Download - Seks-onderrig: Tyd om te praat · Seks-onderrig: Tyd om te praat Andr ea KUsel Omdat moeilike gesprekke oor seks nie tuis gevoer word nie, val die verantwoordelikheid nou op skole

Transcript
Page 1: Seks-onderrig: Tyd om te praat · Seks-onderrig: Tyd om te praat Andr ea KUsel Omdat moeilike gesprekke oor seks nie tuis gevoer word nie, val die verantwoordelikheid nou op skole

The copyright act of 1978 (as amended) prohibits the reproduction of this copy IN ANY FORMAT, (See Clause 4 Terms and Conditions) without priorpermission of the original publisher.

Publication

BEELD

Page

4

Date

Mon 09 Sep 2019

AVE (ZAR)

16949.59

Seks-onderrig:Tyd om te praatAndrea KUsel

Omdat moeilike gesprekke oorseks nie tuis gevoer word nie,val die verantwoordelikheid nouop skole om leerlinge daaroor inte lig, anders sit ons met waar-mee ons nou sit: ernstige ge-slagsgeweld.

Só sê dr. Jaco Deacon, adjunk-hoof van die Federasie vir Suid-Afrikaanse Skoolbeheerliggame(Fedsas). Hy sê daar moet ge-praat word oor seksonderrig engemeenskappe moet weet waar-oor dit gaan.

"Swangerskappe word wegge-steek, of in erger gevalle wordagterplaas-aborsies gedoen. Distyd dat daar oor dié goed gepraatword," sé hy.

Sy kommentaar volg in reak-sie op die nasionale departementvan basiese onderrig se geskre-we seksonderriglesse wat tansby sowat 1 500 skole landwyd ge-toets word.

Die departement het verledeweek in 'n verklaring gesê diedoel hiervan is onder meer omleerlinge "meer bewus te maakvan geslagsgeweld".

Die departement sé seksonder-rig en onderrig in die voorko-ming van MIV word reeds sedert

Dr. Jaco Deacon, adjunkhoof vanFedsas.

2000 aangebied as deel van dievak lewensoriëntering. Maar diehoë koers van leerlinge watswanger raak en MIV opdoen,wys daar was geen veranderingin die gedrag van leerlinge nie.

"En baie onderwysers is onge-maklik met die aanbied vanseksonderrig."

Luidens die verklaring het diegetal swangerskappe onder leer-linge van 71 234 in 2009 tot 99 041in 2013 toegeneem.

Die departement het dus in2017 begin beplan om geskreweseksonderriglesse by die kurri-kulum te voeg.

Lesplanne is gevolglik uitge-werk vir onderwysers wat LOaanbied vir leerlinge van gr. 4

Ouers moet nader aandie vuur staan. Onshet almal se hulpnodig.- Dr. Jaco Deacon

tot gr. 12. "Die planne is ontwerpom onderwysers te help om we-tenskaplik akkurate, ouderdoms-en kultuurgepaste seksonderrigaan te bied," lui die verklaring.

Dié geskrewe lesplanne wordtans in 1 572 skole in die Vry-staat, Gauteng, KwaZulu-Natal,Mpumalanga en die Wes-Kaapgetoets voordat dit landwyd in-gestel sal word.

Luidens die verklaring hetverskeie ingrypings gehelp datswangerskappe onder leerlingevan 99 000 in 2013 tot 82 000 in2017 gedaal het.

Deacon sê gesprekke oor seksen geslag gebeur nie meer plaasin ouerhuise nie omdat gesin-strukture verander het.

"Maar as jy kyk na wat die af-gelope twee of drie weke gebeurhet (die soeklig wat onlangs op

geslagsgegronde geweld beginval het), het ons op die punt ge-kom dat dié moeilike gesprekkenou in skole en gemeenskappemóét plaasvind."

Deacon sê dit beteken egternie dat ouers kan agteroorsitomdat die gesprekke in skole ge-voer word nie.

"Ouers moet nader aan dievuur staan. Ons het almal sehulp nodig."

Prof. Elda de Waal, 'n navor-ser in die veld van openbare sko-le aan die Noordwes-Universiteit(NWU), sê dit bekommer haardat die las op onderwysers alhoe swaarder word.

"Daar is verskeie onderwerpewat roep om aandag, maar ditraak te veel. Onderwysers sewerklading raak net te groot vireen persoon om te kan hanteer."

De Waal sê onderwysers moetobjektief wees wanneer hulleseksonderrig aanbied. "Maarhoe bly 'n mens objektief met só'n teer onderwerp? Wat nog tepraat van verskillende gelowe sesienings oor seks?"

Sy sê om bloot elke keer diekurrikulum te verander as 'nprobleem in die samelewing op-duik, gaan nie die probleem op-los nie.