A AA A SchoemieBeeld · 2017. 11. 1. · í Liam Smit î Mieke Robbertse ï Miencke ossert ð Milan...

2
1 LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN Kwartaal 4 nr. 1 12 Oktober 2017 SchoemieBeeld Graad 4 : Top 10 Kwartaal 3 : 2017 1 Dieter Sig 2 Kirsten Jooste 3 Zanté van der Merwe 4 Janrù Janse van Rensburg 5 Minante Jonker 6 André Olivier 7 Kaela Pearson 8 Mion Brits 9 Diaan Venter 10 Chanelle Kotze Graad 5 : Top 10 Kwartaal 3 : 2017 1 Liam Smit 2 Mieke Robbertse 3 Miencke Bossert 4 Milan Cornelius 4 Tihan van der Colff 6 Lindsay Mc Manus 7 Wian Lourens 8 Daniël Bothma 9 Anmi Esbach 10 Bianca Biewenga Graad 6 : Top 10 Kwartaal 3 : 2017 1 Jana Maree 2 Jac Olivier 3 Antoinee Robertson 4 Rochelle Schue 5 Mia van der Walt 6 Nicolaas Schoeman 7 Suné van Zyl 8 Johané Lessing 8 Marizaan Mostert 10 Annie van Schalkwyk Graad 7 : Top 10 Kwartaal 3 : 2017 1 Taneska Hendricks 2 Megan Mc Manus 3 Anke Nell 4 Yadonne Ferreira 5 Rhynie Viljoen 6 Desire Nortje 7 Mienke Janse van Rensburg 8 Gustav Kruger 9 Anya de Wet 9 Karin Harvey Die Graad 6 leerders was met Veldskool en was nie beskikbaar vir ‘n foto nie.

Transcript of A AA A SchoemieBeeld · 2017. 11. 1. · í Liam Smit î Mieke Robbertse ï Miencke ossert ð Milan...

Page 1: A AA A SchoemieBeeld · 2017. 11. 1. · í Liam Smit î Mieke Robbertse ï Miencke ossert ð Milan ornelius ð Tihan an der olff ò Lindsay Mc Manus ó Wian Lourens ô Daniël othma

1

LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN Kwartaal 4 nr. 1

12 Oktober 2017

SchoemieBeeld

Graad 4 : Top 10 Kwartaal 3 : 2017

1 Dieter Sittig

2 Kirsten Jooste

3 Zanté van der Merwe

4 Janrù Janse van Rensburg

5 Minante Jonker

6 André Olivier

7 Kaela Pearson

8 Mion Brits

9 Diaan Venter

10 Chanelle Kotze

Graad 5 : Top 10 Kwartaal 3 : 2017

1 Liam Smit

2 Mieke Robbertse

3 Miencke Bossert

4 Milan Cornelius

4 Tihan van der Colff

6 Lindsay Mc Manus

7 Wian Lourens

8 Daniël Bothma

9 Anmi Esbach

10 Bianca Biewenga

Graad 6 : Top 10 Kwartaal 3 : 2017

1 Jana Maree

2 Jac Olivier

3 Antoinette Robertson

4 Rochelle Schutte

5 Mia van der Walt

6 Nicolaas Schoeman

7 Suné van Zyl

8 Johané Lessing

8 Marizaan Mostert

10 Annie van Schalkwyk

Graad 7 : Top 10 Kwartaal 3 : 2017

1 Taneska Hendricks

2 Megan Mc Manus

3 Anke Nell

4 Yadonne Ferreira

5 Rhynie Viljoen

6 Desire Nortje

7 Mienke Janse van Rensburg

8 Gustav Kruger

9 Anya de Wet

9 Karin Harvey

Die Graad 6

leerders was met

Veldskool en was nie

beskikbaar vir ‘n foto

nie.

Page 2: A AA A SchoemieBeeld · 2017. 11. 1. · í Liam Smit î Mieke Robbertse ï Miencke ossert ð Milan ornelius ð Tihan an der olff ò Lindsay Mc Manus ó Wian Lourens ô Daniël othma

2

NUUSBLAD Epos: [email protected]

Tel: 012 - 253 1011/33

Fax: 012 - 253 1171

Vir enige inligting of nuusflitse wat u wil deurgee,

kontak gerus vir Annita Steyn.

E-pos: [email protected] / [email protected]

Veldskool Die graad 6 leerders is hierdie week nie by die skool nie. Soos gebruiklik is hulle veldskool toe. Hulle is na Kwaggasrus en sal Donderdag om 12:00 weer terug wees by die skool. Ons wens hulle ‘n aangename tydjie toe.

Ruitersport

Die volgende twee leerders het ons provinsie gaan verteenwoordig by die SA's. Hulle het in die reën en koue gekompeteer en ongelooflik goed presteer. Twee dogters het provinsiale kleure verwerf: Imke Krige (Noordwes spankaptein) Milla Enthoven

Die volgende leerders het as "Newcomers" daar gaan deelneem en het Schoemies se naam goed hoog gehou.

Gerald Daniels Lisa Venter Liané Pienaar Duncan Mouton

Swem

Huisgala vind plaas op: Dinsdag, 17 Oktober 2017 by Hoërskool Hartbeespoort. Skeurstrokies moet asseblief by swemmers se registerpersoneel ingedien

Akrobaat en Klopdans - Mia Muller Mia het aan die Nasionale Suid-Afrikaanse Kampioenskappe deelgeneem en ‘n trofee ontvang vir ‘n eerste plek behaal vir klopdans en ‘n tweede plek vir akrobaat

Gedagte van die week:

"Die beste manier om jou

toekoms te voorspel, is om dit

te skep." - Abraham Lincoln

Sagtebal

Die O/13 sagtebal-seuns en

-dogters is Noordwes finaal

wenners.