Wêreld Kankerdag - cansa.org.zaªreld-Kankerdag-2019... · 3 Tolvry0800 22 66 22. Neem deel aan...

12
#WorldCancerDay #IAmAndIWill www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Neem deel op 4 Februarie Wêreld Kankerdag

Transcript of Wêreld Kankerdag - cansa.org.zaªreld-Kankerdag-2019... · 3 Tolvry0800 22 66 22. Neem deel aan...

Page 1: Wêreld Kankerdag - cansa.org.zaªreld-Kankerdag-2019... · 3 Tolvry0800 22 66 22. Neem deel aan KANSA se 365 Dae Uitdaging op Wêreld Kankerdag Die vrae ‘wie is ek?’ en ‘wat

#WorldCancerDay#IAmAndIWill

www.cansa.org.zaTolvry 0800 22 66 22

Neem deel op 4 Februarie

Wêreld Kankerdag

Page 2: Wêreld Kankerdag - cansa.org.zaªreld-Kankerdag-2019... · 3 Tolvry0800 22 66 22. Neem deel aan KANSA se 365 Dae Uitdaging op Wêreld Kankerdag Die vrae ‘wie is ek?’ en ‘wat

2

www.cansa.org.zaTolvry 0800 22 66 22

Neem deel aan KANSA se 365 Dae Uitdaging op Wêreld Kankerdag

Hierdie Wêreld Kankerdag (4 Februarie), voeg KANSA hul stemme by die volgende boodskap wat die wêreldwye gemeenskap uitdra – jy beskik oor die vermoë om aktief saam te werk om ’n kankervrye wêreld te skep

Die doel is, ‘begin waar jy is, gebruik wat jy het en doen wat jy kan,’ om ’n verskil te maak

Page 3: Wêreld Kankerdag - cansa.org.zaªreld-Kankerdag-2019... · 3 Tolvry0800 22 66 22. Neem deel aan KANSA se 365 Dae Uitdaging op Wêreld Kankerdag Die vrae ‘wie is ek?’ en ‘wat

3

www.cansa.org.zaTolvry 0800 22 66 22

Neem deel aan KANSA se 365 Dae Uitdaging op Wêreld Kankerdag

Die vrae ‘wie is ek?’ en ‘wat kan ek doen?’ help in die strewe daarna om bewustheid van kanker te verhoog en om die risiko van kanker vir jou persoonlik en vir jou gemeenskap te verlaag

±115 000 Suid-Afrikaners word elke jaar met kanker gediagnoseer*

Navorsing wys dit is moontlik om die risiko vir ’n derde vankankers te verlaag

*Global Burden of Disease

Page 4: Wêreld Kankerdag - cansa.org.zaªreld-Kankerdag-2019... · 3 Tolvry0800 22 66 22. Neem deel aan KANSA se 365 Dae Uitdaging op Wêreld Kankerdag Die vrae ‘wie is ek?’ en ‘wat

4

www.cansa.org.zaTolvry 0800 22 66 22

Neem deel aan KANSA se 365 Dae Uitdaging op Wêreld Kankerdag

Daar is hoop vir kankerpasiënte – daar is tans meer as 43 miljoen mense wat nog lewe nadat hulle 5 jaar gelede of minder gediagnoseer is

Ons daag gemeenskappe, individue, opvoed-kundige instansies, werkplekke en regerings-leiers uit om ’n verbintenis te maak om die risiko vir kanker regdeur die jaar te help verlaag

Page 5: Wêreld Kankerdag - cansa.org.zaªreld-Kankerdag-2019... · 3 Tolvry0800 22 66 22. Neem deel aan KANSA se 365 Dae Uitdaging op Wêreld Kankerdag Die vrae ‘wie is ek?’ en ‘wat

5

www.cansa.org.zaTolvry 0800 22 66 22

Neem deel aan KANSA se 365 Dae Uitdaging op Wêreld Kankerdag Jy kan jou risiko vir kanker verlaag deur

meer oefening te doen & gesonde eetgewoontes te volhou

SonSlim te wees en sonbeddens te vermy jou te laat inent teen HPV en Hepatitis B die rookgewoonte en alkoholgebruik te staak om o.a. besoedeling en chemikalieë soos asbes,

plaagdoders en BPA te vermy kennis van die tekens & simptome van kanker maak

vroeë diagnose en suksesvolle behandeling moontlik

Page 6: Wêreld Kankerdag - cansa.org.zaªreld-Kankerdag-2019... · 3 Tolvry0800 22 66 22. Neem deel aan KANSA se 365 Dae Uitdaging op Wêreld Kankerdag Die vrae ‘wie is ek?’ en ‘wat

6

www.cansa.org.zaTolvry 0800 22 66 22

Neem deel aan KANSA se 365 Dae Uitdaging op Wêreld Kankerdag

Sluit ’n verbintenis met jouself om jou risiko vir kanker in een area van jou lewe te verlaag en deel dit met jou kontakte en op sosiale media (#IAmAndIWill)

Volg elke maand die verloop van jou vordering Hoewel dit aanvanklik moeilik sal lyk om die uitdaging te

aanvaar, is KANSA altyd byderhand om te ondersteun

Begin waar jy is, gebruik wat jy het en doen wat jy kan!

