Enjoy a blessed Christmas Geniet n geseënde Kersfees · Newsletter Co-Editor: Simone Kay 084 592...

7
Committee Members and Collaborators Chairperson: Simone Kay 084 592 5935 021 592 5935 [email protected] (Continued) Adres/Address: Posbus/PO Box 4674, Tygervallei 7536 Telefoonnavrae/Telephonic enquiries: Simone Kay 084 592 5935 E-pos/e-mail: [email protected] Webadres/website: www.genza.org.za Facebook: http://www.facebook.com/pages/GGSA-Wes-Kaap/ Uitgawe/Issue 2017/4 Inhoud/Contents Vergaderingsnuus/Branch News Ons saluut ’n lid van ons tak oor ’n beduidende prestasie Die Hugenote-Vereniging van Suid-Afrika en die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het onlangs aangekondig dat die Akademietoekenning vir genealogiese navorsing voortaan bekend sal staan as die Hugenote-Vereniging en DF du Toit-Malherbeprys vir Genealogiese Navorsing. Die prys word elke drie jaar toegeken vir navorsing op die gebied van genealogie en familiegeskiedenis. Die 2017-prys is vanjaar toegeken aan prof. Gerhard Geldenhuys (foto links), emeritus professor van die Departement Toegepaste Wiskunde aan die Universiteit van Stellenbosch. Prof. Geldenhuys ont- vang die prys vir die besondere rol wat sy genealogiese navorsing gespeel het op ’n medies- wetenskaplike gebied in die on- trafeling van die molekulêre oor- sake van oorerflike siektes. In eie geledere het ons reeds met Gerhard se werk te doen gehad in Capensis nr 3 van 2009 waar hy in die artikel Genealogiese navorsing oor die lang QT sin- droom meer vertel oor hierdie navorsing. Dit word in 2005 ook saam met ander navorsers in Circulation vol 112(17) gepublisser onder die titel: Phenotypic variability and un- usual clinical severity of congenital Long-QT syndrome in a founder population. Saam met ander navorsers is hy ook in 2014 die outeur van Identification of a common founder couple for 40 South African Afrikaner families with Parkinson's disease (South African Medical Journal, vol 104(6)). Benewens hierdie akademiese werk is Gerhard ook die outeur van verskeie genealogiese artikels oor 'n wye verskeidenheid van onderwerpe. Die tak wens Gerhard van harte geluk met hierdie prestasie. Dankie aan Dr Andrew Kok vir hierdie bydrae Editors Message 1 Vergaderingsnuus 1 Vergaderingsnuus (vervolg) 2 Branch News (continued) 2 Branch News (continued) 3 Vergaderingsnuus (vervolg) 4 Newsflashes 5 Newsflashes 6 Christmas Humour 7 Enjoy a blessed Christmas Geniet ‘n geseënde Kersfees

Transcript of Enjoy a blessed Christmas Geniet n geseënde Kersfees · Newsletter Co-Editor: Simone Kay 084 592...

Page 1: Enjoy a blessed Christmas Geniet n geseënde Kersfees · Newsletter Co-Editor: Simone Kay 084 592 5935 021 592 5935 simonek@mweb.co.za Newsletter Co-Editor: Phil Beck 082 467 7805

Committee Members and Collaborators

Chairperson:

Simone Kay

084 592 5935 021 592 5935

[email protected]

(Continued)

Adres/Address: Posbus/PO Box 4674, Tygervallei 7536

Telefoonnavrae/Telephonic enquiries: Simone Kay 084 592 5935

E-pos/e-mail: [email protected] Webadres/website: www.genza.org.za Facebook: http://www.facebook.com/pages/GGSA-Wes-Kaap/

