Opstel Assesseringsrubriek
50
50 KODE 7 Uitmuntend 80 – 100%
KODE 6 Verdienstelik
70 – 79%
KODE 5 Beduidend 60 – 69%
KODE 4 Voldoende 50 – 59%
KODE 3 Matig
40 – 49%
KODE 2 Basies
30 – 39%
KODE 1 Ontoereikend
0 – 29%
INH
OU
D E
N
BEP
LAN
NIN
G
32 P
UN
TE
26 tot 32
22½ tot
25½
19½ tot 22
16 tot 19
13 tot
15½
10 tot
12½
0 tot 9½
TAA
L ST
YL E
N
RED
IGER
ING
12
PU
NTE
10 tot 12
8½ tot 9½
7½ tot 8
6 tot 7
5 tot 5½
4
0 tot 3½
STR
UK
TUU
R
6 PU
NTE
5 tot 6
4½
4
3
2½
2
0 tot 1½
Opstel 50
50 KODE 7 Uitmuntend 80 – 100%
KODE 6 Verdienstelik
70 – 79%
KODE 5 Beduidend 60 – 69%
KODE 4 Voldoende 50 – 59%
KODE 3 Matig
40 – 49%
KODE 2 Basies
30 – 39%
KODE 1 Ontoereikend
0 – 29% 26 – 32 22½ – 25½ 19½ – 22 16 – 19 13 – 15½ 10 – 12½ 0 – 9½
INHO
UD E
N BE
PLAN
NING
32
PUN
TE
Inhoud beïndruk leser met skerp insig in onderwerp.
Idees is ryp en prikkel die belangstelling.
Beplanning en/of eerste poging lei tot ‘n feitlik foutlose, gepaste opstel.
Inhoud toon deeglike interpretasie van die onderwerp.
Idees is interessant en verbeeldingryk.
Beplanning en/of eerste poging lei tot ‘n goeie, gepaste opstel.
Inhoud toon ‘n goeie interpretasie van die onderwerp.
Idees is interessant en oortuigend.
Beplanning en/of eerste poging lei tot ‘n goeie, gepaste opstel.
Inhoud toon ‘n voldoende interpretasie van onderwerp.
Idees is gewoon en diepte ontbreek.
Beplanning en /of eerste poging lei tot ‘n aanvaarbare opstel / aanbieding.
Inhoud is gewoon met leemtes in samehang.
Idees is meestal relevant; herhalend.
Beplanning en/of eerste poging lei tot ‘n gemiddelde / redelike verstaanbare opstel.
Inhoud is dikwels onverstaanbaar. Gebrek aan samehang.
Idees is min en dikwels herhalend.
Beplanning en/of eerste poging lei tot ‘n opstel wat nie goed aangebied is nie.
Inhoud nie ter sake nie. Geen samehang.
Idees is herhalend.
Beplanning en/of eerste poging ontbreek heeltemal. Swak opstel / aanbieding.
10 – 12 8½ – 9½ 7½ – 8 6 – 7 5 – 5½ 4 0 – 3½
TAAL
STY
L EN
RED
IGER
ING
12 P
UNTE
Toon ‘n kritiese bewustheid.
Effektiewe gebruik van taal en punktuasie.
Maak gebruik van figuurlike taal.
Woordkeuse is hoogs toepaslik / uitstekend.
Styl, toon en register is baie gepas
Opstel is feitlik foutloos na proeflees en redigering.
Toon ‘n kritiese bewustheid.
Korrekte gebruik van taal en punktuasie.
Kan figuurlike taal korrek in konteks gebruik.
Woordkeuse is variërend en korrek gebruik.
Styl, toon en register is toepaslik vir die onderwerp.
Opstel is meestal foutloos na proeflees en redigering.
Daar is bewyse van ‘n kritiese taalbewustheid.
Meestal korrekte gebruik van taal en punktuasie.
Woordkeuse is gepas vir die opstel.
Styl, toon en register is meestal toepaslik vir die onderwerp. Opstel is oor die algemeen foutloos na proeflees en redigering.
‘n Aanduiding van kritiese taalbewustheid.
Taal baie eenvoudig en punktuasie voldoende.
Woordkeuse is voldoende.
Styl, toon en register oor die algemeen in ooreenstemming met vereistes vir die onderwerp.