Page 8: Wêreld Kankerdag - cansa.org.zaªreld-Kankerdag-2019... · 3 Tolvry0800 22 66 22. Neem deel aan KANSA se 365 Dae Uitdaging op Wêreld Kankerdag Die vrae ‘wie is ek?’ en ‘wat

8

SCREENING offered by CANSA

Ons bied die volgende sifting by meeste KANSA Sorgsentra landswyd: servikale kanker - Papsmere borskanker - kliniese borsondersoeke prostaatkanker - prostaat spesifieke antigeen

bloedtoetse (PSA) velkanker - FotoFinder moesie-ontledings leefstyl risiko-assesserings (ontleding van jou

kankerrisiko)

www.cansa.org.zaTolvry 0800 22 66 22

Sifting deur KANSA aangebied

Page 9: Wêreld Kankerdag - cansa.org.zaªreld-Kankerdag-2019... · 3 Tolvry0800 22 66 22. Neem deel aan KANSA se 365 Dae Uitdaging op Wêreld Kankerdag Die vrae ‘wie is ek?’ en ‘wat

9

Emosionele ondersteuning – ondersteuningsgroepe enindividuele berading

Aanlyn ondersteuning: Facebook Groep: Champions of Hope – CANSA Survivors Facebook Groep: CANSA Caring for the Carers CANSA-TLC vir kinders en ouers deur kanker geaffekteer iSurvivor aanlyn ondersteuningsprogram

Wondversorging, mediese toerusting soos bv. rolstoele en advies en hulp met pruike en prostese

Stomasorg – video: https://youtu.be/62t78PLGtaY CancerCare coping kit

www.cansa.org.zaTolvry 0800 22 66 22

KANSA Sorg en Ondersteuning

Page 10: Wêreld Kankerdag - cansa.org.zaªreld-Kankerdag-2019... · 3 Tolvry0800 22 66 22. Neem deel aan KANSA se 365 Dae Uitdaging op Wêreld Kankerdag Die vrae ‘wie is ek?’ en ‘wat

10

CANSA CARE HOMES & TLC LODGES Daar is huidiglik 11 KANSA Sorgtuistes in areas naby onkologie behandelingsentra

regdeur die land – video: https://youtu.be/W5IzdsMJXrE Hul bied huis-weg-van-die-huis akkommodasie aan pasiënte wat kankerbehandeling

ondergaan op ’n buitepasiënt basis naby onkologie-klinieke wat ver van pasiënte se tuistes geleë is

CANSA TLC Tuistes akkommodeer ouers/voogde van kinders met kanker wat behandelingondergaan (nie die kinders) Pretoria – KANSA TLC Nicus Tuiste Polokwane – Pediatriese Onkologie Saal in ‘Pietersburg Prov Hospitaal’ Kimberley & Port Elizabeth – KANSA TLC Ondersteuningskamers Durban – KANSA TLC Familiehuis

www.cansa.org.zaTolvry 0800 22 66 22

KANSA Sorgtuistes & TLC Tuistes

Page 11: Wêreld Kankerdag - cansa.org.zaªreld-Kankerdag-2019... · 3 Tolvry0800 22 66 22. Neem deel aan KANSA se 365 Dae Uitdaging op Wêreld Kankerdag Die vrae ‘wie is ek?’ en ‘wat

11

Webwerf: www.cansa.org.za Tolvry: 0800 22 66 22 Epos: [email protected] WhatsApp: 072 197 9305 English en Afrikaans 071 867 3530 Xhosa, Zulu, Sotho, Siswati

www.cansa.org.zaTolvry 0800 22 66 22

Kontak Ons

Page 12: Wêreld Kankerdag - cansa.org.zaªreld-Kankerdag-2019... · 3 Tolvry0800 22 66 22. Neem deel aan KANSA se 365 Dae Uitdaging op Wêreld Kankerdag Die vrae ‘wie is ek?’ en ‘wat

#WorldCancerDay#IAmAndIWill

www.cansa.org.zaTolvry 0800 22 66 22

Wêreld Kankerdag

Neem deel op 4 Februarie