EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE JAAREIND-EKSAMEN … · NOV 2015 GR. 8 EBW FINALE EKSAMEN 3 (5)...
Transcript of EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE JAAREIND-EKSAMEN … · NOV 2015 GR. 8 EBW FINALE EKSAMEN 3 (5)...
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING
TYDSDUUR: 2 UUR PUNTE: 150
NAAM VAN LEERDER: ________________________________ SKOOL: _________________________________ GRAAD:_____________
PUNTEVERSPREIDING
AFDELING A AFDELING B AFDELING C AFDELING D TOTAAL
40 30 50 30 150
EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE
JAAREIND-EKSAMEN
NOVEMBER 2015
GRAAD 8
AANTAL BLADSYE: 11 (Beantwoord in die spasies voorsien op die vraestel)
NOV 2015 GR. 8 EBW FINALE EKSAMEN 2
EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE JAAREIND-EKSAMEN
GRAAD: 8 NOVEMBER 2015 TYD: 2 UUR PUNTE: 150 INSTRUKSIES 1. Beantwoord AL die vrae in die spasies voorsien op die vraestel.
2. Skryf netjies en leesbaar.
AFDELING A VRAAG 1
Bepaal of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is.
STELLING ANTWOORD 1.1 Demokratiese leierskap word ook “deelnemende styl”
genoem.
1.2 „n Outokratiese bestuurder het „n “doen soos jy goeddink” houding.
1.3 Kontrolering is „n proses om die besigheid te dryf om sy doel te bereik deur vir mense te sê presies wat om te doen en om hulle aan te moedig.
1.4 Topbestuur is verantwoordelik vir die neem van langtermyn strategiese beplanningsbesluite in die besigheid.
1.5 „n Toegeeflike of deelnemende (laissez fair) leierskapstyl werk goed wanneer werknemers baie ondervinding het en betroubaar is.
(10) VRAAG 2
Pas die beskrywing in KOLOM A by die regte konsep in KOLOM B. Skryf slegs die regte LETTER langs die nommer in die spasie voorsien.
BESKRYWING (KOLOM A)
KONSEP (KOLOM B) ANTWOORD
2.1 Het „n stigtingsverklaring. A Alleenhandelaar 2.2 Moet finansiële state publiseer. B Vennootskap 2.3 Vinnige besluite kan maklik gemaak
word. C Beslote korporasie
2.4 Naam eindig met EDMS (BPK). D Openbare maatskappy
2.5 Eienaars is gesamentlik en afsonderlik verantwoordelik vir skulde.
E Privaat maatskappy
NOV 2015 GR. 8 EBW FINALE EKSAMEN 3
(5) VRAAG 3
Verskeie opsies word gegee as moontlike antwoorde vir elke vraag. Kies die korrekte antwoord en trek „n sirkel om die korrekte antwoord op die vraestel. 3.1 Watter wet verseker dat daar „n belegging in onderwys en opleiding van werkers
is? A. Die Wet op Billike Indiensneming B. Die Wet op Arbeidsverhoudinge C. Die Wet op Vaardigheidsontwikkeling D. Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes
(2) 3.2 Die Wet wat die minimum werkerstandaarde vir werkgewers en werknemers
daarstel is……..
A. Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes B. Die Wet op Arbeidsverhoudinge C. Die Wet op Billike Indiensneming D. Die Wet op Vaardigheidsontwikkeling
. (2) 3.3 Ontevredenheid, onreg en onregverdigheid wat deur werknemers in die werkplek
ervaar word, is……….
