20Plus uitgawe: 7 Oktober

1
4 20plus WWW.VOLKSBLAD.COM ) VRYDAG 7 OKTOBER 2011 VOLKSBLAD *Terme, voorwaardes en bekostigbaarheidsreëls geld. SMS @ R1.50. NCR Reg No. NCR CP5. Reg No. 1975/002526/06. ’n Gemagtigde Finansiële Dienste en Geregistreerde Krediet-verskaffer. AB500600/A/BO Binne Ellerines 16 Groottrekstraat Koffiefontein Tel: 053 205 0332 NUWE TAK OPENING 13 Oktober WEES TROTS DAAROP OM GETEL TE WORD 10 - 31 OKTOBER 2011 Vir meer inligting, skakel 0800 110 248 of Besoek www.statssa.gov.za NIE ‘N MANIER OM BUITELANDERS TE DEPORTEER NIE SENSUS 2011 IS # # ! ! " ! ! ! 0800 100 500 FAKS 051 404 7602 DIENSNAVRAE? NUWE INTEKENARE? Aandete in ’n japtrap ) MADELEIN OOSTHUIZEN HIERDIE is ’n baie maklike en vinnige resep om te maak. Dit kan net so voorge- sit word of met ’n slaai en broodrolletjies om dit effens te rek. Ek het die resep op food24.com gekry. Die beste van hierdie webtuiste is dat jy kan sê vir hoeveel mense jy wil kosmaak en dan word die bestanddele diensooreenkomstig aange- pas. Bestanddele olie om mee te braai 1 en ’n halwe uie sout en peper 400g beesblokkies of repies 120ml blatjang 160g ongekookte rys 340g minestronesop 230g geroomde sampioene 280ml gekookte water Metode Voorverhit die oond tot 180 grade Cel- sius. Panbraai die uie in die olie. Geur die beesblokkies en braai tot effens bruin. Pak die bestandde- le in lae in ’n gesmeerde, oond- vaste bak. Begin met die uie, dan die beesblokkies, volgen- de die blatjang, die ongekook- te rys, sop en sampioene. Gooi laaste die kookwater bo-oor. Bak vir omtrent ’n uur of tot die beesblokkies sag is en die rys gekook. Dis ge- noeg vir ongeveer vier mense (wat nie rasend honger is nie). Sit voor en geniet! ) LEHANDRÉ VAN NIEKERK KYK, nè, daar is ’n rede hoekom die “Big Apple” die “Big Apple” heet. In my wildste drome sou ek nie van ’n plek so onbeskryflik groot kon droom nie! Wat ’n belewenis! Dis groot geboue, op groter geboue, op grootste geboue. Dis ligte, dis mense, dis energie en dis aansteeklik. Dis worsbroodjies, Mac D’s, Subway en Ben & Jerry’s. Dis Juliard, Broad- way, Lady Liberty, Mahattan Bridge en Madison Square Garden! Dis New York en ek is bevoorreg genoeg om in die middel daarvan te wees. Die 30 uur lange trippie na Ameri- ka kon ek hanteer. Selfs al het ek meer as 48 uur niks geslaap nie en was my voete so opgeswel dat ek nie my skoene kon aankry nie, kon niks my voorberei op dié mekka van bak- stene nie. New York is seker die besigste stad in die wêreld. Winkels bly tot mid- dernag oop en soms selfs 01:00, Time Square se ongelooflike en hipnotise- rende ligte brand dwarsdeur die nag – en ek sal weet aangesien ons ’n aan- sienlike lang ruk met ons koppe ag- teroor gebuig na al die skerms ge- staan en staar het – en daar is ’n ein- delose string mense wat heen en weer vleg. En dan in die middel van hierdie betonwildtuin is daar ’n plekkie waar jy kan rustig raak – New York se eie stukkie hemel – en dit is Cen- tral Park. Dis amper onwerklik om te dink dat iets so groen, so roman- ties, in ’n plek soos New York kan bestaan. As trotse vrou is daar natuurlik nog iets wat bydra tot my ervaring van die hemel en dit is ’n plek met die naam Macy’s . . . sewe verdie- pings vir die inkopie-tog van ’n leef- tyd. ’n Vloer met net skoene, nog een net vir bykomstighede, een vir rok- ke, twee vir klere en nog een vir lek- kernye en een enkele vloer vir mans- klere, skoene, “tighty whities” en wat ook al hulle dalk kan nodig hê (siestog). Dis genoeg om enige mei- sie se dag te maak! Maar soos alles in die lewe is dit nie altyd net maanskyn en rose nie en dra ’n paar dinge by tot die effens onaangename geur wat in New York te vinde is. Die moltreine, onaangename mense, vertrapping van voete en die eindelose gejaag kan vir