Die Gees van Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

44
Die Gees van Die Gees van Afsondering Afsondering Ru’ag HaKodesh Ru’ag HaKodesh

description

Die Gees van Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr. dja hwhy Wnyhla hwhy lar`y [m` Sh'ma Yisra'el Yahuah Eloheinu Yahuah eghad. Luister, Yisra'el, hwhy is ons God; hwhy is een. - PowerPoint PPT Presentation

Transcript of Die Gees van Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

Page 1: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

Die Gees van Die Gees van AfsonderingAfsondering

Ru’ag HaKodeshRu’ag HaKodesh

Page 2: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

Sh'ma Yisra'el Yahuah Eloheinu Sh'ma Yisra'el Yahuah Eloheinu Yahuah eghad.Yahuah eghad.

Luister, Yisra'el, Luister, Yisra'el, is ons God; is ons God; is eenis een

Page 3: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

Yog 7:37 Op die laaste groot dag (Hoshana Rabbah) van die fees, het Yeshua opgestaan en verklaar: “As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink! 38 Elkeen wat in My vertrou, soos die Skrif sê: ‘Riviere van lewende water sal uit sy binneste vloei’.” 39 Dit het Hy gesê van die Gees, waarvoor dié wat in Hom vertrou, voorberei word om Hom te ontvang, want die Gees was nog nie gegee nie omdat Yeshua nog nie opgelig en vereer is nie.

Page 4: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

1.1.OutoriteitOutoriteit

2.2.Krag, vermoë en wysheid om Krag, vermoë en wysheid om taak te doentaak te doen

3.3.LeweLewe

Page 5: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

Yeg 37:8 Ek het gekyk en let op, daar was senings aan hulle, vlees het gegroei en ’n vel het hulle bedek, maar daar was geen gees in hulle nie. 9 Toe sê Hy vir my: “Profeteer tot die asem, profeteer, seun van ’n mens en sê vir die asem: ‘So sê -God: “Kom vanuit die vier windstreke, o asem en blaas in hierdie dooies in sodat hulle lewendig kan word.”’” 10 Ek het geprofeteer soos Hy my beveel het en die gees het in hulle ingekom en hulle het lewendig geword en op hulle voete gestaan; ’n uitermate groot leër! ....

Page 6: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

14 Ek sal My Gees in julle plaas en julle sal lewe en Ek sal julle in jul eie land sit; dan sal julle weet dat Ek, , gepraat en dit gedoen het,” verklaar .’”

Page 7: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

Tanakh (OT)Tanakh (OT)Sporadiese werkingSporadiese werking

Yeg 3:24 Die Gees het in my ingekom en my op my voete Yeg 3:24 Die Gees het in my ingekom en my op my voete

laat staan en Hy het met my gepraat en vir my gesê: laat staan en Hy het met my gepraat en vir my gesê:

“Gaan, sluit jouself toe in jou huis. “Gaan, sluit jouself toe in jou huis.

Deur OutoriteitDeur Outoriteit

Deur ProfeetDeur Profeet

Deur PriesterDeur Priester

Page 8: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

Nuwe VerbondNuwe VerbondDit is voorspelDit is voorspel

Yo’el 2:28 Yo’el 2:28

Yeshua het hulle herinner Yeshua het hulle herinner - - Hand 1:8Hand 1:8. .

Op Shau’ot vervul Op Shau’ot vervul – – Hand 2:16,17 Hand 2:16,17 16 hiérdie is wat deur die profeet Yo’el gesê is: 16 hiérdie is wat deur die profeet Yo’el gesê is: 17 ‘Dit sal 17 ‘Dit sal

gedoen word in die laaste dae, sê God: Ek sal My Gees gedoen word in die laaste dae, sê God: Ek sal My Gees uitstort op alle mense en julle seuns en julle dogters sal uitstort op alle mense en julle seuns en julle dogters sal profeteer en julle jongmense sal visioene sien en julle profeteer en julle jongmense sal visioene sien en julle

oumense sal drome droom Inlywing van ‘n nuwe tydperk oumense sal drome droom Inlywing van ‘n nuwe tydperk waar die Gees vryelik werk deur die Kind van God.waar die Gees vryelik werk deur die Kind van God.

