15 MAART Lydenstyd - NG Kenridge · 2020-03-13 · Jurie Johannes lark Geldenhuys, Susanna Sophia...

4
ons bou brûe soos Jesus 15 MAART Lydenstyd WikkelWurms (3jr) - Kleinsaal God het my neusie gemaak StapSoldaatjies (4jr) - Kleinsaal Baba Moses KleurKabouters (5jr) - Kleinsaal Hoe sonde begin het GroeiGoggas (6jr) - Langsaal Ek groei geestelik NAGMAAL 08:30 Willem Löer 10:30 Willem Löer (Doop) AVA VENTER, dogtertjie van Eugene & Carmen MIEKE JACORIEN HERBST, dogtertjie van Francois & Marietjie 18:30 Chris Thirion (Belydenis) Nicole Vorster, Michaela Viljoen, Tara Lee Jones, Nicole Parker, Emile Bémin Keller- man, Eenne Minnaar van der Westhuizen, Jessica Morey, Vas Vorster, Henk Beukes, Juané Venter, Jana Paula Coetzee, Lowe Noé, Salome Duminy, Anabel Groenewald, Chrisaan Jacques Maritz, Suné Knoesen, Marli Joria Nel, Jean Patrick van Schalkwyk, Jurie Johannes Clark Geldenhuys, Susanna Sophia Fourie, Vitske van Zyl, Christal Jean Bosman VANDAG SE EREDIENSTE DEUROFFERS: Alta du Toit-skool (Kuilsrivier) KLEUTERBEDIENING Graad 1—Jeugsaal Celebrang together Graad 2-5—Grootsaal Celebrang together Die skool gee onderrig aan leerders (618 jr) wat intellektueel erg gestremd is en nie in hoof- stroomonderwys met akademiese vakke kan aanpas nie. Die skool bied aan leerders die beste geleentheid om volgens hulle eie vermoë en tempo te ontwikkel. Die fokus van die kurriku- lum is aangepas en konsentreer op vaardighede soos selfversorging, kom- munikasie, uitvoering van huishoudelike take, sinvolle tydsbesteding, arbeidgerigte- vaardighede (koekbak, mandjievleg, brei, sement en tuinwerk), asook een- voudige begrip van godsdiens. KINDERBEDIENING Graad 6 & 7 | Grootsaal @ 09:30 Ons aanbid saam Graad 8-11 | Kerk @ 18:30 Betekenis van Nagmaal TIENERBEDIENING

Transcript of 15 MAART Lydenstyd - NG Kenridge · 2020-03-13 · Jurie Johannes lark Geldenhuys, Susanna Sophia...

Page 1: 15 MAART Lydenstyd - NG Kenridge · 2020-03-13 · Jurie Johannes lark Geldenhuys, Susanna Sophia Fourie, Vitske van Zyl, hristal Jean osman VANDAG SE EREDIENSTE DEUROFFERS: Alta

ons bou brûe soos Jesus

15 MAART

Lydenstyd

WikkelWurms (3jr) - Kleinsaal

God het my neusie gemaak

StapSoldaatjies (4jr) - Kleinsaal

Baba Moses

KleurKabouters (5jr) - Kleinsaal

Hoe sonde begin het

GroeiGoggas (6jr) - Langsaal

Ek groei geestelik

NAGMAAL

08:30 Willem Lötter

10:30 Willem Lötter (Doop)

AVA VENTER,

dogtertjie van Eugene & Carmen

MIEKE JACORIEN HERBST,

dogtertjie van Francois & Marietjie

18:30 Christi Thirion (Belydenis)

Nicole Vorster, Michaela Viljoen, Tara Lee

Jones, Nicole Parker, Emile Bémin Keller-

man, Ettienne Minnaar van der Westhuizen,

Jessica Morey, Vasti Vorster, Henk Beukes,

Juané Venter, Jana Paula Coetzee, Lowe

Noé, Salome Duminy, Anabel Groenewald,

Christiaan Jacques Maritz, Suné Knoesen,

Marli Joria Nel, Jean Patrick van Schalkwyk,

Jurie Johannes Clark Geldenhuys, Susanna

Sophia Fourie, Vitske van Zyl, Christal Jean

Bosman

VANDAG SE EREDIENSTE DEUROFFERS:

Alta du Toit-skool (Kuilsrivier)