Uitgawe/Issue 2017/4

Inhoud/Contents

Vergaderingsnuus/Branch News

Ons saluut ’n lid van ons tak oor ’n beduidende prestasie Die Hugenote-Vereniging van Suid-Afrika en die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het onlangs aangekondig dat die Akademietoekenning vir genealogiese navorsing voortaan bekend sal staan as die Hugenote-Vereniging en DF du Toit-Malherbeprys vir Genealogiese Navorsing. Die prys word elke drie jaar toegeken vir navorsing op die gebied van genealogie en familiegeskiedenis. Die 2017-prys is vanjaar toegeken aan prof. Gerhard Geldenhuys (foto links), emeritus professor van die Departement Toegepaste Wiskunde aan die Universiteit van Stellenbosch. Prof. Geldenhuys ont-

vang die prys vir die besondere rol wat sy genealogiese navorsing gespeel het op ’n medies-wetenskaplike gebied in die on-trafeling van die molekulêre oor-sake van oorerflike siektes. In eie geledere het ons reeds met Gerhard se werk te doen gehad in Capensis nr 3 van 2009 waar hy in d ie ar t i ke l Genealogiese navorsing oor die lang QT sin-droom meer vertel oor hierdie navorsing. Dit word in 2005 ook saam met

ander navorsers in Circulation vol 112(17) gepublisser onder die titel: Phenotypic variability and un-usual clinical severity of congenital Long-QT syndrome in a founder population. Saam met ander navorsers is hy ook in 2014 die outeur van Identification of a common founder couple for 40 South African Afrikaner families with Parkinson's disease (South African Medical Journal, vol 104(6)). Benewens hierdie akademiese werk is Gerhard ook die outeur van verskeie genealogiese artikels oor 'n wye verskeidenheid van onderwerpe. Die tak wens Gerhard van harte geluk met hierdie prestasie. Dankie aan Dr Andrew Kok vir hierdie bydrae

Editors Message 1

Vergaderingsnuus 1

Vergaderingsnuus (vervolg)

2

Branch News (continued) 2

Branch News (continued) 3

Vergaderingsnuus (vervolg)

4

Newsflashes 5

Newsflashes 6

Christmas Humour 7

Enjoy a blessed Christmas

Geniet ‘n geseënde Kersfees

Page 2: Enjoy a blessed Christmas Geniet n geseënde Kersfees · Newsletter Co-Editor: Simone Kay 084 592 5935 021 592 5935 simonek@mweb.co.za Newsletter Co-Editor: Phil Beck 082 467 7805

Committee Members and Collaborators:

Deputy chairperson:

David de Klerk

023 342 8044 [email protected]

Cemetery Project: David de Klerk

023 342 8044 [email protected]

Photographer: André van Wyk

073 505 3535 021 706 1747

[email protected]

Secretary: Pam Beck

084 504 0540 021 976 2380

[email protected]

Newsletter Co-Editor: Simone Kay

084 592 5935 021 592 5935

[email protected]

Newsletter Co-Editor: Phil Beck

082 467 7805 021 976 2380

[email protected]

(Continued)

Vergaderingsnuus/Branch News - (Vervolg/Continued)

Nog a taklid presteer

Dr Andrew Kok (foto links), ’n oud-voorsitter, is pas aangestel as die nuwe Bestuurder: Argiefdienste van die NG Kerk van Suid-Afrika. Hy aanvaar diens op 1 Desember by die Kerk Argief te Suidwal 1, Stellen-bosch.

Buiten die bestuur van die Kerkargief sal hy ook verantwoordelik wees vir onder meer die bewaring van argivalia, rekordbestuur van gemeenterekords, navorsingsdienste aan navorsers en die bestuur van die digitaliseringsprojekte van die Argief.

Veels geluk, Andrew!

