09:30 Oggenddiens · Ons wil die gemeente uitnooi om saam met die gebedsgroepe wat reeds bestaan te...

6
09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: M AAR . . . daar is ‘n GOD aan wie mag en wysh eid behoort Jaargang 5 #5 · Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult · 7 Februarie 2016 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Kerkwees is om te lewe in die Naam van Jesus Ps 33-1:1,5,6 Ps 99-2:1,2 (Kinderbegeleiding) Ps 103-1:2,11 Skriflesing: Daniel 2:27-49 Teks: Daniel 2:28 (Preekbegeleiding) Ps 72-2:3,6 Ps 95-2:1,3 Lied 159:1, 2 Ps 107-1:1, 107-2: 2, 3 Lied 292: 1 Sb 12-3: 1, 2 + Sb 12-5:1 Sb 3-5: 3, 4, 5 Skriflesing: Kolossense 3: 1-17 Teks: Kol 3: 15a, 16a, 17a Ps 25-2: 1, 2 Lied 200:1-3

Transcript of 09:30 Oggenddiens · Ons wil die gemeente uitnooi om saam met die gebedsgroepe wat reeds bestaan te...

Page 1: 09:30 Oggenddiens · Ons wil die gemeente uitnooi om saam met die gebedsgroepe wat reeds bestaan te kom bid of om nuwe gebedsgroepe wat op ander tye bymekaarkom te stig. Sodoende

09:30 OggenddiensDs Fanie Coetzee

Tema: MAAR . . . daar is ‘n GOD aan wie mag en wysheid behoort

Jaargang 5 #5 · Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult · 7 Februarie 2016

18:00 AanddiensDs Willem Steyn

Tema: Kerkwees is om te lewe in die Naam van Jesus

Ps 33-1:1,5,6 Ps 99-2:1,2 (Kinderbegeleiding)

Ps 103-1:2,11Skriflesing: Daniel 2:27-49

Teks: Daniel 2:28 (Preekbegeleiding)

Ps 72-2:3,6Ps 95-2:1,3

Lied 159:1, 2 Ps 107-1:1, 107-2: 2, 3Lied 292: 1 Sb 12-3: 1, 2 + Sb 12-5:1

Sb 3-5: 3, 4, 5Skriflesing: Kolossense 3: 1-17

Teks: Kol 3: 15a, 16a, 17aPs 25-2: 1, 2Lied 200:1-3

Page 2: 09:30 Oggenddiens · Ons wil die gemeente uitnooi om saam met die gebedsgroepe wat reeds bestaan te kom bid of om nuwe gebedsgroepe wat op ander tye bymekaarkom te stig. Sodoende

13

Kernwaarhede van die geloof

2

11:30 International ServiceRev Willem Steyn

Theme: Being church means living in the Name of Jesus Scripture: Colossians 3: 1-17 Text verse: Colossians 3: 12

1

Bult 102 is ‘n geleentheid waar ons die kern-waarhede van die Christelike geloof in ‘n kort oorsig met mekaar deel.Dieselfde kursus word op twee geleenthede in die week aangebied om dit vir meer mense moontlik te maak om dit by te woon. Ons vergader DV Maandagmiddag (8 Febr) tus-sen 17:00 en 18:00 in die Koffiekamer of Donderdagaand (11 Febr) tussen 18:30-19:30 in die Stoepvertrek by die kerksaal. Alle nuwe intrekkers, belangstellendes en be-staande lidmate word na die geleentheid uit-genooi. (Al het jy nie Bult 101 bygewoon nie, is jy steeds welkom!)