KLEUTERBEDIENING

Graad 1—Jeugsaal

Celebrating together

Graad 2-5—Grootsaal

Celebrating together

Die skool gee onderrig aan leerders (6—18 jr) wat intellektueel erg gestremd is en nie in hoof-stroomonderwys met akademiese vakke kan aanpas nie. Die skool bied aan leerders die beste geleentheid om volgens hulle eie vermoë en tempo te ontwikkel. Die fokus van die kurriku-lum is aangepas en konsentreer op vaardighede soos selfversorging, kom-munikasie, uitvoering van huishoudelike take, sinvolle tydsbesteding, arbeidgerigte-vaardighede (koekbak, mandjievleg, brei, sement en tuinwerk), asook een-voudige begrip van godsdiens.

KINDERBEDIENING

Graad 6 & 7 | Grootsaal @ 09:30

Ons aanbid saam

Graad 8-11 | Kerk @ 18:30

Betekenis van Nagmaal

TIENERBEDIENING

Page 2: 15 MAART Lydenstyd - NG Kenridge · 2020-03-13 · Jurie Johannes lark Geldenhuys, Susanna Sophia Fourie, Vitske van Zyl, hristal Jean osman VANDAG SE EREDIENSTE DEUROFFERS: Alta

13-21 Junie EN/OF 22-29 Junie

Kom dien en kuier saam in Zithulele.

Dien: Ons bied Winterskool aan (Wisk.,

Biologie, Wetenskap & Engels), herstel

die pastorie en kerk, kuier by kinders

in die hospitaal en maak kos.

Kuier: Hou basaar, huisbesoek, sokker

speel en naaldwerk saam met ge-

meente vroue.

Slegs 20 plekke per week beskikbaar!

Sluitingsdatum: 24 April

Vir meer inligting kontak Melanie by

072 286 3333 of

[email protected]

ZITHULELE 2020

# IMAGINE EXPERIENCE 2020

’n Fees waar tieners (13-18 jr) die Here

aanbid en toelaat dat die Heilige Gees

hulle verbeelding vernuwe om Sy Kon-

inkryk te laat kom in ons land.

Datum: 27-29 Maart (laaste naweek

van skoolvakansie)

Waar: Bredasdorp

Koste: R500 (vervoer uitgesluit)

Hulle soek ook vrywilligers en leiers

om te help met die “Care Team”, be-

rading van jong mense en voorbidding

tydens die fees.

Kontak Christi vir meer besonderhede:

[email protected]

The World Needs A Father (15 April - 10 Junie—8 Weke). Die kursus spreek onder andere die volgende aan:

Die seisoene in ‘n kind se lewe en die pa se rol in elke seisoen

“Father Wounds”

Roeping/”Purpose”

Table of Support (vir jou en jou kind)

4 belangrikste rolle van ‘n pa in ‘n kind se lewe

Mentorskap

R 800 per pa sluit in: Kursusmateriaal en ligte aandete.

Sluitingsdatum: 10 April.

Vir inligting en inskrywings kontak Teresa by [email protected]

SEISOEN VAN LEER

Lewe in oorvloed (22 April - 20 Mei -

5 Weke). Kom reis saam om te ontdek

hoe hierdie lewe in oorvloed lyk, hoe

ons dit bou en hoe dit ‘n totaal nuwe

perspektief op die lewe gee.

R100 per persoon sluit in: Kursusmate-

riaal, koffie/tee, verversings en seku-

riteit op parkeerterrein.

Sluitingsdatum: 20 April 2020

Kontak Neil van Rensburg

083 797 5677 of

[email protected] vir meer

inligting

Page 3: 15 MAART Lydenstyd - NG Kenridge · 2020-03-13 · Jurie Johannes lark Geldenhuys, Susanna Sophia Fourie, Vitske van Zyl, hristal Jean osman VANDAG SE EREDIENSTE DEUROFFERS: Alta

SKENKINGS

Kenridge Gemeente leef met oop

hande en harte en die kerkkantoor

ontvang graag skenkings. Dis een van

die maniere waarop ons brûe bou

soos Jesus. Bediening na Buite ver-

sprei die skenkings na gelang van be-

hoefte aan verskillende organisasies.

Die menswaardigheid van alle mense

is vir ons ‘n prioriteit, ook wanneer dit

by skenkings kom. Daarom neem ons

skenkings in ontvangs wat skoon, net-

jies en bruikbaar is.

