die vervulling met die heilige gees - Monumentpark-Wes met die HG.pdf · Sonder My kan julle niks...

14
DIE VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Transcript of die vervulling met die heilige gees - Monumentpark-Wes met die HG.pdf · Sonder My kan julle niks...

Page 1: die vervulling met die heilige gees - Monumentpark-Wes met die HG.pdf · Sonder My kan julle niks doen nie.” (Joh.15:5). •Dis moontlik vir God se kinders om met Sy Gees vervul

DIE VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Page 2: die vervulling met die heilige gees - Monumentpark-Wes met die HG.pdf · Sonder My kan julle niks doen nie.” (Joh.15:5). •Dis moontlik vir God se kinders om met Sy Gees vervul

TWEE GEBEURTENISSE

• Jesus gee die HG aan sy dissipels en later word hulle vervul met die HG???

• “En nadat Hy dit gesê het, blaas Hy op hulle en sê vir hulle: Ontvang die Heilige Gees.” (Joh.20:22).

• “En toe die dag van die pinksterfees aangebreek het, was hulle almal eendragtig bymekaar. En daar kom skielik uit die hemel ‘n geluid soos van ‘n geweldige rukwind, en dit het die hele huis gevul waar hulle gesit het. Toe is deur hulle tonge gesien soos van vuur, wat hulleself verdeel en op elkeen van hulle gaan sit. En hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het begin spreek in ander tale, soos die Gees aan hulle gegee het om uit te spreek.” (Han.2:1-4).

• By eg - geen sigbare manifestasie nie• By lg - tonge van vuur, spreek in bekende tale, 3000

bekeerlinge

Page 3: die vervulling met die heilige gees - Monumentpark-Wes met die HG.pdf · Sonder My kan julle niks doen nie.” (Joh.15:5). •Dis moontlik vir God se kinders om met Sy Gees vervul

VERSKILLENDE TERME

• Verskillende kerkgenootskappe gebruik verskillende terme• doop met die HG, vervulling met die HG, ontvangs van die HG, ens

• Die Bybel doen dit ook• “Ontvang die Heilige Gees” (Joh.20:22).• “... julle sal met die Heilige Gees gedoop word...” (Han.1:5).• “... die Heilige Gees sal oor julle kom...” (Han.1:8).• “... sal Ek van my Gees uitstort op alle vlees...” (Han.2:17).

• Die hoofsaak is ...Hand 2:4• “... En hulle is almal vervul met die Heilige Gees...”

Page 4: die vervulling met die heilige gees - Monumentpark-Wes met die HG.pdf · Sonder My kan julle niks doen nie.” (Joh.15:5). •Dis moontlik vir God se kinders om met Sy Gees vervul

WAT BEHELS DIT?

• Vervulling met die Heilige Gees beteken dat die aanwesigheid van die Heilige Gees in jou lewe 'n sigbare uitwerking het op jou manier van lewe

• Hy is aanwesig of teenwoordig of in jou• daar gebeur iets wat 'n uitwerking op jou lewe het

• jy kom tot geloof in Jesus Christus en word 'n instrument in God se hand

• Die Hg moet toenemend besit van jou lewe oorneem

• Soos 'n koeldrankbottel

Page 5: die vervulling met die heilige gees - Monumentpark-Wes met die HG.pdf · Sonder My kan julle niks doen nie.” (Joh.15:5). •Dis moontlik vir God se kinders om met Sy Gees vervul
Page 6: die vervulling met die heilige gees - Monumentpark-Wes met die HG.pdf · Sonder My kan julle niks doen nie.” (Joh.15:5). •Dis moontlik vir God se kinders om met Sy Gees vervul

DIE WERK VAN DIE HG IN DIE MENS

• Alle mense is sondaars (vuil bottels)• Rom 3:23 "Almal het gesondig, en het nie deel aan die heerlikheid van God nie,"

• Die bloed van Jesus kan hulle skoon was• 1 Joh 1:9 "Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons

ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid."

