Download - Antieke egipte verkort

Transcript
Page 1: Antieke egipte verkort

VISUELE KUNSGRAAD 10

‘n Dag in Antieke Egipte

Page 2: Antieke egipte verkort

Tydlyn TYDLYN 3000BC Vroeë dinastiese periode (3100 – 2649 BC) Egipte onder een farao, hierogliewe ontwikkel.     2500BC Ou koninkryk (2649 – 2150 BC) Trappiramides, piramides en sfinx. Koper word algemeen gebruik, papirus word

ontwikkel    

2000BC Middel koninkryk (1991 – 1700 BC) Vloede begin benut word vir besproeiing. Strydwaens wat deur perde getrek word

begin gebruik word.     1500BC Nuwe koninkryk (1550 – 1070 BC) Yster word algemeen gebruik, Moses en die Israeliete trek uit Egipte. Dood van

Tutankhamon.

Page 3: Antieke egipte verkort

Geografie

• Noord – Afrika

• Warm• Woestyn• Nylrivier =

grootste rivier in Afrika

• Antieke tye = opper en Benede Egipte

Page 4: Antieke egipte verkort

Kaart van Egipte

Egipte = nou strook vrugbare grond langs die oewers van die Nyl.

Grens aan beide kante aan woestyn.

Lente = groot reën na die winter, Nyl oorstroom sy oewers.

Oorstromings verryk die grond, dus goed vir landbou en oeste.

Swart grond en rooi grond.

Geografie

Page 5: Antieke egipte verkort

Vrugbare grond langs die Nyl:

Arm woestyngrond:

Geografie

Page 6: Antieke egipte verkort

Daaglikse lewe Landbou

Handelmodderstene

Page 7: Antieke egipte verkort

Godsdiens en ritueleRa - Songod Osiris –god van die dood Horus –god van farao Isis-god van towerkuns

Page 9: Antieke egipte verkort

Godsdiens en Rituele

Gode verseker dat d harmonie heers en en dat Egipte

voorspoed beleef.

Page 10: Antieke egipte verkort

Sosiale Struktuur

Farao was die politieke en spi spirituele leier van die land land.

Werkersklas en adelstand.

Page 11: Antieke egipte verkort

adelstand werkersklas

Sosiale struktuur

Page 12: Antieke egipte verkort

TegnologieEgiptenare het

gevorderde tegnologie gebruik.

Besproeiing, sonhorlosie, waterhorlosie.

Gereedskap = koper, brons en yster.

Kalender

Page 13: Antieke egipte verkort

Papirus Proses

Skil buite laag af.Sny in 40cm stroke.Pak 2 lae loodreg.Druk vas en droog.Poleer met harde

voorwerp.

Tegnologie

Page 14: Antieke egipte verkort

Papirus

Page 15: Antieke egipte verkort

Hierogliewe

Page 16: Antieke egipte verkort
Page 17: Antieke egipte verkort

OPDRAG:

SKRYF JOU NAAM OOR IN HIEROGLIEWE, DEUR DIE GEGEWE ALFABET TE GEBRUIK:

Page 18: Antieke egipte verkort

Groepwerk1. Verdeel in groepe van 52. Elkeen van julle groepe moet oor die

volgende onderwerpe terugvoer gee in die volgende klas (5-8 min).

- Gode van die Egiptenare- Simboliek- Piramiedes- Mitologie- Interessante feite ONTHOU OM 1-2 BL AANTEKENINGE IN

TE HANDIG…

Page 19: Antieke egipte verkort

Piramides

Daar is verskillende tipes piramiedes.Trappiramides

Page 20: Antieke egipte verkort

Geometriese piramides

Tradisionele idee van hoe ‘n piramide lyk.

Page 21: Antieke egipte verkort
Page 22: Antieke egipte verkort
Page 23: Antieke egipte verkort

Wat is ‘n Piloon?

Piloon = Griekse woord vir ʼn monumentale ingang tot ʼn Egiptiese tempel.

