EMMAUS SENTRUM KORT KURSUSSE
-
Upload
visualbeecom -
Category
Documents
-
view
338 -
download
5
Transcript of EMMAUS SENTRUM KORT KURSUSSE
DIE EMMAUS-SENTRUM
VIR GELOOFSVORMING IN FAMILIE- EN
GEMEENTELIKE BEDIENING
IN SAMEWERKING MET SHEPHERD,
DIE SENTRUM VIR DIE BEGELEIDING VAN
GEESTELIKE LEIERS
by die Teologiese Fakulteit, Universiteit van
die Vrystaat
SE KORT KURSUS PROGRAM
2012 EN 2013
ALGEMENE VRAE
EN ANTWOORDE
www.emmaussentrum.ning.com
soepel en toekomsgerig
kompak en effektiewe
tydsbenutting
internet-gebasseer en altyd toegangklik
sinvol bruikbaar in klein en groot gemeentes
gerig op persoonlike groei en
toerusting van self-denkers
praat en dink
oor die nood
van die samelewing
en indiwidu
bring opwinding en entoesiasme vir
die leef van God se mensheid
Die kursusse is ontwikkel deur die EMMAUS-SENTRUM vir
Geloofsvorming in Familie- en Gemeentelike
bediening. http://emmaussentrum.ning.com/ Die
kursus is geakrediteer by SHEPHERD, die SENTRUM VIR
DIE BEGELEIDING VAN GEESTELIKE LEIERS by die
Teologiese Fakulteit, Universiteit van die Vrystaat. Dr
Gerhard Botha, Direkteur SHEPHERD, tree op as
eksterne evalueerder.
1. Onder wie se beskerming staan die kursusse?
Studente ontvang 'n SERTIFIKAAT van EMMAUS en SHEPHERD na die voltooing van al hulle opdragte.
TWEE BAIE BELANGRIKE SAKE:
1. predikante van die NG KERK ontvang 30 (dertig) VBO-punte vir die kort-kursus se voltooing
2. indien enige studente na die voltooing inskryf by die Teologiese Fakulteit UV vir die MA PRAXIS-
studies, ontvang hulle afslag vir die werk wat alreeds in die kursus gedoen is.
2. Wat van ‘n sertifikaat en VBO punte?
Baie belangrik: ons is totaal en al web-gebasseer . Dit beteken egter nie jy moet 'n Internet en
rekenaar-fundi wees nie...Studente ontmoet mekaar en hulle dosent gereeld in hulle Facebook-
groep of in hulle belangegroep op die EMMAUS webtuiste.
Dit beteken jy hoef GEEN tyd in te boet om klasse by te woon, weg van die huis en werk, te wees nie.
Ons is selfs bereid om per Skype met jou te gesels, indien dit nodig is!
3. Hoeveel keer per jaar kom die groep
bymekaar vir klasse/ kontakweke?
4. Waar gaan ek al die boeke en bronne
in die hande kry?
Het jy geweet ons stuur vir jou AL JOU MATERIAAL - JA ALLES - op 'n flashdisk as ons 50% van jou kursusfooi en inskrywingsvorm
ontvang het? Dit is ingesluit by jou
kursusfooie!
Dis absoluut fantasties!
Al die DVD-snitte wat jy moet kyk, al die "links" na webtuistes, AL DIE BOEKE, al die artikels, al die audio-opnames is OP EEN
FLASHDISK!
Dis so maklik soos dit!
Jy het DADELIK (per oornagpos) al jou inligting en kan jy begin om jou studiegids (op die flashdisk) op jou rekenaar deur te werk.
5. Wie sal baat vind by die kursusse?Predikante, pastore, jeugpredikante wat leiding moet neem in die transformasie en
reformasie van hulle gemeente tot 'n meer familie-vriendelike gemeenskap.
Kinder-, Jeug- en Gesinswerkers wat die programme en strategieë moet implementeer en monitor.
Gemeenteleiers wat 'n visie het vir die integrasie van Geloofsvorming, Familie- en Gemeentebediening.
Alle teologiese studente wat graag wil spesialiseer in 'n meer holistiese kinder-, jeug-, en familiebediening.