DIE HEROUT 19 MAART 2017 (1) - NG...

8
1 Sondag, 19 MAART 2017 NG Gemeente Lyttelton-Oos DERDE SONDAG IN LYDENSTYD Hartlik welkom in die erediens vanoggend! Ons is bly jy is hier. Nuwe Intrekkers Ons wil julle graag so gou moontlik tuis laat voel en deel maak van ons geloofsgesin! Bly ge- rus na die diens agter dan ontmoet ons mekaar voor die kansel. Julle kan ook ds Freddie Schoeman (084 581 8139) of Madelaine Steyn (0126644458) skakel. Webtuiste: www.ly)eltonoos.org.za DIE HEROUT

Transcript of DIE HEROUT 19 MAART 2017 (1) - NG...

Page 1: DIE HEROUT 19 MAART 2017 (1) - NG Lyttelton-Ooslytteltonoos.org.za/wp-content/uploads/2015/03/DIE... · voor sy kruisiging en opstanding. Ons beleef iets van die lydenspad wat Hy

1

Sondag, 19 MAART 2017

NG Gemeente Lyttelton-Oos

DERDE SONDAG IN LYDENSTYD

Hartlik welkom in die erediens vanoggend! Ons is bly jy is hier.

Nuwe Intrekkers

Ons wil julle graag so gou moontlik tuis laat voel en deel maak van ons geloofsgesin! Bly ge-

rus na die diens agter dan ontmoet ons mekaar voor die kansel.

Julle kan ook ds Freddie Schoeman (084 581 8139) of Madelaine Steyn (0126644458) skakel.

Webtuiste: www.ly)eltonoos.org.za

DIE HEROUT

Page 2: DIE HEROUT 19 MAART 2017 (1) - NG Lyttelton-Ooslytteltonoos.org.za/wp-content/uploads/2015/03/DIE... · voor sy kruisiging en opstanding. Ons beleef iets van die lydenspad wat Hy

2

Program

SONDAG 19 MAART 2017

Derde Sondag in Lydenstyd

#Imagine

Deurkollekte: Noodlenigingsfonds

09:00 Nagmaal: Freddie Schoeman

Geen dissipelvorming

MAANDAG 20 MAART 2017

Skoolvakansiedag

#Imagine

DINSDAG 21 MAART 2017

Menseregtedag

WOENSDAG 22 MAART 2017

17:00 Biduur

VRYDAG 24 MAART 2017

05:00 Kom ons bid

06:00 Grace Manna

SONDAG 26 MAART 2017

Vierde Sondag in Lydenstyd

Deurkollekte: Boufonds

09:00 Erediens: Freddie Schoeman

Jnr/Snr Dissipelvorming (kategese)

Streeksbyeenkoms: Streek 7

17:00 PraatSaam Kafee

MAANDAG 27 MAART 2017

19:00 Bedieningspanvergadering

DINSDAG 28 MAART 2017

09:00-10:30 Sustersbiduur / Bybelstu-

die

WOENSDAG 29 MAART 2017

08:00 Klub Immergroen bak koek

sisters

17:00 Biduur

VRYDAG 31 MAART 2017

Skole sluit

05:00 Kom ons bid

06:00 Grace Manna

SONDAG 2 APRIL 2017

Vyfde Sondag in Lydenstyd

Deurkollekte: Noodlenigingsfonds

09:00 Erediens: Freddie Schoeman

Geen jeugak:witeite

BELANGRIKE DATUMS 2017

10-15 April: Skolliekamp (Gr 11+12)

9-15 April: Groot Lydensweek

16 April: Paassondag

27-30 April: Emmaus Walk: Mans

4-7 Mei: Emmaus Walk: Dames

25 Mei: Hemelvaartdag

29 Mei—2 Junie: Pinksterweek

2 Junie: Gholfdag

16 September: Buur@ees

VOORBIDDING • Kinnie en Louis van der Walt (Streek

2). (0826755043) Kinnie is erns:g siek.

• Johan en Anita Dean (Streek 4). Anita sterk tuis aan na ʼn operasie.