Page 24: Antieke egipte verkort

Kenmerke van Egiptiese styl

Geordende komposisies

Page 25: Antieke egipte verkort

Kenmerke van Egiptiese styl

Geordende komposisiesDie doel daarvan?Slegs drie aansigte word gebruik:

reg van voor, streng profiel, of vertikaal van bo.Om die mees omvattende weergawe van ‘n

figuur te gee, is ‘n formule uitgewerk: die oog en skouers word van voor gesien terwyl die

kop en bene in profiel aangesien word.

Page 26: Antieke egipte verkort

Ou-Koningkryk

Hoër Egipte Laer Egipte OorwinningKoning NarmerGebeurte uitgebeeld

Page 27: Antieke egipte verkort

Pallet van Narmer

Page 28: Antieke egipte verkort
Page 29: Antieke egipte verkort

Derde Dinastie

MastabasWaar is dit gebou?

Dit is belangrik om kennis te neem dat die tombes saam met die tempels in ‘n grafdistrik gebou is, en nie in die woongebiede nie.

Page 30: Antieke egipte verkort
Page 31: Antieke egipte verkort

Die kapel binne die mastaba is gebruik vir offers aan ka.

Daar was ook ‘n aparte afskorting vir ‘n standbeeld van die afgestorwene.

Aan die westelike kant van die kapel was ‘n skyndeur met ‘n reliëf van die afgestorwene.

In die middel van die gebou is ‘n geheime kamer, die serdab of kelder, waarin die ewebeeld van die afgestorwene bewaar is.

Op die mure is alledaagse tonele en die lewensverhaal uitgebeeld ter wille van die Ka.

Page 32: Antieke egipte verkort

Vierde Dinastie

Die piramides van GizaDie trap-piramide is vinnig hierna

aangepas na die bekende gladde piramides.

Die klimaks van hierdie era is die drie groot piramides in Giza.

Die grootste en oudste van die drie is deur Khufu gebou.

Page 33: Antieke egipte verkort
Page 34: Antieke egipte verkort

Piramides van Giza

Was aan die begin gladBo-punt was ook met goud bedekWaar was die grafkelder in die trappiramide?Hier is die grafkleder in die middelHoekom sou hulle dit verander?

Page 35: Antieke egipte verkort

Dieper verbintenis

Word vereenselwig met RaVerbind met die melkwegOsiris was eers verbind aan die NylLater word hy die ondergrondse god van

vrugbaarheid, en dood en opwekking uit die dood.

Volgens die tradisies is hy deur sy broer, Seth, vermoor en sy liggaam verdeel, geseel in kiste en in die Nyl gewerp

Page 36: Antieke egipte verkort

Dieper verbintenis

Isis, Osiris se metgesel, het uiteindelik sy oorblyfsels ingesamel en aanmekaargesit om die eerste mummy te word, van wie sy haar seun, Horus ontvang.

Horus neem wraak oor sy pa se dood op Seth in ‘n reeks veldslagte wat 80 jaar duur.

So word Osiris heerser van die ondergrond, Horus van die lewende, en Seth die god van chaos en euwel wat oor die woestyn heers.

Page 37: Antieke egipte verkort

Dieper verbintenis

n Skag het in die antieke tyd die graf opgelyn met die ster Orion

Dien as ‘n pad waardeur die siel van die Farao na die hemele kan ontsnap en sy plek neem as ‘n ster.

Page 38: Antieke egipte verkort

Die Sfinks

Page 39: Antieke egipte verkort

Die Sfinks

19.8mSimbool van magBewaarder- leeugodRuty

Page 40: Antieke egipte verkort

Drie-dimensionele Kuns

Beelde, asook kleinere afbeeldings van farao’s en gode.

Maskers op die gesigte van die mummies.Juweliersware.Sarkofae

Page 41: Antieke egipte verkort

Hoe is dit gemaak?

In die tombes en tempels was portret beelde van die afgestorwenes gevind.

Die beeldhouer sou ‘n blok klip aan die vier kante met blokke uitgeteken het en inwaards vanaf die vier kante gewerk het.