Branch News/Vergaderingsnuus - (Continued/Vervolg)

Outing/Uitstappie

Saturday 14 October 2017

A group of 12 GSSA members and four guests were entertained by Pro-fessor Kay De Villiers (photo left) and Professor Nathan Finkelstein during a walk through the famous indigenous herb garden at Green Point These two highly erudite and knowl-edgeable gentlemen expounded on the identification, history, official names and health benefits of a wide variety of plants. Varieties of fynbos, renosterbos and strandveld flora (among others) were brought to our attention in the most interesting and friendly manner imaginable

One item mentioned by Prof Finkelstein that we found quite fascinating was when we passed a stand of pelargonium flowers. He stated that the ancestors of all the pelargonium and related flowers that you find in Europe today, were originally taken from the Western Cape as cuttings many years ago, probably by the botanists Sparrman & Thunberg Up till the early 20th century, most medicines were based on herbs. Early examples include quinine, aloe vera, cascara and buchu. In World War II it was found that aloe ferox was an excellent remedy for radiation burns. Varkblom is excellent for reducing swellings. Also, pig’s ear cures planters warts. Eucalyptus con-tains atropine, which is valuable in controlling heart problems. Bulbinella is used to cure sunburn. Scurvy is controlled by eating sauerkraut. Ascorbic acid was discovered in 1932 as an ingredient Herbs were also often used as infusions to make teas and other potions. Just imagine a world without Rooi-bos tea! Wild olives can be used as well as cultivated olives. Of course, naturopathy and homeopathy are still based on herbs and related plant material After a most interesting and educative walk, we all repaired to a local café for a welcome cup of tea and a chat. Quite a few members commented that absentee fellow club members had missed out on a really worthwhile outing

2

Prof Finkelstein Prof de Villiers

Page 3: Enjoy a blessed Christmas Geniet n geseënde Kersfees · Newsletter Co-Editor: Simone Kay 084 592 5935 021 592 5935 simonek@mweb.co.za Newsletter Co-Editor: Phil Beck 082 467 7805

Committee Members and Collaborators:

Facebook: Douglas Reid

082 944 8782 [email protected]

Sergeant-At-Arms:

Pam Beck 021 976 2380

[email protected]

Capensis Distribution: Max White

021 785 1650

Treasurer: Paul le Roux

082 578 3050 021 863 4928

[email protected]

Branch Librarian: Rini Scheffler

021 930 4881 [email protected]

Capensis Editor: Isak Bosman

084 444 9976 [email protected]

Capensis co-advisor: Sasa Malan

021 887 4487 [email protected]

Capensis co-advisor: Gerhard Geldenhuys

071 638 2406 021 887 1639

Technology Douglas Reid

082 944 8782 [email protected]

Branch News/Vergaderingsnuus - (Continued/Vervolg)

Outing/Uitstappie (Continued/Vervolg)

Saturday 14 October 2017

Entrance to the Green Point Herbal Garden

Pelargonium from which shoots were taken many years ago & which were the ancestors of pelargoniums in Europe today

The festive group of atten-dees enjoying tea & a chat

Simone Kay thanks Prof De Villiers & Prof Finkelstein for a most interesting tour

3

Page 4: Enjoy a blessed Christmas Geniet n geseënde Kersfees · Newsletter Co-Editor: Simone Kay 084 592 5935 021 592 5935 simonek@mweb.co.za Newsletter Co-Editor: Phil Beck 082 467 7805

Vergaderingsnuus/Branch News - (Vervolg/Continued)