Page 9: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

Deur die liggaamDeur die liggaam

Deur die individuDeur die individu

Dit is ‘n opdrag - Mat 10:7Dit is ‘n opdrag - Mat 10:7

Ons kan vra daarvoor - Mat 7:7-11Ons kan vra daarvoor - Mat 7:7-11

- Luk 11:11-13- Luk 11:11-13

Dit sal lewe bring – Yog 7:38-39Dit sal lewe bring – Yog 7:38-39

Page 10: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

I. Die Inwoning van die Gees.

Die Gees is betrokke by en werk die wedergeboorte in ‘n person se gees.

Niemand kan kind van God wees sonder die inwoning van die Gees en die Gees neem net inwoning in Kinders van God. Yog 14:16,17 en is reeds besig om baie in die persoon se lewe te doen. Hy oortuig en werk herstel en vertroue en doen die volgende:

Page 11: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

1. Verlig sy verstand. Efe 4:12,23

2. Woon in hom. I Kor 6:19

3. Troos. Hand 9:31

4. Leiding Yog 16:13

5. Sonder hom af Rom 15:16

6. Gee ‘n boodskap I Kor 2:13

7. Gee rigting Hand 13:2

8. Help in swakheid Rom 8:26

9. Stop om foute te maak. Hand 16:6,7

10. Wys altyd na Yeshua. Yog 16:13-14

11. Oortuig van sonde Yog 16:7-11

12. Rus toe vir diens Efe 4:12

13. Gee versekering van geloof Rom 8:16

Page 12: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

Sonder die Gees van God kan niemand die dinge van die Gees van God aanvaar nie. I Kor 2:14

Hy gee net die Gees aan hulle wat gehoorsaam is. Hand 5:32

Page 13: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

Hand 9:31 Hand 9:31 Hierna het die gemeentes deur die hele Hierna het die gemeentes deur die hele Y’hudah, die Galil en Shomron vrede, Y’hudah, die Galil en Shomron vrede,

gesondheid, voorspoed en gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid gehad en is opgebou. vergenoegdheid gehad en is opgebou.

Hulle het voortgegaan in die Hulle het voortgegaan in die respekvolle vrees van respekvolle vrees van en het en het

gegroei gegroei in die ondersteuning van die in die ondersteuning van die Gees van Afsondering. Gees van Afsondering.

Page 14: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

Dit is net vir Sy kinders.Dit is net vir Sy kinders.

Yog 14:17 Yog 14:17 Hy is die Gees van die Waarheid, wat

die wêreld nie kan ontvang nie omdat dit Hom nie gesien het of Hom geken het nie, maar julle ken Hom omdat Hy by julle bly en in julle is.

Page 15: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

Hand 2:38-39Hand 2:38-3938 Shim’on sê vir hulle: “Draai weg van

julle sondes na God toe en laat elkeen van julle gedoop word in die Outoriteit en Karakter van -Yeshua, tot bevryding van sondes sodat julle die geskenk van die Gees van Afsondering kan ontvang,

Page 16: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

Gal 4:6Gal 4:66 maar omdat julle kinders is, het God

die Gees van Sy Seun in julle verstand, wil en emosie gestuur, wat uitroep tot die Vader: “Ons Vader!”

Page 17: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

Die selfde Gees wat Yeshua uit die dood uit Die selfde Gees wat Yeshua uit die dood uit opgewek het, is die Gees wat in Sy opgewek het, is die Gees wat in Sy kinders is. Efe 1:19 kinders is. Efe 1:19

Al die kinders van God wys nie hierdie Al die kinders van God wys nie hierdie hierdie krag of die oorwinning wat hierdie krag of die oorwinning wat Yeshua behaal het deur die kruis nie. Yeshua behaal het deur die kruis nie.

Hoekom is daar ‘n verskil in die lewens en Hoekom is daar ‘n verskil in die lewens en vrugte van die kinders van God as hulle vrugte van die kinders van God as hulle almal dieselfde Gees het?almal dieselfde Gees het?

