Cultural diversity and social development
Transcript of Cultural diversity and social development
Many people
call South Africa
the Rainbow
Nation.
This is because our
society is made up
of many different
cultures.
That is right for
example: Vendas,
Zulus, Cape Malays
and Afrikaners
The different languages,
traditions and religions of
these cultures are
described as cultural
diversity.
Diverse cultural
norms and values
Norms Patterns of normal
behavior – certain
values that
everyone follows. Our culture decides
many of these
values for us,
Traditional rural African
communities Women looked after the
children, collected firewood
and water and prepared
the food. Men looked after
the livestock, protected the
wives and children and
made all the decisions.
Muslims Girls must cover their
hair and dress
modesty.
They are not
allowed to go out
with boys unless
accompanied by
family members.
Xhosa and Zulu cultures Groom‟s family negotiate
payment for bride – lobola.
Lived on farms – paid in
cattle. Now lobola is paid in
cash. If a bride has a good
education – paid more. Over years cultural values and norms
change. Many people move away
from area that their people lived in to
big cities.
The constitution gives us
freedom to do many
things we were not
allowed to do before.
Example would be
marry into another
culture – norms + values
change.
DIVERSE CULTURES TO ENRICH SOUTH AFRICAN SOCIETY
Diversity in food Diversity of languages Diversity of clothing Diversity of building
styles
• South African foods
from different cultures:
Bobotie
Samoosas
Koeksisters
Samp and
beans
Pap and wors
Braaivleis
• 11 Official languages
• Many people speak
more than one
language
• More languages you
speak the better you
communicate with
others.
• Lots of different
styles, colours and
fabricks.
• People express their
culture in their building
styles.
• Reflect ideas from
different cultures in
past+present
• Government has
regulations to protect
old buildings.
• People can get help
from government to
restore old buildings.
Respect
difference and
celebrate
similarity
Respect differences Living harmoniously in
our multi-cultural
society we have to
respect the differences
between cultures,
religions and the role of
men and women.
Celebrate unity in diversity Although we have
differences we share some
of each others cultures.
Example food and
clothing.
IsiShweshwe Printed material
introduces to South
Africa by
missionaries in 1850s.
Popular fabric in
African culture –
fashion designers
made it fashionable
with everyone.
Language
We borrow words
from each others
languages. Example
„fundi‟- isiZulu
(umfundisi –
teacher).
Word used only in
our country. Example
Takkies, Robot,
Bakkie.
SOCIAL DEVELOPMENT BY ORGANISATIONS FROM VARIOUS RELIGIONS
Contributions to
social
development
Religious
organisations
provide housing
for people
Religious
organisations
teach skills
Phakamani
Agricultural
Project
Religious
organisations assist
with education
- Social development – improving people‟s quality of
life - Government, NGO‟s
+ religious organisations work with community
- Improving housing,
education, skills development, recreation facilities and care for the aged.
- People in RSA cannot
afford houses live in
shacks.
- Habitat for Humanity
South Africa – non-
profit Christian
company with
branches in more than
80 countries worldwide.
- Habitat believes every
person has a right to a
home that offer security
and comfort.
- Volunteer from all faiths
– building homes for
families in need.
- Some South Africans do not have skills to earn a living.
- Religious organisations are involved in skills development programs to help people earn a living.
- Run by Jewish
community as one of
Tikkun projects.
- Tikkun – Hebrew word
for correct or repair
and doing this
transforming the
world.
- Rietfontein near
Orange Farm.
- Teach people skills in
agriculture and food
processing.
- Phakamani means
“rise up” is „n
communal farm
project started in a
poor community.
- Farmers produce fresh
vegetables and more
people are employed
making salads sold to
local companies.
- Tikkun city projects in
Hillbrow Johannesburg.
- Synagogue in Hillbrow no
longer used – used for
social development.
- Hillbrow – 500 street
children facing
homelessness + drugs.
- Focus of youth project is
on sports and recreation
and on skills and job
training.
- Preschool for 70 children,
adult education centre
where volunteers teach
music, cooking, literacy,
computer skills and
electrical wiring.
Baie mense
noem Suid-Afrika
die
Reënboognasie.
Dit is omdat ons
samelewing
bestaan uit baie
verskillende
kulture.
Dit is reg en
voorbeelde hiervan
is: Vendas, Zulus,
Kaapse Maleiers en
Afrikaners
Ons noem die
verskillende tale, tradisies
en godsdienste van
hierdie kulture kulturele
verskeidenheid.
Verskillende
kulturele norme en
waardes
Norme Patrone van
normale gedrag–
sekere waardes wat
almal volg.
Ons kultuur bepaal
baie van hierdie
waardes vir ons.
Tradisionele landelike Afrika
gemeenskappe Vrouens kyk agter die
kinders, vuurmaakhout
bymekaar gemaak, water
gaan haal en kos gemaak.
Mans moet die diere oppas,
die vrouens en kinders
beskerm en al die besluite
neem.
Moslems Meisies moet hulle
hare bedek en
stemmig aantrek.
Hulle mag nie saam
met seuns uitgaan
tensy hulle vergesel
word met „n
familielid.
