SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n...

25
SURE EN BASISSE bl.135

Transcript of SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n...

Page 2: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit.

If you want to be the best, you have to do more than

the rest.

Gary Player

Gr 9’s

Gr 9’s

Page 3: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit.

Soutsuur HCℓ

Swawelsuur H2SO4

Salpetersuur HNO3

Bekende sure:

Page 4: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit.

Asynsuur CH3COOH

Bekende huishoudelike suur:

Page 5: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit.

Natriumhidroksied NaOH

Kaliumhidroksied KOH

Natriumkarbonaat Na2CO3

Natriumbikarbonaat NaHCO3

Ammoniak NH3

Bekende basisse:

Page 6: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit.

Suuroplossings het

‘n suur smaak.

Page 7: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit.

Sure reageer

met die meeste

metale om H2

vry te stel.

Page 8: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit.

‘n Basis reageer met sure

(neutraliseer) om ‘n sout en

water te vorm.

Page 9: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit.

Waterige oplossings van sure

en basisse gelei elektrisiteit.

Page 10: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit.

Oplosbare basisse word

alkalië genoem.

Page 11: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit.

Algemene sure en basisse(sterk en swak)

Page 12: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit.
Page 13: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit.
Page 14: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit.

pH, indikator en pH-reeks

Page 15: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit.

Lakmoes:

Suur - rooi

Basis - blou

Page 16: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit.

Fenolftaleïen:

Suur - kleurloos

Basis - pienk

Page 17: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit.

Broomtimolblou:

Suur - geel

Basis - blou

Page 18: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit.

Metieloranje:

Suur - rooi

Basis - geel

Page 19: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit.

Kenmerkende reaksies van sure:

Suur + basis → sout + water

Suur + metaal → sout + waterstof

Suur + metaaloksied → sout + water

Suur + metaalkarbonaat → sout + water + koolstofdioksied

Page 20: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit.

Voltooi en balanseer elk van die volgende vergelykings:

2HCℓ + Mg →

SOUT + H2

MgCℓ2 + H2

Mgione en Cl1-ione

MgCl2

Mg2+ ione en Cl1- ione

MgCl2

Page 21: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit.

Suur + metaaloksied → sout + water

Page 22: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit.

Voltooi en balanseer elk van die volgende vergelykings:

2HCℓ + Ca(OH)2 →

SOUT + H2O

CaCℓ2 + 2H2ONog ‘n voorbeeld:

Page 23: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit.

Voltooi en balanseer elk van die volgende vergelykings:

H2SO4 + Mg(OH)2 →

SOUT + H2O

MgSO4 + 2H2O

Suur + metaalhidroksied → sout + water

Page 24: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit.

Reaksie van ‘n suur met metaalkarbonaat

Suur + metaalkarbonaat sout + water + koolstofdioksied

Page 25: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit.

Huiswerk (Sure en basisse)

Huiswerk:

❖ Bladsy 139

Vrae: 1, 2, 3

❖ Bladsye 139, 140

Vrae: 4, 5

❖ Bladsye 141, 142, 143

Vrae: 6, 7, 8, 10