Bulletin 12/2015

download Bulletin 12/2015

of 24

Transcript of Bulletin 12/2015

  • 7/23/2019 Bulletin 12/2015

    1/24

    1

    12/2015

    Nuwe Lewe Montagu is n gemeente van die AGS.

    Ons missie is om mense na Jesus toe te lei op enige manier!

    Our mission is to lead people to Jesus by any means possible.

  • 7/23/2019 Bulletin 12/2015

    2/24

    2

    BIRTHDAYS &ANNIVERSARIES* IN DEC &JAN

    Desember

    3 Hanri Strydom 4 Hanrich van Dyk 8 Almay Wolmarans (9)

    9 Christian Arendse 10 Lelanie Stemmet 10 Johan van Nooi

    10 Cobus Uys 17 Fred Rautenbach 18 Lourens du Plessis

    19 Miga Ackerman (8) 21 Susan Visagie 25 Zelda Roscherr

    9 Edward & MadiliAckerman

    15 Frikkie Visser 15 Ann & Jos de

    Freitas

    16 Bronwyn & AbrahamBoyce

    26 Rina & Boesman

    Brighton

    Jan

    2 Bubbles vd Merwe 2 Alta Stemmet 2 Rentia Anger

    3 Heidi Burger 4 Wilmien Uys 5 Dalen Oosthuizen

    6 Tilla Greyling 11 Ronel Fouche 12 Lena Burger

    12 Johan Stemmet 13 Kieran Boyce (13) 21 Nina Boshoff (14)

    23 Louwtjie Strauss 24 Willem Groenewald 24 Elsa van Heerden

    26 Conita Visagie 26 James Anger

    5 Willem & Petru

    Groenewald

    8 Johan & Alet Stemmet 10 Chris & Lynette

    Vorster21 Dalene Oosthuizen

    Dienste tydens vakansie:

    6/12 8:30 (english) | 10:00 (afrikaans)

    13/12 - 8:30 (english) | 10:00 (afrikaans)20 /12 - 8:30 (english) | 10:00 (afrikaans)

    25 /12 - 9:00 (bilingual | tweetalig)

    31 /12 - 23:15 (bilingual | tweetalig)

    10/01 8:30 (english) | 10:00 (afrikaans)

  • 7/23/2019 Bulletin 12/2015

    3/24

    3

    UIT PASTOOR LOURENS SE HART:GEDAGTE VIR DIE KERSSEISOEN

    Liewe Vriende,

    Filippus s vir Hom: Here, toon ons die Vader, en dit

    is vir ons genoeg. Jesus s vir hom: Ek is so lankal

    by julle, en het jy My nie geken nie, Filippus? Hy wat

    My gesien het, het die Vader gesien. En hoe s jy:

    Toon ons die Vader? (Johannes 14:8-9)

    Het jy al ooit iemand dopgehou wat besig is om te

    skilder? Dit bly vir my interessant om die skeppende

    hande van `n kunstenaar dop te hou. En ek het al

    gevra: hoekom is dit vir jou lekker? En dikwels is

    die antwoord: want ek gee uitdrukkingaan myself. Toe ek jonger was, het

    die verhaal van die beroemde kunsternaar Rembrandt van Rijn, my

    aangegryp. Hoe hy verskillende selfportrette op verskillende tye in sy lewe

    gemaak het. As Rembrandt homselfnie geskilder het nie, sou ons waarskynlik

    nooit kon weet hoedie man gelyk het nie. Maar hy hethomself geskilder. En

    sy self-portretmaak dit vir ons moontlik om te s: ek kan hom herken, want

    ek het sy gesig gesien. Jesus is die afdruksel van God se wese. As jy wil weet

    hoe God die Vader is, kyk na Jesus. God het sy Seun in die vorm van `n mens

    gestuur. Hy het Hom gestuur om Lig te wees in die duisternis. Tydens hierdie

    kersseisoen vier ons weer eens met groot aandag die vleeswording en koms van

    Jesus na hierdie wreld. Dit is die ware boodskap van Kersfees. Deur sy Seun

    het God Homself aan ons kom vertoon.

    Mag jy tydens hierdie feesseisoen opnuut weer bly word oor die koms van

    God se Seun na hierdie wreld. Van Lourens, Sanne, Jaco en Annika - `n

    gesende Kersfees!

    Lourens

  • 7/23/2019 Bulletin 12/2015

    4/24

    4

  • 7/23/2019 Bulletin 12/2015

    5/24

    5

    GOD IS IN BEHEERBydrae deur Susan Retief |

    [email protected]

    Desember is nou so skielik hier en tog was dit s'n

    lang jaar!

    2015 was vir my 'n jaar van uitdagings en moeilike

    besluite. Ek kyk terug op die pad wat ek gestap het

    en dan kan ek onomwonde en sonder enige twyfel

    s dat God in beheer isnie net van my lewe nie,maar van my gedagtes, elke droom en uitdaging

    waarvoor ek te staan kom, in my vreugdes en selfs in my alleenheid! Ek het net weer

    opnuut besef dat ek in alles aan Hom behoort my hande waarmee ek God vereerdeur my werk en in aanbidding staan, my gesindheid, my lewensingesteldheid, my

    keuse om die lewe aan te gryp en te lewe tot Sy eer; ja, hoe meer beheer ek oorgee,hoe makliker beheer God!

    Ek deel graag met julle 'n dagstukkie van Thelma Wells wat ek na jare weer raakgelees

    het.

    'Wanneer ek s 'die Here is my herder', onthou ek dat Hy in beheer van my lewe is. As

    my herder hou Hy wag oor my en sien toe dat ek in Sy kudde bly. Hy het my

    onvoorwaardelik lief ten spyte daarvan dat ek soms eiesinnig my eie wil volg. Hy

    beskerm my teen gevaar. Hy voorsien my van alles. Hy tugtig my wanneer ek verkeerd

    doen. Hy vertroos my wanneer ek ontsteld is. Hy verbind my wonde wanneer ekseerkry. Hy laat my vrees bedaar wanneer ek bang is. Hy hou my verhoudings in stand

    wanneer hulle wankelrig raak. Hy omvou my met Sy Gees wanneer ek Sy aangesig

    soek. Hy kommunikeer met my op maniere wat ek kan verstaan.'