Page 18: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

Ek glo dit is omdat die Gees teenwoordig is Ek glo dit is omdat die Gees teenwoordig is in hulle gees, maar nie vrygestel is in in hulle gees, maar nie vrygestel is in hulle wil, verstand en emosie of hulle hulle wil, verstand en emosie of hulle liggame nie. Dit is soos ‘n pot met ‘n liggame nie. Dit is soos ‘n pot met ‘n deksel op. Die deksel moet afgehaal word deksel op. Die deksel moet afgehaal word vir die inhoud om oor te loop. Dit kan net vir die inhoud om oor te loop. Dit kan net vrygestel word wanneer die persoon vrygestel word wanneer die persoon bereid is om alle beheer oor te gee. bereid is om alle beheer oor te gee.

Dit gebeur by die aanvanklike vervulling Dit gebeur by die aanvanklike vervulling met die Gees – ook genoem die doop met met die Gees – ook genoem die doop met die Gees van Afsondering.die Gees van Afsondering.

Page 19: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

Die Natuur van die mens

(Soma)(Psyche)

(Pneuma)

2. Natural

1. Physical

Sight

SmellSound

Taste

Touch

I Cor 3:14

I Cor 8:1

Faith, Hope, Worship, Love

Intelect

Will

Emotion

Reason

Concience Imagination

I Thess 5:23 Heb 4:12

Page 20: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

Die Doel en rede hoekom ons Die Doel en rede hoekom ons die Gees ontvang.die Gees ontvang.

Page 21: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

• EfeEfe 4:104:10 Die Een wat afgekom het, is dieselfde Een wat opgegaan Die Een wat afgekom het, is dieselfde Een wat opgegaan het ver bo al die hemele sodat Hy alles kon herstel het ver bo al die hemele sodat Hy alles kon herstel 1111 en Hy het en Hy het sommigesommige as as afgevaardigdesafgevaardigdes, sommige as , sommige as profeteprofete, sommige as , sommige as boodskappersboodskappers van die goeie boodskap van die goeie boodskap en sommige as en sommige as herdersherders en en sommige as sommige as leermeesters leermeesters gegee, gegee, 12 om die afgesonderdes volledig 12 om die afgesonderdes volledig te maak vir hulle dade in die bediening tot opbouing van die te maak vir hulle dade in die bediening tot opbouing van die liggaam van Die Gesalfde Een 13 totdat ons almal een sal wees in liggaam van Die Gesalfde Een 13 totdat ons almal een sal wees in vertroue en in kennis van die Seun van Godvertroue en in kennis van die Seun van God, een man, tot die mate , een man, tot die mate van die volgroeidheid van Die Gesalfde Een. van die volgroeidheid van Die Gesalfde Een. 1414 Ons sal ook nie Ons sal ook nie meer kinders wees wat geskud word en gepla word deur elke wind meer kinders wees wat geskud word en gepla word deur elke wind van lering nie; deur die bedrog van mense, wat deur slinksheid van lering nie; deur die bedrog van mense, wat deur slinksheid beplan om te mislei nie, beplan om te mislei nie, 1515 maar ons is standvastig in liefde en dat maar ons is standvastig in liefde en dat alles waarmee ons besig is, mag vermeerder in alles waarmee ons besig is, mag vermeerder in Die Gesalfde Een, Die Gesalfde Een, wat die Hoof wat die Hoof is is 1616 en vanuit Hom is die hele liggaam en vanuit Hom is die hele liggaam inmekaargepas en een gemaak by elke ligament, inmekaargepas en een gemaak by elke ligament, volgens die gawe volgens die gawe wat elke ledemaatwat elke ledemaat na mate ontvang het, vir die groei van Sy na mate ontvang het, vir die groei van Sy liggaam sodat Sy gebou in liefde voltooi kan word.liggaam sodat Sy gebou in liefde voltooi kan word.

Page 22: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

1717 Dit sê ek en getuig ek in Dit sê ek en getuig ek in dat julle van nou af dat julle van nou af nie nie langer moet leef soos die ander langer moet leef soos die ander van ander nasies, wat van ander nasies, wat leef in die leegheid van hulle denke, nie. leef in die leegheid van hulle denke, nie.

