Wonderwerke (6 Des 2009)

4
6 Desember 2009

description

Ons help mekaar om te slaag - 'n Lewensverryking Bediening

Transcript of Wonderwerke (6 Des 2009)

Page 1: Wonderwerke (6 Des 2009)

6 Desember 2009

Page 2: Wonderwerke (6 Des 2009)

KINDERHOEKIE

Ekstra klasse: Ek is ‘n 2de jaar student. Bied ekstra klasseaan vir Gr 1-7 sowel as R.O klasse, woonagtig in Amberfield

Glen. Skakel Annelize 072 384 3171.

Fun with water & all: Springkastele en glybane te huur.

Spesiale pryse gedurende langnaweke en vakansies. Skakel082 512 5210.

Naskoolsentrum by huis: Gekwalifiseerde onderwysereshou toesig, verskaf vervoer en ligte maaltye. Skakel Annatjie

012 654 3248/076 142 1254.

Doeltreffende Ouerleiding (Dol): Kursus help ouers om

hul kinders met liefde en respek groot te maak. Skakel Marti082 339 1543 (Centurion). www.parents.co.za

Hand en voet afdrukke van jou baba of kleuter in klei.Baie sagte klei, vinnig, maklik en bekostigbaar. Van 1 dag

oud tot 7 jaar. Word geboks en geraam in moderne donker-

of ligtehout raam. Naam en ouderdom daarop. ñ Herinneringwat veraltyd hou! Yolandie (Centurion) 083 271 9913

[email protected]

DIENSTE

Werkverskaffingsburo-Huishulpe: Volledigebesonderhede van huishulpe beskikbaar. Geen kostes. Die

aanstelling wat jy maak, bly egter jou eie risiko. Lebone

(Sanet) Werksburo, Sattie Stolze 012 664 4706 / 072 6714348 E-pos [email protected]

Afrikaanse taalversorging en proeflees deur ‘n erkendetaalkenner teen ‘n billike tarief. Goeie verwysings. Skakel

Marie-Louis 012 664 7365/072 518 5893.

Swembaddens: Herstel en instandhouding van

swembaddens. Skakel Christo 072 546 4867.

Pumba “dogsitters”: Naweke weg, of met vakansie ek kyk

na woef, woefels en kieter kat in die gemak van hulle eieomgewing teen R60/dag. Skakel Yolandé 083 557 7023.

Regmaak van: DVD spelers, playstations, radios,

mikrogolfoonde, Tv’s, rekenaarskerms, video-masjiene,

wasmasjiene asook Plasma Tv’s, X-box opgradering. SkakelJos 072 264 1532 alle ure.

Is u Huiswerker of Tuinwerker al geregistreer: by dieWerkloosheidsversekerings Fonds (UIF). Indien hulle meer

as 24 uur per maand werk is dit verpligtend om hulle te

registreer. Kontak my gerus vir Registrasies en Kontrakte

vir boge-noemde. [email protected] /Melinda 072 260

1059.

Dial-A-Pet-Carer: Laat my omsien na jou diere terwyl jy

uitstedig en/of met verlof is. Baie billike tariewe. SkakelHenty 083 739 3726 / [email protected] vir

'n kwotasie.

Jewels Devine: Ontwerpende en Vervaardigende Juwelier in

Centurion. Enige item in Goud of Platinum. Skakel Anna-marie 082 606 2805 of [email protected]

Ek kan VHS kassette oorsit na DVD toe. Ek kan audio

kassette oorsit na Cd toe, asook Lp's na Cd toe. Kontak gerus

vir Thalia Horn 082 450 1629 of e-pos:[email protected]

Tuisversorger: My naam is Martie ek versorg terminaal siekpasiënte tuis. My dienste is 24/7 landswyd beskikbaar.

Kontak my en ons kan jou behoefte bespreek. Skakel Martie072 712 7656.

Beter dinge om te doen op 'n Saterdag as om gras te sny?Kontak ons vir 'n gratis kwotasie. Chris 083 604 1872.