• Heleen en Johan Nel (Streek 5). He-leen sterk tuis aan na ʼn operasie.

• Max Amsenga (Streek 2) was die afgelope week in die hospitaal.

• Johan en Rina van Rooyen (Streek 9)(0765251028). Johan begin in April weer met behandeling.

• Pieter en LeDe Hambridge (Streek 6)(0832183847). Pieter sterk tuis aan.

• Piet en Cathy du Toit (Streek 6) (0828599093). Piet is steeds erns:g siek.

Indien jy graag iets of iemand by die

voorbiddingslys wil voeg, skakel die

kerkkantoor: 0126644458

INNIGE SIMPATIE

Ons innige simpa:e met die afsterwe van

Madelein Roos Saterdag 11 Maart. Mag

die Here julle krag gee in hierdie tyd.

Page 3: DIE HEROUT 19 MAART 2017 (1) - NG Lyttelton-Ooslytteltonoos.org.za/wp-content/uploads/2015/03/DIE... · voor sy kruisiging en opstanding. Ons beleef iets van die lydenspad wat Hy

3

LYDENSTYD In Lydenstyd volg ons Jesus op sy laaste reis na Jerusalem en veral die laaste week

voor sy kruisiging en opstanding. Ons beleef iets van die lydenspad wat Hy geloop

het en dit help ons om ons eie pad as dissipels met groter toewyding te loop.

Word hierdie jaar weer deel van hierdie geestelik reis.

WOENSDAG 1 MAART ASWOENSDAG

SONDAG 5 MAART EERSTE SONDAG IN LYDENSTYD

SONDAG 12 MAART TWEEDE SONDAG IN LYDENSTYD

SONDAG 19 MAART DERDE SONDAG IN LYDENSTYD

SONDAG 26 MAART VIERDE SONDAG IN LYDENSTYD

SONDAG 2 APRIL VYFDE SONDAG IN LYDENSTYD

SONDAG 9 APRIL PALMSONDAG

MAANDAG 10 APRIL GROOT LYDENSWEEK

DINSDAG 11 APRIL GROOT LYDENSWEEK

WOENSDAG 12 APRIL GROOT LYDENSWEEK

DONDERDAG 13 APRIL GROOT LYDENSWEEK

VRYDAG 14 APRIL GROOT LYDENSWEEK

SONDAG 16 APRIL PAASSONDAG

NAGMAAL 19:00

EREDIENS 09:00

EREDIENS 09:00

EREDIENS 09:00

EREDIENS 09:00

EREDIENS 09:00

EREDIENS 09:00

EREDIENS 19:00

EREDIENS 19:00

EREDIENS 19:00

NAGMAAL 19:00

EREDIENS 09:00

EREDIENS 09:00

Page 4: DIE HEROUT 19 MAART 2017 (1) - NG Lyttelton-Ooslytteltonoos.org.za/wp-content/uploads/2015/03/DIE... · voor sy kruisiging en opstanding. Ons beleef iets van die lydenspad wat Hy

4

Laai die klankopnames van preke af by:

http://www.lytteltonoos.co.za/FTPdownloads/

Lewe op die kruispad

Reis met Lydenstyd in 50 dae deur

Markus. Markus vertel ’n aangrypende

verhaal, Jesus is die hooIarakter. Die kon-

flik tussen Jesus en sy verskillende teen-

standers, die biKere self-stryd van Jesus om

die komende lyding en sterwe te aanvaar,

en die onvermoë van sy volgelinge om sy

lyding te verstaan, vorm die draad van die

verhaal. Sewe groepstudies en 43 individu-

ele studies. DVD met inleidings vir elke

groepsessie kan afsonderlik gekoop word.

R100

Ons eet weer saam by

Ocean Basket!

26 April vanaf 18:00

Eldo Village, Saxbylaan

Bring vriende en familie saam

‘n Gedeelte van die wins word

aan die gemeente geskenk

BESKIKBAAR IN ONS BOEKWINKEL IN DIE

VOORPORTAAL VAN DIE GEMEENTESEN-

TRUM.