2323 Julle moet die Julle moet die gees van julle denke gees van julle denke voortdurend voortdurend vernuwe vernuwe 2424 en die en die nuwe mens aantrek nuwe mens aantrek wat in God, in wat in God, in onpartydige opregtheid en in die onpartydige opregtheid en in die reinheid van die reinheid van die waarheidwaarheid geskape is. geskape is.

Dit gaan alles oor die herstel Dit gaan alles oor die herstel van die Koninkrykvan die Koninkryk

Page 23: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

Yeg 36:27

Ek sal My Gees in julle sit en julle in My instellings laat loop en julle sal versigtig wees om My wette na te kom.

Yog 14:26

sal julle alles leer en julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het.

Page 24: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

Yog 16:12,13 maar wanneer Hy, die Gees van die Waarheid, gekom het, sal Hy julle in die hele waarheid lei, want Hy sal nie uit Homself praat nie, maar alles wat Hy hoor, sal Hy sê en die toekoms aan julle openbaar.

Page 25: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

EfeEfe 44 Die 5 areas van dienswerk Die 5 areas van dienswerk

•1111 - - sommigesommige – Afgevaardigdes = Eerste grond oopbreek

– Profete = Beskerm en gee rigting aan.

– Verkondiger / Boodskapper = Om uit

– te reik en te dien in liefde.

– Leermeesters = Vir groei en opbou.

– Herders = Om die kudde te voed en

– voor te loop in leiding.

Page 26: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

• 1212 omom (Rede) (Rede)

– Volledig te maak vir hulle dade in die Volledig te maak vir hulle dade in die bediening bediening

– Tot opbouing van die liggaam van Die Tot opbouing van die liggaam van Die Gesalfde Een Gesalfde Een

– 1313 Een sal wees in vertroue en in kennis van Een sal wees in vertroue en in kennis van die Seun van God, die Seun van God,

– Nie meer kinders wees Nie meer kinders wees

• Wat geskud word Wat geskud word

• Gepla word deur elke wind van lering nieGepla word deur elke wind van lering nie

• Die bedrog van mense, wat deur slinksheid Die bedrog van mense, wat deur slinksheid beplan om te mislei nie, beplan om te mislei nie,

Page 27: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

– 1515 standvastig in liefde standvastig in liefde

– alles waarmee ons besig is, mag vermeerder alles waarmee ons besig is, mag vermeerder

– Die Gesalfde Een, wat die Hoof is Die Gesalfde Een, wat die Hoof is

– 1616 hele liggaam inmekaargepas en een hele liggaam inmekaargepas en een

– volgens die gawe wat elke ledemaat na mate volgens die gawe wat elke ledemaat na mate ontvang hetontvang het

– vir die groei van Sy liggaamvir die groei van Sy liggaam

Page 28: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

• Wat anders is - gevolgeWat anders is - gevolge

– 1717 nie langer moet leef soos die ander nie langer moet leef soos die ander van ander nasies nievan ander nasies nie

– 2323 Julle moet die gees van julle denke Julle moet die gees van julle denke voortdurend vernuwe voortdurend vernuwe

– 2424 en die nuwe mens aantrek en die nuwe mens aantrek

• wat in God, wat in God,

• in onpartydige opregtheid in onpartydige opregtheid

• in die reinheid van die waarheid in die reinheid van die waarheid geskape is.geskape is.

Page 29: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

Begeer net dit wat deel is van die KoninkrykBegeer net dit wat deel is van die Koninkryk

Mat 6:31 Mat 6:31 Julle moet daarom nie bekommerd wees Julle moet daarom nie bekommerd wees en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie,’ wat sal ons aantrek nie,’ 3232 want dit is die ander want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle hemelse Vader weet dat julle ook al hierdie dinge hemelse Vader weet dat julle ook al hierdie dinge nodig het, nodig het, 3333 maar soek eerste die Koninkryk van maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. dinge sal ook vir julle bygesit word.

Dit is moeilik as ek in beheer is.Dit is moeilik as ek in beheer is.