    Fil. 4:19belowe God om in al ons behoeftes te voorsien volgens Sy oorvloedige

    rykdom in Jesus Christus. Jy kan op Hom vertrou om oor jou die wag te hou, jou te

    beskerm, jou te troos, jou te tugtig wanneer jy dit nodig het, jou wonde te verbind, jou

    vrese te stil, met jou te kommunikeer, en jou onvoorwaardelik lief te h.

    Wat 'n wonderlike God dien ons! Sal ons as mens hierdie beloftes kan maak teenoor

    mekaar, in die wete dat ons nooit ooit sou kon volhou, dag na dag, jaar in en jaar uit?

    Is ons emosioneel opgewasse om in alle behoeftes van ons medemens te kan

    voorsien?

    Soms is die hartseer en rou van 'beheer verloor' juis die keerpunt wat ons terugruk tot

    die besef dat slegs God in beheer isal is dit net een voet voor die ander sit, elke dag!

    Kom ons laat die woorde van Prediker 3:14 weer ons ontsag vir God laat leef:

    Ek het tot die insig gekom dat wat God doen, blywend is: jy kan daar niks byvoeg nie

    en jy kan daar niks van wegneem nie. God doen dit sodat die mens vir Hom ontsag

    sal h.

  • 7/23/2019 Bulletin 12/2015

    6/24

    6

    KINDERBEDIENINGBydrae deur Thys Verreynne |[email protected]

    Sien julle uit na Kersfees? Kom vir n voorsmaak van die regte

    Kersfees op 6 Desemder 2015 hier in ons kerk. Dit word aangebied

    deur die NL3 Qlub, so wees verseker dit is n Kersverhaal met n

    stertjie aan.

    Oumas en Oupas, Mammas en Pappas, boeties en sussies, almal

    welkom om ook die Ooms en Tannies saam te bring vir n storie soos

    nog nooit gehoor.

    Onthou 6 Desember 2015 .

    Waar? Nuwe Lewe Gemeente Montagu.

    Die kamp is op almal se lippe. Ja, nog n Quest Camp is agter die rug, maar die gevolgedaarvan bly by almal vassteek. Ek weet dat daar weer lewens aangeraak en verander

    is.

    Ons gaan altyd met n verwagting op so kamp en dan kom wys die Here net dat Hy elkekeer meer gee as wat ons verwag het. In alle opsigte!! Ons het verwag dat daar so 50

    kinders sal wees, rof gemik, toe gaan ons op die kamp met 53 kinders. Indien ons

    almal, ook na die afsluitdatum, moes vat, praat ons van ongeveer 65 kinders. n Rekordgetal soos ons nie verwag het nie. As God gee, gee Hy nie min nie. Al het ons gedink dit

    is dalk bietjie baie, het ons dit so geniet met elkeen van hulle, pragtige kinders! Ek kan

    nou nog nie verstaan nie, nie een stout kind nie en glo dit as julle wil, die SEUNS het

    sowaar die meeste punte gekry vir kamer inspeksie. Wat is fout met deesdae se

    mailto:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]
  • 7/23/2019 Bulletin 12/2015

    7/24

    7

    seuns!! Pragtige manne, ons is trots op julle! Ja, op julle meisies ook, julle is net so

    oulik. (Voor ek tog nou weer in die moeilikheid by hulle is.)

    God het met elkeen van ons op n besonderse wyse gepraat, kind en personeel. Julleweet al teen die tyd dat Donderdagaand die hoogte punt was, maar dit was beslis die

    gevolg van elkeen se insette deur die week. Die Maandagaand het Emile met ons

    gedeel oor wat jy in jou rugsak pak. Alles wat nie daar moet wees nie is onnodig en jy

    moet dit agter laat. Dinsdagaand het Pastoor gedeel oor bekering. Is jou saak reg metdie Here? Woensdagaand was Annie aan die beurt en het gedeel oor watter

    ammunisie in jou geweer gelaai is vir die vyand. Ken jy jou Bybel? Donderdagaand het

    Thys weer alles saamgevat en klem gelop die belangrikheid van stil wees en om na

    God te luister en te fokus op dit wat jy geleer het. Bly stil en luister n slag na wat Godvir jou wil se. God het beslis n afspraak met elkeen gehad en op n unieke manier metelkeen van ons gepraat. Party kon nie ophou praat van God se aanraking nie, ander

    was spraakloos en het net vir my ges, Dit is awesome oom, dit is awesome. Mettrane wat oor die wange loop. Wat meer kan jy voor vra? Tiener seuns het met trane

    vertel hoe hulle God se teenwoordigheid ervaar het en nou verseker weet God

    bestaan. Mense, dit is die moeite werd om n week van jou lewe op te offer en jy krysulke resultate. Ek sal dit weer en weer doen solank ek kan, ek raak verslaaf daaraan.

    Volgende jaar stel ons ons visier beslis hor, kom ons mik vir 70 plus. So, julle sal nie

    kan slaap met julle inskrywings vir 2016 Quest Camp nie!

    By die Kinderkerk gaan dit ook voor die wind. Ons het die jaar die Wapenrusting van

    God gedoen en was dit nou interessant. Ons het dit vreeslik geniet, selfs met n regteswaardvegter. Die Woord van God is baie interessant. Ons jaarafsluiting is voor die

    deur en Ons SAL vanjaar weer iets aanbied vir die gemeente. Dit gaan iets spesiaal

    wees, moenie dit mis nie. Verder sek

    niks, kom vind self uit. Sien julle almal

    die 6de Desember daar.

    n Spesiale dank aan ons Pastoor vir sybystand deur die jaar aan ons

    Kinderkerk en elkeen wat betrokke is.

    Al voel dit of jy niks doen nie, wees

    verseker sonder jou kan ons nie. Die

    grootste dank aan ons Hemelse Vader

    vir Sy alomteenwoordigheid , liefde en

    betrokkenheid in elkeen se lewe.

