KafeeModule 1
Kopiereg © Santam Bpk. 2007Kursuskode: ASSESS123 / Module 1
1
Gevallestudie 1Kafee
Module inleiding
Mnr. X, ’n moontlike nuwe kliënt, is baie ongelukkig met die diens wat hy by SA Versekeringsmaatskappy kry. Aangesien sy polis eersdaags hernu moet word, nader hy ons om sy bestaande polis oor te neem. Jy gaan van die huidige polisbylaag voorsien word. Daar word van jou verwag om algemene vrae te beantwoord, ’n oorsig te doen met die hulp van ’n grondplan en CD/video, die premie te bepaal, ’n kwotasie op te stel, onderskrywingsmaatreëls te tref, asook om die kliënt van raad oor moontlike veranderings te voorsien.
Die volgende afdelings gaan by hierdie gevallestudie van toepassing wees:
Algemeen Brand Diefstal Geld Glas Gemeenregtelike Aanspreeklikheid
Indien die volgende riglyne ten opsigte van hierdie risiko gevolg word, behoort jy die module sonder moeite te kan voltooi.
1. Lees eers die module sorgvuldig deur.2. Voltooi dan die vrae by Opdrag 1.3. Bestudeer weereens die inhoud van Opdrag 2.
Voltooi nou die inspeksieverslae. Voltooi die kwotasie en aanbevelings- / vereiste vorms. Voltooi die aansoekvorm asook die onderskrywings- / klousule vorm.
4. Voltooi nou die vrae by Opdrag 3.
Die blootstelling wat jy kry as jy deur hierdie gevallestudie werk, sal aan jou die nodige kennis en selfvertroue gee vir wanneer jy in die toekoms soortgelyke versoeke ontvang.
Module doelwit Die doel van hierdie module is om jou kennis oor die volgende aspekte ten opsigte van ‘n kafee (risiko) te evalueer:
Algemene vrae wat deurgaans gevra word; Risiko-evaluasie met die nodige aanbevelings; Tarief-bepaling, om ’n kwotasie te lewer en ook die toepassing van
onderskrywingsmaatreëls; en Die beantwoording van vrae oor moontlike veranderings van die risiko.
Gevallestudie
(Motiveer jou antwoorde deurgaans met tersaaklike feite om ten einde te kan kwalifiseer vir maksimum toekenning van punte soos aangetoon per vraag.)
Opdrag 1
Met jou besoek aan Mnr. X by sy kafee, verlang hy duidelikheid oor die volgende aspekte:
1. Hoewel hy baie ongelukkig is met die diens wat hy tans van sy versekeraar kry, gee hulle hom aansienlike korting op sy premie. Hy wil weet of ons sy premie blindelings net so sal aanvaar.
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
2. Moet hy die totale inhoud van die kafee teen brand verseker? Maak ons maatskappy nie daarvoor voorsiening dat dit op ’n eersteverlies-basis gedoen kan word nie?
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
3. Hy besef sigarette bied ’n groter risiko en wil daarom weet of dit ten volle teen diefstal, inbraak en roof gedek word.
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
4. Hy verkoop ook Lotto-kaartjies. Sal hy dekking geniet as van die verkope-geld geroof word? Hulle is kontraktueel daarvoor verantwoordelik. Die gemiddelde bedrag vir die verkoop van Lotto-kaartjies beloop R20 000.
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 3 Kursuskode: ASSESS123/Module1
3
2
1
2
5. Die kafee is langs ’n baie besige straat geleë. Sy huidige versekeraars wil nie aan hom dekking verleen vir wanneer iemand byvoorbeeld die kafee se groot vensters met ’n skerp voorwerp krap nie. Sal hy in terme van ons polis dekking vir só ’n voorval geniet?
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
6. Mnr. X wil weet of hy vir korting sal kwalifiseer, indien hy sy premies jaarliks vooruit betaal?
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
7. Hy beskik nie oor ’n kluis nie. Hy wil graag weet tot watter perk hy dekking sal geniet indien die geld na-ure in ’n houer onder die toonbank weggesteek word?
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
8. Die versekerde wil graag weet of hy dekking vir voedselvergiftiging in terme van ons polis sal geniet. Hy weet nie of sy huidige polis enige dekking daarvoor verleen nie.
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
9. Die eienaar van die gebou het al die winkels in die kompleks met lugversorgings-eenhede toegerus. Hy hou egter elke huurder in terme van hul huurkontrakte verantwoordelik vir skade aan die lugversorgers. Sal hy dekking in terme van ons polis geniet indien die eksterne gedeelte van die eenheid (wat agter in die gemeenskaplike werf is) deur vandaliste beskadig word? Sy huidige versekeraar kon nie hierdie vraag beantwoord nie.
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
TOTAAL
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 4 Kursuskode: ASSESS123/Module1
2
2
1
2
3
18
SA VERSEKERINGSMAATSKAPPYINSURANCE COMPANY Verwysing 5555
Meneer X Durbanweg 110Durbanville7550
Polisnommer 123456789
Segers Superette & Take Aways
Geagte meneer
Dit is met genoeë dat ons ‘n afskrif van u polis hierby insluit.
Die uwe
Onderskrywingshoof
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 5 Kursuskode: ASSESS123/Module1
BYLAE
Versekeraar: SA Versekeringsmaatskappy
Produk: Multimark III
Versekerde: Segers Superette & Take AwaysDurbanweg 110Durbanville7550
Onderneming: Kafee & Wegneemetes
Agentskap: XYZ Makelaars
Agentskapnommer 00001
Betaalwyse: Maandelikse debietorder vooruit
Instansie: Absa Bank
Betaaldatum: 1 ste dag van die maand
Versekeringstydperk: 01 Januarie 2004 tot 31 Januarie 2004Enige daaropvolgende tydperk van een kalendermaand waarvoor die maatskappy instem om die polis of enige afdeling daarvan te hernu.
Kantoor: Durbanville
Onderteken te Durbanville op 3 Januarie 2004.
Namens die Versekeraar
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 6 Kursuskode: ASSESS123/Module1
SAVersekeringsmaatskappy
Insurance Company
BYLAEOPSOMMING
Afdelings van krag Addisionele/ terugbetalingspremie
HernuwingspremieMaandeliks Jaarliks
Brand 0.00 R170.00 R2 040.00
Diefstal 0.00 R333.33 R4 000.00
Geld 0.00 R 33.33 R 400.00
Glas 0.00 R 20.00 R 240.00
Gemeenregtelike Aanspreeklikheid 0.00 R166.67 R2 000.00
Makelaarsfooi R 15.00 R 180.00
Totale premie (14% BTW ingesluit) 0.00 R738.33 R8 860.00
Ná aanvang van die dekking word hierdie bylae ’n belastingfaktuur vir betaling van die bedrag verskuldig (BTW-nommer: 1234).