Die metode gee die figuur ‘n soliede immobilliteit.

Die figuur is onpersoonlik en geidialiseer.

Page 42: Antieke egipte verkort

Die figure van Menkaure en sy koniging, Khamerernebty

Page 43: Antieke egipte verkort

Die figure van Menkaure en sy koniging, Khamerernebty

Beide figure is staande, tipies met die linker voet na vore sonder enige teken van beweging.

Die geidialiseerde portrette is ewe lank en ‘n goeie vergelyking van die ideale van manlike en vroulike figure.

Die koniging is nie naak nie maar haar rok is baie styf gespan om die anatomie te wys.

Die man se voet is verder na vore as die vrou.

Page 44: Antieke egipte verkort

Prins Rahotep en sy vrou

Page 45: Antieke egipte verkort

Prins Rahotep en sy vrou

Watse gevoel skep die helder kleure?Die oë is ingelegde kwarts om dit meer

lewendig te laat lyk.

Page 46: Antieke egipte verkort

Middel Koningkryk

Die sentrale mag van die Farao’s het verval 700 jaar van politiese onrus en ongelukGedurende hierdie tydperk is daar baie

eksperimentering op die vlak van die kunste. Vir die eerste keer is daar individualiteit in

die beelde, diepte word getoon deur die oorvleuling van objekte, en daar is oor die algemeen ‘n gemakliker en meer natuurlike houding in die figure.

Page 47: Antieke egipte verkort

Nuwe koningkryk (18 – 20ste dinastie)

Egipte is weer verenig onder die magtige Farao, en die koningkryk loop oor tot in Palistyne en Sirië.

Page 48: Antieke egipte verkort

Die tempel van Hatshepsut

Page 49: Antieke egipte verkort

Die tempel van Hatshepsut

Nou wat is die doel van die tempel?Begrafnis tempelIn Thebes geleë

Page 50: Antieke egipte verkort

Akhenaten

Akhenaten beeld

Uit Karnak, 1375 vC. Sandsteenongeveer 4m hoog.

Page 51: Antieke egipte verkort
Page 52: Antieke egipte verkort

Akhenaten familie.

Begin van

Amarna tydperk

Page 53: Antieke egipte verkort

Akhenaten familie.

Die son skyn strale wat lewe gee. Dit identifiseer die koning en sy vrou as die lewende ekwawalente van Aten. Die gesigte is minder beheersd en sterk omlyn.

Die drie prinse se koppe is vreemd eier-vormig en hulle verteenwoordig die tema van lewe en kreatiwiteit.

Die Prinse se handgebare weer bose geeste af Die figure het ‘n informele en naturalistiese

houding en is meer beweeglik en minder geometries.

Page 54: Antieke egipte verkort

Borsbeeld van Nefertiti

Page 55: Antieke egipte verkort

Borsbeeld van Nefertiti

Die styl is meer gemaklik as voorheen om ‘n meer elegante, realistiese effek te gee.

Die vorms is meer naturalisties.Haar naam beteken ‘Die mooi een is hier’.Die sukses van die werk is in die subtiele

geometriese presisie: die gesig is perfek simmetries.

Die beeld is onvoltooi gelaat, die linker oog se klip is nooit ingelê nie.

Page 56: Antieke egipte verkort

Tutankhamen

Page 57: Antieke egipte verkort

Tutankhamen

Koning toe hy ongeveer 9 of 10 jaar oud Hy was met Akhenaten se neef en getroud met sy dogter, en hy sterf op die ouderdom van 18, waarskynlik van tuberkulose. Hy is eenvoudig bekend omdat se tombe die enigste is wat naas-ongeraak ontdek is. Sy soliede goue kis weeg ongeveer 113Kg!

Tutankhamen se raadgewers en sy opvolgers het weer teruggekeer na die ou geloof en gepoog om alle tekens van die Amarna revolusie uit te wis. Die effek wat dit egter op die kunste gehad het was nie totaal uitwisbaar nie.