BELANGRIKE RIGLYNE:

Maak seker alles is skoon en

netjies, sonder skeure of gate

Sorg dat alle los parte en dele in-

gesluit is - veral met legkaarte en

bordspeletjies.

Verpak breekware en glas in

'bubblewrap' of papier. Merk dit

asb.

Verpak klere volgens ouderdom

en geslag. Merk dit asb.

OORWEEG ASB. OM DIE BULLETIN TE HERWIN

DEUR DIT TERUG IN DIE MANDJIE TE SIT

BAIE DANKIE

Ons samel paaseiers in (“sagte marsh-

mellow tipe”) om Paaswense mee oor

te dra by die verskillende projekte

waarby ons betrokke is. Skenkings kan

by die kerkkantoor afgegee word of in

die gemerkte houers op ‘n Sondag,

voor Maandag, 6 April.

PAASEIER PROJEK

Baie dankie aan almal wat deel was

van die Maastricht Kuierfees. Dit was

‘n geseënde dag saam met ons

vriende van Calivinia, Maitland en

ander organisasies.

Vanaf Sondag, 5 April tot Donderdag,

9 April sal Jurie Gouws die Groot

Lydensweek dienste behartig om

19:00 in die Kerk.

GROOT LYDENSWEEK VAKANTE POS

Lofkabouters Kleuterskool wag

aansoeke in vir die vakante pos van

Onderwyser: Grondslagfase

(kontrakpos). Ervaring in en bloot-

stelling aan, vroeë kinderontwikkeling

is noodsaaklik. Formele

onderwysopleiding is ‘n vereiste.

Belangstellendes kan navrae rig of

aansoek doen deur hul CV én aansoek-

brief te stuur aan

[email protected].

Page 4: 15 MAART Lydenstyd - NG Kenridge · 2020-03-13 · Jurie Johannes lark Geldenhuys, Susanna Sophia Fourie, Vitske van Zyl, hristal Jean osman VANDAG SE EREDIENSTE DEUROFFERS: Alta

@ngkenridge

BANKBESONDERHEDE:

NG GEMEENTE KENRIDGE

FNB WILLOWBRIDGE

BANKREK 62622466458

TAKKODE. 250655

VERW: Doel/jou van

Kaartfasiliteite ook nou

beskikbaar by kerkkantoor

KENRIDGE GEBED - 15—22 MAART

Jak 1: 5 As een van julle wysheid kortkom, moet hy dit van God bid, en Hy sal dit aan

hom gee, want God gee aan almal sonder voorbehoud en sonder verwyt.

Bid vir die wêreld

Bid vir die kerke in China wat die Corona virus epidemie as ‘n geleentheid aangryp om

diensbaar te wees en om die boodskap van die Bybel te deel. Traktaatjies word o.a.

saam met maskers uitgedeel.

Bid ook vir die slagoffers van die Corona virus en almal wat deur die ingrypende

wêreldwye rimpeleffek daarvan geraak word.

Bid vir Suid-Afrika

Bid vir talle dorpe in ons land waar “Dag Zero” aangebreek het en daar nie meer wa-

ter in die krane is nie.

Bid vir die owerheid om met integriteit en wysheid te regeer.

Bid vir die SA Polisiediens wat daagliks in lewensgevaarlike omstandighede werk en

leef.

Bid vir ons bediening na buite

Sobambisana Community Development: Bid saam vir die daaglikse werksaamhede - dat dit groei en verandering in Crossroads sal bring.

Alta du Toit Nasorg: bid vir die weeklikse uitreike en beplanning vir die nuwe kwartaal. Maria Xinthi: Bid saam vir haar bediening in Karl Bremer hospitaal. Calvinia gemeente: volhard in gebed dat die droogte gebreek sal word, dat die Here

die gemeente sal versterk en dat hulle sal aanhou hoop bring in die gemeenskap. Bid vir ons bediening na binne

Bid vir ons bejaardes wat tuis en in aftree-oorde woon en tans in hospitale siek is.

Bid vir ons gemeentelede wat swaar kry

Dave Viljoen se pa is oorlede. Ons dink aan Dave en sy familie in die moeilike tyd.

Kobus Louw - OWA

Kleinding Swart - Huis Aristea

Daantjie & Alae Rossouw - G & A Stark

Stacey Petersen word tuis versorg . Bid vir haar, haar ma (Richarlene) en hulle familie. Oom Cobus en Tannie Ina Conradie van Villa Cortona.