Desember Maandblad 2012

8
Senior Leraarspaar Gerrie & Monica Coetzee 031-708 2542 Pastoor James le Grange 031- 464 7514 Vise-Voorsitter Pieter Jordaan 031- 464 4669 Gemeente Bestuurder Miga & Ansie v den Berg 072 628 4593 Kleingroep Herder Ps. Gerrie Coetzee 031- 708 2542 Kerkkantoor Sue van Rooyen 031- 464 3107 Seniors Ps.James Le Grange 031- 464 7514 Kinderkerk Twanette Le Grange 083 447 1743 Opvolgspan Miga van den Berg 072 628 4593 Vroue Aksie Monica Coetzee 082 898 1063 Woordskool Nicolene Schoeman 072 952 8232 Gemeenskapsdienste Kobus & Estelle Pieterse 083 661 6078 Perseel Bestuurder Kobus Pieterse 083 661 6078 Voorbidders Hennie Croukamp 083 414 1757 Blackie Swart 031- 4654385 CD - Opname Miga v Den Berg 072 628 4593 Youth Inc Eric Swindon 082 308 5582 Hospitaal besoek Pieter Jordaan 031- 4644669 Pastoor Gerrie & Monica Coetzee (Senior Herderspaar) Pastoor James & Twenitha Le Grange Charisma Pastorate!! Miga & Ansie van Den Berg Gemeente Bestuurder Desember 2012

Transcript of Desember Maandblad 2012

Page 1: Desember Maandblad 2012

Senior Leraarspaar Gerrie & Monica Coetzee 031-708 2542

Pastoor James le Grange 031- 464 7514

Vise-Voorsitter Pieter Jordaan 031- 464 4669

Gemeente Bestuurder Miga & Ansie v den Berg 072 628 4593

Kleingroep Herder Ps. Gerrie Coetzee 031- 708 2542

Kerkkantoor Sue van Rooyen 031- 464 3107

Seniors Ps.James Le Grange 031- 464 7514

Kinderkerk Twanette Le Grange 083 447 1743

Opvolgspan Miga van den Berg 072 628 4593

Vroue Aksie Monica Coetzee 082 898 1063

Woordskool Nicolene Schoeman 072 952 8232

Gemeenskapsdienste Kobus & Estelle Pieterse 083 661 6078

Perseel Bestuurder Kobus Pieterse 083 661 6078

Voorbidders Hennie Croukamp 083 414 1757

Blackie Swart 031- 4654385

CD - Opname Miga v Den Berg 072 628 4593

Youth Inc Eric Swindon 082 308 5582

Hospitaal besoek Pieter Jordaan 031- 4644669

Pastoor Gerrie & Monica Coetzee

(Senior Herderspaar)

Pastoor James & Twenitha

Le Grange

Charisma Pastorate!!

Miga & Ansie van Den Berg

Gemeente Bestuurder

Desember 2012

Page 2: Desember Maandblad 2012

Uit Pastoor Gerrie se pen…

Pragtige Woonstel te huur in Umtentweni... naby die see

Wanneer : 06 Des’12 tot 15 Jan 2013

(22 – 29 Des Uitgesluit)

Waar : 4 Km vanaf Port Shepstone

Koste : R500 per dag (Termes & voorwaardes geld)

Persone : Slaapplek vir 5

Ten volle gemeubileer asook toegeruste kombuis. Geleë

reg op die strand in skoon compleks met braaiplekke,

pragtige grasperke en “Jungle Gym”!

