012 998 7224 083 298 8003 [email protected]

Blomme: Lulu Nel 012 998 7811 072 070 0487 Estetika: Carla Hattingh 060 970 9665 [email protected]

Begrafnisse Teeskink: Lynette van Eeden 012 361 7541 083 578 2088 [email protected]

Leier: Ben Vorster 012 348 7925 082 451 4873 [email protected] LIG Kinderbediening: Louise Rossouw 012 361 5248 082 863 6977 [email protected]

Garsfontein Echo Huis: Ds Jaco Barnard 082 302 9807 [email protected] Dawid Mouton 082 565 8376 [email protected]

Reënboogprojekte: Gerda Joubert 012 998 7998 072 414 0304 [email protected]

Sendelinge: Ben Vorster 012 348 7925 082 451 4873 [email protected] Spesiale Uitreike: Ben Vorster 012 348 7925 082 451 4873 [email protected]

Swaziland/VIGS projek: Otto Ueckermann 012 348 0351 071 352 7598 [email protected]

Leier: Richard Jordaan 072 171 2873 [email protected]

Voorsitter: Botha vd Vyver 078 095 6894 [email protected]

Diensverhoudinge: Magda Stander 012 348 7864 082 776 1257 [email protected]

Fondse: Herman van Zyl 082 458 0475 [email protected];

Toerusting: Isabella Carstens 083 657 9923 [email protected]

Bate-instandhouding: Faan vd Merwe 012 998 9978 072 386 9833 [email protected]

Informasie Tegnologie: Allen van Deventer 084 750 3333 [email protected]

Kommunikasie: Anton Koekemoer 082 578 3834 [email protected]

Bedryfsbestuurder: Org v Heerden 012 991 0047 083 378 2467 [email protected]

Kategese in Kwartaaltyd

Peuters & Kleuters in Jeuglokaal van 09:00 - 10:00 & Gr R

tot Gr 6 in Gemeentesentrum en Tent van 09:00 - 10:00

Peuters, Kleuters en Gr R tot Gr 6 woon eers die erediens

vir ‘n paar minute by voor hul na hul klassies verdaag.

Gemeenteraadslede:

Voorsitter: Dr Gavin Meistre 082 060 4905 [email protected]

Skriba: Magda Stander 082 776 1257 [email protected]

Leraars: Ds Jaco Barnard 082 302 9807 [email protected]

Lede met Portefeulje (Besonderhede hier bo)

Isabella Carstens; Marina le Grange; Richard Jordaan; Leonie vd Heever; Anton

Koekemoer; Ben Vorster; Herman van Zyl, Mike Minty

Ander Lede sonder Protefeulje:

Janwick Hattingh 079 502 8181 [email protected]

James Welman 082 782 7906 [email protected]