Wes-Kaap Kampioenskappe gehou tydens die Swartland Skou … Wes-Kaap.pdfWes-Kaap Kampioenskappe...

4
Wes-Kaap Kampioenskappe gehou tydens die Swartland Skou in Moorreesburg 8 - 9 September 2016 Toekennings: Kampioen Ooiteler - Septemberskraal Stoet van Du Toit Cillié van Porterville (082 875 0039) Kampioen Ramteler - Alexandershoek Stoet van Hannes Kotze van Moorreesburg (082 926 1179) Teler van Kampioene - Septemberskraal Stoet van Du Toit Cillié van Porterville (082 875 0039) Victor Ludorum (meeste punte) - Alexandershoek Stoet van Hannes Kotze van Moorreesburg (082 926 1179) Dankie aan ons hoofborg: FNB Kampioen Groep van 3 Ramme NWB 5023, NWB 5142, NWB 5196 vertoon deur Maritz Mouton en seun van Piketberg (082 783 1972), Danie de Wet (Beoordelaar), Johan Beukes (Hoofborg FNB), Vashouers: Jacobus Goliath, Ossie Absolon en Salomon Frans Kampioen Wolram XK 5261 vertoon deur Hannes Kotze van Moorreesburg (082 926 1179), Johan Beukes ( Hoofborg FNB ), Vashouer: Jeremy Cleophas

Transcript of Wes-Kaap Kampioenskappe gehou tydens die Swartland Skou … Wes-Kaap.pdfWes-Kaap Kampioenskappe...

Page 1: Wes-Kaap Kampioenskappe gehou tydens die Swartland Skou … Wes-Kaap.pdfWes-Kaap Kampioenskappe gehou tydens die Swartland Skou in Moorreesburg 8 - 9 September 2016 Toekennings: Kampioen

Wes-Kaap Kampioenskappe gehou tydens die Swartland Skou in Moorreesburg 8 - 9 September 2016

Toekennings:

Kampioen Ooiteler - Septemberskraal Stoet van Du Toit Cillié van Porterville (082 875 0039) Kampioen Ramteler - Alexandershoek Stoet van Hannes Kotze van Moorreesburg (082 926 1179) Teler van Kampioene - Septemberskraal Stoet van Du Toit Cillié van Porterville (082 875 0039) Victor Ludorum (meeste punte) - Alexandershoek Stoet van Hannes Kotze van Moorreesburg (082 926 1179)

Dankie aan ons hoofborg: FNB

Kampioen Groep van 3 Ramme NWB 5023, NWB 5142, NWB 5196 vertoon deur Maritz Mouton en seun van Piketberg (082 783 1972), Danie de Wet (Beoordelaar), Johan Beukes (Hoofborg FNB), Vashouers: Jacobus Goliath, Ossie Absolon en Salomon Frans

Kampioen Wolram XK 5261 vertoon deur Hannes Kotze van Moorreesburg (082 926 1179), Johan Beukes ( Hoofborg FNB ), Vashouer: Jeremy Cleophas

Page 2: Wes-Kaap Kampioenskappe gehou tydens die Swartland Skou … Wes-Kaap.pdfWes-Kaap Kampioenskappe gehou tydens die Swartland Skou in Moorreesburg 8 - 9 September 2016 Toekennings: Kampioen

Kampioen Ooilam + Reserwe Kampioen Ooilam SVM 5225, SVM 5234 vertoon deur Du Toit Cillié van Porterville (082 875 0039), Lambert vd Westhuizen (Beoordelaar), Du Toit Cilliè (Vertoner), Johan Beukes (Hoofborg FNB), Vashouers: Chrisjan Pedro en Gert Maarman

Kampioen Wolram SVM 4240 vertoon deur Du Toit Cillié van Porterville (082 875 0039), Danie de Wet (Beoordelaar), Du Toit Cilliè (Vertoner), Johan Beukes (Hoofborg FNB), Vashouer: Pieter Basson

Reserwe & Kampioen Ligte Ramlam Vertoon deur Du Toit Cillié van Porterville (082 875 0039) en die reserwe deur Jannie du Toit van Riebeek Wes (084 491 1211), Hendrien Smit (Skou Koningin), Jannie du Toit(Vertoner), Tinè Kitshoff (Skou Prinses), Du Toit Cilliè(Vertoner), Hendrik Tredoux(Nova Voere), Vashouers: Jean Smit, Gert Maarman

Kampioen Wolooi SVM 5223 vertoon deur Du Toit Cillié van Porterville (082 875 0039), Du Toit Cilliè (Vertoner), Johan Beukes (Hoofborg FNB), Vashouer: Elricco Muller

Page 3: Wes-Kaap Kampioenskappe gehou tydens die Swartland Skou … Wes-Kaap.pdfWes-Kaap Kampioenskappe gehou tydens die Swartland Skou in Moorreesburg 8 - 9 September 2016 Toekennings: Kampioen

Reserwe Jnr Kampioen Ram NWB 5222 vertoon deur Maritz Mouton en seun van Piket- berg (082 783 1972), Johan Beukes(Hoofborg FNB), De Villiers Mouton (Vertoner), Vashouer: Salomon Frans

Jnr. Kampioen Ram GK 5164 vertoon deur Willem Engelbrecht van Clanwilliam (082 610 4488), Johan Beukes(Hoofborg FNB), Willem Engelbrecht (Vertoner), Vashouer: Hannes Paulse

Snr Kampioen Ram AVM 4021 vertoon deur Du Toit Cillié van Porterville (082 875 0039), Johan Beukes(Hoofborg FNB), Du Toit Cilliè(Vertoner), Burton Kirsten (FNB), Vashouer: Pieter Basson

Reserwe Snr Kampioen Ram XK 4011 vertoon deur Hannes Kotze van Moorreesburg (082 926 1179), Johan Beukes(Hoofborg FNB), Hannes Kotzè (Vertoner), Vashouer: Dirk Jaars

Page 4: Wes-Kaap Kampioenskappe gehou tydens die Swartland Skou … Wes-Kaap.pdfWes-Kaap Kampioenskappe gehou tydens die Swartland Skou in Moorreesburg 8 - 9 September 2016 Toekennings: Kampioen

Kampioen Swaar Ramlam + Reserwe Kampioen Swaar Ramlam XK 5261, XK 5554 vertoon deur Hannes Kotze van Moorreesburg (082 926 1179), Johan Beukes(Hoofborg FNB), Burton Kirsten (FNB), Vashouers: Jeremy Cleophas, Ashwin Solomons