    Sonder Hom is alles tevergeefs en

    nutteloos.

    Groete van die NL3 personeel.

  • 7/23/2019 Bulletin 12/2015

    8/24

    8

    TYD!Bydrae deur Daleen Marais |[email protected]

    Die jaar staan einde se kant toe en dit het my laat

    nadink oor ietsTYD.

    Hoeveel tyd het ek en jy? Waarvoor het ons tyd?

    Waarvoor maak ons tyd? Op wat mors ons kosbaretyd?

    As ek maar net meer tyd gehad het! Hoe dikwels hetjy dit al ges? In sekere sin is almal gelyk wanneer dit

    by tyd kom, want invloedryke en welgestelde mense

    het nie meer daarvan as eenvoudige en arm mense nie. Wat meer is, nie die rykes of

    die armes kan tyd opgaar nie. Verlore tyd kan nooit teruggekry word nie. Dit is dus

    verstandig om goed gebruik te maak van die tyd wat ons het.

    Hoe kan ons dit doen? Kom ons bespreek vier wenke wat gaan help om tyd verstandig

    te gebruik.

    Wees georganiseerd

    1. Stel prioriteite :

    Maak seker van die belangriker dinge, s die Bybel inFilippense 1:10.Maak n lysvan dinge wat belangrik of dringend of albei is, terwyl jy in gedagte hou dat wat

    belangrik is, bv. om kos vir aandete te koop, nie noodwendig dringend is nie. En

    onthou dat wat jy dink, dringend is, soos om die begin van jou geliefkoosde TV-

    program te kyk, dalk nie belangrik is nie.

    2. Dink vooruit :

    As n ysterwerktuig stomp geword het en n mens sy snykant nie geslyp het nie, dan

    sal hy sy lewenskragtigheid inspan, sPrediker 10:10,en dit voeg by: So betekendit voordeel as wysheid gebruik word om sukses te behaal. Wat is die les? As jy jouysterwerktuig slyp, dit wil s vooruit beplan, kan jy jou tyd ten beste benut.

    Onbelangrike take, wat eintlik net n vermorsing van tyd en energie is, kan uitgestel ofafgestel word. As jy vind dat jy tyd tot jou beskikking het omdat jou werk op datum is,

    kan jy gerus met werk begin wat jy eers later sou doen. Deur vooruit te dink, sal jy

    produktiewer wees, soos n verstandige werker wat sy ysterwerktuig slyp.

    3. Vereenvoudig jou lewe :

    Leer om nee te s vir dinge wat onbelangrik is of wat eintlik net n vermorsing van tydis. Te veel bedrywighede en afsprake kan onnodige spanning veroorsaak en kan jou

    van jou vreugde beroof.

    mailto:[email protected]://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/filippense/1/#v50001010http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/filippense/1/#v50001010http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/filippense/1/#v50001010http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/prediker/10/#v21010010http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/prediker/10/#v21010010http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/prediker/10/#v21010010http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/prediker/10/#v21010010http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/filippense/1/#v50001010mailto:[email protected]
  • 7/23/2019 Bulletin 12/2015

    9/24

    9

    Vermy tyddiewe

    Uitstellery en besluiteloosheid : Hy wat die wind dophou, sal nie saad saai nie en hy

    wat na die wolke kyk, sal nie oes nie sPrediker 11:4.Wat is die les? Uitstelleryberoof n mens van tyd en maak jou minder produktief. n Boer wat vir volmaaktetoestande wag, sal dalk nooit saad saai of oes nie. Net so kan ons toelaat dat die

    onsekerhede van die lewe ons besluiteloos maak of ons meen miskien dat ons moet

    wag totdat ons al die betrokke inligting het voordat ons n besluit neem. n Mens moetnatuurlik navorsing doen en goed nadink voordat jy belangrike besluite neem. Die

    skerpsinnige gee ag op sy voetstappe, sSpreuke 14:15.Maar die werklikheid is

    dat baie besluite met n mate van onsekerheid gepaardgaan -Prediker 11:6.

    Wees gebalanseerd en realisties

    Handhaaf n balans tussen werk enontspanning : n Hand vol rus is beter as n

    dubbele hand vol harde werk en n gejaag na die wind -Prediker 4:6. Werkslawe

    ontneem hulle dikwels die vrug van hulle dubbele hand vol harde werk. Hulle heteenvoudig geen tyd of energie oor nie. Luiaards kies eerder n dubbele hand vol rusen verkwis kosbare tyd. Die Bybel spoor ons aan om n gebalanseerde beskouing teh.

    Werk hard engeniet die belonings. Om jou so te verbly, is n gawe van God -Prediker

    5:19.

    Kry genoeg slaap : In vrede sal ek gaan l en ook slaap -Psalm 4:8.Die meestevolwassenes het omtrent agt uur slaap per nag nodig om al die liggaamlike,

    emosionele en verstandelike voordele te verkry. Wat laasgenoemde betref, is slaap nie

    n vermorsing van tyd nie, want dit help n mens om beter te konsentreer en te onthouen verbeter sodoende jou leervermo, maar te min slaap belemmer n mens seleervermo en dra by tot ongelukke, foute en gerriteerdheid.

    Stel realistiese doelwitte : Wat die mens het, is beter as wat hy begeer -Prediker

    6:9 Wat is die punt? n Verstandige persoon laat nie toe dat blote begeertes sy lewebeheer nie, veral nie begeertes wat dalk onrealisties is of glad nie bevredig kan word

    nie. n Mens leer eerder om tevrede te wees met wat binne sy bereik is met wat hyhet.

    Laat goeie waardes jou rig

    1. Dink na oor jou waardes :

    Jou waardes stel jou in staat om te bepaal wat goed, belangrik en die moeite werd is.