• Die HG doen dit alles in jou en gee jou die geloof om Jesus as Verlosser te aanvaar

• Joh 3:5 "Dit verseker Ek jou: As iemand nie uit water en Gees gebore word nie, kan hy nie in die koninkryk van God kom nie."

• Die HG moet almeer plek kry om te heers oor jou manier van lewe• 2 Kor 3:18 "Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word.

Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is."

Page 7: die vervulling met die heilige gees - Monumentpark-Wes met die HG.pdf · Sonder My kan julle niks doen nie.” (Joh.15:5). •Dis moontlik vir God se kinders om met Sy Gees vervul

SOOS 'N HUIS MET BAIE VERTREKKE

Page 8: die vervulling met die heilige gees - Monumentpark-Wes met die HG.pdf · Sonder My kan julle niks doen nie.” (Joh.15:5). •Dis moontlik vir God se kinders om met Sy Gees vervul

HOEKOM MOET ’N MENS MET DIE GEES VERVUL WORD?

• Dit is die wil van God vir Sy kinders dat hulle vervul moet wees• Ef 5:17, 18 “Daarom moet julle nie onverstandig wees nie, maar verstaan wat die wil

van die Here is. Moenie dronk word van wyn nie... maar word met die Gees vervul.”• 1 Thes 4:3 “Want dit is die wil van God: julle heiligmaking...”

• Dis ’n opdrag van God dat Sy kinders vervul moet wees met Sy Gees• Ef 5:18 “... word met die Gees vervul.”• Hand 1:4, 5 “Hy het hulle bevel gegee om nie van Jerusalem weg te gaan nie, maar

om te wag op die belofte van die Vader, wat julle, het Hy gesê, van my gehoor het. Want Johannes het wel met water gedoop, maar julle sal met die Heilige Gees gedoop word.”

Page 9: die vervulling met die heilige gees - Monumentpark-Wes met die HG.pdf · Sonder My kan julle niks doen nie.” (Joh.15:5). •Dis moontlik vir God se kinders om met Sy Gees vervul

• Dis noodsaaklik dat God se kinders vervul moet wees met die Heilige Gees

• Luk 24:47-49 Voordat die dissipels kon uitgaan om vir die Here te leef en te werk, moes hulle eers op Sy bevel wag totdat hulle toegerus is met krag uit die hoogte, d.w.s. met die Heilige Gees. Ook Paulus, wat so ’n wonderbaarlike ontmoeting met Jesus gehad het, moes eers met die Heilige Gees vervul en gedoop word voordat hy kon uitgaan om te getuig. (Sien Han.9: 17)

• Selfs Jesus, die Seun van God, het nie Sy dienswerk begin voordat Hy vervul was met die Heilige Gees nie.

• Luk 4:1, 14 & 18 Jesus het vol van die Heilige Gees van die Jordaan af teruggekom, en deur die Gees is Hy na die woestyn toe gelei. Jesus het na Galilea toe teruggegaan vol van die krag van die Gees, en berigte oor Hom het deur die hele omgewing versprei. “Die Gees van die Here is op My omdat Hy My gesalf het. om die evangelie aan armes te verkondig. Hy het My gestuur om vrylating vir gevangenes uit te roep en herstel van gesig vir blindes, om onderdruktes in vryheid uit te stuur, om die genadejaar van die Here aan te kondig."

Page 10: die vervulling met die heilige gees - Monumentpark-Wes met die HG.pdf · Sonder My kan julle niks doen nie.” (Joh.15:5). •Dis moontlik vir God se kinders om met Sy Gees vervul

• Jesus sê vandag nog steeds vir ons: “... Sonder My kan julle niks doen nie.” (Joh.15:5).

• Dis moontlik vir God se kinders om met Sy Gees vervul te wees• Hand 1:5, 8 “Julle sal met die Heilige Gees gedoop word... julle sal krag

ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom.” • Hand 2:17, 18 “In die laaste dae, spreek God, sal Ek van My Gees uitstort

op alle vlees, en julle seuns en julle dogters sal profeteer en julle jongelinge sal gesigte sien, en jul ou mense sal drome droom. En ook op My diensknegte en diensmaagde sal Ek in die dae van My Gees uitstort.”