Saterdag 11 November 2017, 14:00

Die skuif van die koloniale grens na die Tygerberg, Koeberg en Blaauwberg omgewing na die aankoms van Jan van Riebeeck in 1652 – deur Ds Marius Breytenbach Inleiding Ek het grootgeword in Somerset Wes. Ons huis, die laaste in Lourensford weg, was reg oor die hekke van die historiese plaas Vergelegen wat deur Willem Adriaan van der Stel besit is. Ek kan goed onthou hoe ek telkemale onwettig die eiendom betree het om deur die bome die indrukwekkende plaashuis te sien. Daar het ons in Somerset Wes verhuis na die omgewing waar Frans van der Stel se opstal gebou was. Hier is ek egter eendag op ‘n verkennings tog deur die eienaar betrap. Ek het van jong gefassineerd deur die ou Kaapse geskiedenis, maar het helaas na skool my in die teologie begewe. Ek het in laerskool al met geskiedenis kennis gemaak en in my teologiese studies spesifiek meer met die Bybelse geskiedenis, maar nooit werklik die konsep agter argeologie verstaan nie. Die indruk was dat argeoloë die skatte van die verlede, waarvan geskiedenis ons vertel, soek. Historiese argeologie Historiese navorsing maak hoofsaaklik van primêre en sekondêre bronne gebruik om die verlede na te vors. Hierdie bronne is egter om die volgende redes beperk. Geskiedkundige bronne gee net enkele blikke van die verlede en draai gewoonlik om prominente mense. Daarby moet die interpretasie van die persoon wat skryf ook in berekening gebring word. Historiese argeologie bestudeer die materiële kultuur (artefkate) van vergange mense. Deur gewone gebruiksartikels van die verlede te analiseer kan ons ‘n indruk kry van die gewone leefomstandinghede van alle mense wat ‘n terrein bewoon het. Deure die insigte van artefakte met historiese bronne te kombineer poog ons om meer lig op historiese gebeure te werp asook gapings, as gevolg van ‘n gebrek aan dokumentêre bronne, te oorbrug.

Die plaas Blaauwbergsvalley In 2014 het ek deel geword van ‘n navorsingsprojek om die terrein waar die Slag van Blaauwberg in 1806 plaasgevind het te identifiseer. My eie projek (honuersgraad in argeologie aan UNISA) se gefokus was om die plaashuis van Justinus Keer, wat sy woning in ‘n veldhospitaal omskep het, te vind. Deur die argeologiese projek is plaas Blaauwbergsvallei en die beraamde lokasie van Keer se huis geïdentiseer. Die studie het uitgewys dat die hoofroete na die Slagtersveld (gekontrakteerde veeplase aan die Weskus) deur Blaauwbergsvallei geloop het en dat dit as ‘n belangrike uitspanplek gedien het. Ek het meteens besef dat Blaauwbergsvallei se historiese relevansie nie net tot die Slag van Blaauwberg beperk was nie, maar dit getuienis lewer van ‘n streek en identiteit wat nog nie voorheen behoorlik nagevors is nie. Die aangrense waterbron (Blaauwbergsvlei) het oor eeuejagter versamelaars, Khoekhoe veewagters en Europese koloniste na sy oewers getrek waar vee kon rus en water drink. In my meestersgraad studie aan die Universiteit van Kaapstad het ek vervolgens die okkupasie geskiedenis van Blaauwbergsvallei ondersoek. ‘n Gedeelte van die gehoor luister aandagtig na die spreker

4

Page 5: Enjoy a blessed Christmas Geniet n geseënde Kersfees · Newsletter Co-Editor: Simone Kay 084 592 5935 021 592 5935 simonek@mweb.co.za Newsletter Co-Editor: Phil Beck 082 467 7805

Newsflashes

For the Fallen Robert Laurence Binyon (1869-1943)

With proud thanksgiving, a mother for her children, England mourns for her dead across the sea. Flesh of her flesh they were, spirit of her spirit, Fallen in the cause of the free. Solemn the drums thrill: Death august and royal Sings sorrow up into immortal spheres. There is music in the midst of desolation And a glory that shines upon our tears. They went with songs to the battle, they were young, Straight of limb, true of eye, steady and aglow. They were staunch to the end against odds uncounted, They fell with their faces to the foe.

They shall grow not old, as we that are left grow old: Age shall not weary them, nor the years condemn. At the going down of the sun and in the morning We will remember them. They mingle not with their laughing comrades again; They sit no more at familiar tables of home; They have no lot in our labour of the day-time; They sleep beyond England's foam.