Opstel het steeds foute na proeflees en redigering.
Beperkte kritiese taalbewustheid.
Taal gewoon en punktuasie dikwels foutief gebruik.
Woordkeuse is basies.
Styl, toon en register toon gebrek in samehang.
Opstel het steeds baie foute na proeflees en redigering.
Geen kritiese taalbewustheid.
Gebrekkige taal en punktuasie.
Woordkeuse is beperk.
Styl, toon en register is onvanpas.
Opstel is besaai met foute ten spyte van proeflees en redigering.
Geen kritiese taalbewustheid.
Ernstige gebrek aan taal en punktuasie.
Woordkeuse is ontoepaslik.
Styl, toon en register is baie gebrekkig.
Opstel is besaai met foute en verwarrend ten spyte van proeflees en redigering.
5 – 6 4½ 4 3 2½ 2 0 – 1½
STRU
KTUU
R 6 P
UNTE
Ontwikkeling van die onderwerp is samehangend met verbeeldingryke detail.
Sinkonstruksies en paragrafering is samehangend gekonstruktureer / saamgestel.
Lengte is in ooreenstemming met vereistes.
Ontwikkeling van die onderwerp bevat meestal goeie idees en baie detail is ingesluit.
Sinskonstruksies en paragrafering bevat ‘n verskeidenheid tipes sinne en paragrawe skakel logies.
Lengte is korrek.
Ontwikkeling van die onderwerp bevat heelwat idees en detail is ingesluit.
Sinskonstruksies en paragrafering is samehangend en gekonstruktureerd saamgestel.
Lengte is korrek.
Ontwikkeling van die onderwerp bevat sommige idees en noodsaaklike detail is ingesluit.
Sinskonstruksies en paragrafering het foute maar opstel maak nog sin.
Lengte is amper korrek.
Ontwikkeling van die onderwerp het bewyse van sommige noodsaaklike idees.
Sinskonstruksies en paragrafering is foutief maar idees is verstaanbaar.
Lengte is te kort of te lank.
Ontwikkeling van die onderwerp wys afdwaling daarvan. Algemene gedagtegang is moeilik om te volg.
Sinskonstruksies en paragrafering is baie elementêr saamgestel.
Lengte is te kort of te lank.
Ontwikkeling van die onderwerp wys ‘n heeltemal afdwaling daarvan.
Sinskonstruksies en paragrafering is deurmekaar en ondeurdag.
Lengte is heeltemal te kort of te lank.
Lang Funksioneel Assesseringsrubriek
30
30 KODE 7
Uitmuntend 80 – 100%
KODE 6 Verdienstelik
70 – 79%
KODE 5 Beduidend 60 – 69%
KODE 4 Voldoende 50 – 59%
KODE 3 Matig
40 – 49%
KODE 2 Basies
30 – 39%
KODE 1 Ontoereikend
0 – 29%
INH
OU
D E
N B
EP
LAN
NIN
G
20 P
UN
TE
16 tot 20
14 tot
15½
12 tot
13½
10 tot
11½
8
tot 9½
6
tot 7½
0 tot 5½
TAAL
STY
L EN
R
EDIG
ERIN
G
10 P
UN
TE
8
tot 10
7
tot 7½
6
tot 6½
5 tot 5½
4
tot 4½
3
tot 3½
0 tot 2½
Lang Funksionele Skryfstuk 30
30 KODE 7 Uitmuntend 80 – 100%
KODE 6 Verdienstelik
70 – 79%
KODE 5 Beduidend 60 – 69%
KODE 4 Voldoende 50 – 59%
KODE 3 Matig
40 – 49%
KODE 2 Basies
30 – 39%
KODE 1 Ontoereikend
0 – 29% 16 – 20 14 – 15½ 12 – 13½ 10 – 11½ 8 – 9½ 6 – 7½ 0 – 5½
INHO
UD E
N BE
PLAN
NING
20
PUN
TE
VEREISTES VAN TEKS: Gespesialiseerde kennis van tipe teks. INHOUD: Gedissiplineerde skryfwerk, behou deurgaans algehele fokus, geen afwykings nie. INHOUD EN IDEES: Algeheel samehangend; alle detail rugsteun / pas by die onderwerp. BEPLANNING EN / OF EERSTE POGING: Lei tot ‘n feitlik foutlose, gepaste teks. FORMAAT: Al die nodige reëls is perfek toegepas. Uitmuntend.