Verjaar jy volgende week? Stuur asseblief jou foto na Fransa by die kerkkantoor sodat ons dit op die dataprojeksiebord kan wys.

e-pos: [email protected] of whatsapp: 076 391 7578

10

Maandag, 8 FebruarieBertie Smit 072 189 3646Louis van der Walt 078 803 1578

Dinsdag, 9 FebruarieGerrit Grobler 082 802 8858Elmené Havenga

Woensdag, 10 FebruarieAdri Breed 082 569 7724Tom Dreyer 082 800 2229

Donderdag, 11 FebruariePieter van der Westhuizen 072 217 9281Chloé Werkman 082 921 5807

Vrydag, 12 FebruarieMarcela Macedo 073 494 8150

Saterdag, 13 FebruarieIsabel van der Walt 082 532 9182Mossie Venter 072 758 2641Alri Verster 018 297 1948

Martie Geertsema (082 792 4846) is in Millpark hospitaal waar sy onder streng beheer nuwe medikasie toegedien word. Ons bid dat sal goed gaan en dink ook aan Jan en Ans (083 271 6570) wat haar in die tyd bystaan.Ons dink aan oom Daan Taljaard (082 705 1295) wie se skoonseun Sjean Joubert verlede week in ‘n motorfietsongeluk gesterf het.Christo van Vuuren (082 083 2454) sukkel die afgelope tyd met sy gesondheid en het heel-wat toetse ondergaan. Ons bid vir beterskap.Ons dink aan Braam en Maria de Villiers (082 564 2642) met die afsterwe van sy suster. Mag die Here ryke troos verskaf.Bets Conradie (082 824 1964) sterk aan na ‘n handoperasie. Ons hoop dit gaan spoedig beter.

NAGMAAL VOLGENDE WEEKAs die Here wil het ons volgende Sondag- oggend ons eerste Nagmaalsviering vir die jaar.

Page 3: 09:30 Oggenddiens · Ons wil die gemeente uitnooi om saam met die gebedsgroepe wat reeds bestaan te kom bid of om nuwe gebedsgroepe wat op ander tye bymekaarkom te stig. Sodoende

Liefdegawes7 Februarie

Oggend: GK De Hoop

Aand: Meelewingsfonds

14 FebruarieOggend: Dankbaarheidsfonds

Aand: Meelewingsfonds

21 FebruarieOggend: GKSA Sustentasie

Aand: Meelewingsfonds

Liefdegawes tydens die diens word vir die Liefdesdiens van die diakens gebruik.

by die deure

3

Die Diakonie vergader vanmiddag om 16:30

in die Senaatsaal.

Almal word hartlik uitgenooi na die

gemeente-ete van Sondag, 14 Februarie

om 12:30 by die Kerksaal. Elkeen bring asb. ‘n koue vleis/gereg en ‘n slaai vir hul eie gesin, plus twee ekstra per-sone. Dan kan ons met almal deel, ook die studente en ander wat nie het nie. Verder moet elkeen ook asb. eie eetgerei en drink-goed bring. Die susters sal sorg vir poeding - onthou dus die poedingbakkie en lepel ook!

Saamdink oor verdieping in die Liturgie van ons gemeente:

Maandag 8 Februarie om 19:00 in G5 Koffiekamer

Hiermee nooi ons lidmate om deel te neem aan gesprek oor ons liturgie. Kom dink en besin saam oor hoe ons saam die Here nog meer bewustelik kan verheerlik in ons ere-dienste en elke dag van ons lewe.

Ons gesels oor verskillende aspekte soos aktiewe deelname aan gebede, aan samesang, aan die atmosfeer in die erediens, toepassing van die Woord. In ‘n uur-en-’n-half kom prikkelende ge-dagtes na vore oor verdieping in ons ontmoetings met die Here.Ons luister graag na mekaar se ervarings, behoeftes en bydraes om die belewenis van die erediens op Sondae prakties te laat lewe in ons lewe van elke dag.Ons sien daarna uit dat ons jongmense ook deel sal wees van die gesprek.

Skakel met die kerkkantoor of Ben de Klerk of daag sommer net môreaand op.

Gemeente-ete 14 Februarie

Die DIAKONIE sê dankie want dit maak dit vir hulle moontlik om te help waar nood is.