Ons is aan die einde van die jaar en baie van ons is nou juis op die plek waar ons begin afskaal en in ‘n “relax mode” ingaan. Ek glo nie dis so verkeerd nie, want ek dink dis soos om ‘n goeie bord kos te kan geniet. Wat baie belangrik is, is dat ons nie ons geestelike waardes moet vergeet nie, en dat ons, ons verhouding met God die Vader in Jesus Christus in die oog moet hou en weet dat Jesus Sy lewe vir ons afgelê het. Hebreërs 12:1-2 ...en laat ons hierdie wedloop wat vir ons voorlê, met volharding hardloop, die oog gevestig op Jesus, die Begin en die Voleinder van die geloof. Die volgende ding wat ons onsself op moet fokus is “Christus fees” en nie ‘n “eet fees” ‘n “kontant fees” of ‘n “spandeer fees” nie. Kom ons fokus op dit wat God vir ons gedoen het in Christus Jesus. Ons wens u ‘n Geseënde Christus fees toe en ons bid die Here se rykste seën op u af as gemeente. Pastoor Gerrie, Monica en Gesin!

“Operation Shoebox” Ons beplan ‘n groot Kersfees partytjie die

13 Desember’12 vir die kinders by “1000 Hills

Community Centre”

Meeste van hierdie kinders is wees kinders

Party met Aids. Hulle ouderdomme is van

geboorte tot 6 jaar.

Wees deel daarvan deur vir ons ‘n skoenboks

wat met Kersfees geskenk papier toegedraai is

met minimum van R30 of meer daarin te

bring. Ons sal enige skenkings waardeer om

hierdie kinders daardie dag te seën Baie

dankie!

Kontak gerus vir Marnè

by 0796679851

vir meer inligting

Page 3: Desember Maandblad 2012

Klein Groep Leiers Adress Kontak Nr’s

Pastoor Gerrie & Monica Coetzee

Booysen Weg 18, Northdene

031-7082542

Pastoor James & Twanette Le Grange

Stella Weg 604, Escombe 0834685961 031-4647514

Sue van Rooyen Sarnia Weg 1253, Hillary (By die kerk @ 9h00 Dames)

0826873056 031-4643107

Miga & Ansie van den Berg

5 Willith Gardens, 3 River Plate Rd, Malvern

0726284593

Hennie Croukamp Sarnia Weg 1253, Hillary (By die kerk)

0834141757 031- 3615447

Hennie De Bruin 593 Marine Rylaan, Brighton Strand,

0725673113

Elsa Plowman Cobben Weg 19, Bluff 0721439135

031-4664681

Gerhard & Yuri Duraan Chelmsford Weg 62, Glenwood

0828500139

Dalene & Chris Neethling

39 Rosewarne Rd, Bellair 031-4655983 0833664871

Mornay & Claudette Boshoff

Marothan Weg 21, Bluff 0795875492 0823110800

Hy is die Water van die Lewe, die Deur in die skaapkraal, die Herder van

die skape, die wagter van my siel, die vredevors…

Vir die aarbeider is HY die Gewer van rus.

Vir die sieke is Hy die Groot Geneesheer van die behoeftes van jou

liggaam, siel en gees. Hy is voldoende vir elke behoefte.

Hy is die oplossing vir JOU probleem, vir jou siek liggaam, vir jou gebroke

gesin en vir jou sonde. Dit is jou besluit van wat Jy met Jesus gaan doen

wat belangrik is!

Daar is geen arms om ‘n afgedwaalde terug te verwelkom , geen arms

soos Sy arms om die gevallenes op te tel nie. Daar is geen ander

vervulling soos diè wat net in Hom gevind word nie!

Wat gaan jy doen? Maak Hom vandag die Verlosser van jou hele lewe…

Om Jesus te volg, is nie ‘n eenmalige besluit nie, maar ‘n daaglikse

uitdaging!!