    As jou lewe n pyl was, sou jou waardes daardie pyl rig. Goeie waardes help jou dus omdie regte prioriteite in die lewe te stel en om jou tyd uur na uur en dag na dag ten

    beste te benut. Waar kan jy goeie waardes vind? Baie mense wend hulle tot die Bybel

    omdat hulle besef dat dit n bron van voortreflike wysheid is. -Spreuke 2:6, 7.

    http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/prediker/11/#v21011004http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/prediker/11/#v21011004http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/prediker/11/#v21011004http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/spreuke/14/#v20014015http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/spreuke/14/#v20014015http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/spreuke/14/#v20014015http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/prediker/11/#v21011006http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/prediker/11/#v21011006http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/prediker/11/#v21011006http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/prediker/4/#v21004006http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/prediker/4/#v21004006http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/prediker/4/#v21004006http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/prediker/5/#v21005019http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/prediker/5/#v21005019http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/prediker/5/#v21005019http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/prediker/5/#v21005019http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/psalms/4/#v19004008http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/psalms/4/#v19004008http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/psalms/4/#v19004008http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/prediker/6/#v21006009http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/prediker/6/#v21006009http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/prediker/6/#v21006009http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/prediker/6/#v21006009http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/spreuke/2/#v20002006-v20002007http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/spreuke/2/#v20002006-v20002007http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/spreuke/2/#v20002006-v20002007http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/spreuke/2/#v20002006-v20002007http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/prediker/6/#v21006009http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/prediker/6/#v21006009http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/psalms/4/#v19004008http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/prediker/5/#v21005019http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/prediker/5/#v21005019http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/prediker/4/#v21004006http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/prediker/11/#v21011006http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/spreuke/14/#v20014015http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/prediker/11/#v21011004
  • 7/23/2019 Bulletin 12/2015

    10/24

    10

    2. Maak liefde jou vernaamste waarde :

    Liefde is n volmaakte band van eenheid, sKolossense3:14.Ons kan nie waarlikgelukkig wees en emosioneel veilig voel sonder liefde nie, veral nie in die gesin nie.

    Mense wat hierdie feit verontagsaam, deur miskien hulle loopbaan of die najaging van

    rykdom eerste te stel, sal in werklikheid ongelukkig wees. Ja, dit is met goeie rede dat

    die Bybel liefde as die voortreflikste waarde voorhou en dit honderde kere noem. -

    1 Korintirs 13:1-3; 1 Johannes 4:8.

    3. Sit tyd opsy om jou geestelike behoefte te bevredig :

    Gelukkig is di wat bewus is van hulle geestelike behoefte -Matteus 5:3.Is jybereid om n bietjie tyd opsy te sit om jou geestelike behoefte te bevredig? Jy kandaarvan seker wees dat dit jou die wysheid sal gee om nie net elke dag ten beste te

    benut nie, maar ook jou hele lewe.

    Gebed : Here leer ons om ons tyd so te gebruik dat onswysheid sal bekom en ons lewens daagliks so sal inrig dat

    alles wat ons met ons tyd doen U sal behaag en dat dit tot

    uitbouing van U Koninkryk sal strek.

    http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/kolossense/3/#v51003014http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/kolossense/3/#v51003014http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/kolossense/3/#v51003014http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/kolossense/3/#v51003014http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/kolossense/3/#v51003014http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/1-Korinti%C3%ABrs/13/#v46013001-v46013003http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/1-Korinti%C3%ABrs/13/#v46013001-v46013003http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/matteus/5/#v40005003http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/matteus/5/#v40005003http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/matteus/5/#v40005003http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/matteus/5/#v40005003http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/1-Korinti%C3%ABrs/13/#v46013001-v46013003http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/1-Korinti%C3%ABrs/13/#v46013001-v46013003http://www.jw.org/af/publikasies/bybel/nwt/boeke/kolossense/3/#v51003014
  • 7/23/2019 Bulletin 12/2015

    11/24

    11

  • 7/23/2019 Bulletin 12/2015

    12/24

    12

    HY HET BY ONS KOM WOON

    Bydrae deur Cobus Uys (Mannebediening)

    Soms vergeet ons hoekom Jesus regtig aarde toe

    gekom het. Ons hak gewoonlik vas daarby dat Hy

    gekom het vir vergifnis van ons sonde. Wat nieverkeerd is nie.

    Maar daar is ook ander redes. As ons Jesaja 53 vers 4

    en 5 lees wat 'n profesie was honderde jare voor

    Jesus se geboorte besef ons daar is meer...

    4Nogtans het H ns krankhede op

    Hom geneem, en ns smarte di

    het Hy gedra; maar ns het Hom

    gehou vir een wat geplaag, deur God

    geslaan en verdruk was.

    5Maar Hy is ter wille van ons oortredinge deurboor, ter

    wille van ons ongeregtighede is Hy verbrysel; die straf wat

    vir ons die vrede aanbring, was op Hom, en deur sy wonde

    het daar vir ons genesing gekom.

    Hy het dus ook gekom om ons hartseer en ons krankhede, ons siektes, te kom dra en

    dit verruil vir 'n juk wat sag is en las wat lig is. Ons moet net die stap in geloof neem

    om ons laste oor te gee vir Hom.

    'n Verdere geskenk wat Hy vir ons gebring het is die geskenk van vrede. So baie hoor

    ons van familietwis en onvrede wat maak dat familielede vir jare vir mekaar kwaad bly

    en nooit meer saam Kersfees vier nie. Jesus het ook gekom sodat ons in vrede met

    ander kan saamleef.Kom ons maak in hierdie Feestyd vrede met familie en vriende met wie ons nie op

    goeie voet is nie en ons gebruik en geniet die geskenk van liefde en vrede waarvoor

    Jesus duur betaal het met Sy bloed. As ons nie kan vergewe nie kan ons ook nie Eendag

    vergifnis ontvang van Hom nie.

    Ek bid vir almal 'n Wonderlike Christusfees toe en mag die ou familiebande weer

    opgetel en versterk word.

  • 7/23/2019 Bulletin 12/2015

    13/24

    13

    THERE ARE 30BOOKS OF THE

    BIBLE IN THIS PARAGRAPH.

    Contribution by Helene Esterhuyse

    Can you find them?