Verjaringsdatum: 01/01/2005
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 7 Kursuskode: ASSESS123/Module1
SAVersekeringsmaatskappy
Insurance Company
Polisnommer: 123456789
Versekerde: Segers Superette & Take Aways
Effektiewe datum: 01/01/2004___________________________________________________________________
Endossemente van toepassing op maandelikse polis(Endossemente wat by die polis aangeheg word en deel daarvan uitmaak)
Afdeling Verwysing
Algemeen 001 Premie-aanpassingklousule
Brand N.v.t.
Diefstal
Geld N.v.t.
Glas N.v.t.
Gemeenregtelike Aanspreeklikheid(Eise ingestel-grondslag) 112 Uitbreiding: Produkaanspreeklikheid
113 Uitbreiding: Onregmatige inhegtenisname en laster
__________________________________________________________________
Algemene bepaling
Indien die versekerde bedrag, skadeloosstellingsperk of vergoeding in ’n bylae van hierdie polis:
blanko gelaat word of geen bedrag daarteenoor aangegee word nie;
aangegee word as nul, as nie van toepassing nie, as nie gedek nie of as geen skadeloosstelling verleen nie;
beteken dit die versekerde gebeurtenis of omstandigheid wat in die bylae vermeld word, word nie deur die polis gedek nie.
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 8 Kursuskode: ASSESS123/Module1
SAVersekeringsmaatskappy
Insurance Company
SAVersekeringsmaatskappy
Insurance Company
BYLAEAFDELING BRAND
Polisnommer: 123456789
Versekerde: Segers Superette & Take Aways
Transaksienommer: Effektiewe Datum: 01/01/04___________________________________________________________________
Pers nr Besonderhede van Perseel/Itembeskrywing Versekerde Bedrag/Skadeloosstellingsperk
1 Durbanweg 110, Durbanville
Bedryfsvoorraad R200 000Toerusting R300 000Naamborde R 10 000
Konstruksie: Standaard
Okkupasie: Kafee en wegneemetes
Addisionele gevare:
Uitbreiding: AardbewingUitbreiding: Spesiale gevareUitbreiding: Kwaadwillige beskadiging _____________________________________________________________________________________________
Opsionele uitbreidings van toepassing
N.v.t.__________________________________________________________________________________
Memorandums
N.v.t.__________________________________________________________________________________
Opsionele uitbreidings wat nie van toepassing is nie:
Uitbreiding: Oproer en staking Uitbreiding: LekkasieUitbreiding: Insakking en grondverskuiwingKlousule: VoorraadverklaringsvoorwaardesUitbreiding: PrysaanpassingsklousuleKlousule: Wegdoen van geredde goedere
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 9 Kursuskode: ASSESS123/Module1
BYLAEAFDELING DIEFSTAL
Polisnommer: 123456789
Versekerde: Segers Superette & Take Aways
Transaksienommer Effektiewe Datum: 01/01/04___________________________________________________________________
Pers nr. Besonderhede van Perseel/Itembeskrywing Versekerde Bedrag/Skadeloosstellingsperk
1 Durbanweg 110, Durbanville
Eerste verlies dekking R 50 000
Bybetaling 10 % van eis min R500
Konstruksie: Standaard
_____________________________________________________________________________________________
Opsionele uitbreidings van toepassing
Sleutel en slotte: R2 500
__________________________________________________________________________________
Memorandums
Memo 1: Perk op tabak en sigarette: R 10 000
Memo 2: Voorwaarde 2: Diefalarm (sirene soort)
__________________________________________________________________________________
Opsionele uitbreidings wat nie van toepassing is nie
Geboue - Verhoogde perk
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 10 Kursuskode: ASSESS123/Module1
SAVersekeringsmaatskappy
Insurance Company
BYLAEAFDELING GLAS
Polisnommer: 123456789
Versekerde: Segers Superette & Take Aways
Transaksienommer Effektiewe Datum: 01/01/04
___________________________________________________________________
Pers nr. Besonderhede van Perseel/Itembeskrywing Versekerde Bedrag/Skadeloosstellingsperk
1 Durbanweg 110, Durbanville
Perk R 3 000
Bybetaling 10 % van eis min R250
_____________________________________________________________________________________________Opsionele uitbreidings van toepassing
N.v.t.
__________________________________________________________________________________Memorandums
N.v.t.
__________________________________________________________________________________Opsionele uitbreidings wat nie van toepassing is nie
Uitbreiding: Oproer en stakingSpesiale herstel
__________________________________________________________________________________
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 11 Kursuskode: ASSESS123/Module1
SAVersekeringsmaatskappy
Insurance Company
BYLAEAFDELING GELD
Polisnommer: 123456789
Versekerde: Segers Superette & Take Aways
Transaksienommer Effektiewe Datum: 01/01/04___________________________________________________________________Pers nr. Besonderhede van Perseel/Itembeskrywing Versekerde Bedrag/
Skadeloosstellingsperk1 Durbanweg 110, Durbanville
Spesifieke beperkings/besonderhede Skadeloosstellingsperk
1. Geld wat nie in ‘n gesluite brandkas of kluis gehou word nie.
(i) Terwyl op die versekerde persele buite die ure waartydens R3 000die handelsbedrywighede van die Versekerde geskied
(ii) Terwyl in die woning van die Versekerde, ‘n vennoot, direkteur of werknemer van die Versekerde R3 000
(iii) Terwyl op die versekerde persele in die bewaring van een ofmeer petroljoggies
R_____(iv) Terwyl
(a) In die bewaring van een of meer invorderaars of afleweringsmense. R_____
(b) In die bewaring van ‘n vennoot, direkteur of werknemervan die Versekerde terwyl weg van die versekerde persele op ‘n sakereis enige plek ter wêreld R3 000
2. Geld wat in ‘n gesluite brandkas of -kluis in ‘n gebou op die versekerde se persele gehou word buite die ure waartydens die handelsbedrywighede van die Versekerde geskied.
i. Ten opsigte van die brandkas of -kluis hieronder beskryf:…………………………………………………………………. R_______
ii. Ten opsigte van enige brandkas of -kluis wat nie in 2(i) hierbogespesifiseer is nie, word die perk ooreenkomstig die graderingvan sodanige brandkas of -kluis soos volg bepaal:
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 12 Kursuskode: ASSESS123/Module1
SAVersekeringsmaatskappy
Insurance Company
Geen S.A.B.S.–gradering R 5 000S.A.B.S. kategorie 1-gradering R 10 000S.A.B.S. kategorie 2-gradering R 20 000S.A.B.S. kategorie 2-gradering HD-gradering D3 R 40 000S.A.B.S. kategorie 2-gradering ADM-gradering R 100 000S.A.B.S. kategorie 2-gradering ADM-gradering D3 R 125 000S.A.B.S. kategorie 3-gradering R 175 000S.A.B.S. kategorie 4-gradering R 350 000S.A.B.S. kategorie 5-gradering R 500 000
Altyd met dien verstande dat die aanspreeklikheid van die Maatskappy hoogstens die perk in 3 vir die geraakste persele beloop.
3. Ten opsigte van enige ander verlies van of skade aan geld gedurende die tydperkhieronder beskryf, sal die skadeloosstellingsperk vir geld wat verband hou metdie gespesifiseerde versekerde persele soos volg lees:
Hoofperk - gedurende Desember of enige vermelde tydperk R 5 000- enige ander tydperk R 5 000
Ten opsigte van verlies van gekruisde tjeks of gekruisde wissels of gekruisde posorders (hieronder skadeloosstellingsperk is betaalbaar bò die skadeloosstellingsperke in 1,2,en 3 getoon)
R100 000
Besonderhede Skadeloosstellingsperk/Vergoeding
Klerasie R3 000Houers R2 000Sleutel en slotte R3 000
_________________________________________________________________________________
Opsionele uitbreidings van toepassing
Uitbreiding: Persoonlike ongevalle (aanranding)Kapitaalbedrag R10 000Weeklikse bedrag R 100Mediese onkoste R 1 000Hoeveelheid persone 3
__________________________________________________________________________________
Memorandums
Bybetaling: 5% van eis min R500
__________________________________________________________________________________
Opsionele uitbreidings wat nie van toepassing is nie
Oproer en staking uitbreiding
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 13 Kursuskode: ASSESS123/Module1
BYLAEAFDELING GEMEENREGTELIKE AANSPREEKLIKHEID
Polisnommer: 123456789
Versekerde: Segers Superette & Take Aways
Transaksienommer Effektiewe Datum: 01/01/04___________________________________________________________________Pers nr Beskrywing Skadeloosstellingsperk
1 Durbanweg 110, Durbanville
Eise ingestel-grondslag R2 000 000
Bybetaling 5% van eis min R1 000 / maksimum R25 000
Terugwerkende datum: 01/01/2004
_____________________________________________________________________________________________
Opsionele uitbreidings van toepassing
Produkaanspreeklikheid R500 000 Produkte: wegneemetes & gebak
Regverdedigingskoste R 10 000Onregmatige inhegtenisname en laster
per gebeurtenis R 50 000 per jaarlikse versekeringstydperk R100 000
__________________________________________________________________________________
Memorandums
Bybetaling t.o.v. produkaanspreeklikheid: 10% van eis min R2 000 en met ‘n maksimum van R25 000
__________________________________________________________________________________
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 14 Kursuskode: ASSESS123/Module1
SAVersekeringsmaatskappy
Insurance Company
GRONDPLAN
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 15 Kursuskode: ASSESS123/Module1
STRAAT
WERF
AFDAK
KLEREWINKEL
TOONBANK
SELFOON-HANDELAAR
PAKKAMER
KOMBUIS
PAKKAMER DFGHPAKKAMER
GEVALLESTUDIE 6 : KAFEE
K O N S T R U K S I E
MUUR : BAKSTENE
DAK : SINK
LUGREëLING-KOMPRESSOR
GLAS SKUIFDEUR
VENSTERRUIT
xxxxx
Opdrag 2
Inspeksieverslae
Voltooi die volgende inspeksieverslae volledig om die risiko te bepaal. Die gedeeltes waarvan die inligting nie in die beeldmateriaal, grondplan en ander inligtingstukke beskikbaar is nie, is reeds ingevul of “N.v.t. “ gemerk.
Let wel waar daar op die inspeksieverslag “N.v.t.” gemerk is, is dit nie noodwendig “nie van toepassing” op alle soortgelyke risiko’s nie, maar slegs op hierdie spesifieke risiko/gevallestudie.
BRANDINSPEKSIE-VERSLAG
AAN: ………………………………………….…… VAN: ……………………………………………
TAK: ………………………………………….…… INSPEKTEUR: …………………………...……
AFDELING: ……………………………………… INSPEKSIENOMMER: ……………………….
VERWYSING: …………………………………… DATUM: …………………….………………….
DATUM: ………………………………………….
Naam
Adres Poskode
Beroep
Area klas: ( ) N.V.T. Retensieklas: N. V.T. Konstruksie:
ELGEMENE BESKRYWING
Ligging Industrieël Kommersieel Omslote winkelsentrum
Residensieel Ander
Besonderhede (indien ander)
Konstruksie – Dak Gewapende beton Sinkplaat Teëls
Grasdak Saagdak Besonderhede Ander
Bakgeute Toestand van geute Goed Swak
Dakligte Plastiek Veselglas
Mure Gewapende Beton Baksteen I.B.R.
Besonderheded ander Is gebou ouer as 10 jaar? JA Nee
Aantal verdiepeings Aantal kelders 0
Konstruksie van vloere Beton Hout
Toestand van perseel Goed Gemiddeld Swak
Aanliggende blootstelling Laag Gemiddeld Hoog
Riviere/kanale N.V.T. Puin opblokking
Besonderhede (tipe blootstelling)
Aanliggende blootstelling kommunikeer Ja Nee
Geskei deur
Sekuriteit Kettingskakelheining 2m Muur Toegangsbeheer
Straatligte Vloedligte 24hr Sekuriteit
Elektrifiseerde grensheining
S.A.I.D.S.A. Korporatiewe Alarm Ander alarm - naam
Elekstrisiteit Munisipale Toevoer Eskom Toevoer
Kontantbrekers Toestand Blyk - Goed Andersins
Buigsame verlenging genoteer Ja Nee
Is kragpunte oorlaai? Ja Nee
Proses (indien vername proses betrokke is, heg aan op aparte bladsy)
Geen Stoor/Kleinhandel/Verspreiding Alleenlik
Hitte-proses/Sweis/Slypwerk Vlambare vloeistowwe Hoeveelheid
Vlambare Vloeistowwe stoor – baksteen onder betonblad Ja Nee
LP Gasinstallasie op perseel N.V.T. Aantal silindersGrootte…………………KG
Is muurblokspruit in goeie toestand N.V.T. Ja N.V.T. Nee X
Alle goedere op rake op palette gestoor Ja Nee Indien Ja, Hoogte van vloer ……………..mm
Konstruksie van rakke Hout Staal
Netjies, sorgsaam en goed geoganiseerd gestoor Ja Nee
Risiko Oorlaai Deurmekaar Onnet
Spuitverwerk (besonderhede) Diepbraai-kosvoorbereiding Geen
Vetuitsuigingfilters Skoon N.V.T. Ja Nee
Brandbeskerming
Plaaslike brandweer ( ) sien na enige brand omBrandweerstasie is = ………5KM…………………kms van risiko
Toestelle op perseel - handbeheerde Ja Nee
Groote Aantal brandblussers
Diensdatum aangeteken Ja Nee Jongste Datum
30m Slangtol Ja Aantal Geen
Diensdatums aangeteken Ja Nee
Maklike Toegang tot alle toestelle Ja Nee Brandkraan ring hoof Ja Nee
Outomatiese Sprinkelaars Ja Nee
A.S.I.B. Sertifikaat geldig Ja N.V.T. Nee
Sprinkelaarbesonderhede - Kontaknommer
Edisie…………………………………………………Voorsiening…
Eenhede …………………………..N.V.T.Gevaar ………………………………………………Stapelhoogt…………………………………………Vereistes (A.S.I.B.) Ja Nee Rookverklinkers Ja Nee
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 18 Kursuskode: ASSESS123/Module1
Waterverskafing Munisipaal Boorgat Dam
VERLIESGESKIEDENIS
Datum 12 Junie 2004 Bedrag – R30 000
Oorsaak Gewapende roof
Regstellende aksie Sirene alarm met paniekknoppiesBESTUUR EN HUISHOUDING
Algemene Standard Goed Gemiddeld Swak
Afvalverwydering Goed Gemiddeld Swak
Rook toegelaat Ja Nee
Indien nie, is enige gebruikte rookmateriale opgemerk? Ja Nee
Is rook verbode kennisgewings sigbaar? Ja Nee
Spesifieke reels oor rook (D.W.S. rookareas, ens.
Is daar vlambare materiale teen of tussen die gebou geleë Ja Nee
HOOGSTE WAARSKYNLIKE VERLIES (M.P.L.)
Alles onder een dak met vrye interne skakeling MPL 100% Ja Nee
Risiko geskei deur brandbreekmuur of vrystaande geboue Ja Nee
Indien na u mening minder as 100% verskaf perseelplan N.V.T.
Is geboue minder as 5 meter van mekaar af? N.V.T. Ja Nee
Skeiding van geboue Brandvaste mure
MENING OOR RISIKO
Goed Gemiddeld Swak
Risiko aanvaarbaar Ja Nee
Morele aanvaarbaar Goed Swak
Uitbreekgevaar Hoog Medium Laag
Verspruidingsgevaar Hoog Medium Laag
Brandlas Hoog Medium Laag
VERDERE KOMMENTAAR
Indien Ja, sien aangehegte
Vereistes vir verbetering van risiko aangeheg? Ja nee
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 19 Kursuskode: ASSESS123/Module1
……………………………………………………………………………….
Inspekteur
………………………………………………………
Datum
GELD INSPEKSIEVERSLAG
BRANDKAS/-KLUIS
NR. 1 NR. 2 NR. 3
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 20 Kursuskode: ASSESS123/Module1
Vervaardiger
Op perseel geleë
Reeksnommer
Datum vervaardig
S.A.B.S. Kategorie
Aantal slotte
Tipe Slotte
Hoogte (mm) N.V.T.
Breedte (mm)
Diepte (mm)
Hoe vasgemaak
Dikte van deurplaat
Stoor van sleutels – dag
Stoor van sleutels – nag
Maks. Kontant oornag gestoor R R R
Oornag “Boeklimiet” R R R
Totale aantal Geldhouers(brandkluise/kasregisters)
Kluise Kasregister Beraamde Waarde
DIE NASIONALE LOTERY
Inspekteurs moet asseblief kennis neem dat daar vanweë die Nasionale Lotery bykomende kontant op die perseel mag wees. Die onderstaande inligting MOET verstrek word.
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 21 Kursuskode: ASSESS123/Module1
Is die Versekerde ‘n agent vir die Nasionale Lotery? JA NEE
Indien JA, vermeld die maksimum kontant ter hande vir die Lotery op enige gegewe tydstip R………………………………
Is bestaande brandkluis geskik om die Lotery-kontant SOWEL AS ander sake-ontvangste to berg? JA NEE
Indien NEE, moet vereistes vir nuwe randkluise in plek gestel word
S.A.B.S. kategorie stortkluis (“drop safe” ) is ‘n standard vereiste vir hierdie tipe risiko Sien Vraag 7 by Opdrag 1
ROOF
Maksimum bedrag kontant op perseel – R 30 000 Laatnaghandel JA NEE
Stortkluis in gebruik JA NEE Vervaardiger
Reeksnommer Tydvertraagdeslotte JA NEE
Hou professionele draers sleutels JA NEE Kennisgewings vertoon JA NEE
Veelvoudige huurders in sentrum JA NEE
Alarmsbeskerming JA NEE Naam van installeerder ADTRadio JA NEE
Sirene JA NEE Gewapende reaksie JA NEE
Paniekknopies JA NEE S.A.I.D.S.A. Goedgekeur JA NEE
TRANSITO
Word professionele vervoerders vir alle banksake gebruik? JA NEE
Indien “JA”, naam:
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 22 Kursuskode: ASSESS123/Module1
Word eie professionele personeel gebruik? JA NEE
Indien “JA” hoeveel? Mans Gewapen? JA NEE
Vrouens Gewapen? JA NEE
Word geldvervoertrommel gebruik? JA NEE
Maksimum bedrag vervoer – Kontant R30 000 Gekruisde tjeks - R
Kontant tjeks - R Kreditkartstrokies – R
Afskrif van depositostrokie/tjek en kontantbesonderhede by kantoor gehou? JA NEE
Lone – kontant per week/per maand - R
Loonpakkette op perseel/kontrakterreine/ander (verstrek detail) opgemaak? JA NEE
Indien “NEE” deur wie? (Verstrek detail van sekuriteit indien afgelewer/op lokasie/perseel gehou)
Lone regstreeeks in personeel se bankrekeninge inbetaal JA NEE
Alle lone per tjek betaal JA NEE
Word lone in geslote “kontantkantoor” opgemaak (indien “JA” besonderhede) JA NEE
Word lone uit kontant ter hande betaal? JA NEE
Aantal personeel weekliks/maandeliks kontant betaal? Weekliks Maandeliks
Beheerde toegang tot perseel JA NEE CCTV in gebruik JA NEE
Paniekknoppies beskikbaar/geïnstalleer? JA NEE Aan wie verbind? N.v.t – slegs sirene
Afstand van bank af …………………………..kmsWissellende banktyd? JA NEE
Roete na en van bank afgewissel? JA NEE Voertuig verander? JA N.V.T
.
NEE
Hoe gereeld gebank? Daagliks Hoe gereeld word kasregister leeggemaak? N.V.T.
K.B.A.
Hoe gereeld? Hoeveel kontant? RHoeveel bestuurders/invoerderaars? Gewapen JA NEE
Hoe lank in transito voor gebank/teruggebring na basis?
Word townships besoek? JA NEE Hoe gereeld?
Hoeveel draers per dag/week?
Sien aangehegte verbetering van risiko vereistes JA NEE
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 23 Kursuskode: ASSESS123/Module1
………………………………………………………………………Inspekteur
………………………………………………………………..Datum
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 24 Kursuskode: ASSESS123/Module1
Kwotasie
Afdeling Versekerde bedrag Tarief Premie
Brand ,375%
Diefstal 7%
Geld 7%
Glas 7%
Gemeenregtelike Aanspreeklikheid Produkaanspreeklikheid Regsverdedigingskostes Onregmatige inhegtenisname
R2 000 000R 500 000R 10 000R 50 000
R750R200R 50R 50
Totaal (BTW INGESLUIT)
Kommentaar en algemene aanbevelings
______________________________________________________________________________
______________________________________________________________________________
______________________________________________________________________________
______________________________________________________________________________
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 25 Kursuskode: ASSESS123/Module1
__ _
Aansoekvorms
Voltooi nou die aansoekvorm na aanleiding van laasgenoemde gegewens.
Dit is nie nodig om van bestaande klousule-nommers gebruik te maak nie. Skep jou eie klousule-nommer vir die doel van hierdie oefening en lys dit onderaan die aansoekvorm (indien nodig).
Voorbeeld
“Klousule 1” – Diefalarmvoorwaarde met gewapende reaksie-eenheid“Klousule 2” – Veiligheidshekke voor alle buitedeure
Jy hoef op hierdie stadium geen inligting in te vul ten opsigte van die volgende nie.
H.E.R (H.S.R) MPL Selfderisiko nommer
Let wel: Waar “N.v.t.” op die aansoekvorm gemerk is, is dit nie noodwendig “nie van toepassing” op alle soortgelyke risiko’s nie, maar slegs op hierdie spesifieke risiko/gevallestudie.
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 26 Kursuskode: ASSESS123/Module1
N.V.T.111222 1001/2004915 7000 021915 7000 [email protected] 1Durbanville7550Mnr. X Eienaar
AANSOEK OM VERSEKERINGBesigheid-Multiplex / Multimark III
[Merk toepaslike keuses met ‘n . Area’s met grys gemerk MOET ALTYD voltooi word] Vir Kantoorgebruik
KLIëNTBESONDERHEDE
Huidige/vorige Santamversekering? Nee Ja Huidige/vorige Polisnommer: ……………………………………………
Kortnaam :N.V.T.……………………………………………………………………………………………………………………………….
[Naam wat op die alfabetiese indeks op rekenaar sal druk]
Volle handelsnaam :……………………………………………………………………………………………………………………………….[Naam wat op die polisbylae sal druk]
Maatskappyregnr. :…111222………………………………………… BTW-nr: ……1001/2004……………………………………………
Taal : Afrikaans Engels
Telefoonnommer : ………915-7000………………………………… Areakode: ………………… Int. Kode: 021……………………… 915 7000Faksnommer : ……………………………………………… Areakode: ………………… Int. Kode: ………………………
Sellulêre telefoon : ………………………………………………
E-posadres : ……[email protected]………………………………………
Posadres : ……………………………………………… Straatadres: ……………………………………………………….
(Perseel 1 indien dit ‘n………Posbus 1……………………………………. (Perseel 1) ………………………………………………………..straatadres is) ………Durbanville……………………………… ……………………………………………………….. ……………………………………………… ………………………………………………………..
Poskode : …7550……………………………………… Poskode: ………………………………………………………
Kontakpersoon : ……Mnr X……………………………………… Verantwoordelikheidsgebied: ………Eienaar………………….
ALGEMEEN
1. Het Santam of enige ander versekeraar ooit enige aansoek van u van die hand gewys, enige polis [of enige gedeelte daarvan] van u gekanselleer, enige spesiale voorwaardes opgelê, geweier om enige polis [of gedeelte daarvan] van u hernu, of geweier om met enige van u versekering voort te gaan?
Indien ‘Ja’, verskaf asseblief volle besonderhede [heg ‘n memorandum aan indien nodig] [ingesluit//uitgesluit]
2. Geskiedenis van vorige verliese/eise. Verskaf asseblief volle besonderhede ten opsigte van alle verliese wat u gedurende die afgelope vyf jaar gely het, insluitende all eise wat betaal is of nie betaal is nie.
Tipe verlies/eis Jaar Bedrag Versekeraar
VERKLARING
Ek/ons verklaar hiermee dat die besonderhede en verklarings in hierdie aansoek juis en volledig is en alle inligting bevat wat aan my/ons bekend is en wat die risiko’s verseker to word raak en dat hierdie en enige ander skriftelike verklaring deuar of namens my/ons gemaak vir die doeleindes van die aangevraagde versekering die grondslag sal wees en ingelyf sal word by die ooreenkoms tussen my/ons en Santam Beperk en bindend sal wees. Ek/ons verklaar dat indien sondanige besonderhede en antwoorde in die handskrif van enige persoon behalwe myself/onnself is, sal sodanige persoon geag word om my/ons agent to gewees het vir die doel van die invulling daarvan. Ek/ons verklaar verder dat slegs daardie afdelings van die polis ten opsigte waarvan ek/ons deur die beantwoording van die vrae aangedui het dat dekking verlang word, van krag sal wees.
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 27 Kursuskode: ASSESS123/Module1
Nuwe Polisnommer
√ JA
Geteken te …………………………………………… op …………/…………../………….. deur ……………………………………..[aansoeker]POLISSAMESTELLING
Polissoort: Kliëntnommer: Aanvangsdatum: Hernuwingsdatum:
……../……./…….. ……../……./……..
Merk met Polisafedelings
JaarpremiePolis SARIA: Ja / Nee
1 Brand
2 Geboue Omvattend
3 Kantoor
4 Sake-Onderbreking
5 Rekeninge Ontvangbaar
6 Diefstal
7 Geld
8 Glas
9 Eerlikheid
10 Goedere in Transito
11 Sake alle risiko
12 Toevallige skade
13 Gemeenregtelike aanspreeklikheid
14 Werkgewersaanspreeklikheid
15 Aangegewe Voordele
16 Groep persoonlike ongevalle
17 Motor
18 Eksterne risiko
19 Interne risiko
20 Huiseienaars
21 Masjinerie breekskade
22 Elektroniese Toerusting
23 Masjinerie breekskade: sake-onderbreking
24 Huisbewoners
25 Verslegting van voorraad
Totale jaarpremie 12 = maandpremie
GROOTTOTAAL BETAALBAARMakelaarsfooi
PREMIEBETAALWYSE
Jaarliks kontant of Maandeliks per debietorder teen rekening synde ‘n tjekrekening ‘n transmissietrekening ‘n kreditkaartrekening
Debietorderinligting en magtigingBanknaam en adres/tak: ABSA Bank DurbanvilleInstansiekode: 1 0 0 Verrekeningskode:
(bankinstansie/takidentifikasienommer)1 0 0 1 0 0 1 0
Rekeningnommer:(klient identifikasienommer)
1 2 3 4 5 6 7 8 9
Rekenininghouer:(naam van die rekening by die instansie)
S E G E R S S U P E R E T T E
D/O frekwensie: Maandleliks JaarliksMaandelikse debietordervorderingsdag: (Vul in na aanleiding van inspeksieverslag)Op, of laaste werksdag voor* 29ste 30ste 31ste 1ste
Op, of eerste werksdag na 25ste 26ste 27ste 28ste
Twee werksdae ná 15de
* Vir hierdie opsie, sal invordering geskied op die laaste werksdag voor dié datum as die datum op ‘n naweek of openbare vakansie dag val.
Ek magtig Santam Beperk [Santam] om die bedrag van die premie [wat BTW insluit] betaalbaar, teen my rekening [waar ook al] by die bogenoemde instansie te trek op enige wyse waarop Santam met sodanige instansie ooreengekom het en ek versoek die voormelde instansie om my rekening to debiteer met alle debiete wat daarteen getrek word deur Santam. Alle sodanige onttrekkings uit my bankrekening sal geag word as persoonlike deur my onderteken to wees.
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 28 Kursuskode: ASSESS123/Module1
N.V.T. N.V.T.
………………………………………………………….HANDTEKENING VAN REKENINGHOUER
ALGEMENE POLISBESONDERHEDE
Agentnommer: en/of Agentnaam:
Bedryf: Of Kode:
Hernuwingskode: 0 Word nooit hernu 1 Jaarliks aangebied 6 Tak hernu self (handaksie)
Kollektief: 0 Nie kollektief nie 1 Kollektief leidend 2 Kollektief deelneemend
Indien kollektief Plasingsnommer:
Deelnemende maatskappye
Versekeraar Polisnommer %
N.V.T.
Makelaarsfooi R:
Oorsignr: N.V.T. Oorsigdatum: N.V.T.
Oorsiener: N.V.T.
Klousules van toepassing: (Vul in na aanleiding van inspeksieverslag)
Nommer % Bedrag Nommer % Bedrag
Selfde risiko polisnommer: N.V.T.
PERSEELBESONDERHEDEIndien verskeie persele gedek word, voltooi die addisionele straatadres[se] – wat verskil van dié van Perseel 1 onder ‘Straatadres’ op
bladsy 1 genoem – hier:
Perseel 2 Perseel 3 Perseel 4 Perseel 5
Kode: Kode: Kode: Kode:
Onderneming: Onderneming: Onderneming: Onderneming:
SPESIALE OPMERKINGS
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 29 Kursuskode: ASSESS123/Module1
AFDELING 1BRAND
Polisnommer en Naam [indien hierdie ‘n wysiging is
[Merk toepaslike keuses met ‘n . Area’s met grys gemerk MOET ALTYD voltooi word]
ALGEMENE AFDELINGSBESONDERHEDE
Bykomende EVK-perk: (bó R1 000 ingesluit) R…N.V.T.…………………………… Premie: R……………………………………
Hoogste risiko itemnommer: …N.V.T.…………………………….
ITEMBESONDERHEDE
Item Item Item Item
Indien hierdie ‘n reeds
bestaande polis is, dui aan:
Vanaf:
Nuw
e
Wys
ig
Kan
sele
er
Nuw
e
Wys
ig
Kan
sele
er
Nuw
e
Wys
ig
Kan
sele
er
Nuw
e
Wys
ig
Kan
sele
er
/ / / / / / / /
Perseelnommer/adres:
Kolumverwysing 1 2 3 4 5 1 2 3 4 5 1 2 3 4 5 1 2 3 4 5
Okkupasiebeskrywing:
(wat word verseker en waarvoor
word dit gebruik?)
Versekerde bedrag: R R R R
Konstruksie: S N G S N G S N G S N G
Vir “N” voltooi asseblief Dak
Vir “N” voltooi asseblief Mure
Huurgeld – aantal maande
Tipe huurgeld 1 2 3 1 2 3 1 2 3 1 2 3
Volto
oi
sess
ie
wat
ite
m
aang
etek
en is
Sessie/Huurkoop
Sessiehouer:
Sessie/HKno:
Vervaldatum: / / / N.V.T. /
/
/ /
Oorsignommer:
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 30 Kursuskode: ASSESS123/Module1
Oorsigdatum: / / / / / / / /
Oorsiener:
Kolomverwysing is soos volg: Tipe huurgeld
1. Geboue, insluitend eienaar se los en vastee toebehore daarin of daarop, mure (behalwe damwalle),
hekke, hekpalle en omheinings
2. Die aantal maande se huurgeld/huurwaarde soos in die bylae vermeld.
3. Toerusting, masjienerie, die eienaar se los en vaste toebehore waarvoor die versekerde
verantwoordelik is en al die ander inhoud met uitsluitend van eiendom wat meer spesifiek verseker
is.
4. Bedryfsvoorraad en – material
5. Diverse soos omskryf
1. Huurgeld ontvangbaar
2. Huurgeld betaalbaar
3. Huurgeldwaarde
Konstruksie
S - Standard
N – Nie-standard
G - Grasdak
Basies end uitbreidings Item Item Item Item
Brand/weerlig/ontplof: Premie R N.V.T. R N.V.T. R N.V.T. R
Aardbewing: Ja Nee Ja Nee Ja Nee Ja Nee
Kwaadwillige skade” Ja Nee Ja Nee Ja Nee Ja Nee
Spesiale gevare: Ja Nee Ja Nee Ja Nee Ja Nee
Oproer en staking: Premie
Persel
e
R R R R
Insak- en grondver: Premie
Wegdoen geredde goedere Ja Nee Ja Nee Ja Nee Ja Nee
Voorraadvweklaring
Grondslag
Persentasie (75% - 100%)
Ja Nee Ja Nee Ja Nee Ja Nee
Maand (M) Kwart (K) Maand (M) Kwart (K) Maand (M) Kwart (K) Maand
(M)
Kwart (K)
% % % %
Inflasie/eskalasie %
Premie
% % % %
R R R R
SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK
Item Item Item Item
Okkupasiekode:
HSR: R R R R
EML: % % % %
Selfe risiko-nr:
Slipnommer:
Bordereaunommer N.V.T.Totale fakultatiewe %
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 31 Kursuskode: ASSESS123/Module1
Herversekeraar
Herversekeraar polisnommer
Herversekeraar fakultatiewe %
Kontakpersoon
Klouses van toepassing: Nommer % Bedrag Nommer % Bedrag
Notas:
AFDELING 6DIEFSTAL
Polisnommer en Naam [indien hierdie ‘n wysiging is
[Merk toepaslike keuses met ‘n . Area’s met grys gemerk MOET ALTYD voltooi word]
ALGEMENE AFDELINGSBESONDERHEDE
Bykomende EVK-perk: (bó R1 000 ingesluit) R N.V.T.……………………………… Premie: R……………………………………
Hoogste risiko itemnommer: ……………………………….
ITEMBESONDERHEDE
Item Item Item Item
Indien hierdie ‘n reeds bestaande polis is, dui aan:
Vanaf:
Nuw
e
Wys
ig
Kan
sele
er
Nuw
e
Wys
ig
Kan
sele
er
Nuw
e
Wys
ig
Kan
sele
er
Nuw
e
Wys
ig
Kan
sele
er
/ / / / / / / /
Perseelnommer/adres:
Okkupasiebeskrywing:(wat word verseker en waarvoor
word dit gebruik?)
Eerste verlies bedrag: R R R R
Spesifieke Beskrywing:
Goedere in ope: Ja Nee Ja Nee Ja Nee Ja Nee
Waarde van totale inhoud R R R R
Beskrywing: konstruksie
DakMuur
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 32 Kursuskode: ASSESS123/Module1
Beskerming:Vo
ltooi
se
ssie
w
at
item
aa
nget
eken
is
Sessie/HuurkoopSessiehouer:Sessie/HKno:Vervaldatum:
N.V.T. / / / / / / / /
Oorsignommer:Oorsigdatum: / / / / / / / /
Oorsiener:Basies en Uitbreidings: Item Item Item Item
Basiese dekking: Premie
R R R R
Alarmvoorwaarde Ja Nee Ja Nee Ja Nee Ja Nee
Slotte end sleutels bó R2 500 gratis perk
Ja Nee Ja Nee Ja Nee Ja Nee
Perk R2 500 R R R
Premie R R R R
Skade aan geboue bó R5 000 gratis perk
Ja Nee Ja Nee Ja Nee Ja Nee
Perk R R R R
Premie R R R R
SLEGS VIR KANTOORGEBRUIKItem Item Item Item
Okkupasiekode:
Slipnommer:
Bordereaunommer
Totale fakultatiewe %
Herversekeraar N.V.T.Herversekeraar polisnommer
Herversekeraar fakultatiewe %
Kontakpersoon
Klouses van toepassing (Vul in na aanleiding van inspeksieverslag)Nommer % Bedrag Nommer % Bedrag
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 33 Kursuskode: ASSESS123/Module1
Notas:
AFDELING 7GELD
Polisnommer en Naam [indien hierdie ‘n wysiging is
[Merk toepaslike keuses met ‘n . Area’s met grys gemerk MOET ALTYD voltooi word]
ALGEMENE AFDELINGSBESONDERHEDE
Bykomende EVK-perk: (bó R10 000 ingesluit) R …N.V.T.…………………………… Premie: R……………………………………
Houerperk: (bo R2 000 ingesluit) R …N.V.T.…………………………… Premie: R……………………………………
Persoonlike Ongevalle Opsie Premie: R……………………………………Ingesluit Oproer en staking Premie: R……………………………………
ITEMBESONDERHEDE
Item Item Item Item
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 34 Kursuskode: ASSESS123/Module1
A B C D E
Ja Nee
Indien hierdie ‘n reeds bestaande polis is, dui aan:
Vanaf:
Nuw
e
Wys
ig
Kan
sele
er
Nuw
e
Wys
ig
Kan
sele
er
Nuw
e
Wys
ig
Kan
sele
er
Nuw
e
Wys
ig
Kan
sele
er
/ / / / / / / /Perseelnommer/adres:
Okkupasiebeskrywing:(wat word verseker en waarvoor word dit gebruik?)
Hooperk: R R R RGespes, brandkluise: Ja Nee Ja Nee Ja Nee Ja Nee
Motor en modelnrSeriesnommer
SABS graderingPerk R R R R
Motor en modelnrSeriesnommer
SABS graderingPerk R R R R
Seisoenale PerkBegin tydperk (DDMM)
Endtydperk (DDMM)Premie
Beskrywing van seisoenale dekking
Seisoenale PerkBegin tydperk (DDMM)
Endtydperk (DDMM)Premie
Beskrywing van seisoenale dekking
Beskerming:
Volto
oi
sess
ie
wat
ite
m
aang
etek
en is
Sessie/HuurkoopSessiehouer:Sessie/HKno:Vervaldatum:
N.V.T.
/ / / / / / / /
Oorsignommer:Oorsigdatum: / / / / / / / /
Oorsiener:
Basies en Uitbreidings: Item Item Item Item
Basiese dekking: Premie
R R R R
Petroljoggies Perk R R R R
Premi
e
R R R R
Invorder/rondtedoener Perk R R R R
Premi
e
R R R R
Gekruisde tjeks bó R100 000 gratis perk
Perk R R R R
Premi R R R R
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 35 Kursuskode: ASSESS123/Module1
e
Alarmvoorwaarde Ja Nee Ja Nee Ja Nee Ja Nee
K.B.A. - aflewerings
Perk
R R R R
Premie R R R R
PERSOONLIKE ONGEVALLE: Keuse Bedrag dood Bedrag week MediesA R10 000 R100 R1 000B R20 000 R200 R2 000C R30 000 R300 R3 000D R40 000 R400 R4 000E R50 000 R500 R5 000
SLEGS VIR KANTOORGEBRUIKItem Item Item Item
Okkupasiekode:
Slipnommer:
Bordereaunommer
Totale fakultatiewe %
Herversekeraar N.V.T.Herversekeraar polisnommer
Herversekeraar fakultatiewe %
Kontakpersoon
Klouses van toepassing (Vul in na aanleiding van inspeksieverslag)Nommer % Bedrag Nommer % Bedrag
Notas:
AFDELING 8GLAS
Polisnommer en Naam [indien hierdie ‘n wysiging is
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 36 Kursuskode: ASSESS123/Module1
[Merk toepaslike keuses met ‘n . Area’s met grys gemerk MOET ALTYD voltooi word]
ALGEMENE AFDELINGSBESONDERHEDE
Bykomende EVK-perk: (bó R10 000 ingesluit) R………………N.V.T.……………… Premie: R……………………………………
ITEMBESONDERHEDEItem Item Item Item
Indien hierdie ‘n reeds bestaande polis is, dui aan:
Vanaf:
Nuw
e
Wys
ig
Kan
sele
er
Nuw
e
Wys
ig
Kan
sele
er
Nuw
e
Wys
ig
Kan
sele
er
Nuw
e
Wys
ig
Kan
sele
er
/ / / / / / / /Perseelnommer/adres:
Okkupasiebeskrywing:(wat word verseker en waarvoor word dit gebruik?)
