Download - Kruie: voor-en nadele - Aalwyn.co.za

Transcript
Page 1: Kruie: voor-en nadele - Aalwyn.co.za

t: 028 735 8100 e: [email protected] www.af.co.za

Kruie: voor-en nadele

t: 028 735 8100 e: [email protected] www.af.co.za

Sekere kruie versterk die werking van medikasie, terwyl ander nie saam gebruik kan word nie.Selfs kruie kan onplesierige newe-effekte hê.

Begin dus altyd met die laagste dosis vir die eerste week.Moet nooit die voorgeskrewe dosis oorskrei nie.

Dis belangrik om die wenke by elke supplement te ken.

Page 2: Kruie: voor-en nadele - Aalwyn.co.za

t: 028 735 8100 e: [email protected] www.af.co.za

Moenie aanbeveel vir persone wat bloedverdunnings/of teenstollings- medikasie gebruik nie.Nie vir jong seuns.

Pluspunte:• Is prostaat-vriendelik.• Help krimp die voering van die prostaat

wat urinering vergemaklik.• Bevat sink wat essensieël is om abnormale

prostaatkondisies te vertraag.• Gunstig vir behoorlike bloedsirkulasie.• Dra by tot emosionele kalmte.

Page 3: Kruie: voor-en nadele - Aalwyn.co.za

t: 028 735 8100 e: [email protected] www.af.co.za

Moenie aanbeveel vir persone wat bloedverdunnings/of teenstollings-medikasie gebruik nie.

Pluspunte:• Gunstig vir verbeterde bloedsirkulasie en bloedvloei,

ook na die brein. • Speel ‘n belangrike rol in die volgende:• Swak geheue.• Swak konsentrasievermoë.• Stimuleer trae limfvaatstelsel – selluliet.• Verwydering van gif- en afvalstowwe.• Help herstel waterbalans – waterretensie. • Bevorder welsyn van skildklier, lewer en niere.

Page 4: Kruie: voor-en nadele - Aalwyn.co.za

t: 028 735 8100 e: [email protected] www.af.co.za

Pluspunte:• Verminder simptome van verkoue en griep.• Bespoedig herstelproses en beskerm teen infeksies.• Versnel genesing van wonde.• Groei en herstel van liggaamsweefsel. • Vernuwe en herstel kollageenlaag en vermeerder elastin.• Verbeter elastisiteit van vel en verminder plooitjies.• Verseker gesonde bene en tande. • Bied beskerming teen komplikasies van diabetes. • Tekort aan vit C lei tot katarakvorming. • 2 Kapsules per dag (1000mg) help verhoed katarakvorming.

Hemochromatosis beteken te veel yster bou in die liggaam op. • Vermy voedsel wat baie yster bevat.• Word ‘n bloedskenker, dit sal help. • Moenie gebruik nie.

Page 5: Kruie: voor-en nadele - Aalwyn.co.za

t: 028 735 8100 e: [email protected] www.af.co.za

Nie aanbeveel vir persone wat antidepressante gebruik nie.Veroorsaak sonsensitiwiteit.

Gebruik

Pluspunte:St John’s Wort in • Verbeter die werking van die hormonale stelsel.• Help verlig spanning, angs en senuagtigheid.• Kan help om serotonienvlakke in die brein gunstig te

beïnvloed,• Wat ‘n mens laat “goed voel”. • Dra by tot emosionele kalmte.

Page 6: Kruie: voor-en nadele - Aalwyn.co.za

t: 028 735 8100 e: [email protected] www.af.co.za

Moenie gebruik tydens swangerskap nie.

Pluspunte:Plant ekstrakte in het ‘n voordelige uitwerking op die vroulike liggaam: • Gunstig vir hormoon-harmonie.• Menstruele welsyn.

• Vroulike klagtes.• Buierigheid en spanning.

• Ongereeldheid.

• Kan gebruik word deur vroue van alle ouderdomme

Page 7: Kruie: voor-en nadele - Aalwyn.co.za

t: 028 735 8100 e: [email protected] www.af.co.za

• Volgens die Universiteit van Stellenbosch moet kankerbossie nie vir HIV/Vigs pasiënte aanbeveel word nie.

• Word nie aanbeveel tydens chemo-behandeling nie.• Nie vir persone wat aan ‘n outo-immuunsiekte lei nie.• Word nie aanbeveel tydens swangerskap nie. Veiligheidsrisiko.

Pluspunte: • Kragtige immuunversterker en daarom juis geskik nadat chemo voltooi is om liggaamskragte

en immuunstelsel weer op te bou.

• Het ‘n voordelige uitwerking op die lewenskwaliteit van pasiënte met ‘n uittering-sindroomsiekte soos:

• Tering • Bulimia• Anorexia • Kanker

Page 8: Kruie: voor-en nadele - Aalwyn.co.za

t: 028 735 8100 e: [email protected] www.af.co.za

Echinacea in :Mag inmeng met chemoterapeutiese medikasie.

Nie vir persone wat aan ‘n outo-immuunsiekte lei nie.Moenie gedurende swangerskap gebruik nie. Veiligheidsrisiko.

Pluspunte:Versterk die natuurlike immuunstelsel.• Wêreldwyd die # 1 kruid vir verkoue, griep

en boonste lugweg virussiekte waarvoor antibiotika nie gebruik word nie:

• Verminder simptome van die siekte.• Verkort die duur van die siekte. • Verbeter stamina en kroniese moegheid.• Kragtige immuunversterker.

Page 9: Kruie: voor-en nadele - Aalwyn.co.za

t: 028 735 8100 e: [email protected] www.af.co.za

Moenie produkte wat bitters bevat vir swanger vroue en borsvoedende

moeders aanbeveel nie.

en bevat bitters.

Page 10: Kruie: voor-en nadele - Aalwyn.co.za

t: 028 735 8100 e: [email protected] www.af.co.za

Pluspunte van die Bitters:

Daar is wetenskaplik bewys dat die bitter gedeelte van die aalwyn 5 antiseptiese eienskappe, 3 anti-inflammatoriese eienskappe en een antibiotiese eienskap bevat.Die antivirale eienskappe: virusse soos vratjies, waterpokkies, gordelroos, koorsblare.Die antimikrobiese eienskappe: etterige puisies, wonde/sere.Insekbyte soos spinnekopbyt. Stimuleer eetlus: spysverteringsappe begin afskei. Spysvertering: antibakteriese werking. Swamme onder vinger-en toonnaels.Diere: inwendige en uitwendige parasiete. Plantluise: versmoor die plantluise.

Kragtige kolonreiniger:

It has been clinically proven that the use of anthranoid laxatives (such as Aloe ferox bitters), even in the long run, not cause cancer. (Deptment of Medicine, University or Erlanger, Germany; magazine: Gut, Mei 2000, v 46 (5), p 651 – 655