Page 30: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

1 Yog 5:18 1 Yog 5:18 Ons weet dat elkeen wat vanuit God Ons weet dat elkeen wat vanuit God gebore is, gebore is, nie sondig nienie sondig nie, maar Hy wat vanuit , maar Hy wat vanuit God gebore is, God gebore is, beskerm sy lewe beskerm sy lewe en die Bose een en die Bose een raak nie aan hom nieraak nie aan hom nie. .

Y’hu 1:18 Y’hu 1:18 wat vir julle gesê het: ‘In die laaste wat vir julle gesê het: ‘In die laaste tyd sal daar spotters wees wat tyd sal daar spotters wees wat volgens hul eie volgens hul eie begeertesbegeertes agter boosheid aangaan.’ agter boosheid aangaan.’ 1919 Dit is Dit is hulle wat die hulle wat die natuurlike mens uitlignatuurlike mens uitlig, want die , want die Gees is nie by hulle nie. Gees is nie by hulle nie. 2020 Julle egter, vir wie Julle egter, vir wie ons lief is, wees bemoedig in julle afgesonderde ons lief is, wees bemoedig in julle afgesonderde vertroue van bo af deur die Gees van vertroue van bo af deur die Gees van Afsondering terwyl julle bid. Afsondering terwyl julle bid.

Page 31: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

Rom 9:1 Rom 9:1 Ek praat die waarheid in eenheid met Ek praat die waarheid in eenheid met Die Gesalfde Een en ek lieg nie; my gewete getuig Die Gesalfde Een en ek lieg nie; my gewete getuig vir my in eenheid met die Gees van Afsonderingvir my in eenheid met die Gees van Afsondering

Rom 14:17 Rom 14:17 want die Koninkryk van God is nie want die Koninkryk van God is nie eet en drink nie, maar onpartydige opregtheid, eet en drink nie, maar onpartydige opregtheid, vrede, gesondheid, voorspoed, vergenoegdheid en vrede, gesondheid, voorspoed, vergenoegdheid en vreugde in die Gees van Afsondering, vreugde in die Gees van Afsondering, 1818 want want wie ook al Die Gesalfde Een hierin dien, is wie ook al Die Gesalfde Een hierin dien, is pragtig voor God en goedgekeur voor die mense. pragtig voor God en goedgekeur voor die mense. 1919 Laat ons nou vrede en mekaar se opbouing Laat ons nou vrede en mekaar se opbouing najaagnajaag

Page 32: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

Rom 15:Rom 15:13 13 Die God van hoop sal julle vol maak met alle Die God van hoop sal julle vol maak met alle blydskap, vrede, gesondheid, voorspoed en blydskap, vrede, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid deur die vertroue sodat julle oorvloedig vergenoegdheid deur die vertroue sodat julle oorvloedig kan wees in Sy versekerde verwagting deur die krag kan wees in Sy versekerde verwagting deur die krag van die Gees van Afsondering! van die Gees van Afsondering! 1414 Ek is ook, my broers, Ek is ook, my broers, oortuig van julle, dat julle self ook vol is van wat goed is oortuig van julle, dat julle self ook vol is van wat goed is en vol van alle kennis, in staat om ook ander te leer.en vol van alle kennis, in staat om ook ander te leer.

1 Kor 6:19 1 Kor 6:19 Of weet julle nie dat julle Of weet julle nie dat julle liggaam ’n tempel liggaam ’n tempel van die van die Gees van Afsondering is, wat in julle blyGees van Afsondering is, wat in julle bly, wat , wat julle van God gekry het, nie? julle van God gekry het, nie? Julle behoort nie aan Julle behoort nie aan julleself niejulleself nie, , 2020 want julle is gekoop vir ’n prys. Bring want julle is gekoop vir ’n prys. Bring daarom daarom eer, lof en aanbidding aan God in julle liggaam eer, lof en aanbidding aan God in julle liggaam en in en in julle gees wat aan God behoort.julle gees wat aan God behoort.