sommiges (soos ek) ’n kultuurskok wees. Genadiglik was dit slegs twee dae en is ek gelukkig genoeg om die vol- gende paar dae in die afgeleë dorpie Boone, Noord-Carolina, tuis te gaan. Wat ’n kontras teenoor New York! Neem die skoonheid van Stellen- bosch, maal dit met tien, en jy sal verstaan hoe asemrowend Appala- chian State University is. Die mense is vriendelik en gasvry en die mentaliteit is soos dié waar- aan ek gewoond is by die huis, so te sê die teenoorgestelde van die Noor- de van Amerika. Hier vind ek my tevrede en ge- maklik en selfs al is ek nog net twee dae lank in Boone, weet ek dat hier- die plek my as individu en leier gaan laat groei. Ubuntu – Ek is, om- dat jy is. ) Lehandré was verlede jaar een van die 14 topfinaliste in Volks- blad en die Universiteit van die Vrystaat se Matrikulant van die Jaar-kompetisie. LEHANDRÉ VAN NIEKERK Verlange uit die vreemde Verlange uit die vreemde BAIE om te sien en doen in die Groot Appel. Inlasfoto (links, bo): ’n Paar bekende straatname. Inlasfoto (links, onder): Die drie beertjies pronk in Central Park. FOTO’S: REZA VAN ROOYEN ’n GROEP Kovsie-studente het onlangs Amerika besoek. Hier deel twee van dié studente hul ervaring van New York. FOSTER LUBBE vrede te plaas. Dit is leierskapspro- gramme soos hierdie wat Suid-Afri- ka gaan help om sy volle potensiaal as reënboognasie te bereik. Ek hoop van harte dat ander uni- versiteite Kovsies sal nadoen met soortgelyke programme. Op dié ma- nier kan ons Suid-Afrika maak werk! ) Foster was verlede jaar Volks- blad en die UV se Matrikulant van die Jaar. en natuurlik ook te voet die stad te verken en iets te beleef van dit wat Suid-Afrika ook kan wees – ’n reën- booggemeenskap waar alle kulture nie net geakkommodeer word nie, maar ook gevier word. Vir elkeen van die Kovsie-studen- te is hierdie program besig om te ont- vou in ’n lewensveranderende erva- ring. Ek glo dat dit ook ’n ingrypende impak in Suid-Afrika sal maak om die land op ’n pad van versoening en versiteit. New York verdien sy repu- tasie as die mees diverse gemeen- skap ter wêreld, want tussen die enorme geboue wat met hul bopunte in die wolke staan, wemel dit van verskillende kulture. China Town en Little Italy is maar net twee van die gebiede waar diversiteit hoogty vier en waar mense die geleentheid het om hul kultuur ten volle uit te leef. Dit was ’n wonderlike ervaring om met behulp van die moltrein, taxi’s ) FOSTER LUBBE OP een van ons oriënteringsessies in New York het Rudi Buys, Kovsies se studentedekaan, die volgende gesê: “If you just tolerate and accommoda- te difference, you are not yet celebra- ting it. We must learn to celebrate our diversity.” ’n ongelooflike dag in New York is dit presies wat ek waarge- neem het: hier vier die mense hul di- New York – toer begin op ’n hoogtepunt ) Môre: Dorings op Horings weer gehou. Klim môre op ’n bus by Roses for U vir ’n aand vol verrassings. Drie venues en drie kunstenaars, maar jy sal moet wag om te sien wat presies op jou wag. Dink intieme kapelletjie, sinkdam, piekniek onder die sterre. Kaartjies is teen R200 by Izami-bloe- miste beskikbaar. Kontak Karien Jordaan by 082-821-9889. Kontantkroeg beskikbaar. ) Môre: Richard van der Westhuizen tree in die Aasvoëlklub op. Die bekende Afri- kaanse sanger en liedjieskrywer tree om 19:30 op. Kaartjies kan vooraf teen R55 by Izami-bloemiste by die Baysvillage-winkel- sentrum gekoop word, of teen R65 die aand van die vertoning by die deur. Vir meer in- ligting, besoek www.vulture-aasvoël- club.com. ) 22 Oktober: Oktoberfest vind by Ou Greys-rugbyklub in Bloemfontein plaas. Daar sal stalletjies wees, orkeste, pom-poms en trompoppies sal ook optree. ’n Fees vir oud en jonk van 11:00 tot laat die aand. Kaart- jies is R60 per persoon.