A. geskilbeslegting B. griewe C. gelykheid D. diskriminasie
(2) 3.4 Die Wet wat werkers teen onregverdige diskriminasie beskerm is:
A. Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes B. Die Wet op Arbeidsverhoudinge C. Die Wet op Billike Indiensneming D. Die Wet op Vaardigheidsontwikkeling
. (2) 3.5 Die Wet wat die verhouding tussen die werkgewer en die werknemer in die
werkplek reguleer is:
A. Die Wet op Vaardigheidsontwikkeling B. Die Wet op Billike Indiensneming C. Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes D. Die Wet op Arbeidsverhoudinge
(2) (10)
NOV 2015 GR. 8 EBW FINALE EKSAMEN 4
VRAAG 4 Kies die korrekte antwoord tussen hakies en onderstreep die regte antwoord. 4.1 Die brondokument wanneer geld ontvang word in die Kontantontvangstejoernaal is
(duplikaat kwitansie / oorspronklike kwitansie). (2) 4.2 Die Algemene grootboek word gesaldeer of getotaliseer aan die einde van die
(dag / maand). (2) 4.3 Wanneer die besigheid vir advertensies betaal, sal die (inkomste/uitgawe)
rekening (vermeerder/verminder). (4) 4.4 Die kapitaalrekening het „n (debiet/krediet) saldo en verskyn onder die
(nominale/balansstaat) afdeling in die Algemene grootboek. (4) 4.5 Wanneer die eienaar vir sy vrou blomme met „n besigheidstjek koop, noem ons dit
(donasies/onttrekkings). (2) 4.6 Inkomste verdien van dienste gelewer vermeerder (bates/laste) (1)
(15). TOTAAL AFDELING A: 40 AFDELING B: EKONOMIE VRAAG 5.1 Lees die volgende gevallestudie en beantwoord die vrae wat volg. Nasionale begroting Die nasionale begroting is die Regering se begroting. Dit word jaarliks opgestel om te beplan hoeveel geld die Regering verwag om gedurende die jaar te verdien, en hoe hulle van plan is om die geld te spandeer. Die regering gebruik die nasionale begroting om hulle doelwitte te probeer bereik, veral om ekonomiese groei te beïnvloed en om ekonomiese ongelykheid in die land uit te roei. Die regering voorsien maatskaplike toelaes aan landsburgers wat nie hulle self kan ondersteun nie. Die regering se finansiële jaar strek van 1 April die een jaar tot 31 Maart die volgende jaar. Die begroting word voorgelê in die parlement deur die Minister van Finansies in Februarie elke jaar.
5.1.1 Definieer die term “nasionale begroting”. (2)
NOV 2015 GR. 8 EBW FINALE EKSAMEN 5
5.1.2 Identifiseer die regeringsdepartement wat verantwoordelik is vir die opstel van die begroting. (2) 5.1.3 Definieer die term “fiskale beleid”. (2) 5.1.4 Gee TWEE (2) ekonomiese doelwitte van die regering. (4) (10) VRAAG 5.2 Lewenstandaard Lewenstandaard is die vlak van rykdom, gemak en materiële goedere wat die mense in „n land het. Ongelykheid en armoede dui aan dat mense verskillende lewenstandaarde het. 5.2.1 Vergelyk „n landelike en moderne gemeenskap. (8) LANDELIKE GEMEENSKAP MODERNE GEMEENSKAP
„n Situasie waar mense bereid is om te werk en in staat is om te werk, en opsoek is na „n werk maar nie in staat is om „n werk te kry nie, word werkloosheid genoem. Volgens statistiek is 72% van werkloses tussen die ouderdom van 18 en 34 jaar oud. Daar is voorgestel dat die werklose jeug „n maandelikse toelaag moet ontvang.
