WEEK 3WOENSDAG
Graad 5
Afrikaans
Laerskool Mikro Kopiereg ©
Kyk na die foto!
Wat sien jy op die foto?Waaraan dink jy as jy die dorings sien?Het jy al in ‘n doring of duwweltjie getrap? Vertel vir sussie of boetie hoe dit gevoel het!
Laerskool Mikro Kopiereg ©
Idiome
• Leer die idioom en sybetekenis en skryf dit 3 keeruit. Teken ook ‘n prentjie om by die idioom te pas.
• Idioom: ‘n Doring in die
vlees.
• Betekenis: Iets wat jou
hinder of pla.
Laerskool Mikro Kopiereg ©
SpelSoek die volgende woorde se betekenis op in ‘n
woordeboek of google dit. Skryf die woord 5 keer uit
en maak ‘n goeie sin met die woord.
1)jaloesie
2)afknou
3)ongelukkig
4)leuens
Laerskool Mikro Kopiereg ©
TaalleerSELFSTANDIGE NAAMWOORD
(s.nw.)
Laerskool Mikro Kopiereg ©
Verryking:
1542377723-grd5k1
-aht-wk5-6-eenheid-3-taalstrukture-en-konvensies-selfstandige-en-byvoeglike-naamwoorde.pdf
Leer die soortname en versamelname en voltooi die blokkiesraaisel.
Laerskool Mikro Kopiereg ©
ANTWOORDE
AF: 2) kleinvee 7) vrugte 8) graan 9) breekgoed
11) insekte 15) gehoor 16) swerm
18) skool 19) werpsel
DWARS: 1) pluimvee 3) grootvee 4) kleinwild
5) grootwild 6) groente 10) beddegoed
12) orkes 13) boord 14) digbundel
17) trop
Laerskool Mikro Kopiereg ©
Lees:
Lees die gedig Eina-woorde (p.74) 5 keer hardop deur. Staan voor ‘n spieël as jy dit lees. Luister en kyk na jouself terwyl jy lees.
Laerskool Mikro Kopiereg ©
Top Related