    This is a most remarkable puzzle.

    It was found by a gentleman in

    an airplane seat pocket, on a

    flight from Los Angeles to Honolulu, keeping him occupied for hours. He

    enjoyed it so much, he passed it on to some friends. One friend from

    Illinois worked on this while fishing from his john boat. Another friend

    studied it while playing his banjo. Elaine Taylor, a columnist friend, was so

    intrigued by it she mentioned it in her weekly newspaper column.Another friend judges the job of solving this puzzle so involving, she brews

    a cup of tea to help her nerves. There will be some names that are really

    easy to spot. That's a fact. Some people, however, will soon find

    themselves in a jam, especially since the book names are not necessarily

    capitalized. Truthfully, from answers we get, we are forced to admit it

    usually takes a minister or a scholar to see some of them at the worst.

    Research has shown that something in our genes is responsible for the

    difficulty we have in seeing the books in this paragraph. During a recent

    fund raising event, which featured this puzzle, the Alpha Delta Phi

    lemonade booth set a new record. The local paper, The Chronicle,

    surveyed over 200 patrons who reported that this puzzle was one of the

    most difficult they had ever seen. As Daniel Humana humbly puts it, "The

    books are all right here in plain view hidden from sight." Those able to find

    all of them will hear great lamentations from those who have to be

    shown. One revelation that may help is that books like Timothy andSamuel may occur without their numbers. Also, keep in mind, that

    punctuation and spaces in the middle are normal. A chipper attitude will

    help you compete really well against those who claim to know the

    answers. Remember, there is no need for a mad exodus; there really are

    30 books of the Bible lurking somewhere in this paragraph waiting to be

    found. God Bless.

    Find the answer:https://home.snu.edu/~HCULBERT/answer.htm

    https://home.snu.edu/~HCULBERT/answer.htmhttps://home.snu.edu/~HCULBERT/answer.htm
  • 7/23/2019 Bulletin 12/2015

    14/24

    14

    MY IDENTITEIT IN CHRISTUSBydrae deur Louwtjie Strauss | [email protected]

    Elke mens het n identiteit wat bepaal word deur faktoresoos: Waar jy gebore is, wanneer jy gebore is, in watter land

    jy woon, waar jy skoolgaan en of jy manlik of vroulik is.

    Elke mens word gedentifiseer deur dokumente,nommers(ID) en selfs jou bloedgroep. Toe ons in die

    weermag was, het hulle ons op n nommer geroep en ashulle gevra het wie jy is, het jy met n nommer geantwoord.Eintlik was jy net een nommer tussen baie ander.

    Onlangs was die rugbywreldbeker en baie mense het die span wat hulle ondersteun

    se trui gedra. Met die trui aan kon mense jou dus uitken as n getroue ondersteunervan die bepaalde span.

    Ons word egter nie net uitgeken aan ons nommers, dokumente en profiele nie. Ons

    gedrag, ons werk, ons netheid en optrede bepaal ook ons identiteit by mense. Op

    skool kan die onderwyser enige boek optel, die naam voorop lees en dadelik die naam

    identifiseer met die leerder se werk, gedrag en persoonlikheid.

    Die belangrikste deel van die boodskap is egter dat vir Jesus is ons nie maar net nog nnommer nie. Elkeen van ons wat in Jesus glo, het nou n identiteit in Christus Jesus watnie afhang van mense se menings nie. Dit is so belangrik dat elke kind van Jesus sal

    weet en besef wie hy/sy in Christus is. In die Bybel is daar baie verse wat dit vir ons s!

    Ons staan nou in n verhouding met God:

    Ek is n kind van God, Hy is my Vader en ek word genoem as n vriend van Jesus.

    Dit s vir ons dat ons n erfenis (ewige lewe) het:

    Ek is n mede-erfgenaam saam met Jesus

    Ons lewe het nou verander:

    Daar is n nuwe lewe in Christus, ek is verlos en vergewe, ek het die ewige lewe en ek isn nuwe skepping in God se o.

    My posisie het verander:

    Ek is n mede-burger in die Koningkryk van God en ek is n tempel van die Heilige Gees.

    My roeping:

    Ek is die sout van die aarde en n lig in die wreld. Ek is verkies en aangestel om vrug tedra- Vrug van die Heilige Gees. Om deur my getuienis mense na Jesus toe te lei.

    Uit dankbaarheid vir hierdie identiteit lewe ons nou ons roeping uit, want hierdie

    identiteit in Jesus gee vir ons die wonderlike versekering dat ons kan lewe, meer as

    oorwinaars deur Jesus wat ons krag gee.

  • 7/23/2019 Bulletin 12/2015

    15/24

    15

    NEEM JOU UITDAGINGS NA GOD:Uit Benescke Janse van Rensburg se dagstukkies: Bydrae deur

    Alet Stemmet

    Ek wil vandag n getuienis met jou deel van n kollega van my byTygerberg 104FM, Lorrein Katzke wat bogenoemde nuut aan ons

    elkeen kan demonstreer.

    Lorrein: Ek was een aand op pad huis toe na my skof indieateljee, toe ek na die aandboodskap oor die radio luister. Die

    prediker het oor die tema gesels: Niks is onmoontlik vir God nie.

    In n stadium het hy passievol en duidelik in geloof onder dieleiding van die Heilige Gees met die luisteraars gepraat en ges: Mevrou, die skeibrief l reedsop die kombuistafel. Jou man het dit vir jou gestuur om dit te teken, maar jy wil nie. Jy glo steeds

    dat God julle huwelik kan red. Ek s vanaand vir jou: Niks is vir God onmoontlik nie.