Tyd om tye besluit!!! ‘n Student het eenmaal aan sy professor gevra, “Meneer, hoe lank kan mens met veiligheid wag voordat hy besluit om sy hart vir die

Here te gee.” “Tot die dag voor jou dood, sou ek sê.” het die professor geantwoord. “Niemand kan met sekerheid sê wanneer hy gaan sterf nie,” het die student geredeneer. “Juis” het die professor geantwoord. “Daarom is dit beter om juis NOU ‘n besluit te neem”

Wat sal dit ‘n mens help as hy die hele wêreld as wins verkry maar sy lewe verloor, of wat sal ‘n mens gee in

ruil vir sy lewe? Matteus 16:26

Page 4: Desember Maandblad 2012

Trudie Kotze 03 Desember 0827233798

Gerhard Grobler 04 Desember 0734344396

Anna De Villiers 06 Desember 031-4648324

Melisa Van Bosch 06 Desember 0846111344

Wynand Van Blerk 09 Desember 0823371391

Shaun Hattingh 10 Desember 0837850325

Jonathan Le Grange 10 Desember 0798045327

Charnese Theunissen 10 Desember 0762996615

Megan Jonck 11 Desember 0845200151

Natasha Botha 12 Desember 031-4643349

Anton Van Den Berg 15 Desember 0826542636

Roy Olivier 16 Desember 0766086826

Michelle Botha 17 Desember 0834614371

Steve Jansen v Vuuren 12 Desember 0847537504

Mari Hattingh 20 Desember 0763087998

Okuthle Botha 22 Desember 0832324807

Jorod Jordaan 22 Desember 082 749 0173

Dries Fourie 26 Desember 0832821570

Isabel Jordaan 28 Desember 0827490173

Sandra Pearson 30 Desember 0833385402

Veels geluk met jou verjaarsdag!! My julle sy liefde ken, liefde wat ons verstand te

bowe gaan, en mag julle heeltemal vervul word met die kennis van God (Efesiërs 3:19) Hy het jou by die

naam geroep en jy is Syne. Amen!

Wie is hierdie Jesus?

As ‘n man het Hy moeg geword. As God het Hy gesê: Kom na my toe

almal wat vermoeid en belas is en Ek sal julle rus gee (Matt 11:28)

As ‘n man het Hy honger geword. As God het Hy duisende gevoed met

‘n seuntjie se padkos (Joh 6:9)

As ‘n man het Hy dors geword. As God het Hy Lewende Water

voorsien (Joh 4:10)

As ‘n man het Hy gebid. As God het Hy nooit in Sy gebede sonde -

belydenis gedoen nie.

As mens was Hy op alle gebiede versoek, net soos ons. As God was Hy

sondelos en het Hy Sy vyande verwar met die vraag: Wie van julle oortuig

My van sonde? (Joh 8:46)

As mens het Hy geslaap. As God het Hy uit die slaap wakker geword en

die storm stilgemaak.

As mens was Hy hartseer oor die skeiding van Sy vriende. As God het Hy

belowe om hulle nooit sonder ‘n vertrooster te laat nie (Joh 14:16)

As mens het ‘n skip Hom vervoer. As God het Hy op die malende golwe

van die see geloop (Joh 6:19)

As mens het Hy ‘n uitnodiging na ‘n troue aangeneem. As God het Hy

water in wyn verander (Joh 2:9)

As mens was Hy deur die mense verag. As God het al die engele van God

Hom aanbid (Heb1:6)

As mens het Hy geween by die graf van Lasarus. As God het Hy Lasarus

uit die dood opgewek (Joh 11:43)

Hy is die Hemelse brood vir die aarde se honger.Hy is die Hemelse

kleed vir die aarde se naaktheid. Hy is die Hemelse rykdom vir die

aarde se armoede,. Hy is die Hemelse water vir die aarde se dors.

Hy is die Hemelse lig vir die aarde se duisternis. Hy is die Hemelse

genade vir die aarde se skuldelas. Hy is die Hemelse vreugde vir die

aarde se rou . Hy is die Hemelse heerlikheid vir die aarde se skande.

Hy is die Hemelse wins vir die aarde se verlies. Hy is die Hemelse

wysheid vir die aarde se dwaasheid. Hy is die Hemelse vrede vir die

aarde se stryd . Hy is die Hemelse hoop vir die aarde se wanhoop.