But where our desires are and our hopes profound, Felt as a well-spring that is hidden from sight, To the innermost heart of their own land they are known As the stars are known to the Night; As the stars that shall be bright when we are dust, Moving in marches upon the heavenly plain, As the stars that are starry in the time of our darkness, To the end, to the end, they remain.

Forthcoming GSSA tours GSSA Archive Tours:

1. WESTERN CAPE 19-24 August 2018 2. BLOEMFONTEIN 21-24/25 October 2018

First time participants who pay their deposits during January or February 2018 receive a R500 discount. For more information contact Ellen Harmse (photo at left) at [email protected] or at 072 594 9050 or at 011 972 0003 Ons het pas ‘n baie suksesvolle navorsingsweek in Gauteng afgehandel. Deelnemers het hul eie akkom-modasie en vervoer voorsien. Saamrygeleenthede was ook gereël. Ons het 2 dae in die Transvaalse argief (TAB) deurgebring, en 1 dag elk by GGSA en die Noord-Transvaaltak se biblioteek (gehuisves by die Erfenisstigting), LDS in Parktown (van familysearch-faam) en die Nasionale Biblioteek (pligleweringsbiblioteek).

5

Page 6: Enjoy a blessed Christmas Geniet n geseënde Kersfees · Newsletter Co-Editor: Simone Kay 084 592 5935 021 592 5935 simonek@mweb.co.za Newsletter Co-Editor: Phil Beck 082 467 7805

Nuusflitse (vervolg)

Uitstalling by Hamlet kuns-en kultuurfees - deur Andrew Kok

Gedurende die naweek van 20-22 Oktober is die Hamlet Kuns- en Kultuurfees op Prince Alfred's Hamlet gehou. Hierdie jaarlikse geleentheid dien as 'n platform om die kultuur en kunsbedry-wighede van die Ceres-distrik bekend te stel. Op kulturele ge-bied was daar verskeie uitstallings. Daar was onder meer de-monstrasies oor die maak van kerse, papiermaak en skaap-skeerdery. Verder was daar ook 'n uitstalling van plaasinstru-mente wat spesifiek in vrugteverbouing en -verwerking gebruik word. Die uitstalling van dolosse en kakebeenwaens (grotes en kleintjies) het groot byval gevind. In 'n gesamentlike uitstalling tussen die tak en GISA het Andrew Kok 'n stalletjie oor Genealogie en familienavorsing beman. Dit was 'n suksesvolle dag, waar daar heelwat besoekers ontvang is, baie navrae beantwoord is en heelwat nuwe inligting en to-evoegings tot registers verkry is. Hierdie is 'n geleentheid wat taklede gerus kan ondersteun.

Newsflashes (continued)

Every GSSA Western Cape member is earnestly invited to attend the Annual General Meeting on Saturday 20th January 2018. Please note that this will be held on the THIRD Saturday of the month, unlike normal meetings which are scheduled for the SECOND Saturday of the month Members are asked to nominate their candidates in writing for office on the Committee for 2018-2019. All nominations will be seriously dis-cussed and voted on at the AGM. Obviously, the nominees will be consulted to determine whether they are, in fact, prepared to serve Please note that Dr Dawid de Klerk will not be available to serve on the Committee as from the date of the AGM. Also, Pam Beck will no longer be able to be the refreshments convenor aka “the tea girl”. Therefore, you are asked to please nominate suitable replacements for those two posts The rest of the Committee have indicated that they are prepared to serve for another year. These Committee members are: Simone Kay Pam Beck (Secretary) Paul le Roux Douglas Reid Phil Beck Should you prefer to have other persons on the new Committee, please nominate them in writing. Please let the Chairlady, Simone Kay, have your nominations before the AGM begins at 14h00

6

Page 7: Enjoy a blessed Christmas Geniet n geseënde Kersfees · Newsletter Co-Editor: Simone Kay 084 592 5935 021 592 5935 simonek@mweb.co.za Newsletter Co-Editor: Phil Beck 082 467 7805

Genealogical Christmas Humour

7