    Die volgende sin van die prediker het my diep getref. In my motor het ek hoendervleis gekry. Ek

    kon die teenwoordigheid van die Heilige Gees tasbaar ervaar toe hy s: En jy mevrou, wat nouin jou motor ry met die doktersbrief in jou handsak. Jy en jou man moet dit onderteken as

    toestemming dat die masjiene waaraan jou kind gekoppel is, afgeskakel kan word omdat die

    dokters nie meer hoop op herstel het nie. Ek wil vanaand vir jou s: Niks is vir God onmoontlik

    nie. Hy kan jou kind volmaak genees.

    n Paar maande later het ek n afspraak met n ma en seun gehad wat hul getuienis vir myprogram, Draaipunt op Tygerberg 104FM, sou kom opneem. Ek het niks vooraf van hul geweet

    nienet dat hul n getuienis gehad het. Groot was die verrassing toe ek hulle in dieontvangslokaal ontmoet en die ma begin vertel dat haar seun maande vantevore in n ernstige

    motorongeluk was. Sy kondisie het soveel versleg dat die dokters haar na die hospitaal ontbiedhet. Hulle het vir haar n toestemmingsbrief gegee wat sy moes teken sodat hulle die masjienewaaraan die seun gekoppel was en wat hom aan die lewe gehou het, kon afskakel. Daar was

    geen hoop vir sy herstel nie. Op pad huis toe om met haar man te gaan praat, het sy die radio

    aangeskakel en daardie spesifieke preek gehoor waarin die prediker ges het dat niks vir God

    onmoontlik is nie.

    By die huis aangekom het die vrou haar man van die brief en ook die preek vertel. Hulle het

    saam besluit dat hulle nie die brief sou onderteken nie, maar dat hulle op God sou vertrou.

    Daardie volgende dag het die seun se toestand begin verbeter en binne n paar weke was hy by

    die huisvolkome gesond. Alle eer kom God toe.

    Lorrein is reg. God ken elke uitdaging in ons lewens. Hy hoor wanneer ons na Hom roepen Hywil sy grootheid en krag aan ons demonstreer. InJeremia 32:27 s Hy immers: Ek is die Here dieGod van al die mense. Is iets vir My onmoontlik? Ook inJesaja 41:13 lees ons: Ek is die Here

    jou God, Ek vat jou hand, Ek s vir jou: Moenie bang wees nie, k help jou. En inEfesirs 3:20-21 word ons herinner dat God veel meer kan doen as wat ons bid of dink: Aan Hom wat deur sykrag wat in ons werk, magtig is om oneindig meer te doen as wat ons bid of dink, aan Hom kom

    die eer toe.

    Wat is jou uitdaging vandag? Neem dit na God. Nader tot Hom en neem sy reeds uitgestrekte

    hand na jou. Jou deurbraak is dalk veel nader as wat jy dink. Sterkte.

    http://www.bybel.co.za/search/search-detail.php?prev=-2&book=JER&chapter=32&version=1&GO=Wyshttp://www.bybel.co.za/search/search-detail.php?prev=-3&book=ISA&chapter=41&version=1&GO=Wyshttp://www.bybel.co.za/search/search-detail.php?prev=-3&book=ISA&chapter=41&version=1&GO=Wyshttp://www.bybel.co.za/search/search-detail.php?prev=-4&book=EPH&chapter=3&version=1&GO=Wyshttp://www.bybel.co.za/search/search-detail.php?prev=-4&book=EPH&chapter=3&version=1&GO=Wyshttp://www.bybel.co.za/search/search-detail.php?prev=-4&book=EPH&chapter=3&version=1&GO=Wyshttp://www.bybel.co.za/search/search-detail.php?prev=-4&book=EPH&chapter=3&version=1&GO=Wyshttp://www.bybel.co.za/search/search-detail.php?prev=-4&book=EPH&chapter=3&version=1&GO=Wyshttp://www.bybel.co.za/search/search-detail.php?prev=-3&book=ISA&chapter=41&version=1&GO=Wyshttp://www.bybel.co.za/search/search-detail.php?prev=-2&book=JER&chapter=32&version=1&GO=Wys
  • 7/23/2019 Bulletin 12/2015

    16/24

    16

    Bydrae deur Tina &

    Annamarie

    Tel: 023 100 0049

    Inderdaad begin alles klein en dan skielik kom die ontploffing

    van babatreetjies na GROOT TRE wat nie deur ons gegee

    word nie, maar slegs deur God se GROOT GENADE!!!

    Meer ouers kom vind uit oor die nasorg en ons getalle groei nou byna weekliks. Wat nvoorreg om in die kinders te kan bel! Die eksamen lom die draai. Dra asseblief die

    kinders op aan die Here want die werk is baie en nie maklik nie. Ons kommunikeer baie

    met die ouers en is daar goeie samewerking tussen ons.

    Ons wil n versoek aan die gemeente rig dat indien dit vir enige een moontlik is om nkind te borg skakel asb vir Tina Verreynne. Daar is kinders wat werklik hulp benodig

    maar wat nie die nodige fondse kan bybring nie. Bel in n kind se lewe. Dit maak nverskil in so n kind se lewe en in sy/haar se toekoms. Bid daaroor en help asseblief opso manier dat die nasorg tot sy reg kom in die bediening van ons kinders in ons

    gemeenskap. Elke kind is vir ons belangrik!

    Die vakansietoesigprogram het nie gedurende die Oktobervakansie afgeskop nie

    omdat van ons kinders op die gewilde Questkamp

    gegaan het of ander planne gehad het. Ons begin weldie Desembervakansie en ons sien uit daarna om die

    kinders gedurende die vakansie te bederf terwyl die

    ouers met geruste harte kan werk. Die kinders is

    onder goeie toesig bedags vanaf 7:30 tot 17:00 in die

    middae. Dit gaan groot pret wees met n verskil omook bedien te word met die Woord. Die geleenthede

    is daar, ons moet dit net goed benut en die tyd met

    wysheid aangryp om in kinders te bel.Dankie vir elkeen wat belangstel in ons doen en late

    en ook vir julle gebede. Dit is deur genade dat ons kan

    doen wat ons moet doen. ONTHOU: Omdat jy moet,

    kan jy!

    Gesende Kersfees en ons wens elkeen n wonderlikeChristusfeestyd toe. Mag die tyd van die jaar n baiespesiale tyd vir elk van julle wees met familie en

    vriende.