Hy is die Hemelse vergifnis

vir die aarde se oordeel.Hy is die

Hemelse troos vir die aarde se hartseer. Unless we can see the Cross overshadowing the cradle, we will have lost the real meaning of

Christ’s birth!

Page 5: Desember Maandblad 2012

Our need for God…

In a scene from Shadowlands, a film based on the life of C.S. Lewis, Lewis

has returned to Oxford from London, where he has just been married to Joy

Gresham, an American woman, in a private Episcopal ceremony performed

at her hospital bedside.

She is dying from cancer, and, through the struggle with her illness, she

and Lewis have been discovering the depth of their love for each other.

As Lewis arrives at the college where he teaches, he is met by Harry

Harrington, an Episcopal priest, who asks what news there is. Lewis

hesitates; then, deciding to speak of the marriage and not the cancer, he

says, "Ah, good news, I think, Harry. Yes, good news.“ Harrington, not

aware of the marriage and thinking that Lewis is referring to Joy's medical

situation, replies, "I know how hard you've been praying .... Now, God is

answering your prayer.“

"That's not why I pray, Harry," Lewis responds. "I pray because I can't help

myself. I pray because I'm helpless. I pray because the need flows out of

me all the time, waking and sleeping. It doesn't change God; it changes

me."

Isn’t that true? We all desperately need God and we’re all helpless without

Him. But the problem is: we sometimes act as if our relationship with God is

“Optional” Meaning, we only pray when we’re in trouble. We only seek His

face when we’re confused or in pain. We only read our Bible when we need

an answer from Him. It should not be that way….

Wie is hierdie Jesus??

Hy was gebore in Bethlehem, in teenstelling met die natuurwette, sonder

‘n menslike vader. Hy het nooit ver van Sy geboorte plek af gereis nie. Hy

het nooit ‘ n boek geskryf nie, nooit ‘n leër gelei of enige iets gedoen wat

normaalweg gedoen word om faam te bereik nie.

Tog, al die leërs wat al ooit uitgetrek het, al die vlote wat al ooit geseil het

en al die parlamente wat al ooit gesit het, het gesamentlik nie die

mensdom tot diè mate beinvloed as wat hierdie een lewe op sigself dit

gedoen het nie. Hy was ‘n groter Koning as Dawid, ‘n filosoof groter as

Salomo, ‘n groter profeet as Elia.

Toe Hy die stad Jerusalem binnegery het op ‘n donkie, het die inwoners

gevra: wie is hierdie JESUS? So baie het Hom geloof – dit was is asof

hierdie vraag op elke lip was. Die antwoord was: Hierdie is Jesus, die

profeet van Nasaret in Galilèa. Daardie dag, net soos vandag, vra mense

steeds oor Jesus:

Wie is hierdie Jesus?

Vra vir die bevelvoerder wat Hom gesien sterf het aan die Kruis: Wie is

hierdie Jesus? Hy het gesê: Waarlik, Hy is die Seun van God.

Vra die demone en hulle sal sê: Het U hier gekom om ons voor die tyd te

pynig, Jesus, Seun van God?

Vra Johannes die Doper: Wie is hierdie Jesus? Hy het gesê; Daar is die

Lam van God wat die sondes van die wêreld kom wegneem.

Vra vir JESUS SELF wie Hy is . Hy het gesê; Voor Abraham was, is EK

en as julle My gesien het, het jullle die Vader gesien.

Vra die Apostel Paules: Wie is hierdie Jesus? Hy antwoord: In Hom is al

die volheid van die Godheid liggaamlik.

Vra ons Helmelse Vader, en Hy sal sê: Dit is my

geliefde Seun, luister na Hom. Hy was ‘n duiwel

genoem, tog het Hy satan oorwin in die woestyn,

op die tempeldak, op die bergspits, aan die kruis

en deur Sy opstanding uit die dood.

Maar wie sê julle is Ek? Het Hy gevra. Petrus

antwoord: U is die Christus, die Seun van die

Lewende God.

