SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n...

Post on 27-Jun-2020

11 views 0 download

Transcript of SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n...

If you want to be the best, you have to do more than

the rest.

Gary Player

Gr 9’s

Gr 9’s

Soutsuur HCℓ

Swawelsuur H2SO4

Salpetersuur HNO3

Bekende sure:

Asynsuur CH3COOH

Bekende huishoudelike suur:

Natriumhidroksied NaOH

Kaliumhidroksied KOH

Natriumkarbonaat Na2CO3

Natriumbikarbonaat NaHCO3

Ammoniak NH3

Bekende basisse:

Suuroplossings het

‘n suur smaak.

Sure reageer

met die meeste

metale om H2

vry te stel.

‘n Basis reageer met sure

(neutraliseer) om ‘n sout en

water te vorm.

Waterige oplossings van sure

en basisse gelei elektrisiteit.

Oplosbare basisse word

alkalië genoem.

Algemene sure en basisse(sterk en swak)

pH, indikator en pH-reeks

Lakmoes:

Suur - rooi

Basis - blou

Fenolftaleïen:

Suur - kleurloos

Basis - pienk

Broomtimolblou:

Suur - geel

Basis - blou

Metieloranje:

Suur - rooi

Basis - geel

Kenmerkende reaksies van sure:

Suur + basis → sout + water

Suur + metaal → sout + waterstof

Suur + metaaloksied → sout + water

Suur + metaalkarbonaat → sout + water + koolstofdioksied

Voltooi en balanseer elk van die volgende vergelykings:

2HCℓ + Mg →

SOUT + H2

MgCℓ2 + H2

Mgione en Cl1-ione

MgCl2

Mg2+ ione en Cl1- ione

MgCl2

Suur + metaaloksied → sout + water

Voltooi en balanseer elk van die volgende vergelykings:

2HCℓ + Ca(OH)2 →

SOUT + H2O

CaCℓ2 + 2H2ONog ‘n voorbeeld:

Voltooi en balanseer elk van die volgende vergelykings:

H2SO4 + Mg(OH)2 →

SOUT + H2O

MgSO4 + 2H2O

Suur + metaalhidroksied → sout + water

Reaksie van ‘n suur met metaalkarbonaat

Suur + metaalkarbonaat sout + water + koolstofdioksied

Huiswerk (Sure en basisse)

Huiswerk:

❖ Bladsy 139

Vrae: 1, 2, 3

❖ Bladsye 139, 140

Vrae: 4, 5

❖ Bladsye 141, 142, 143

Vrae: 6, 7, 8, 10