LM Nursing Care: Specialize in caring for the elderly andthe infirm. Services cover: Personal Hygiene assistance,

Administering medication, Nutrition, meal preparation.Contact Sister Lorraine 076 043 9552 or 073 1914 423.

Going away in December and granny or Grandpa is not

going with?

Voorgeboorteklasse aangebied-Centurion. Geregistreerde

Verpleegsuster-30 jr ondervinding as Vroedvrou. Skakel Ella082 880 0645.

Seer nek en skouers kom vir ‘n rustige masseer. R50 perhalf uur. Maandae-Vrydae (per afspraak) 10:30-16:00 en

19:00-21:00. Skakel Camilla (student fisioterapeut) 072 5177562.

Strek en versterk studio: Pilates gebaseerde oefenklasse(oggend en aandklasse) baie bekostigbaar. Skakel Cindy 012

654 3040/ 082 491 4694.

Arbeidsake: Dienskontrakte en disseplinêre verhore. Billike

tariewe. Skakel Hendri 082 925 6331/ 012 654 3248.

Vir enige herstel & verfwerk van enige voertuie, huise,

sekuriteitshekke, heinings, als! Ons bied die beste diens!Skakel Mitchell 076 023 3164 of Pieter 079 896 4217.

Vir betroubare en bekostigbare algemene herstelwerk inen om u huis asook u voertuig diens. Skakel Loukie 083 419

0140/083 727 1999.

Page 3: Wonderwerke (6 Des 2009)

Vir instandhouding van u tuin. Skakel Gys 076 157 3257.

Glamour jou oë op met “eyelash extensions”. Skakel

Melinda 082 304 2128/ 012 653 5630.

Poligraaf/Leuenverkliktoetse: Die volle reeks toetse word

vertroulik aangebied. Skakel 083 773 4047.

Kontak IT-Call vir al U ondersteuning op Pastel, rekenaar

herstelwerk en sagteware. Die opstel en beplanning vannetwerke en enige ander I.T. konsultasies wat U mag

benodig. 076 418 4751/ [email protected]

Boekhouding en salaris administrasie: Maandelikse

boekhouding en finansiële verslae. Salaris/loon en verlofadministrasie. Skakel 082 4177 769/083 680 6836.

Modeontwerpster: Ontwerp & maak van matriekafskeid-,strooimeisie rokke en daardie spesiale geleentheidsdrag.

Skakel Elsmaré 072 253 2460 / [email protected]

Probleme met huurkoop van kantoor Fotostaat, drukkers

en Faksmasjiene, ens? Oplossing vir die kopseer van hoemaandelikse kostes vir nuwe sowel as bestaande huurkoop

en dienskontrakte.Vir n gratis "oudit" (5min om te voltooi)

om te kyk waar ons kan bespaar. Skakel [email protected] / 082 600 8198.

Benodig jy iemand om vir jou navorsing, proeflees,

tikwerk en/of algemene administratiewe werk te doen.

Kontak Corne by 083 655 6502 vir vinnige en akkuratewerk.

Het u `n klein besigheid/eenmansaak. Benodig u iemandom u boeke op datum te hou en dataverwerking op Pastel te

doen. Kontak Corne 083 655 6502.

Vir Installering van "Moulded Cornices" (Sierlyste) ens,

"Dry Walls / Plafonne". Skakel Piet 083 435 5256 (012) 6538622

Vir Installering / Herstel van Airconditioners, Yskaste /Koelkamers ens. Skakel Roelof 083 267 1584/(012) 653

8622

Vir Neem van Troufoto's, Familie / Individuele foto's.

Skakel Jaco 076 194 1045.

Motorwerktuigkundige dienste: As jou motor probleme

gee, ons sal dit vir jou uitsorteer teen bekostig bare pryse.In Highveld Centurion. Tel: (012) 665 3631

GESOEK

Wil jy enige elektroniese goedere weggooi: DVD spelers,

playstations, radios, mikrogolfoonde, Tv’s, rekenaarskerms,video-masjiene, wasmasjiene, bring dit vir my ek kan dit

gebruik. Skakel Jos 072 264 1532 alle ure.

Benodig te koop of gratis: Saxofoon vir 13 jr dogter wat

gratis lesse sal ontvang vir bediening in kerk. Skakel Petru071 298 7733.

Betroubare, ekonomiese motor met lae kilo’s in die R30000 prysklas gesoek. Skakel Elna 082 090 3205.

Op soek na n goeie 2de handse bekostigbare hangkas in

goeie toestand asb. Skakel Belinda 082 370 5555.

Dringend opsoek na n goeie bekostigbare Masjien cabinetwat plek het vir omkapper en naaimasjien om te koop.

Skakel Marie 082 835 7467 of 012 663 3977.

Ek is opsoek na 'n oulike speelgroepie in Centurion virmy 14 maande dogtertjie. Enige voorstelle kontak my asb of

sms. Anél 082 926 0936.

Opsoek na ‘n woonhuis/Duet te koop in ‘n SekuriteitsEstate vir my vader. Enkelvlak woning met ‘n tuin groot

genoeg vir ‘n Jack Russel. Ongeveer 160 vierkant ‘n metermet ‘n dubbel motorhuis. Geen swembad nie. Prys so R900

000 geen finansiering nodig nie. PRIVAAT koop. SkakelClaudia 084 677 7774.

Dringend Gesoek 'n Opregte Bruin Boxer Puppy Tefie.Skakel Asb Grieta 083 381 1027/Gert 084 637 2223.

HUISE/WOONSTELLE/ERWE TE KOOP

Danabaai: Pragtige erf te koop, dit is ±12km van Hartenbos.

Pragtige see-uitsig. Skakel Frik 082 825 7432.

HUISE/WOONSTELLE TE HUUR

Pragtige gemeubileerde twee slaapkamer simpleks, 500m

vanaf Kerk Sonder Mure. Skakel Gavin of Nicolene 072237 2278 of 012 660 3081.

Rooihuiskraal Kamer te huur – R1 500 per maand. Skakel

Elma 078 827 0523.

Valhalla: Ruim 3 slk huis met sitk, eetk, 3 leefareas, groot

kombuis, wask, 2 x motorafdakke. R6 500 pm w+l en

tuindiens ingesluit . Skakel Pieter 083 701 4048.

Tuinwoonstel: 2 slp kmr tuinwoonstel te huur. Sit/Eetkmr,

kombuis, badkmr met stort en bas. Toegeboude stoep.

Page 4: Wonderwerke (6 Des 2009)

R 4 000pm + deposito. Eie krag en water meters.

Motorafdak. Geen rokers of troeteldiere. Skakel Cynthia 082612 5712.

Tuinwoonstel te huur in Hennopspark: Baie netjies,veilige parkering, R3 000 pm water en ligte ingesluit. Skakel

Corrie 082 440 8534.

Pierre Van Ryneveld: Ruim meenthuis om te deel met

man/dame 25jr+. Sekuriteits kompleks, groot tuin, ingeboudebraai. R2 100 pm. Onmid. beskikbaar. Skakel Lizelle 072

664 7878.

Thatchfield Manor: Duet te huur binne sekuriteits

kompleks. Beskikbaar vanaf 1 Januarie 2010. 3 slaapkamers,2 badkamers, Sit/eetkamer, kombuis, dubbel motorhuis.

Privaat tuin en stoep met dak en ingeboude braai. R6 000pm

+ Een maand huur vooruitbetaalbaar. Skakel Dedre’ 083235 1662.

Eldoraigne: Ruim Tuinwoonstel in stil omgewing R3 200

pm. Skakel Jaco 082 896 888.

Mooikloof Ridge: 2 Slaapkmr woonstel te huur. 1 badkmr, 1

toesluit motorhuis. In dubbele sekuriteitskompleks.

Onmiddellik beskikbaar. Muurbal en tennisbane beskikbaar.Skakel 083 285 4738.

VAKANSIE

Paradysstrand (Jeffreysbaai): Seefronthuis vir perfekte

wegbreek vakansie. 3 slp, (7 bed & sleeper vir kinders en 1

“Stack” bed vir groter gesinne, 2½ badkamer, sit/eetk,privaat braaigeriewe. Toegang tot alle huishoudelike

toerusting. Skakel Tilla 083 280 0131.

Colesberg - Meerkat Manor: Gerieflikekamers, beste

Linne. Dubbelbed, 2 enkelbeddens, Yskas, Braaipan,breekware, koffie en tee. Eie badkmr, kleutervriendelik.

Selfdien. Gesin van 4 R400 per nag. Skakel 083 644 0760.

Ballito: Luukse 2 slaapkmr woonstel beskikbaar dwarsdeur

die jaar. In sekuriteitsblok met ‘n toesluit motorhuis. Pragtigesee-uitsig. Volledig toegerus met linne. Skakel Dina 083 285

4738.

TE KOOP

Vars Tuisgebak - Alle grootkoeke, soet- en soutterte,

spesiale verjaarsdagkoeke, beskuit, muffins en botter-broodjies. Bestelling 2 dae voor die tyd. Pryslyste

beskikbaar. Skakel Wilna 072 189 0040 of Ina 083 566 7713.

Goldi Hoender: Gemengde gevriesde hoender porsies te

koop teen R20 per kg. 12 kg pakke (6 x 2kg sakkies)beskikbaar. R240 per pak. Afgelewer by u. Skakel 082 494

6349.

Juweelkassies te koop vir geskenke kersfees of verjaarsdae.Skakel Braam 082 595 2291/ 012 663 2357 in verskillende

houtsoorte beskikbaar.

Karoo Lam: Te Koop vir R45 per Kg beskikbaar per

bestelvorm. Netjies verpak en gesny. Skakel Wally 012 6542199, 076 217 2978 of e-pos [email protected]

Empisal Expandametic: Naaimasjien met elektriese motor

en kabinet. Wye reeks funksies, handleiding+ ingesluit.

Minimum gebruik, sentimentele waarde. R850 kontant.Skakel Linda 012 366 3971/ 083 407 8554. 012 667 5808.

Benodig U Sement?? Bekostigbare Sement: Ppc / Afrisam/ Lafarge. Spesiale pryse vir Desember 2009 B.t.w en

aflewering ingesluit in 50km radius in pta / jhb. Skakel 076262 2272 of e-mail: [email protected]

Persoonlike geskenke. Ons verkoop allerhande produktesoos koffie bekers, horlosies, sakke, T-hempde ens. wat jy 'n

foto of 'n boodskap kan opsit, ideaal vir 'n geskenk. Besoek

ons by www.customgifts.co.za.Charmaine 083 879 9247.

Nicka's Biltong & Beesvleis:Goeie gehalte Mpumalanga

biltong en beesvleis teen bekostigbare pryse.

Kontak Liezl by [email protected] of 084 584 0147 vir 'nvolledige pryslys.

Sekelbos Braaihout: R13,00 per sak. Gratis aflewering inCenturion. Skakel 082 829 6361.

Mooi Diahatsu Materia te koop R95 900, 2007 model 35000km. Skakel Jaco 082 896 8888.

Soliede eike hout slaapkamerstel vir Konings grootte bed.

Met bedkassies, spieelkas en stoeltjie. Goeie toestand.

Moreletapark. Skakel Alet 082 076 9315.

Kinder "Bunk Bed" van soliede hout met ingeboude

boekrak en leer. Modulêre eenheid. Goeie toestand.Moreletapark. Skakel Alet 082 076 9315.

6 Weke oue-Jack Russels te koop @ R300. Kontak ons

gerus - Gunther en Tishca 082 802 7853.

Verskaf 1kg en 0.5kg silwer stawe en korrels. Stawe

gesertifiseer 99.9 % suiwer silwer. Sien

www.bullbullion.co.za vir verdere besonderhede. SkakelLizelle 082 477 9225.