Post on 16-Jul-2015
Sien om na jou liggaam
• Eet elke dag ten minste vyf (5) porsies vars vrugte en groente.
• Kies ‘n verskeidenheid van vrugte en groente van verskillende kleure om
sodoende genoegsame voedingstowwe, vitamienes, minerale en anti-oksidante
in te neem.
• Eet meer vesel, byvoorbeeld eet vrugte en groente met skil en al.
• Eet meer heelgraankosse soos Bokomo Weet-Bix en
Bokomo Oats mieliepap, bruin rys en sorghum.
• Vermy kosse wat vetterig, versuiker of souterige
is soos aartappelskyfies, lekkergeod en kitskos.
• Beperk die inname van sout tot nie meer as
2gram (1 tsp) Natrium per dag nie - gebruik
liewer vars kruie en speserye in plaas van sout.
• Vermy suikerkoeldranke, lekkers en vetterige
kos wat ‘n toename in vetsug veroorsaak, wat
jou risiko van kanker verhoog. Water is beter.
Sien om na jou liggaam
• Vermy kosse wat vetterig, versuiker of
souterige is soos aartappelskyfies,
lekkergeod en kitskos
• Beperk die inname van sout tot nie meer
as 2 gms (1 tsp) Natrium per dag nie -
gebruik liewer vars kruie en speserye in
plaas van sout
• Vermy suikerkoeldranke, lekkers en
vetterige kos wat ‘n toename in vetsug
veroorsaak, wat jou risiko van kanker
verhoog. Water is beter
Lewenstyl Keuses• Neem deel aan middelmatige tot meer veeleisende
fisiese aktiwiteite op 5 of meer dae per week.
• Kinders en tieners behoort ten minste 5 dae per week
vir ten minste 60 minute aan middelmatige tot meer
veeleisende fisiese aktiwiteite deel te neem.
• Handhaaf ‘n gesonde liggaamsgewig. Probeeer so
skraal as moontlik te wees binne die normale perke van
jou liggaamsbou.
• Vermy sonlig tussen 10vm en 3nm. Bly in die koelte
of sover as moontlik onder ‘n sambreel.
• Dra beskermende klere; wye rand hoede en UV-
beskermende klere/swemklere.
• Dra sonbrille met ‘n UV-beskerming van UV400.
• Wend altyd sonskerm gereeld aan afhangend van jou
veltipe (SPF 20-50).
• Vermy sonbeddens en sonlampe.
Lewenstyl Keuses
• Beskerm jouself teen die son
• Vermy sonlig tussen 10vm en 3nm. Bly in
die koelte of sover as moontlik onder ‘n
sambreel
• Dra beskermende klere; wye rand hoede
en UV-beskermende klere/swemklere
• Dra sonbrille met ‘n UV-beskerming van
UV400
• Wend altyd sonskerm gereeld aan
afhangend
van jou veltipe (SPF 20-50)
• Vermy sonbeddens en sonlampe
Spiritualiteit
• Godsdienstige en spirituele waardes is
belangrik
• Spiritualiteit word gedefinieer as ‘n persoon
se gevoel van vrede, doelmatigheid en
verbintenis met andere sowel as geloof in
die betekenis van die lewe
• Spiritualiteit kan deur geörganiseerde
godsdiens of op ander maniere ondervind
word
• Navorsing toon dat persone wat ‘n sterk
spiritualiteit beoefen, siekte, stres en die
dood beter hanteer
Gaan vir gereelde
ondersoekeKANSA bied siftingstoetse landswyd aan by
ons KANSA Sorgsentra & Mobiele
Gesondsheidseenhede:
• FotoFinder - baanbrekers opsporings-
tegnologie vir velkanker
• Prostaat kanker - Prostaat Spesifieke
Antigeen (PSA) toetse – bloed-toetse vir
PSA vlakke. Hoë vlakke mag verwysing vir
verdere toetse soos ‘n Digitale Rektale
Ondersoek deur jou dokter vereis
• Leiding oor Teskilulêre - en bors
selfondersoeke
Gaan vir gereelde
ondersoeke• SureTouch - die nuutste tegnologie vir
veilige borsondersoek. Indien nodig, mag
jy na jou dokter verwys word vir ‘n
mammogram
• Servikale kanker - gaan ten minste elke 2
tot 3 jaar vir Papsmere vanaf die
ouderdom van 30
• Lewenstyl risiko beraming
Life is Beautiful
• KANSA se publikasie met die titel ‘Life is
Beautiful’ was daargestel vir die doel om
belangrike navorsingsinligting te verwerk en aan
die publiek beskikbaar te stel.
• Die publikasie bestaan uit 65 volkleur bladsye
propvol belangrike onderwerpe soos ‘n
gebalanseerde lewenstyl, gesonde leefwyse,
voeding (waar die ‘goeie, slegte en lelike’ in ons
kombuise onder die kollig geplaas word), fisiese
aktiwiteit, karsinogene en die geskiedenis van
beide kanker en KANSA.
• Dit bevat ook ‘n voorwoord deur Dr. Aaron
Motsoaledi, Minister van Gesondheid sowel as
resepte deur bekendes soos Evita en radio-
persoonlikheid en kankeroorwinnaar, Jeremy
Mansfield.
• Die boek is te koop by alle KANSA Sorgsentrums.
Kry joune nou!
NET R79.80
Gebalanseerde Leefwyse Feite Blad
Besoek www.cansa.org.za en
volg die skakels om meer te lees
oor ‘n gebalanseerde leefstyl