VEREISTES VAN TEKS: Dra goeie kennis van tipe teks. INHOUD: Gedissiplineerde skryfwerk, behou fokus, byna geen afwykings nie. INHOUD EN IDEES: Samehangend, behou fokus, alle detail rugsteun / pas by die onderwerp. BEPLANNING EN / OF EERSTE POGING: Lei tot ‘n goed saamgestelde, gepaste teks. FORMAAT: Al die nodige reëls is toegepas. Verdienstelik.
VEREISTES VAN TEKS: Dra redelike kennis van tipe teks. INHOUD: Behou fokus, onbenullige afwykings. INHOUD EN IDEES: Samehangend, detail rugsteun / pas by die onderwerp. BEPLANNING EN / OF EERSTE POGING: Lei tot ‘n gepaste, goeie teks. FORMAAT: Die meeste van die nodige reëls vir die formaat is toegepas. Beduidend.
VEREISTES VAN TEKS: Dra voldoende kennis van tipe teks. INHOUD: Wyk af van die onderwerp maar dit belemmer nie die oorhoofse betekenis nie. INHOUD EN IDEES: Voldoende samehangend, sommige van die detail rugsteun / pas by die onderwerp. BEPLANNING EN / OF EERSTE POGING: Lei tot ‘n bevredigende aanbieding / teks. FORMAAT: Kennis van die nodige reëls vir die formaat is voldoende.
VEREISTES VAN TEKS: Dra ‘n gemiddelde kennis van tipe teks. Respons op geskrewe teks toon ‘n skraal / oppervlakkige fokus. INHOUD: Wyk af van die onderwerp, betekenis is plek-plek vaag. INHOUD EN IDEES: Gemiddeld samehangend, basiese detail steun / pas by die onderwerp. BEPLANNING EN / OF EERSTE POGING: Lei tot ‘n gemiddelde / redelike verstaanbare teks. FORMAAT: Kennis van die nodige reëls vir die formaat is gemiddeld. Kritiese, nalatige foute is begaan.
VEREISTES VAN TEKS: Dra ‘n elementêre kennis van tipe teks. Respons op geskrewe teks toon ‘n beperkte fokus. INHOUD: Wyk af van die onderwerp, betekenis is plek-plek verwarrend. INHOUD EN IDEES: Min samehang, min detail steun / pas by die onderwerp. BEPLANNING EN / OF EERSTE POGING: Teks is nie goed aangebied nie. FORMAAT: Kennis van die nodige reëls vir die formaat is basies.
VEREISTES VAN TEKS: Dra ‘n geen kennis van tipe teks. INHOUD: Wyk af van die onderwerp, betekenis is plek-plek verwarrend. INHOUD EN IDEES: Geen samehang, te min detail steun / pas by die onderwerp. BEPLANNING EN / OF EERSTE POGING: Afwesig / nie gedoen nie. Swak aanbieding van die teks. FORMAAT: Dra geen kennis van die nodige reëls vir die formaat nie.
8 – 10 7 – 7½ 6 – 6½ 5 – 5½ 4 – 4½ 3 – 3½ 0 – 2½
TAAL
STY
L EN
RED
IGER
ING
10 P
UNTE
Teks is GRAMMATIKAAL akuraat; SINNE is
goed gekonstruktureerd /
saamgestel. WOORDESKAT is
baie toepaslik vir die doel van die teks,
gehoor en konteks. STYL, TOON EN
REGISTER is baie toepaslik.
Teks is feitlik foutloos na PROEFLEES EN
REDIGERING LENGTE is in
ooreenstemming met vereistes.
Teks is GRAMMATIKAAL akuraat; SINNE is
goed gekonstruktureerd /
saamgestel. WOORDESKAT is
meestal toepaslik vir die doel van die teks, gehoor en
konteks. STYL, TOON EN
REGISTER is meestal toepaslik. Teks is oorwegend
foutloos na PROEFLEES EN
REDIGERING LENGTE is in
ooreenstemming met vereistes.