Xhosa en Zulu kulture Die bruidegom se familie
onderhandel betaling vir
die bruid – lobola. Hulle het
op please gebly en is met
beeste betaal. Vandag
word lobola in kontant
betaal. Wanneer „n bruid
„n goeie opvoeding het is
sy meer werd.
Oor die jare het kulturele norms en
waardes verander. Baie mense trek
weg van die area af waar hulle
mense bly na die groot stede.
Die grondwet gee vir
ons die reg om dinge te
doen wat ons voorheen
nie kon doen nie.
Byvoorbeel om in ander
kulture in te trou –
norms en waardes
verander.
VERSKEIDENHEID KULTURE VERRYK DIE SUID-AFRIKAANSE SAMELEWING
Verskeidenheid in
kossoorte
Verskeidenheid in tale Verskeidenheid in
klere
Verskeidenheid in
boustyle
• Suid-Afrikaanse kos
van verskillende
kulture:
Bobotie
Samoesas
Koeksisters
Stampmielies
en boontjies
Pap en wors
Braaivleis
• 11 amptelike tale
• Baie mense praat
meer as 1 taal
• Hoe meer tale jy praat
hoe beter
kommunikeer jy met
ander.
• Baie verskillende
style, kleure en
materiale.
• Mense kan hulle
kultuur uitdruk in die
soort geboue wat
hulle bou en ontwerp.
• Weerspieël idees van
verskillende culture
van verlede en hede.
• Die regering het
sekere regulasies wat
ou geboue beskerm.
• Mense kan hulp by die
regering kry om ou
geboue te restoureer.
Respekteer
verskille en vier
eenheid
Respekteer verskille Om vreedsaam in ons
multikulturele
samelewing te lewe
moet ons die verskille
tussen kulture, gelowe
en rol van mans en
vrou respekteer.
Vier eenheid in
verskeidenheid Al het ons verskille deel ons
sekere dinge van ander
kulture. Bv. Kos en klere.
IsiShweshwe Gedrukte materiaal
wat in die 1850‟s
deur „n sendeling in
Suid-Afrika bekend
gestel is. Baie
gewilde kledingstof
in Afrikaan kulture
en later deur
modeontwerpers
gebruik vir almal.
Tale
Ons leen woorde
van mekaar se taal.
Bv. „fundi‟- isiZulu
(umfundisi –
onderwyser).
Woorde wat net in
ons land gebruik
word. Bv. Tekkies,
Robot, Bakkie.
MAATSKAPLIKE ONTWIKKELING DEUR ORGANISASIES VAN VERSKILLENDE GODSDIENSTE
Bydrae tot
maatskaplike
ontwikkeling
Godsdiens-
organisasies
verskaf huisvesting
vir mense
Godsdiens-
organisasies
onderrig
vaardighede
Phakamani
landbouprojek
Godsdiens-
organisasie verleen
hulp met onderwys.
- Maatskaplike ontwikkeling –
verbeter die kwaliteit van mense se lewens.
- Regering, NRO‟s + godsdienstige organisasie werk
saam met die gemeenskap.
- Verbeter behuising, onderwys, ontspannings-fasiliteit, vaardigheids-
ontwikkeling en bejaardesorg te verbeter.
- Mense in RSA kan nie
huise bekostig nie en
bly in plakkershutte.
cannot afford houses
live in shacks.
- Habitat for Humanity
South Africa – is „n nie-
winsgewende
Christelike maatskapy
met take in meer as 80
lande wereldwyd.
- Habitat glo alle mense
het n reg tot „n huis wat
sekutiteit en gemak
verseker.
- Vrywilligers van alle
gelowe bou huise vir
behoeftige gesinne.
- Sommige Suid-Afrikaners het nie
die vaardighede om „n inkomste te verdien nie.
- Godsdienstige organisasies is
betrokke in vaardigheid ontwikkelings program om mense te help om „n inkomste te
verdien.
- Bedryf deur die Joodse
gemeenskap as „n Tikkun
projek.
- Tikkun – Hebreeuse word
wat om reg te maak of te
herstel beteken en deur dit
te doen die wêreld te
verander.
- Rietfontein naby Orange
Farm.
- Leer mense vaardighede in
landbou en
voedselverwerking.
- Phakamani beteken “staan
op” is „n gemeenskaplikel
plaas projek wat in „n
armgemeenskap begin is.
- Boere produseer vars
groente en meer mense
word indiens geneem om
slaai te maak wat aan
plaaslike besighede
verkoop word.
- Tikkun stedelike projekte in
Hillbrow Johannesburg.
- Sinagoge in Hillbrow word
nie meer gebruik – gebruik
vir maatskaplike
ontwikkeling.
- Hillbrow – 500 straatkinders
is haweloos en misbruik
dwelms.
- Die focus van die
jeugprogram is sport en
ontspanning asook
vaardigheids- en
werksopleiding.
- Kleuterskool vir 70 kinders,
volwasseonderwyssentrum
waar vrywilligers musiek,
kosmaak, geletterheid,
rekenaarvaardighede en
elektriese bedrading leer.