NOV 2015 GR. 8 EBW FINALE EKSAMEN 6
5.2.2 Stem jy saam met die maandelikse toelaag vir die jeug? Motiveer jou antwoord. (5) 5.2.3 Verduidelik kortliks hoe papier en plastiek produktief gebruik kan word om „n gesonde omgewing te bevorder. (2) (15) VRAAG 5.3 Markte 5.3.1 Definieer die term “finansiële markte” (2) 5.3.2 Wanneer jy winkel toe gaan en „n radio koop, watter mark is betrokke en hoekom? (3) (5)
TOTAAL AFDELING B: 30
NOV 2015 GR. 8 EBW FINALE EKSAMEN 7
AFDELING C: FINANSIëLE GELETTERDHEID VRAAG 6
6.1 Watter TWEE (2) rekeninge sal beïnvloed word wanneer die besigheid kontant betaal vir advertensies? (4) 6.2 Verwys na jou antwoord in 6.1 en dui aan watter rekening gedebiteer sal word. (2) 6.3 Verduidelik die konsep van “dubbelinskrywing sisteem” in die Algemene grootboek. (2) 6.4 Verduidelik die verskil tussen vaste bates en bedryfsbates. (4) 6.5 Waarom is daar „n “Diverse rekeninge” kolom in die kontantjoernale? (1) (13)
NOV 2015 GR. 8 EBW FINALE EKSAMEN 8
VRAAG 7.1 Boekstaaf die volgende transaksies in die Kontantontvangste- en Kontantbetalingsjoernaal van Mabhena Loodgieters vir Oktober 2014. (18) Dag Transaksie: 1 Thabo Mabhena verhoog sy kapitaalbydrae deur R 50 000 direk in die
onderneming se lopende bankrekening te deponeer. Reik kwitansie 001 uit. Koop „n kasregister vir die kantoor van Kantoor Nasionaal, R 5 300. Reik tjek
nr 001 uit vir die bedrag. 4 Die besigheid het geld ontvang vir dienste gelewer en die totaal van die
kasregister vir die dag was R 3 250. Thabo ontvang „n donasie van „n goeie vriend Thato Mothusi, om sy besigheid
te ondersteun, R 1 200. Reik „n kwitansie vir die bedrag uit. 6 Reik een tjek uit om „n tweedehandse voertuig by Mega Motors aan te koop,
R 80 000 en brandstof vir R 570. 9 Wissel „n tjek vir die week se lone, R1 500 14 Volgens die bankstaat van Nedbank, het die besigheid „n bedrag van R 210 vir
huur van „n huurder Maria Mokoena ontvang. 16 Betaal vir penne en faktuurboeke gekoop by Stad Skryfbehoeftes, R 360. 19 Wissel „n tjek vir die week se lone, R1 500 22 Koop ekstra pype en toebehore van Builders Warehouse om nog „n kontrak te
voltooi, R 1 800. VRAAG 7.2 Dui die effek van die volgende transaksies van Lehoko Loodgieters op die rekeningkundige vergelyking aan. Skryf jou antwoord in die tabel voorsien. Transaksies:
7.1 Mr Lehoko deponeer R 35 000 direk in die besigheid se lopende bankrekening as sy kapitaalbydrae. Reik kwitansie 001 uit.
7.2 Koop toerusting aan vir kontant, R 2 355. 7.3 Ontvang R 1 700 vir dienste gelewer. 7.4 Ontvang „n bedrag van R 1 400 van Me Roots, „n huurder vir huur.
Rekeningkundige vergelyking: Voorbeeld: Betaal die telefoonrekening per tjek no 234, R 250. Nr Bates = Eienaarsbelang + Laste Vb - R250 - R250 7.1 7.2 7.3 7.4 (8)
NO
V 2015 G
R. 8 E
BW FIN
ALE
EK
SA
ME
N
9
VRAAG 7.1
NAAM
VAN LEERDER: ____________________________
KO
NTANTONTVANG
STEJOERNAAL VAN M
ABHENA LOO
DGIETERS - O
KTOBER 2014
KOJ3
Dok nr.
Dag Besonderhede
Fol. O
ntleding van
ontvangste Bank
Lopende inkom
ste Diverse rekeninge
Bedrag Fol.
Besonderhede
(9)
KONTANTBETALING
SJOERNAAL VAN M
ABHENA LOO
DGIETERS - O
KTOBER 2014
KBJ3 Dok nr.