  • 7/23/2019 Bulletin 12/2015

    17/24

    17

    TRANSFORMASIE &SENDINGNUUSBydrae deur Tina Verreynne

    Die tyd van die jaar is dit altyd so n voorreg om terug te kyk en te besef hoe GROOTons God is. Ons het groei op soveel vlakke beleef en weet alle eer kom ons God toe.

    Ons gemeente het soveel om voor dankbaar te wees.Ons moet al ons seninge tel

    want God is goed vir ons. Deur soveel lief en leed dra Hy elkeen en ek weet dat daarsoveel getuienisse is van Sy groot genade!

    Die poppieprojek is nog voltyds aan die gang. Daar het reeds baie kinders n poppiegekry met n boodskap om aan vas te hou in die moeilike tye waarin ons leef.

    Ons uitreike deur die jaar was tot groot sen. Die Bidstappe was tot groot

    gebedsverhoring en getuienisse wat soveel mense in geloof versterk en gedra het.

    Dankie vir almal se betrokkenheid by die uitreike. Ons weet dat dit elke gelowige

    versterk in hul geloof.

    Ons betrokkenheid by die sendelinge het bygedra tot die uitbreiding van God se

    Woord en Koninkryk en om Sy hande en voete te kon wees op soveel verskillende

    plekke. In gebed kon ons na ver lande gaan want afstand is vir ons alomteenwoordige

    God geen probleem nie. Dieselfde God wat ons aanbid, is ook in Angola, Malawi en

    Turkye. Wat n voorreg om vir die sendelinge, wat alles prysgegee het om aan Godgehoorsaam te wees, te kan bid!

    Dink ook in die feestyd aan hulle wat ver van hulle familie en vriende is. Bid vir hulle

    om te volhard in wat hulle doen, selfs al word hulle vervolg vir die Waarheid.

    Wees jy daar waar jy is in die tye van feesvieringe n sendeling en wees betrokke totdie uitbreiding van God se Koninkrykswerk wat ewigheidswaarde het. As jy met

    vakansie gaan, neem God saam en weet wie jy is in God!

    Ry veilig, rus lekker en kom met n emmertjie wat oorloop terug vir 2016!!!

    Gesende Christusfees.

  • 7/23/2019 Bulletin 12/2015

    18/24

    18

    GRATITUDE MAKES YOU BIGGER

    https://leadershipfreak.wordpress.com/2015/11/26/a way of seeing that expands leadership/

    The opposite of gratitude:

    Envy. You cant enjoy what you have because others have more. Blindness. You close your eyes to goodness.

    Arrogance. You deserve better.

    Bitterness. You refuse to find advantage in disadvantage.

    4 benefits of gratitude:

    Opens the mind to ideas.

    Frees the heart from regret. Energizes after disappointment.

    Transforms negative attitudes. (Yours more than theirs.)

    Gratitude faces challenges, opportunities, disappointments, and

    people with optimism.

    3 ways to find gratitude:

    1.

    Look for the good.

    Never allow aspiration to snuff out gratitude. Enlarge gratitude by paying

    attention to small benefits.

    Wisdom is persistently reaching high and expressing gratitude for imperfect

    progress at the same time.

    Allow aspiration and gratitude to co-exist. When aspiration drives out

    gratitude teams grow exasperated.

    2.

    Celebrate small.

    A smile.

    A warm handshake.

    An ordinary task done well.

    The way to enlarge gratitude is to frequently express it.

    Unexpressed gratitude is ungratefulness.

    Dont wait to feel thankful to practice gratefulness.

    Say thank you, even though yourenot the one being served.

    The teenager who is doing a great job washing windows.

    The employee who stays busy when nobodys watching.

    The new leader who lifts her head to see how others are doing.

    https://leadershipfreak.wordpress.com/2015/11/26/a-way-of-seeing-that-expands-leadership/https://leadershipfreak.wordpress.com/2015/11/26/a-way-of-seeing-that-expands-leadership/
  • 7/23/2019 Bulletin 12/2015

    19/24

    19

    3. Believe in purpose.

    Gratitude is more about belief than circumstances. Believe you have an

    imperfect contribution to make.

    Forget what you could have done.

    Let go the need for immediate results.

    Understand breakthroughs are often the result of endurance in obscurity, not

    dramatic one time events.

    Gratitude is a practice that transforms life over time. It wont instantly erasepainful memories, for example. But, it may ignite glimpses of happiness

    quickly.

    Gratitude makes you bigger.

    JESUS WANTS TO KNOW!Contribution by Wendy StrydomAbigail Ministry

    Jesus wants to know!

    If you never felt pain, then how would you know that I

    am the Healer?

    If you never went through suffering, how would youknow that I am the Deliverer?

    If you never had a trial, how could you call yourself an

    overcomer?

    If you never felt sadness, how could you know that I am the Comforter?

    If you never made a mistake, how would you know that I'm forgiving?

    If you knew all, how would you know that I will answer your questions?

    If you never were in trouble, how would you know that I will come to your rescue?

    Of you never were broken, how would you know that I can make you whole?

    If you never went through fire, then how would you become pure?

    If I never corrected you, how would you know that I love you?

    If you had all the power, then how would you learn to depend on Me?

    If your life was perfect, then what would you need Me for?

    Author unknown.

  • 7/23/2019 Bulletin 12/2015

    20/24

    20

    Liewe Almal,

    Nuweleweland kyk met geweldige dankbaarheid terug op

    2015. Dit was 'n voorspoedige en gesende tweede

    bestaansjaar vir ons. Nie net het ons in getalle gegroei nie

    (van 26 na 44 kinders vanaf Januarie 2015), maar Nuweleweland is besig om diep

    wortels te skiet in ons gemeenskap. Ons dank die Here vir sy voorsiening en genade

    teenoor ons.

    Baie dankie aan elkeen wat met soveel vrygewigheid vir ons gesen het met skenkings

    en gebede. Ons waardeer ook al die woorde van bemoediging en belangstelling.

    Ons het 'n wonderlike span ouers wat altyd meer as gewillig is om te help met kinders

    vervoer en fondsinsamelings. Vir hulle wil ek ook net dankie s.