Page 33: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

1 Kor 12:1 Kor 12:11 11 Al hierdie dinge doen die een Gees Al hierdie dinge doen die een Gees en deel uit aan elkeen soos Hy wil, en deel uit aan elkeen soos Hy wil, 1212 want net want net soos die liggaam een is en baie ledemate het, soos die liggaam een is en baie ledemate het, maar al die dele van die liggaam, al is hulle maar al die dele van die liggaam, al is hulle baie, een liggaam is; so ook met Die Gesalfde baie, een liggaam is; so ook met Die Gesalfde Een, Een, 1313 want ons is ook almal deur een Gees want ons is ook almal deur een Gees gedoop tot een liggaam, of ons Jode of gedoop tot een liggaam, of ons Jode of Arameërs, slawe of vrymanne is en ons is almal Arameërs, slawe of vrymanne is en ons is almal van een Gees gegee om te drink, van een Gees gegee om te drink, 1414 want ook want ook die liggaam is nie een ledemaat nie, maar baie. die liggaam is nie een ledemaat nie, maar baie.

Page 34: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

Tit 3:Tit 3:4 4 maar toe Sy sagtheid en die liefdevolle goedheid maar toe Sy sagtheid en die liefdevolle goedheid van God, ons Lewegewer, openbaar is, van God, ons Lewegewer, openbaar is, 55 het Hy ons het Hy ons Lewe gegee; nie op grond van die dade van Lewe gegee; nie op grond van die dade van onpartydige opregtheid, wat ons gedoen het nie, maar onpartydige opregtheid, wat ons gedoen het nie, maar deur Sy eie liefde, deur die wassing van die geboorte deur Sy eie liefde, deur die wassing van die geboorte wat van bo af is en deur die vernuwing van die Gees wat van bo af is en deur die vernuwing van die Gees van Afsondering;van Afsondering;

Efe 5:8 Efe 5:8 want julle was eers duisternis, maar nou is julle want julle was eers duisternis, maar nou is julle lig in eenheid met ons Meester. Leef daarom soos lig in eenheid met ons Meester. Leef daarom soos kinders van die Lig, kinders van die Lig, 99 want die vrug van die Lig want die vrug van die Lig bestaan in alle goedheid, onpartydige opregtheid en bestaan in alle goedheid, onpartydige opregtheid en waarheid. waarheid. 1010 Onderskei wat voor ons Meester Onderskei wat voor ons Meester aanvaarbaar isaanvaarbaar is

Page 35: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

Die vrugte van die Gees is nie Die vrugte van die Gees is nie sporadies of ‘n keuse of net aan sporadies of ‘n keuse of net aan

sekeres niesekeres nie

- Die Skrif is duidelik – as jy nie - Die Skrif is duidelik – as jy nie vrug dra nie word jy uitgekap.vrug dra nie word jy uitgekap.

Page 36: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

Gal 5:22 Gal 5:22 Die Die vrugte van die Gees vrugte van die Gees is is liefdeliefde, , blydskap, vrede, geduld, sagte omgee, goedheid, blydskap, vrede, geduld, sagte omgee, goedheid, vertroue,vertroue, 2323 nederigheid en selfbeheersingnederigheid en selfbeheersing. . Teen sulke dinge is geen wet in plek nie, Teen sulke dinge is geen wet in plek nie, 2424 maar dié wat aan Die Gesalfde Een behoort, het maar dié wat aan Die Gesalfde Een behoort, het die die menslike natuur met al sy passies en menslike natuur met al sy passies en begeertes gekruisigbegeertes gekruisig. . 2525 Ons moet daarom Ons moet daarom in die in die Gees leefGees leef en en aan die Gees oorgee aan die Gees oorgee 2626 en laat ons en laat ons nie sonder lof en eernie sonder lof en eer wees nie; wees nie; mekaar slegmaak mekaar slegmaak en jaloers wees en jaloers wees op mekaar nie. op mekaar nie.

Page 37: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

Die GawesDie Gawes

Die Gawes van die Gees het niks te doen met persoonlike ambisie of

beroepskeuse nie. Hulle is nie gegee om individuele reputasie te bou –

hoër posisie in die plaaslike gemeente te gee of om jou geestelike

groei uit te beeld nie. Hulle is nie trofeë nie, maar gereedskap

(middele) om ander se lewens aan te raak en te sëen.