Dag Naam
van Begunstigde
Fol. Bank
Lone Skryfbe-hoeftes
Diverse rekeninge Bedrag
Fol. Besonderhede
(9)
NOV 2015 GR. 8 EBW FINALE EKSAMEN 10
VRAAG 7.3 Gebruik die volgende saldo‟s / totale geneem uit die boeke van AA Elektrisiëns en stel die Proefbalans op 30 November 2014 op: Kapitaal 32 700 Lopende inkomste 43 500 Bank (dt) 2 700 Huur betaal 22 000 Toerusting 12 000 Skryfbehoeftes 5 000 Voertuie 45 000 Onttrekkings 12 000 Lening: CC Bank 22 700 Rente uitgawe 200 Proefbalans van AA Elektrisiëns op 30 November 2014. FOL DEBIET KREDIET (11)
TOTAAL AFDELING C: 50 AFDELING D: ENTREPRENEURSKAP VRAAG 8 8.1 Noem en verduidelik die DRIE (3) bestuurstyle. (9)
BESTUURSTYL VERDUIDELIKING
NOV 2015 GR. 8 EBW FINALE EKSAMEN 11
8.2 Gee „n definisie vir elk van die volgende bestuurstake. (6)
BESTUURSTAAK DEFINISIE
Beplanning
Organisering
Leiding
8.3 Vul die inligting op die tabel in vir elke vorm van eienaarskap. (6)
ALLEENHANDELAAR VENNOOTSKAP Aantal eienaars Aan wie behoort
die wins?
8.4 Teken „n piramide diagram wat die DRIE vlakke van bestuur aandui en gee een verantwoordelikheid by elkeen. (9)
TOTAAL AFDELING D: 30 GROOTTOTAAL: 150
NOV 2015 GR. 8 EBW FINALE EKSAMEN 12
1
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING
TYDSDUUR: 2 UUR PUNTE: 150
NAAM VAN LEERDER: ________________________________ SKOOL: _________________________________ GRAAD:_____________
PUNTEVERSPREIDING
AFDELING A AFDELING B AFDELING C AFDELING D TOTAAL
40 30 50 30 150
EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE
JAAREIND-EKSAMEN MEMORANDUM
NOVEMBER 2015
GRAAD 8
AANTAL BLADSYE: 09
2
EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE JAAREND-EKSAMEN
MEMORANDUM GRAAD: 8 NOVEMBER 2015 TYD: 2 UUR PUNTE: 150 AFDELING A VRAAG 1
1.1 Waar √√
1.2 Onwaar √√
1.3 Onwaar √√
1.4 Waar √√
1.5 Waar √√ (10) VRAAG 2
2.1 C √ 2.2 D √ 2.3 A √ 2.4 E √ 2.5 B √
(5) VRAAG 3
3.1 C √√ 3.2 A √√ 3.3 B √√ 3.4 C √√ 3.5 D √√ (10) VRAAG 4 4.1 Duplikaat kwitansie √√ 4.2 Maand √ √ 4.3 Uitgawes √√ vermeerder √√ 4.4 Krediet √√ balansstaat √√ 4.5 Onttrekkings √√ 4.6 Bates √ (15) TOTAAL AFDELING A: 40
3
AFDELING B: EKONOMIE VRAAG 5.1 5.1.1 “Nasionale begroting”. (2) „n Plan hoe die regering van plan is om sy verwagte inkomstes (deur belasting) te gebruik om te betaal vir uitgawes soos op onderwys, maatskaplike welsyn, gesondheid, sekuriteit ens. √√ 5.1.2 Regeringsdepartement verantwoordelik vir die opstel van die begroting. (2) Departement van Finansies. √√ 5.1.3 “fiskale beleid”. (2) Enige aksie geneem deur die regering om die ekonomie deur belasting te bestuur of te beïnvloed en of regeringspandering deur die gebruik van die nasionale begroting. √√ 5.1.4 Die TWEE (2) ekonomiese doelwitte van die regering. (4) Verminder werkloosheid, Beheer oor inflasie, Stimuleer ekonomiese groei, √√ Regstelling van vorige ongelyke dienslewering √√ ENIGE 2X2=4 (10) VRAAG 5.2 Lewenstandaard 5.2.1 Vergelyking van die landelike en moderne samelewing (8) LANDELIKE SAMELEWING MODERNE SAMELEWING Landelike samelewings word gewoonlik in landelike areas buite stede en dorpe aangetref. √√
Moderne samelewings word in stedelike gebiede aangetref, stede en dorpe. √√