Teks is GRAMMATIKAAL maklik om te lees;
SINNE is goed gekonstruktureerd /
saamgestel. WOORDESKAT is
toepaslik vir die doel van die teks, gehoor
en konteks. STYL, TOON EN
REGISTER is oor die algemeen toepaslik.
Teks is oor die elgemeen / meestal
foutloos na PROEFLEES EN
REDIGERING LENGTE is in
ooreenstemming met vereistes.
Teks is GRAMMATIKAAL verstaanbaar TEN SPYTE VAN foute; SINNE is voldoende gekonstruktureerd /
saamgestel. WOORDESKAT is baie voldoende vir die doel van die teks, gehoor en
konteks. STYL, TOON EN
REGISTER is voldoende.
Teks het steeds foute na
PROEFLEES EN REDIGERING
LENGTE is amper korrek.
Teks het GRAMMATIKAAL
verskeie foute; SINNE is eenvoudig en so
saamgestel dat dit amper sin maak.
WOORDESKAT is beperk en nie baie
vanpas vir doel van die teks, gehoor en konteks
nie. STYL, TOON EN REGISTER toon
gebrekke / leemtes. Teks het steeds foute na
PROEFLEES EN REDIGERING
LENGTE is te kort / te lank.
Teks is GRAMMATIKAAL swak en moeilik om te volg.
WOORDESKAT benodig remediëring en is nie toepaslik vir doel van die teks, gehoor en
konteks nie. STYL, TOON EN
REGISTER is ontoepaslik.
Teks is besaai met foute TEN SPYTE VAN
PROEFLEES EN REDIGERING
LENGTE is te kort / te lank.
Teks is GRAMMATIKAAL
uiters swak en maak nie sin nie.
WOORDESKAT benodig ernstige remediëring en is
glad nie toepaslik vir doel van die teks, gehoor en konteks
nie. STYL, TOON EN
REGISTER kom nie ooreen met die
onderwerp nie; is nie van toepassing vir die onderwerp nie. Teks is besaai met
foute en verwarrend TEN SPYTE VAN PROEFLEES EN
REDIGERING LENGTE is heeltemal
te kort / te lank.
Funksioneel Assesseringsrubriek
25
25 KODE 7
Uitmuntend 80 – 100%
KODE 6 Verdienstelik
70 – 79%
KODE 5 Beduidend 60 – 69%
KODE 4 Voldoende 50 – 59%
KODE 3 Matig
40 – 49%
KODE 2 Basies
30 – 39%
KODE 1 Ontoereikend
0 – 29%
INH
OU
D E
N B
EP
LAN
NIN
G
15 P
UN
TE
12 tot 15
10½ tot
11½
9
tot 10
7½ tot 8½
6
tot 7
4½ tot 5½
0 tot 4
TAAL
STY
L EN
R
EDIG
ERIN
G
10 P
UN
TE
8
tot 10
7
tot 7½
6
tot 6½
5 tot 5½
4
tot 4½
3
tot 3½
0 tot 2½
Funksionele Skryfstuk 25
25 KODE 7 Uitmuntend 80 – 100%
KODE 6 Verdienstelik
70 – 79%
KODE 5 Beduidend 60 – 69%
KODE 4 Voldoende 50 – 59%
KODE 3 Matig
40 – 49%
KODE 2 Basies
30 – 39%
KODE 1 Ontoereikend
0 – 29% 12 – 15 10½ – 11½ 9 – 10 7½ – 8½ 6 – 7 4½ – 5½ 0 – 4
INHO
UD E
N BE
PLAN
NING
15

Kort Funksioneel Assesseringsrubriek
20
20 KODE 7 Uitmuntend 80 – 100%
KODE 6 Verdienstelik
70 – 79%
KODE 5 Beduidend 60 – 69%
KODE 4 Voldoende 50 – 59%
KODE 3 Matig
40 – 49%
KODE 2 Basies
30 – 39%
KODE 1 Ontoereikend
0 – 29%
INH
OU
D E
N B
EPLA
NN
ING
12
PU
NTE
10 tot 12
9
8
6
tot 7
5
4
0 tot 3
TAA
L ST
YL E
N
RED
IGER
ING
8
PUN
TE
6½ tot 8
6
5
tot 5½
4
tot 4½
3½
2½ tot 3
0 tot 2
Kort Funksionele Skryfstuk 20
20 KODE 7 Uitmuntend 80 – 100%
KODE 6 Verdienstelik
70 – 79%
KODE 5 Beduidend 60 – 69%
KODE 4 Voldoende 50 – 59%
KODE 3 Matig
40 – 49%
KODE 2 Basies
30 – 39%
KODE 1 Ontoereikend
0 – 29% 10 – 12 9 8 6 – 7 5 4 0 – 3
INHO
UD E
N BE
PLAN
NING
20
PUN
TE
VEREISTES VAN TEKS:
Gespesialiseerde kennis van tipe teks.