KONTAK Ilse Ferreira by 063 529 0170

[email protected] .

Page 5: DIE HEROUT 19 MAART 2017 (1) - NG Lyttelton-Ooslytteltonoos.org.za/wp-content/uploads/2015/03/DIE... · voor sy kruisiging en opstanding. Ons beleef iets van die lydenspad wat Hy

5

SENTRUM VIR

LEWENS-

VERNUWING www.transformlife.co.za

INSKRYWINGS: Skakel Ronél Vorster (082) 411-3855 of besoek webwerf

TEMA VIR DIE KWARTAAL:

Sê JA vir die lewe!Sê JA vir die lewe!Sê JA vir die lewe!Sê JA vir die lewe! • Sondag 26 Maart: Die Malvalek-

ker Eksperiment

TEMA VIR DIE TWEEDE KWARTAAL

Sê JA vir verhoudingsSê JA vir verhoudingsSê JA vir verhoudingsSê JA vir verhoudings Sondag 23 April: Verhoudings in die gesin Sondag 7 Mei: Verhoudings in die werkplek Sondag 4 Junie: Verhouding met die “ander” Praatsaam Kafee is ‘n plek waar ons elke Sondagaand heerlik saam kuier oor ’n koppie van jou gunsteling warm drankie en iets te ete. Terselfdertyd praat ons saam oor ’n interessante onderwerp en leer ons by mekaar oor die lewe. Elke tweede Sondag 17:00—18:30 @ Ly)elton-Oos gemeente

HOE OM DINGE GEDOEN TE KRY

• Het jy te veel hooi op jou vurk?

• Voel jy oorweldig deur te veel ver-

plig:nge?

• Het jy te min tyd om alles gedoen te

kry?

Hier is ‘n metode om jou werk so te or-

ganiseer dat jy weer rus:gheid en kalmte

kan ervaar te midde van groot druk.

Datum en tyd: 23 Maart 2017 om 19:00

Aanbieder: Freddie Schoeman

Koste: R100

Inskrywings: sien besonderhede hierbo

Page 6: DIE HEROUT 19 MAART 2017 (1) - NG Lyttelton-Ooslytteltonoos.org.za/wp-content/uploads/2015/03/DIE... · voor sy kruisiging en opstanding. Ons beleef iets van die lydenspad wat Hy

6

KLUB IMMERGROEN — PROGRAM 2017

Woensdag, 29 Maart 08h00 Bak Koeksisters

Woensdag, 19 April 08h00 Bak Koeksisters

Maandag, 24 April 08h30 Worsbroodjie braai by saal

Woensdag, 10 Mei 08h30 Uitstappie

Donderdag, 18 Mei 08h00 Smeer brode Jaffels

Vrydag, 19 Mei 08h00 Bak Jaffels

Woensdag, 21 Junie 08h00 Sop en Broodjies

Woensdag, 28 Junie 08h00 Bak Koeksisters

Woensdag, 26 Julie 08h00 Bak Koeksisters

Woensdag, 16 Augustus 08h30 Uitstappie

Woensdag, 23 Augustus 08h00 Bak Koeksisters

Woensdag, 27 September 08h00 Bak Koeksisters

Donderdag, 12 Oktober 08h00 Smeer brode Jaffels

Vrydag, 13 Oktober 08h00 Bak Jaffels

Woensdag 25 Oktober 08h00 Bak Koeksisters

KOEKSISTERBESTELLINGS BY SARIE DE LANGE: —Tel: 644 0378/073 160 6165

KLUB IMMERGROEN : KOMITEE 2017

Thea Neser (Voorsitter) Mont Fleur 25 Gloverln 237 664 4717/072 235 7237

Tokkie Botha Van Riebeeckln 204 664 4829 / 082 413 0613

Betsie Grobbelaar Riebeeck WS 5 082 556 4903

Sarie de Lange Van Riebeeckln 42 644 0378/073 160 6165

Yvonne Schulze Sunrise View 212 345 2011/082 410 6472

Hennie Haupt Langebrinkweg 49 664 3254/082 667 0344

Ria Maree Protea-Aftreeoord 201 664 3364/072 483 2866

Heleen Nel Hans Strijdomln 51 664 2276/072 091 5902

Betsie Deysel Thorndale 6870 664 2217/082 411 2906

Blondie Landman Smutsln 254 664 4683/072 233 5125

Max Amsenga Krugerln 286 664 3629

Lida Venter Falcon Crest 32 0764814433

Dave de Bruin Krugerlaan 187 6643422/0826534865

Lyn de Bruin Krugerlaan 187 6643422/0828596655

Petra Fourie Krugerlaan 238 6640833

KOMBERSE DRINGEND BENODIG!