• Vervulling of heiligmaking is 'n proses van los en ontvang• los/breek met sonde• ontvang die beheer van die HG

Page 11: die vervulling met die heilige gees - Monumentpark-Wes met die HG.pdf · Sonder My kan julle niks doen nie.” (Joh.15:5). •Dis moontlik vir God se kinders om met Sy Gees vervul

SOOS 'N OPVANGDAM

Page 12: die vervulling met die heilige gees - Monumentpark-Wes met die HG.pdf · Sonder My kan julle niks doen nie.” (Joh.15:5). •Dis moontlik vir God se kinders om met Sy Gees vervul

HOE VERLOOP HIERDIE PROSES?• Dit is 'n gawe van God uit genade en nie verdienste nie

• Gal 3:2, 5 “Dit alleen wil ek van julle weet: het julle die Gees ontvang uit die werke van die wet of uit die prediking van die geloof? ... Hy dan wat julle die Gees verleen en kragte onder julle werk, doen Hy dit uit die werke van die wet of uit die prediking van die geloof ?”

• Gal 3:13, 14 “Christus het ons losgekoop van die vloek van die wet deur vir ons ’n vloek te word... dat ons die belofte van die Gees deur die geloof kan ontvang.”

• Ontvang dit in geloof deur daarna te "dors"• Joh 7:37 -39 Op die laaste dag, die groot dag van die huttefees, het Jesus daar

gestaan en uitgeroep: "As iemand dors het, laat hy na My toe kom en drink! Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei." Hiermee het Hy na die Gees verwys want die mense wat tot geloof in Hom kom, sou die Gees ontvang.

• Matt 5:6 “Salig is die wat honger en dors na die geregtigheid, want hulle sal versadig word.”

• Ef 5:18 “Moenie dronk word van wyn nie - daarin is losbandigheid; maar word met die Gees vervul.”

Page 13: die vervulling met die heilige gees - Monumentpark-Wes met die HG.pdf · Sonder My kan julle niks doen nie.” (Joh.15:5). •Dis moontlik vir God se kinders om met Sy Gees vervul

• Breek geheel en al met sonde – speel klaar daarmee• Hand 2:38 Toe antwoord Petrus hulle: "Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop

word in die Naam van Jesus Christus, en God sal julle sondes vergewe en julle sal die Heilige Gees as gawe ontvang."

• Wees absoluut gehoorsaam • Hand 5:32 "En ons is getuies hiervan, ons en die Heilige Gees wat deur God gegee

is aan dié wat aan Hom gehoorsaam is."• Hand 2:38 “Bekeer julle... en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang.”• Rom 6:13 "Moenie julle lede stel tot beskikking van die sonde as werktuie van

ongeregtigheid nie, maar stel julself tot beskikking van God as mense wat uit die dood lewendig geword het, en jul lede as werktuie van die geregtigheid in diens van God.

• Praat met die Gewer daaroor• Luk 11:13 “As julle dan wat sleg is, weet om goeie gawes aan jul kinders te gee,

hoeveel te meer sal die hemelse Vader, die Heilige Gees gee aan die wat Hom bid?”

Page 14: die vervulling met die heilige gees - Monumentpark-Wes met die HG.pdf · Sonder My kan julle niks doen nie.” (Joh.15:5). •Dis moontlik vir God se kinders om met Sy Gees vervul

• Soek na die gawes en die vrug wat God aan jou uit genade gee

• Rom 12:4 & 6 Ons het baie lede in een liggaam, en die lede het nie almal dieselfde funksie nie... Ons het genade-gawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het."

• 1 Kor 12:4-6 Daar is 'n verskeidenheid van genadegawes, maar dit is dieselfde Gees wat dit gee; daar is 'n verskeidenheid van bedieninge, maar dit is dieselfde Here wat die opdrag gee; daar is 'n verskeidenheid van kragtige werkinge, maar dit is dieselfde God wat alles in almal tot stand bring.

• Gal 5:22 & 23 Die vrug van die Gees, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing.