Download - Komaan)Laat Ons Praat Oor Tiener Swarryerskappe!...Komaan)Laat Ons Praat Oor Tiener Swarryerskappe! Die onrusbare bevindinge van 6n sfudie oor tiener swangerskappe het die behoefte

Transcript
  • Komaan)Laat OnsPraat Oor TienerSwarryerskappe!Die onrusbare bevindinge van 6n sfudie oor

    tiener swangerskappe het die behoefte vir seksopvoeding in skole weer na vore gebring. Dit is 6ndringende lavessib, sG Mnr. Sameul Kaapana vandie nasionale studente organisasie, Nanso.

    Omtrent 80 persent vanvroue in Katutura het huleerste kind in hul tienerjare.Meeste mense verkies egternog om die feit te ignoreer dattieners seksueel aktiefis endat.hulle advies en onder-steuning nodig het.

    Hierdie norm is gelukkigbesig om te verander metgroepe in die gemeenskap watbesef dat dit hoog tyd is omoor die probleem wat ons jeugin die gesig staar, te praat.,

    Mej. Pandu Hailonga vandie Ministerie van Gesondheiden Maatskaplike Dienste wiedib studie onder skoolkindersgedoen het, s6 die doel wasorn die probleme wat tienershet te identifiseer. Die studiehet op tieners se kennis van enhoudings teenoor voortplan- .ting gekonsentreer.

    Pandu s6 die resultate vanhaar studie het 'n taamlikeopskudding in die gemeenskapveroorsaak en bygevodg datdie reaksie 'n duidelike

    aanduiding is dat tienerswangerskappe nie maklikbespreek word nie. Pandu s6een van die belangriksteaspekte van tienerswangerskappe in Namibi€ isdie feit dat die situasie niealom bekend is nie.

    Daar is geen data beskikbaaroor kinders wat kindeis kry endie getal kinders wat die skoolmoet verlaat as gevolg vanswangerskappe nie. Sy s€ datalhoewel tienerswangerskappenie 'n nuwe verskynsel inNamibie is nie, word dit niedeur die gemeenskap aanvaarnie.

    Dis taboe om oor seks tepraat en baie ouers sd dat ditlosse sedes sal aanmoedig. Inhaar studie het Pandu gevinddat tieners gebruik rnaak vanander marliere om inligting tekry" Hulle wend hulself totvriende en tydskrifte in dieafwesigheid van oop, reguitbesprekings oor seks met hulouers.

    Die uiteinde is dat tienersdikwels verkeerd ingelig worden hul kennis oor die onder-werp skraal is.

    Pandu het 'n kort storie virdie doelvan haar studie ge-skryf. Hierdie storie vertel dieverhaalvan'n jong meisie wat

    :l a l\

  • Y

    die skool moet verlaat as ge-volg van swangerskap. panduvoel dat tieners makliker oorhul eie ondervindinge konpraat as hulle na die storie konverwys. Besprekings oor diestorie het duidelik gewys dattieners se seksuele onder-vindinge gewoonlik onbeplanden impulsief is.

    Van die faktore wat bydratot tienerswangerskappe is:'n gebrek aan ouerliefcle, ,ngebrek aan inliEing oor seksen voorbehoedmiddels.finansiele probleme, 'nbegeerte vir sosiale aanvaar-ding en die gemeenskap senegatiewe houding tot tienerswat seksueel aktief is.

    Pandu s6 die resultate vanhaar studie wys net die puntvan die ysberg. Sy stel voordat seks opvoeding in skoleaangebied moet word, maar s€dat dit alleen nie hierdiediepliggende sosiale probleemsal oplos nie."Mans moet sit en bewustelikhul houdings teenoor vroueondersoek, " sO sy. Ons moetkyk na hoe ons met mekaaroor die weg kom, en probeerom 'n kultuur waarin daarwedersydse respek vir mekaaris, te kweek.

    Alhoewel Nanso reeds lankvir die instelling van seksopvoeding in skole beywer, isdie reaksie van die Ministerievan Opvoeding steeds' teleur_

    stellend. Amptenare van dieministerie hou vol dat seksvoorligting 'n baie kontro-versiele kwessie is en datmeeste mense in die gemeen_skap daarteen gekant is.

    "Nanso voel egter dat seksopvoeding van uiterste belangis. Tienerswangerskappe isaan die toeneem. Meer as 3000 jong meisies het verledejaar in die Ondangwa streekswanger geraak," s6 Nansosekretaris generaal, Kaapana.

    Nanso pak die probleemaan deur jongmense bewus temaak van die kwessie.Seminare in die streke en dieverspreidin g v an pamfl ette oorvoortplanting is op hulagenda.

    A LEGENI)

    Old Days of Hunger and DroughtAs written by Ester Ngonga.

    Many years ago hunger anddrought existed in many areasof Namibia. Just like today,the drought hit our country. Inthose days the followinghappened when there washunger and drought: Theheadman and elders from theaffected area used to hold ameeting to discuss the situa_tion.

    The discussions was to planhow to get rain. In eachvillage there were specialpeople who knew how andwhere to get rain. After dis-cussion the elders agreed tosend four people for rain - onefrom each village.

    When the day came for the

    ney, they were given a blackcow without any spots on it.They had to take the cow andgo, without looking back,until they reached the placewhere the rain was.

    Normally they got rain fromEvale. This place belonged tothe dead people who died lonsago. \ "

    When they approachedEvale, the dead already knew

    that something had happenedin the country. When the fourmen came to the place theyknew where to take the cow

    They knew they were notallowed to talk, Withoutknowing how it happened, themen saw the cow already deadand people enjoying it. Asound of traditional enjoymentcame from nowhere. So thefour men had to go back towhere they came from withoutlooking back, untii theyreached home.

    Before they arrived home, itstarted to rain near theirvillage on that very day andfor about four months after-wards. From then on therewas no more hunger and nomore drought. That was howfour men to start their jour-things were then