Desember 2015Inkomste R 11 420Versorging R 13 750Te Kort R 2 330

van Liefdesdiens LiefdegawesUiteensetting

Januarie 2016Inkomste R 13 978Versorging R 23 750Surplus R 228

Die Gr 1- 3 Kinderbegeleiding / Preekbe-geleiding is ‘n diensgroep wat vir hierdie ouderdom kinders die preek “tolk” op n vlak wat hulle kan verstaan. Die predikant stuur elke week die week se preek en gee ook riglyne waaroor om met die kinders te praat. Ons is tans op soek na nog persone wat kan uithelp in hierdie groep. Dit is on-geveer 1 Sondag ‘n maand en dit is vrees-lik lekker om te sien hoeveel die kinders dit geniet. Indien jy ‘n passie het om met kinders te werk en voel dat jy kan by-dra tot hierdie diensgroep, kontak asb vir Henriette van der Zwan by 082 859 2229.

Preekbegeleidinghulp gevra

Page 4: 09:30 Oggenddiens · Ons wil die gemeente uitnooi om saam met die gebedsgroepe wat reeds bestaan te kom bid of om nuwe gebedsgroepe wat op ander tye bymekaarkom te stig. Sodoende

4

Ouderlinge en Diaken aan diens

Ouderlinge: Chris Vorster & Eddie Vorster

Diaken: Nina Brink

Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) e-pos: [email protected]: www.gkpotchbult.co.zafaks: 086-750-5339Kontak

onsDs Fanie Coetzee: [email protected] Willem Steyn: [email protected]

Ons nooi al ons Kleingroepleiers – ook hulle wat graag leiers wil wees – om ons van-middag 16:30 in die G5 Koffiekamer te ontmoet.

Kom geniet ‘n lekker koffie saam ons by die G5 koffiekamer, elke Sondag aand na die diens.

‘n Kleingroep is die perfekte geleentheid om verhoudings op te bou met mede gelowi-ges, en terselfde tyd jou verhouding met God te versterk. Daar is verskeie kleingroepe waarby

jy as student kan inskakel. Vir verdere inligting oor watter kleingroepe daar is om by in te skakel, kontak vir Suzaan: 076 050 9304

Wil jy jou eie kleingroep begin? Gee jou besonderhede aan Fransa by die kerkantoor: 018 297 4843

G5 Midweek sal plaasvind op 10, 17, en 24 Februarie, asook 2 Maart met die tema verhoudings. Dis ‘n geleentheid vir al die studente om mekaar beter te leer ken en saam geestelik te kan groei. Hierdie kwartaal se G5 Mid-Week begin Woensdag 18:00-19:00 op die kerksaal se stoep. Ons tema is VERHOUDINGS (dit is mos Februarie ;)) Kom eet hierdie Woensdag saam met ons ‘n lekker geroosterde broodjie, ons wil saam luister na mekaar se vrae oor die tema. Vir meer inligting oor wat dit behels kontak vir Ds. Willlem by 082 854 3587, of Benette: 079 516 6369

As jy jou ma se kos mis, of nie geld het om jou valentyn iewers heen te vat nie, daar is nagmaal ete na die oggend diens eerskomende Sondag, 14 Febru-arie. Alle studente is welkom.

Hou jy van stap, en is lus vir ‘n bietjie avontuur? Hou die Lantern dop.Om op datum te bly van al die G5 bedrywighede, en ‘n impulsiewe braai

of twee . . . Word deel van die G5 Whatsapp groep om teleurstelling te vermy.Kontak vir Benette : 079 516 6369

WILDTUIN – HEEL LAASTE KANSDaar is nog 2 plekke beskikbaar indien daar van julle is wat saam met lidmate uit die ge-meente in die Wildtuin wil gaan kamp. Ons het plek bespreek in die Balule satellietkamp naby Olifantskamp vir die nagte van 22-26 April. Die koste vir die vyf nagte se kamp-

plek is R 1390. Ons moet Maandag die betalings doen of kampplek kanselleer. Kontak met Ds Fanie

Page 5: 09:30 Oggenddiens · Ons wil die gemeente uitnooi om saam met die gebedsgroepe wat reeds bestaan te kom bid of om nuwe gebedsgroepe wat op ander tye bymekaarkom te stig. Sodoende

5

Ek wil graag ‘n lidmaat wordEk wil graag huisbesoek hê

Naam: .................................................................................Telefoonnommer: ..................................................

Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor

Dave, Sue & Arin Kim082 496 4644 / 076 692 7469

Jooste Nienaber079 541 3334

Bridget Grobler079 880 1293

Olivia Mac Donnell079 707 9925

Anomi van der Merwe071 356 3346

Armand Grobbelaar

Hanno Bijzet078 853 5644

Welkom hier!

Wil jy ook by ons gemeente inskakel? Kontak die kerkkantoor vir meer inligting.

Buitediens 21 Februarie om 17:00Meer inligting in volgende Sondag se Lantern.

hou die datum oop

In laasjaar se fokustyd wat oor Efesiërs 3:14-21 gehandel het, het ons baie oor gebed en die belangrikheid daarvan geleer. Ons is opgeroep om voortdurend en met volharding vir mekaar en die wêreld te bid. Ons bid juis omdat ons ten volle afhanklik is van God en niks sonder Hom kan doen nie. Ons as gemeente het daarom ‘n roeping om ernstig saam met me-kaar te bid! In Handelinge 1: 14-15a staan: “Hulle het almal eensgesind volhard in die gebed saam met ‘n aantal vroue ... In daardie tyd was daar ‘n byeenkoms van die sowat honderd en twintig gelowiges.” Ons sien hier dat daar baie gelowiges vir 10 dae lank tussen Hemelvaart en Pinkster saamgebid het. Dit is verseker vir ons ‘n voorbeeld en ‘n aansporing.Ons bely ook in die Heidelbergse kategismus dat die gebed vir Christene nodig is “omdat God Sy genade en die Heilige Gees alleen aan diegene skenk wat Hom met hartlike sugte sonder ophou daarom bid en daarvoor dank”.Ons wil die gemeente uitnooi om saam met die gebedsgroepe wat reeds bestaan te kom bid of om nuwe gebedsgroepe wat op ander tye bymekaarkom te stig. Sodoende sal ons werklik ‘n biddende gemeente word, wat in totale afhanklikheid van die Here lewe.Die bestaande gebedsgroepe vergader Don-derdae van 13:10-13:50 in die Koffi ekamer en Vrydae van 8:00-9:00 by Ds. Fanie se huis. Kontakpersone: Liza Lemmer 074 588 8693 en Ds. Fanie Coetzee 082 520 5168

Gebedsgroepe

Kosbank vra skenkings

Ons gemeente het ‘n kosbank waaruit ons mense kan help – veral in ‘n noodgeval.

Indien jy skenkings wil maak, sal enige nie-bederfbare items (bv. blikkies kos, soja-vleis, pasta, rys, olie, ens.) baie

waardeer word. Skakel gerus met die kerkkantoor vir meer inligting.

Page 6: 09:30 Oggenddiens · Ons wil die gemeente uitnooi om saam met die gebedsgroepe wat reeds bestaan te kom bid of om nuwe gebedsgroepe wat op ander tye bymekaarkom te stig. Sodoende

6

Skriba: Mias Smit: 084-510-9193Orrelistes: Jetty van Rensburg: 083-439-7379 Anja Viljoen: 082-053-9246Koster (Molen): Piet van Maarleveld: 084-776-6113 Koster (Gerrit Dekker): Wilma Herbst: 082-965-7525Internasionale diens: George Lotter: 083-284-7599Katkisasie: Braam Pieterse: 082-923-4881Kinderbegeleiding: Marida van Eeden: 060-977-1124Preekbegeleiding: Henriëtte vd Zwan: 082-859-2229Dataprojeksie: Adelle Lotter: 083-286-3811Klank: Stefan Linde: 072-811-1665Tolkdienste: Kerkkantoor: 018-297-4843Preekopnames: Kerkkantoor: 018-297-4843Diakonie: Elsa Els: 082-460-0939Omgee-groep Seniors: Eunice Stoltz: 083-595-8981Sopkombuis: Elsa Els: 082-460-0939

