Hoe werk EMMAUS se Kort Kursusse?

22
DIE EMMAUS-SENTRUM VIR GELOOFSVORMING IN FAMILIE- EN GEMEENTELIKE BEDIENING

description

Kry volledige inligting oor die wyse waarop die EMMAUS SENTRUM se Kort Kursusse gestruktureer en aangebied word.

Transcript of Hoe werk EMMAUS se Kort Kursusse?

Page 1: Hoe werk EMMAUS se Kort Kursusse?

DIE EMMAUS-SENTRUM

VIR GELOOFSVORMING IN FAMILIE-

EN GEMEENTELIKE BEDIENING

Page 2: Hoe werk EMMAUS se Kort Kursusse?

In samewerking met

SHEPHERD,

DIE SENTRUM VIR DIE BEGELEIDING

VAN GEESTELIKE LEIERS

by die Teologiese Fakulteit,

Universiteit van die Vrystaat

Bloemfontein

Page 3: Hoe werk EMMAUS se Kort Kursusse?

SE KORT KURSUS PROGRAMME

2012 EN 2013

ALGEMENE VRAE

EN ANTWOORDE

www.emmaussentrum.ning.com

Page 4: Hoe werk EMMAUS se Kort Kursusse?

soepel en toekomsgerig

KENMERKE VAN DIE KORT KURSUS

PROGRAMME

Page 5: Hoe werk EMMAUS se Kort Kursusse?

kompak en effektiewe

tydsbenutting

Page 6: Hoe werk EMMAUS se Kort Kursusse?

internet-gebasseer en altyd toegangklik

Page 7: Hoe werk EMMAUS se Kort Kursusse?

sinvol bruikbaar in klein en groot gemeentes

Page 8: Hoe werk EMMAUS se Kort Kursusse?

gerig op persoonlike groei en

toerusting van self-denkers

Page 9: Hoe werk EMMAUS se Kort Kursusse?

praat en dink

oor die nood

van die samelewing

en individu

Page 10: Hoe werk EMMAUS se Kort Kursusse?

bring opwinding en entoesiasme vir

die uitleef van jou mensheid voor God

Page 11: Hoe werk EMMAUS se Kort Kursusse?

Die kursusse is ontwikkel deur die

EMMAUS-SENTRUM vir

Geloofsvorming in Familie- en

Gemeentelike bediening.

http://emmaussentrum.ning.com/

1. Onder wie se beskerming

staan die kursusse?

Page 12: Hoe werk EMMAUS se Kort Kursusse?

Die kursus is geakrediteer by

SHEPHERD,

die SENTRUM VIR DIE BEGELEIDING

VAN GEESTELIKE LEIERS

by die Teologiese Fakulteit,

Universiteit van die Vrystaat.

Dr Gerhard Botha, Direkteur

SHEPHERD, tree op as eksterne

evalueerder.

Page 13: Hoe werk EMMAUS se Kort Kursusse?
Page 14: Hoe werk EMMAUS se Kort Kursusse?

Studente ontvang 'n SERTIFIKAAT van

EMMAUS en SHEPHERD na die voltooiing

van al hulle opdragte.

Page 15: Hoe werk EMMAUS se Kort Kursusse?

TWEE BELANGRIKE SAKE:

1. Predikante van die NG KERK ontvang

30 (dertig) VBO-punte vir die kort-kursus

se voltooiing

2. Indien enige studente na die voltooiing

inskryf by die Teologiese Fakulteit UV vir

die MA PRAXIS-studies, ontvang hulle

afslag vir die werk wat alreeds in die

kursus gedoen is.

Page 16: Hoe werk EMMAUS se Kort Kursusse?

3. Hoeveel keer per jaar kom die groep

bymekaar vir klasse/ kontakweke?

Baie belangrik:

ons is totaal en al web-gebaseer.

Dit beteken egter nie jy moet 'n internet en

rekenaar-fundi wees nie...

Page 17: Hoe werk EMMAUS se Kort Kursusse?

Studente ontmoet mekaar en hulle

dosent gereeld in hulle Facebook-

groep of in hulle belangegroep op die

EMMAUS-webtuiste.

Dit beteken jy hoef GEEN tyd in te boet

om klasse by te woon, of weg van die

huis en werk, te wees nie.

Ons is selfs bereid om per Skype met jou

te gesels, indien dit nodig is!

Page 18: Hoe werk EMMAUS se Kort Kursusse?

4. Waar gaan ek al die boeke en bronne

in die hande kry?

Page 19: Hoe werk EMMAUS se Kort Kursusse?

Het jy geweet ons stuur vir jou AL JOU

MATERIAAL - JA ALLES - op 'n

“flashdisk” as ons 50% van jou

kursusfooi en inskrywingsvorm

ontvang het?

Dit is ingesluit by jou kursusfooie!

Dis absoluut fantasties!

Page 20: Hoe werk EMMAUS se Kort Kursusse?

Al die DVD-snitte wat jy moet kyk, al die

"links" na webtuistes, AL DIE BOEKE,

al die artikels, al die audio-opnames

is OP EEN “FLASHDISK”!

Dis so maklik soos dit!

Jy het DADELIK (per oornagpos) al jou

inligting en kan jy begin om jou

studiegids (op die flashdisk) op jou

rekenaar deur te werk.

Page 21: Hoe werk EMMAUS se Kort Kursusse?

5. Wie sal baat vind by die kursusse?

Predikante, pastore, jeugpredikante wat

leiding moet neem in die transformasie

en reformasie van hulle gemeente tot 'n

meer familie-vriendelike gemeenskap.

Kinder-, Jeug- en Gesinswerkers wat die

programme en strategieë moet

implementeer en monitor.

Page 22: Hoe werk EMMAUS se Kort Kursusse?

Gemeenteleiers wat 'n visie het vir die

integrasie van Geloofsvorming,

Familie- en Gemeentebediening.

Alle teologiese studente wat graag wil

spesialiseer in 'n meer holistiese

kinder-, jeug-, en familiebediening.

• GENIET JOU STUDIES!