Page 38: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

Die algemene leer is dat jy ‘n gawe Die algemene leer is dat jy ‘n gawe ontvang en dit is altyd joune en jy ontvang en dit is altyd joune en jy

funksioneer net daarin.funksioneer net daarin.

Dit is die gawe Dit is die gawe van die van die Gees.Gees.Wanneer nodig binne ‘n gegewe tyd Wanneer nodig binne ‘n gegewe tyd

en situasie sal die gawe deur jou en situasie sal die gawe deur jou funksioneer wat nodig is vir die funksioneer wat nodig is vir die

Koninkryk van God om opgelig te Koninkryk van God om opgelig te word.word.

Page 39: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

Sy Gees wil deur mense beweeg, Sy Gees wil deur mense beweeg, maar sommige is nie gereed en maar sommige is nie gereed en

mis die geleenthede.mis die geleenthede.

Teologie en leringe staan in die pad Teologie en leringe staan in die pad om te erken dat Vader in en deur om te erken dat Vader in en deur

elkeen werk en nie net sekere elkeen werk en nie net sekere karaktertrekke en spesiale mense karaktertrekke en spesiale mense

nie.nie.

Page 40: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

Die GawesDie Gawes

1 Kor 12; Rom 12 en Efe 4

1. Afgevaardigde – Om vry te wees om te gaan - Sendelinge.2. Profeet – Verklaar die wil van God – waarsku, maar nooit

in vrees.3. Boodskapper – Bring die goeie nuus van Yeshua aan

ongelowiges.4. Leermeester – Om gelowiges te leer sodat hulle kan

verstaan5. Herder – Sorg vir en lei mense6. Onderskeiding – Onderskei die waarheid van die leuen en

valse.7. Kennis – Om bonatuurlike kennis te hê oor ‘n saak of

aangeleentheid wat nie geleer is nie.8. Wysheid – Insig in kennis / soos God dit sien9. Vertroue – Te alle tye vir wat nodig is – sonder om te sien.10. Dienskneg – Om ander eerste te plaas

Page 41: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

11. Onderskraging – Om die 2de myl saam te loop12. Gee – Sonder om terug te hou13. Omgee – Dra die las saam met iemand – passie

vir die behoeftige14. Leierskap – Om voor te loop en te staan – nie

baasspelerig of oorheersend = voorbeeld15. Administrasie – Organiseer en orden dinge16. Raadgewer – Roep tot aksie / adviseer17. Genesing – Verskillend deur vertroue18. Wonderwerke – Kragtige vertoon van God se

krag bo die normale19. Tale – Ongeleerde aardse taal – Hemelse taal vir

persoon of gemeente met vertaling.20. Vertaling van tale – Bevestiging van Boodskap

Page 42: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

Die gawes van die Gees is nie trofëe, talente, jobs of speelgoed nie. Die gawes van die Gees is Vader se

bonatuurlike uitdrukking van liefde, omgee, sagtheid, genesing en lewe wat

op ons uitgestort word.

Page 43: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

Ons Vader wil saam met ons in die koel van die aandwind loop soos saam met Adam in die begin;

vir dit om te gebeur, moet ons getrou wees om ons deel te doen. Ons moet voortgaan om te werk aan eenheid in die vertroue om ons voor te berei

vir wat kom. Om van een gedagte en Gees te wees was die getuienis van die afgevaardigdes voordat hulle gevul is met die Gees by Shavu’ot; dit moet ook ons getuienis wees. Maf Vader jou sëen soos wat jy ywerig soek na Hom en die eenheid van

vertroue.

Page 44: Die Gees van  Afsondering Ru’ag HaKodesh ` dqh jwr

Waarskuwing!!Satan sal nie gelukkig wees nie. – verwag aanvalle om jou Vrede, Vreugde en Blydskap te steel. Hy sal twyfel bring, maar weerstaan dit in die Naam van Yeshua. Jy weet jy het die outoriteit. God se Gees sal aan jou dinge uitwys wat nie reg is in jou lewe nie – Gee toe aan die Gees so gou moontlik.