description

Twee jong Kovsies vertel oor hul toer na Amerika. Kry 'n maklike resep om aandete te maak en kyk watgatan in jou area.

Transcript of 20Plus uitgawe: 7 Oktober

Page 1: 20Plus uitgawe: 7 Oktober

4 20plus WWW.VOLKSBLAD.COM ) VRYDAG 7 OKTOBER 2011 VOLKSBLAD

*Terme, voorwaardes en bekostigbaarheidsreëls geld. SMS @ R1.50. NCR Reg No. NCR CP5. Reg No. 1975/002526/06.’n Gemagtigde Finansiële Dienste en Geregistreerde Krediet-verskaffer.

AB500600/A/BO

Binne Ellerines16 GroottrekstraatKoffiefonteinTel: 053 205 0332

NUWETAK

OPENING13 Oktober

WEES TROTS DAAROP OM GETEL TE WORD 10 - 31 OKTOBER 2011Vir meer inligting, skakel 0800 110 248 of Besoek www.statssa.gov.za

NIE ‘N MANIER OM BUITELANDERS TE DEPORTEER NIESENSUS 2011 IS

0800 100 500FAKS 051 404 7602

DIENSNAVRAE?

NUWE INTEKENARE?

Aandete in’n japtrap) MADELEIN OOSTHUIZEN

HIERDIE is ’n baie maklike en vinnigeresep om te maak. Dit kan net so voorge-sit word of met ’n slaai en broodrolletjiesom dit effens te rek. Ek het die resep opfood24.com gekry. Die beste van hierdiewebtuiste is dat jy kan sê vir hoeveelmense jy wil kosmaak en dan word diebestanddele diensooreenkomstig aange-pas.

Bestanddeleolie om mee te braai1 en ’n halwe uiesout en peper400g beesblokkies of repies120ml blatjang160g ongekookte rys340g minestronesop

230g geroomde sampioene280ml gekookte waterMetodeVoorverhit die oond tot 180 grade Cel-

sius. Panbraai die uie in die olie.Geur die beesblokkies en braai toteffens bruin. Pak die bestandde-le in lae in ’n gesmeerde, oond-vaste bak. Begin met die uie,dan die beesblokkies, volgen-de die blatjang, die ongekook-te rys, sop en sampioene.Gooi laaste die kookwaterbo-oor. Bak vir omtrent ’nuur of tot die beesblokkiessag is en die rys gekook. Dis ge-noeg vir ongeveer vier mense (watnie rasend honger is nie).

Sit voor en geniet!

) LEHANDRÉ VAN NIEKERK

KYK, nè, daar is ’n rede hoekom die“Big Apple” die “Big Apple” heet.

In my wildste drome sou ek nievan ’n plek so onbeskryflik groot kondroom nie! Wat ’n belewenis! Disgroot geboue, op groter geboue, opgrootste geboue. Dis ligte, dis mense,dis energie en dis aansteeklik. Disworsbroodjies, Mac D’s, Subway enBen & Jerry’s. Dis Juliard, Broad-way, Lady Liberty, Mahattan Bridgeen Madison Square Garden! Dis NewYork en ek is bevoorreg genoeg omin die middel daarvan te wees.

Die 30 uur lange trippie na Ameri-ka kon ek hanteer. Selfs al het ekmeer as 48 uur niks geslaap nie enwas my voete so opgeswel dat ek niemy skoene kon aankry nie, kon niksmy voorberei op dié mekka van bak-stene nie.

New York is seker die besigste stadin die wêreld. Winkels bly tot mid-dernag oop en soms selfs 01:00, TimeSquare se ongelooflike en hipnotise-rende ligte brand dwarsdeur die nag– en ek sal weet aangesien ons ’n aan-sienlike lang ruk met ons koppe ag-teroor gebuig na al die skerms ge-staan en staar het – en daar is ’n ein-delose string mense wat heen enweer vleg.

En dan in die middel van hierdie

betonwildtuin is daar ’n plekkiewaar jy kan rustig raak – New Yorkse eie stukkie hemel – en dit is Cen-tral Park. Dis amper onwerklik omte dink dat iets so groen, so roman-ties, in ’n plek soos New York kanbestaan.

As trotse vrou is daar natuurliknog iets wat bydra tot my ervaringvan die hemel en dit is ’n plek metdie naam Macy’s . . . sewe verdie-pings vir die inkopie-tog van ’n leef-tyd.

’n Vloer met net skoene, nog eennet vir bykomstighede, een vir rok-ke, twee vir klere en nog een vir lek-kernye eneenenkele vloer virmans-klere, skoene, “tighty whities” enwat ook al hulle dalk kan nodig hê(siestog). Dis genoeg om enige mei-sie se dag te maak!

Maar soos alles in die lewe is ditnie altyd net maanskyn en rose nieen dra ’n paar dinge by tot die effensonaangename geur wat in New Yorkte vinde is.