Susters: Hanlie Steyn: 083-654-8652Onthaalkomitee: Retha van Wyk: 083-967-1511G5 Bediening: Ds Willem Steyn: 082-854-3587Musiekbediening: Hanlie Steyn: 083 654 8652 Bedieningskommissie: Jan Geertsema: 083-271-6570Eiendomskommissie: Faan van Wyk: 082-551-7782Liturgiese Werkgroep: Ben de Klerk: 072-183-1083Venterskroon Diensgroep: Gerrit Pienaar: 079-527-2079Finansiële kommissie: Lou van Wyk: 084-520-1086Kassier: Paul Delicado: 082-574-2204

Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die BultABSA Tomstraattak 670-264-661 (Tjekrekening)

Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG

Bankbesonderhede

Bo vyftig? Mooi woonstel te huur in pragtige omgewing langs Mooirivier en Groen Wilgers. R4,500. Skakel 018 293 3071 of 073 947 4642

Vir kunsklasse of raamwerk kontak Celia Kruger by 074 180 3449

Woonstel te huur - Mooivallei. Twee kamers vir 1 manspersoon. Semi gemeubileerd. Een dubbelbed en ‘n groot ingeboude kas; boekrak; gordyne; koffietafel en twee stoele. Deel badkamer en kombuis (toegerus) met 1 ander manspersoon. Stil omgewing, 1.6 km. van NWU. Huur R2400-00 pm. + krag. Skakel: 072 130 2026

My naam is Adri Labuschagne en ek is opsoek na skoonmaakwerk. Ek het by die El-gro Hotel gewerk en toe word ek siek, maar ek het nie permanent daar gewerk nie. Ek het net los werk daar gedoen maar het elke dag opgedaag vir werk. Ek sal enige iets doen: klere was, stryk, maak huise skoon binne en buite. Regtig baie dankie vir die persoon wat my help. My nommer is 076 622 7317.

Baie dankie!

7 FebruarieWyk 7 (Paulina vd Walt - 082 567 4727)

KG 5 (Elza Hattingh - 083 299 7376)

14 FebruarieWyk 8 (Alta Verster - 082 447 0476)

KG 6 (Hesmé Schoeman - 073 142 3899)

Teeskinkbeurte

Enigiemand is welkom om gratis in ons nuusbrief te adverteer. Ongelukkig kan ons nie advertensies op die langtermyn plaas nie. Dit moet ook kort gehou word. Skakel die kerkkantoor vir enige navrae. Saktyd is Donderdae om 10:00.

Susters wat help om Sondae se teeskink in wyke te reël:

As u nog nie ‘n 2015/2016 OnderOnsie het nie neem asb een by die deure of die kerkkantoor. Daar is wyke wat bietjie verander het en dalk kry jy ‘n verrassing met ‘n paar nuwe hande wat kan help. Onthou as u iemand betrek by die teeskink help dit ook om hulle in te skakel en tuis te maak in die gemeente as hulle nog bietjie vreemd voel. Maak dus asb moeite om almal in jou wyk te betrek.Dankie aan al die lidmate wat so gewilliglik en gesellig help teeskink. Onthou dit word ook baie waardeer as jy uit jou eie skakel en hulp aanbied as jy sien dis jou wyk se beurt. Dit gee die susters wat moet reël sommer weer nuwe moed vir die taak.

Moenie die Dienssentrum se Basaar op 16 Febru-arie misloop nie! Baie lekkernye, handwerk ens. te koop! Johan Horn gaan die gaskunstenaar wees. Chris Hanirylaan 90 018 293 0678