INHOUD: Gedissiplineerde skryfwerk, behou
deurgaans algehele fokus, geen
afwykings nie. INHOUD EN IDEES:
Algeheel samehangend; alle
detail rugsteun / pas by die onderwerp.
BEPLANNING EN / OF EERSTE
POGING: Lei tot ‘n feitlik foutlose, gepaste teks.
FORMAAT: Al die nodige reëls is perfek
toegepas. Uitmuntend.
VEREISTES VAN TEKS: Dra goeie
kennis van tipe teks. INHOUD:
Gedissiplineerde skryfwerk, behou fokus, byna geen
afwykings nie. INHOUD EN IDEES:
Samehangend, behou fokus, alle
detail rugsteun / pas by die onderwerp.
BEPLANNING EN / OF EERSTE
POGING: Lei tot ‘n goed saamgestelde,
gepaste teks. FORMAAT: Al die
nodige reëls is toegepas.
Verdienstelik.
VEREISTES VAN TEKS: Dra redelike kennis van tipe teks.
INHOUD: Behou fokus, onbenullige
afwykings. INHOUD EN IDEES: Samehangend, detail rugsteun / pas by die
onderwerp. BEPLANNING EN /
OF EERSTE POGING: Lei tot ‘n
gepaste, goeie teks. FORMAAT: Die meeste van die
nodige reëls vir die formaat is toegepas.
Beduidend.
VEREISTES VAN TEKS: Dra
voldoende kennis van tipe teks.
INHOUD: Wyk af van die onderwerp maar dit belemmer nie die oorhoofse
betekenis nie. INHOUD EN IDEES:
Voldoende samehangend,
sommige van die detail rugsteun / pas by die onderwerp.
BEPLANNING EN / OF EERSTE
POGING: Lei tot ‘n bevredigende
aanbieding / teks. FORMAAT: Kennis van die nodige reëls
vir die formaat is voldoende.
VEREISTES VAN TEKS: Dra ‘n gemiddelde kennis
van tipe teks. Respons op geskrewe teks toon ‘n
skraal / oppervlakkige fokus.
INHOUD: Wyk af van die onderwerp, betekenis is
plek-plek vaag. INHOUD EN IDEES:
Gemiddeld samehangend, basiese detail steun / pas by die
onderwerp. BEPLANNING EN / OF EERSTE POGING: Lei
tot ‘n gemiddelde / redelike verstaanbare
teks. FORMAAT: Kennis van die nodige reëls vir die formaat is gemiddeld.
Kritiese, nalatige foute is begaan.
VEREISTES VAN TEKS: Dra ‘n
elementêre kennis van tipe teks. Respons op geskrewe teks toon ‘n
beperkte fokus. INHOUD: Wyk af van
die onderwerp, betekenis is plek-plek
verwarrend. INHOUD EN IDEES: Min samehang, min
detail steun / pas by die onderwerp.
BEPLANNING EN / OF EERSTE POGING:
Teks is nie goed aangebied nie.
FORMAAT: Kennis van die nodige reëls vir die
formaat is basies.
VEREISTES VAN TEKS: Dra ‘n geen
kennis van tipe teks. INHOUD: Wyk af van
die onderwerp, betekenis is plek-plek
verwarrend. INHOUD EN IDEES: Geen samehang, te
min detail steun / pas by die onderwerp.
BEPLANNING EN / OF EERSTE
POGING: Afwesig / nie gedoen nie. Swak
aanbieding van die teks.
FORMAAT: Dra geen kennis van die
nodige reëls vir die formaat nie.
6½ – 8 6 5 – 5½ 4 – 4½ 3½ 2½ – 3 0 – 2

Top Related