    Die personeel van Nuweleweland het hulself in 2015 heeltemal oortref! Wat 'n voorreg

    om met so 'n lieflike groep vroue te werk soos hierdie. Tina, Melissa, Maraleze, Thea,

    Velentia, Anne-Marie en Sanne, baie dankie vir julle harde werk, geduld en passie vir

    die kinders. Julle is 'n inspirasie vir ons klein mensies en vir my.

    En ons kinders, o ons kinders. Om te hoor hoe hulle leer om die Onse Vader op te s of

    vertel hoe lief hulle vir Jesus is maak my dag, maand en jaar. Ek glo met my hele hart

    dat ons kinderbedieninge van uiterse belang is en dat ons nie vir 'n oomblik moet

    terugsit om te wag dat iemand anders ons kinders leer van die lewe nie. Hulle het

    voorbeelde nodig van mense wat die Here, die lewe en die waarheid kies, tenspyte van

    wat die wreld vir hulle s. Ek is dankbaar vir die geleentheid wat ons in hierdie jaar

    gehad het om Saadjies te kon plant in so baie klein hartjies.

    Ek het ook baie opwindende nuus om met julle te deel oor volgende jaar. VanafJanuarie 2016 sal Maraleze Bosman hoof wees van Nuweleweland. Maraleze het baie

    ondervinding met Vroe Kinderontwikkeling en is passievol oor die Here en oor

    kinders. Ek is vol vertroue dat sy haar goed van haar taak sal kwyt. Baie sterkte met die

    nuwe uitdaging Maraleze, mag jy baie gelukkig wees in jou nuwe rol as hoof van

    Nuweleweland.

    Dankbaarheid. Dis al wat oor is om te s. Dankie Here. Dankie.

    Liefde,Annie

  • 7/23/2019 Bulletin 12/2015

    21/24

    21

  • 7/23/2019 Bulletin 12/2015

    22/24

    22

  • 7/23/2019 Bulletin 12/2015

    23/24

    23

    TOT WEERSIENS!Bydrae deur Annie Naud namens die

    Musiekbediening

    Die hele jaar sien ons al op na

    Desember, want ons weet dat ons

    as musiekspan twee baie spesialemense moet groet. Lelanie

    Stemmet en Wilmien Uys is al baie

    langer deel van die band as watek is. Lani en Mien het as klein

    dogtertjies tussen die kerkbanke

    heen en weer gehardloop en later

    saam met Helen vir die

    kinderkerk musiek gemaak. Ons

    het hulle, as musiekspan engemeente sien groei en sterk word

    in die Here.

    Alhoewel ek baie hartseer is om vir hulle te moet groet is ek verseker van die feit dat

    hulle albei voorgaan om hulle lewens op 'n goeie fondasie te bou.

    Lani en Mien, baie dankie dat julle vir my gesen het met julle musiekgawes en

    vriendskap. Julle sal so baie gemis word, maar

    ek kry sommer 'n huppel in my stap as ek dink

    aan die wonderlike avontuur wat vir julle

    voorl saam met die Here.

    Hou vas aan Hom. Bly naby Hom.

    Baie liefde,

    Annie en die res van die Musiekspan

    Wilmien (links) gaan volgende jaar Stellenbosch toe vir n graad in B.Ing (Chemies) enLelanie (regs) Wellington toe vir 'n B.Ed graad (Grondslagfase onderwys)

  • 7/23/2019 Bulletin 12/2015

    24/24

    Morning service

    Oggenddiens

    Sunday 08:3009:30

    (English service)

    Sondae 10:0011:15Communion

    Nagmaal

    1st Sunday of the month

    1ste Sondag van die maand

    Woordskool / Bible Class Sondae / Sunday 18:3019:30

    Creche Gedurende oggenddienste / During morning services

    Kinderkerk / NL3Q Gedurende oggenddienste / During morning services

    Men @ 6 Vrydae 6:007:00 in die kerksaal

    Dames biduur Dinsdae 9:3010:30 in die kerksaal

    Ps Lourens du Plessis 023 614 2260 [email protected]

    KONTAK ONS /CONTACT USAbigails Wendy Strydom 084 501 7377

    Admin Petru Groenewald 0733705416 [email protected]

    Chaplin Richard Thomson 083 990 [email protected]

    Ouderlinge / Elders Johan Stemmet 082 572 [email protected]

    Gebedsaksie / Prayer action Hannes van Rooyen 084 517 1226

    Jeug / Youth Emile Verreynne 079 624 3021 [email protected]

    Kinderkerk / NL3Q Thys Verreynne 082 867 9086 [email protected]

    Kommunikasie Zelda Roscherr 082 469 [email protected] / Men Cobus Uys 082 789 [email protected]

    Leadership Development Dave Smith 082 990 7955 [email protected]

    Musiekspan / Worship team Annie Naud 079 877 3929 [email protected]

    NuweLeweLand Akademie Annie Naud 023 100 [email protected]

    Nuwe Lewe Studente Sentrum Tina Verreynne 023 100 0049 / 076 287 [email protected]

    Sondag / Sunday Creche Alet Stemmet 079 346 1086 [email protected]

    Tegnies / Technical Stephan van der Walt 079 311 [email protected]

    Terrein & Geboue / Maintenance Frans White 073 318 [email protected]

    Transformasie / Transformation Tina Verreynne 076 287 4415 [email protected]

    Vroue / Women Elsa van Heerden 083 641 5826 [email protected]

    Bankrekening besonderhede:

    AGS Nuwe Lewe Sentrum | ABSA Bank Branch 632005

    Rek Nommer / Acc number: 1050140225

    Volg ons op www.facebook.com/NLMontaguof soek Nuwe Lewe Montaguwww.nlmontagu.org

    mailto:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]://www.facebook.com/NLMontaguhttp://www.facebook.com/NLMontaguhttp://www.facebook.com/NLMontaguhttp://www.nlmontagu.org/http://www.nlmontagu.org/http://www.nlmontagu.org/http://www.facebook.com/NLMontagumailto:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]