Indiensnemings-geleenthede is skaars en hang af van bestaansboerdery om „n inkomste te verdien. √√
Indiensneming is kompeterend en mense moet werk om „n inkomste te verdien. √√
Hulle gebruik minder tegnologie en hulle hoof ekonomiese aktiwiteite is in die primêre sektor. ENIGE 2 X2 = 4
Hulle gebruik tegnologie en is meer geïndustrialiseerd. ENIGE 2 X2 = 4
5.2.2 Werkloosheidtoelaag vir die jeug? (5) Ja, √ Dit sal hulle finansieël bystaan en hulle kan basiese goed koop soos toiletbenodigdhede. √√ Hulle kan die toelaag gebruik vir vervoer om vir werk te soek en ook om aansoeke in te stuur vir werk. √√
4
Nee, √ Dit sal hulle afhanklik van die regering maak en hulle nie aanmoedig om vaardighede aan te leer wat hulle sal help om werk te kry nie. √√ Die regering kan eerder die toelae gebruik vir werkskepping. √√ NB: LEERDER MOET HULLE EIE OPINIES GEE EN DIT MET LOGIESE , GELDIGE REDES ONDERSTEUN. 5.2.3 Produktiewe gebruik van papier en plastiek om „n gesonde omgewing te bevorder. (2) Gebruik herwinde papier en plastiek vir verpakking. √√ Moedig die hergebuik van plastiek aan deur klante toe te laat om hul eie plastiek vir verpakking te bring. ENIGE AANVAARBARE ANTWOORD. (15) VRAAG 5.3 Markte 5.3.1 “finansiële markte” (2) Is markte waar mense en maatskappye handel dryf in finansiële bates soos effekte en aandele ens. √√ 5.3.2 Mark betrokke wanneer „n radio aangekoop word en die rede. (3) Goederemark, √ „n radio is „n produk wat mens kan sien en voel. √√ (5)
TOTAAL AFDELING B:30
AFDELING C: FINANSIëLE GELETTERDHEID VRAAG 6 6.1 Die TWEE (2) rekeninge wat geaffekteer word wanneer die onderneming kontant vir advertensies betaal. (4) Bank √√ en Advertensies √√ 6.2 Rekening wat gedebiteer word van die antwoord in 6.1. (2) Advertensies √√ 6.3 Die konsep “dubbelinskrywing sisteem” in die Algemene grootboek. (2) Dit verwys na die rekeningkundige sisteem wat by elke transaksie toegepas word, waar een rekening gedebiteer en „n ander gekrediteer word. Wat jy aan die regterkant van die grootboekrekening doen, moet ook aan die
5
linkerkant van die ooreenstemmende grootboekrekening gedoen word. √√ ENIGE 1 VAN BOGENOEMDE. 6.4 Verskil tussen vaste bates en bedryfsbates. (4) Vaste bates is besittings van „n besigheid wat beskikbaar is om vir meer as „n jaar gebruik te word bv. grond en geboue, voertuie of toerusting. √√ Bedryfsbates is besittings van die besigheid wat binne „n jaar in kontant omgeskakel kan word. Hierdie bates is tydelik van aard bv. handelsvoorraad, debiteure, bank ens. √√ 6.5 Die rede om „n “Diverse rekeninge” kolom in die kontantjoernale te hê. (1) Om alle transaksie rekeninge wat nie „n kolom in die Kontantjoernale het nie, te boekstaaf.√ (13) VRAAG 7.2 Rekeningkundige vergelyking: Nr Bates = Eienaarsbelang + Laste Vb - 250 - 250 7.1 +35 000 √ +35 000 √ 7.2 -2 355 √
+2 355 √
7.3 +1 700 √ +1 700 √ 7.4 +1 400 √ +1 400 √ (8)
6
VRAAG 7.1
KONTANTO
NTVANGSTEJO
ERNAAL VAN MABHENA LO
ODG
IETERS - OKTO
BER 2014 KO
J3 Dok nr.
Dag Besonderhede
Fol. O
ntleding van
ontvangste Bank
Lopende Inkom
ste Diverse rekeninge
Bedrag Fol.