Vesekerde bedrag: R R R ROF
Vierkantemeter: 20 m² m² m² m²
Basiese en Uitbruidings Item Item Item ItemBasiese dekking:
PremieR R R R
Spesiale vervanging: Ja Nee Ja Nee Ja Nee Ja NeeOproer en staking Perk R R R R
Persele N.V.T.Ander koste en uitgawes bó R2 000 gratis perk
Ja Nee Ja Nee Ja Nee Ja NeePerk
Premie N.V.T.Skade aan sanitêre ware Ja Nee Ja Nee Ja Nee Ja Nee
PerkPremie
SLEGS VIR KANTOORGEBRUIKItem Item Item Item
Okkupasiekode:
Slipnommer:Bordereaunommer
Totale fakultatiewe %Herversekeraar N.V.T.
Herversekeraar polisnommerHerversekeraar fakultatiewe
%Kontakpersoon
Klouses van toepassing (Vul in na aanleiding van inspeksieverslag)Nommer % Bedrag Nommer % Bedrag
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 37 Kursuskode: ASSESS123/Module1
Notas:
AFDELING 13GEMEENREGTELIKE AANSPREELIKHEID
Polisnommer en Naam [indien hierdie ‘n wysiging is
[Merk toepaslike keuses met ‘n . Area’s met grys gemerk MOET ALTYD voltooi word]ALGEMENE AFDELINGSBESONDERHEDE
ITEMBESONDERHEDEItem Item Item Item
Indien hierdie ‘n reeds bestaande polis is, dui aan:
Vanaf:
Nuw
e
Wys
ig
Kan
sele
er
Nuw
e
Wys
ig
Kan
sele
er
Nuw
e
Wys
ig
Kan
sele
er
Nuw
e
Wys
ig
Kan
sele
er
/ / / / / / / /
Dekkingsgrondslag Eise ingestel Gebeurtenis
Eise ingestel Gebeurtenis
Eise ingestel Gebeurtenis
Eise ingestel Gebeurtenis
Okkupasiebeskrywing:(wat word verseker en waarvoor word dit gebruik?)
Terugwerkende datumSlegs eise ingestel grondslag
/ / / / / / / /
Perseelnr./adres
Totale aantal perseleSkadeloosstellingsperk R R R RAnder persele met hulle
okkupasiebeskrywing N.V.T.
Basiese eerste bedrag betaalbaar
% van eis % van eis % van eis % van eis
Met ‘n minimum van R R R ROF ‘n basiese bedrag
vanR R R R
Basiese en Uitbreidings Item Item Item Item
Basiese dekking: Premie
R R R R
Produkanspreeklikheid: Produk
Perk R R R ROmset R1 000 000 R R RPremie R R R R
Eerste bedrag betaalbaar 10 % van eis % van eis % van eis % van eisMet ‘n minimum van R2 000 R R R
OF ‘n basiese bedrag van
R R R R
Defective workmanship
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 38 Kursuskode: ASSESS123/Module1
Perk R R N.V.T R R
Omset R R R RPremie R R R R
Eerste bedrag betaalbaar % van eis % van eis % van eis % van eisMet ‘n minimum van R R R R
OF ‘n basiese bedrag van
R R R R
EU Aanspreekliheid:Perk R R R R
Omset R R R RPremie R R N.V.T. R R
Eerste bedrag betaalbaar % van eis % van eis % van eis % van eisMet ‘n minimum van R R R R
OF ‘n basiese bedrag van
R R R R
VSA/Kanada:Aanspreklikheid Perk R R R R
Omset R R R RPremie R R R R
Eerste bedrag betaalbaar % van eis % van eis % van eis % van eisMet ‘n minimum van R R R R
OF ‘n basiese bedrag van
R R R R
Regsverdedingskoste KeusePremie R R R R
Onregm. Inhegtenisame Keuse
Premie R R R R
Apteke Keuse
Premie R R R R
Aantal aptekers/assistente
Foutel/weglatings Keuse
Premie R R R R
Haarsalon Keuse
Premie R R R R
Mediese behandeling Keuse
Premie R R R R
Aantal mediese beamptes
SLEGS VIR KANTOORGEBRUIKItem Item Item Item
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 39 Kursuskode: ASSESS123/Module1
Okkupasiekode:
Produkkode:
Gebrek.vakmanskode:
EU Produkkode:
VSA/Kanada Produkkode: N.V.T.Oorskot van verlies
SlipnommerBordereaunommer
Prioriteit R R R R
Deeln. Versekeraar
Deeln. polisnommer
Deelname R R R R
Klouses van toepassing (Vul in na aanleiding vna inspeksieverslag)Nommer % Bedrag Nommer % Bedrag
Notas:
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 40 Kursuskode: ASSESS123/Module1
--
Motiveer jou antwoorde deurgaans met tersaaklike feite om ten einde te kan kwalifiseer vir maksimum toekenning van punte soos aangetoon per vraag.
Opdrag 3
Die versekerde is nog onseker oor die volgende aspekte:
1. Hy beoog om die hele kompleks waarin die kafee geleë is te koop en dit aan die bestaande huurders te verhuur. Indien ’n brand die gebou sou beskadig en die huurders nie hulle huur betaal nie, kan hy groot skade ly. Kan hy die huurgeld in só ’n geval verseker?
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
2. Gestel hy bring strukturele veranderings aan die gebou aan (ná die beoogde aankoop daarvan) en vergeet om ons onmiddellik daarvan in kennis te stel. Sal hy gepenaliseer word as ’n eis sou ontstaan?
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
3. Mnr. X is van plan om by ’n kettingwinkelgroep aan te sluit, wat gaan meebring dat al sy letterskilderwerk sal moet verander. Aangesien die skilderwerk redelik duur gaan wees, wil hy ook van jou weet wat die situasie sal wees as die glas waarop geskilder is ná ’n eis vervang moet word. Dek die polis dit of sal hy self daarvoor verantwoordelik wees? Dit het hom nog nooit voorheen gepla nie, maar die nuwe kostes daaraan verbonde het sy opinie daaroor verander.
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 41 Kursuskode: ASSESS123/Module1
3
3
1
4. Mnr. X onderneem om bo en behalwe die nakoming van sy bestaande sekerheidsmaatreëls ook ’n sekerheidswag by ’n plaaslike sekerheidsmaatskappy te huur om elke aand van 20h00 op die perseel te wees. Hy is bekommerd dat hy vir die sekerheidswag se nalatigheid aanspreeklik gehou kan word. Hy wil weet of ons polis hom hierteen sal dek.
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
5. Die versekerde wil ook weet watter soort kluis hy moet koop om ten minste R10 000 se dekking ná werktyd te geniet.
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
TOTAAL
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 42 Kursuskode: ASSESS123/Module1
2
1
10
Kopiereg © Santam Bpk. 2010 43 Kursuskode: ASSESS123/Module1
Top Related