Die moltreine, onaangenamemense, vertrapping van voete en dieeindelose gejaag kan vir sommiges(soos ek) ’n kultuurskok wees.

Genadiglik was dit slegs twee daeen is ek gelukkig genoeg om die vol-gende paar dae in die afgeleë dorpieBoone, Noord-Carolina, tuis te gaan.Wat ’n kontras teenoor New York!Neem die skoonheid van Stellen-bosch, maal dit met tien, en jy salverstaan hoe asemrowend Appala-chian State University is.

Die mense is vriendelik en gasvryen die mentaliteit is soos dié waar-aan ek gewoond is by die huis, so tesê die teenoorgestelde van die Noor-de van Amerika.

Hier vind ek my tevrede en ge-maklik en selfs al is ek nog net tweedae lank in Boone, weet ek dat hier-die plek my as individu en leiergaan laat groei. Ubuntu – Ek is, om-dat jy is.) Lehandré was verlede jaar eenvan die 14 topfinaliste in Volks-blad en die Universiteit van dieVrystaat se Matrikulant van dieJaar-kompetisie.LEHANDRÉ VAN NIEKERK

Verlange uit die vreemdeVerlange uit die vreemde

BAIE om te sien en doen in die Groot Appel. Inlasfoto (links, bo): ’n Paar bekende straatname. Inlasfoto (links, onder): Die driebeertjies pronk in Central Park. FOTO’S: REZA VAN ROOYEN

’n GROEP Kovsie-studente het onlangs Amerika besoek.Hier deel twee van dié studente hul ervaring van New York.

FOSTER LUBBE

vrede te plaas. Dit is leierskapspro-gramme soos hierdie wat Suid-Afri-ka gaan help om sy volle potensiaalas reënboognasie te bereik.

Ek hoop van harte dat ander uni-versiteite Kovsies sal nadoen metsoortgelyke programme. Op dié ma-nier kan ons Suid-Afrika maakwerk!) Foster was verlede jaar Volks-blad en die UV se Matrikulant vandie Jaar.

en natuurlik ook te voet die stad teverken en iets te beleef van dit watSuid-Afrika ook kan wees – ’n reën-booggemeenskap waar alle kulturenie net geakkommodeer word nie,maar ook gevier word.

Vir elkeen van die Kovsie-studen-te is hierdie program besig om te ont-vou in ’n lewensveranderende erva-ring. Ek glo dat dit ook ’n ingrypendeimpak in Suid-Afrika sal maak omdie land op ’n pad van versoening en

versiteit. New York verdien sy repu-tasie as die mees diverse gemeen-skap ter wêreld, want tussen dieenorme geboue wat met hul bopuntein die wolke staan, wemel dit vanverskillende kulture. China Town enLittle Italy is maar net twee van diegebiede waar diversiteit hoogty vieren waar mense die geleentheid hetom hul kultuur ten volle uit te leef.

Dit was ’n wonderlike ervaring ommet behulp van die moltrein, taxi’s

) FOSTER LUBBE

OP een van ons oriënteringsessies inNew York het Rudi Buys, Kovsies sestudentedekaan, die volgende gesê:“If you just tolerate and accommoda-te difference, you are not yet celebra-ting it. We must learn to celebrateour diversity.”

Ná ’n ongelooflike dag in NewYork is dit presies wat ek waarge-neem het: hier vier die mense hul di-

New York – toer begin op ’n hoogtepunt

) Môre: Dorings op Horings weer gehou.Klim môre op ’n bus by Roses for U vir ’naand vol verrassings. Drie venues en driekunstenaars, maar jy sal moet wag om tesien wat presies op jou wag. Dink intiemekapelletjie, sinkdam, piekniek onder diesterre. Kaartjies is teen R200 by Izami-bloe-miste beskikbaar. Kontak Karien Jordaanby 082-821-9889. Kontantkroeg beskikbaar.) Môre: Richard van der Westhuizen treein die Aasvoëlklub op. Die bekende Afri-kaanse sanger en liedjieskrywer tree om19:30 op. Kaartjies kan vooraf teen R55 byIzami-bloemiste by die Baysvillage-winkel-sentrum gekoop word, of teen R65 die aandvan die vertoning by die deur. Vir meer in-ligting, besoek www.vulture-aasvoël-club.com.) 22 Oktober: Oktoberfest vind by OuGreys-rugbyklub in Bloemfontein plaas.Daar sal stalletjies wees, orkeste, pom-pomsen trompoppies sal ook optree. ’n Fees virouden jonkvan11:00 tot laat die aand.Kaart-jies is R60 per persoon.