Die kouer weer is op ons en ons het dringend 50 komberse nodig vir straatmense wat

buite in die koue moet slaap. Indien jy kan help met insame-ling of skenking van komb-

erse, kontak Elize-Marie van Jaarsveld ([email protected]).

Page 7: DIE HEROUT 19 MAART 2017 (1) - NG Lyttelton-Ooslytteltonoos.org.za/wp-content/uploads/2015/03/DIE... · voor sy kruisiging en opstanding. Ons beleef iets van die lydenspad wat Hy

7

JeugaktiwiteiteJeugaktiwiteiteJeugaktiwiteiteJeugaktiwiteite EersteEersteEersteEerste KwartaalKwartaalKwartaalKwartaal

Bybel

Olimpiade

21 Mei

Springkasteel te

huur:

R350 per dag

Mondi papier-

herwinning–

fondse vir jeug

Senior Bash

3 Maart

KAMPE:

#Imagine – 18 tot 20

Maart

Skollie – 10 to 16 April

T Hemde vir

Jeug

Jeug betrokke

by Grace

Mana

Kolwyntjies

26 Maart

Page 8: DIE HEROUT 19 MAART 2017 (1) - NG Lyttelton-Ooslytteltonoos.org.za/wp-content/uploads/2015/03/DIE... · voor sy kruisiging en opstanding. Ons beleef iets van die lydenspad wat Hy

8

VERJAARSDAE

DOOPHERDENKINGS

HUWELIKSHERDENKINGS

Van Noemnaam Verjaar Streek Landlyn Selfoon

Carstens Tanya 03/19 9 664 6571

Erasmus Jóvane 03/19 6 082 565 6195 0745004238

Lee (Erasmus) Abrie 03/19 9 074 789 7551 0742970889

Momberg Heinie 03/19 6 664 8027 0836256705

Deetlefs Chamoney 03/20 9 076 280 3270 0746593215

Combrink Mattie (86) 03/21 5 664 6325 0845646325

De Villiers Johan 03/21 9 083 745 5222 0837455222

Dry Tian 03/21 7 664 5806 0823206477

Freysen Johan 03/21 5 664 6325 0828055330

Van Der Walt Louis 03/22 2 0826755043 0826755043

James Gerhard 03/23 8 664 2157 0833240332

Potgieter Elna 03/23 3 644 2820 0834467871

Du Preez Stefanie 03/24 4 664 2353 0724453051

Engelbrecht Hardus 03/24 3 664 7605 0823761610

Badenhorst Annelie 03/25 9 564 9517 27829253012

Bishop Susan 03/25 9 0824945479 27825750684

Broekhuizen Lizette 03/25 7 664 4640

Greyling Riaan 03/25 1 084 402 2256 27845170666

Humphries Wilnus 03/25 3 664 4549 27827855315

Van der Walt Peet 03/25 4 27823322922

Van Noemnaam Doop Herden-

kings Streek Landlyn Selfoon

Dirker Hannah 20/03/2016 9 0823087229 0823087229

Van Noemnaam Huweliks-

herdenkings Streek Landlyn Selfoon

Griessel Mickey

22/03/1997 6 082 565 6195 0825651244

Henkie 0825656195

Momberg Cá

25/03/1989 6 664 8027 0722229500

Heinie 0836256705

Scholtz Drienie

22/03/1975 9 012 6540681 0837446108

Willem 0828539588

Van Wyk Elzette

21/03/2015 6 664 3331 0826112477

Stefan 0836266574