Page 6: Desember Maandblad 2012

Geurige Christene

Bewustelik of onbewustelik is elke mens besig om een of ander geur in

hierdie wêreld te versprei jy. Watter soort geur versprei jy?

In 2 Kor 2 gebruik Paules die beeld van die Romeinse oorwinningsmag

wat deur die triomftog in die stad in marsjeer terwyl die wierookbakke

geswaai word om ‘n aangename geur van oorwinning oral te versprei.

Ons as Christene stap saam as wenners in Christus se oorwinningstog.

Paules skryf:

“Deur ons versprei Hy die kennis van Christus oral soos ‘n aangename

geur. Ons is die wierook wat deur Christus vir God gebrand word....”

2 Kor 2:14

Hoe kan jy die geur van Christus se verlossing versprei wat soos

wierook in jou brand??

1 Weerspieël Sy Heerlikheid: “Ons almal weerpieël die heerlikheid

van die Here.... Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds

toe” 2 Kor 3:18

2 Leef jou verlossing uit: “Sorg dat julle onberispelike kinders van God

bly te midde van ontaarde en korrupte mense. Tree onder hulle op

as ligdraers in die wêreld” Fil 2:15

3 Wees ‘n getuie vir Christus: “ Ek wil van U magtige reddingsdade

vertel” Psalm 9:2

4 Straal Christus se liefde uit: “Soos Ek julle liefhet, moet julle mekaar

ook liefhê

5 Openbaar ‘n Christus gesindheid: “ Dieselfde gesindheid moet in

julle wees wat daar in Christus Jesus was” Fil 2:5

6 Beleef jou Christenskap: “Ons het net een wens, en dit is om te lewe

soos Hy dit wil” 2 Kor 5:9

“n Christen wat nie die geur van Christus versprei nie is soos

drinkwater wat lou is, soos sout wat laf is of ‘n lamp wat dood is.

So mag jy nie wees nie.

ANY EXCEPTIONS??

In the home of a pious farmer hung the well known Words

“But for me and my house, we will serve the Lord.”

The words meant something in that house, for the farmer loved the Lord and

diligently sough to serve Him with the rest of his family. The words were true of

all in the house except the elders son, who persistently refused to except Christ

as his Saviour.

One day , the father and son were alone in the room where the words hung. The

father said: My dear Henry, I cannot be a lair any longer. You, who belong to my

house, do not wish to serve the Lord. Therefore, I have to add the words,

‘except Henry’ to the motto. It hurts me as a father to do a thing like that, but I

must be honest” It got the son thinking...

Worry is interest paid on trouble before it falls due.

Page 7: Desember Maandblad 2012

Desember Diens Tye!!

Geen Aanddienste in Desember nie.

02 Desember : Diens – 08h00 09 Desember : Diens – 08h00 16 Desember : Diens – 08h00 23 Desember : Diens – 08h00 25 Desember : Kers oggenddiens 08h00 30 Desember : Diens – 08h00 31 Desember : Oujaars Diens – 23h00

KONTAK BESONDERHEDE:

Sarnia Weg 1253, Hillary 4093 Tel / Fax : 031-4643107 Posbus 15224, Bellair 4006

E-Pos: [email protected]

BANK BESONDERHEDE: Absa Tjekrek nr 01018403745

Wisdom shows itself in wise speech. God holds us responsible

for the results of our destructive words. The Wisdom of God

that helps control the tongue can help control all our actions.

Excepting God’s Wisdom will effect our speech. Your words

will convey the humility and lead to peace. Think before you

speak and allow God to give you self control. Careful Wisdom

speech and wise loving words are the seeds of peace. God loves

peacemakers (Mat 5:9

God works to change us from the inside out when the Holy

Spirit purifies a heart. He gives self control so that a person

will speak words that please God.

God’s Wisdom: Purity, Peace, Goodness, Consideration for

others, submission, mercy and sincerity

Page 8: Desember Maandblad 2012

Charisma