Besonderhede
001 1
Thabo Mabhena
50 000
50 000√
Kapitaal √
KRR
4
Dienste gelew
er
3 250
3 250
002
Thato Muthusi
1 200
4 450√√
1 200√
Donasies
ontvang √ B
/S√ 14
Maria M
okoena
210
210√
H
uurinkomste √
54 660
3 250
51 410
(9)
KONTANTBETALING
SJOERNAAL VAN M
ABHENA LOO
DGIETERS - O
KTOBER 2014
KBJ3 Dok nr.
Dag Naam
van Begunstigde
Fol. BANK
LONE
VOERTUIE
Diverse rekeninge Bedrag
Fol. Besonderhede
001 1
Kantoor
Nasionaal
5 300
5 300√
Toerusting √
002 6
Mega M
otors
80 570√
80 000
570√
B
randstof √
003 9
Kontant
1500
1 500√
004 16
Stad S
kryfbehoeftes
360
360
S
kryfbehoeftes √
005 19
Kontant
1500
1500√
006 22
Builders
Warehouse
1 800
1800
Materiaalkoste √
91 030
3 000
80 000
8 030
(9)
7
VRAAAG 7.3 PROEFBALANS VAN AA ELEKTRISIëNS OP 30 NOVEMBER 2014 BALANSSTAATAFDELING:√ FOL DEBIET KREDIET Kapitaal B1 32 700 00√ Bank B2 2 700 Toerusting B3 12 000 00 Voertuie B4 45 000 00 Onttrekkings B5 12 000 00 Lening B6 22 700 00√ NOMINALE REKENINGE AFDELING:√ Lopende inkomste N1 43 500 00√ Huuruitgawe N2 22 000 00 Skryfbehoeftes N3 5 000 00 Rente uitgawe N4 200 00√ √ 98 900 00√√ 98 900 00√√ (11)
TOTAAL AFDELING C: 50 AFDELING D: ENTREPRENEURSKAP VRAAG 8 8.1 3 Drie bestuurstyle. (9)
BESTUURSTYL VERDUIDELIKING Outokratiese styl √
„n Styl waar die bestuurders al die besluite op hul eie neem, sonder om hulle werkers te raadpleeg. √√
Demokratiese styl √
„n Styl waar die leiers probleme met die werkers bespreek en vra vir hulle insette, voordat hulle „n finale besluit neem. √√
Laissez-faire (toegeeflike of deelnemende) styl √
Laat werkers toe om op hulle eie te werk sonder bestuur of inmenging. Laissez-faire leier het „n “doen soos jy goeddink” houding. √√
8
8.2 Bestuurstake. (6) BESTUURSTAAK DEFINISIE
Beplanning
Werk uit hoe dinge gedoen moet word deur duidelike doelwitte/doelstellings, besluit wat jy wil hê moet gebeur en hoe dit gaan gebeur. √√
Organisering
Werk stap vir stap die volgorde uit van hoe dinge gedoen gaan word/besluit wie doen watter aktiwiteit en ook hoe om die beskikbare hulpbronne te gebruik. √√
Leiding
„n Proses om „n besigheid nader aan sy doelwitte te dryf deur vir mense presies te sê wat om te doen en om hulle te motiveer. √√
8.2 Vorme van eienaarskap. (6)
ALLEENHANDELAAR VENNOOTSKAP Aantal eienaars Een √ Tussen 2-20 √ Aan wie behoort
die wins Aan die eienaar √√ Verdeel tussen die vennote√√
8.4 Piramide diagram wat die drie (3) vlakke van bestuur voorstel en gee een verantwoordelik vir elkeen. . (9)
9
TOPVLAKBESTUUR Verantwoordelik vir die neem van langtermyn strategiese planne en besluite in die besigheid. √√
TOTAAL AFDELING D: 30
GROOT TOTAAL: 150
TOP VLAK-BESTUUR√
(IT
MIDDELVLAK-BESTUUR √
Is verantwoordelik vir die uitvoer van die langtermyn strategiese planne, beleide en
besluite wat deur Topbestuur gemaak is. √√
LAERVLAKBESTUUR√
Is verantwoordelik vir die daaglikse aktiwiteite en take binne hule eie afdeling van die besigheid.√√
10