Welkom by Pellissier Gemeente se Kerssangdiens · 2019. 11. 15. · altyd deur God se oë na ander...

4
Voltydse leraars: Charles James, Francois Lamprecht en Rikus Hangh Jeugwerker: Charné Viljoen Kantoorure: 08:00 - 12:30 Tel: 051- 4224 010 Faks: 051- 4225 738 / 086 605 0459 Epos: [email protected] Bankbesonderhede: ABSA - Brandwagtak Tjekrekening: 1570 580 384 Takkode: 334 334 ZAPPER QR-KODE Baie geluk aan die jongmense wat vanaand Belydenis van Geloof aflê by die Jong Erediens om 18:30 Ludzi Arpin Chandra Greyling Wikus Bezuidenhout Davin Groenewald Chané Birk Brigitte Haddad Lee-Ann Bolton Liam Mc Intyre Abby Fivaz TJ van der Walt Danica Germishuys SONDAG 17 November 2019 08:15 & 10:00 Charné Viljoen KERSSANGDIENS Tema: Kersete Deurkollekte: Volksblad Omgee-fonds 18:30 Jong Erediens Tema: Soos een SONDAG 24 November 2019 08:15 & 10:00 Ae Steyn Deurkollekte: Boufonds 18:30 Afsluing: Jong Erediens Bedrag ingesamel as deurkollekte: Sondag, 10 November Bearbeiding van Gevangenis - R1 635 Welkom by Pellissier Gemeente se Kerssangdiens Ons dankbaarheidsoffer (10de Maand dankoffer) word vanaf Oktober tot Desember ingesamel. Hierdie is ‘n eenmalige spesiale bydrae wat ek bo en behalwe my maandelikse bydrae of erediens kollekte gee. Baie dankie by voorbaat vir jou ondersteuning ook vir hierdie belangrike insameling-seisoen. Debietorder Koevertstelsel Internetoorbetalings Zapper Die debietordervorm en koeverte is in die voorportaal, deure en kerkkantoor beskikbaar. Maak asb. gebruik van een van die volgende DEK-’n-PLEK GEVRIESDE ETES Lidmate wat graag wil help, neem ’n bakkie in die voorportaal of by die deure. As jy aan jou tafel sit, skep asb. kos in daardie bakkie. Vries dit en bring dit die volgende Sondag kerk toe en plaas dit in die voorportaal op die trollie by die hoofdeur. Baie dankie aan almal wat so getrou help om van hierdie bediening ‘n sukses te maak. Koördineerder: Nelia du Toit 084 400 4061.

Transcript of Welkom by Pellissier Gemeente se Kerssangdiens · 2019. 11. 15. · altyd deur God se oë na ander...

Page 1: Welkom by Pellissier Gemeente se Kerssangdiens · 2019. 11. 15. · altyd deur God se oë na ander sal kyk. KAN ONS VIR JOU ID? Indien jy n behoefte het aan voorbidding sal daar n

Voltydse leraars: Charles James, Francois Lamprecht en Rikus Hattingh Jeugwerker: Charné Viljoen

Kantoorure: 08:00 - 12:30 Tel: 051- 4224 010 Faks: 051- 4225 738 / 086 605 0459 Epos: [email protected]

Bankbesonderhede: ABSA - Brandwagtak Tjekrekening: 1570 580 384 Takkode: 334 334 ZAPPER QR-KODE

Baie geluk aan die jongmense wat vanaand Belydenis van Geloof aflê by die Jong Erediens om 18:30

Ludzi Arpin Chandra Greyling Wikus Bezuidenhout Davin Groenewald Chané Birk Brigitte Haddad Lee-Ann Bolton Liam Mc Intyre Abby Fivaz TJ van der Walt Danica Germishuys

SONDAG 17 November 2019

08:15 & 10:00 Charné Viljoen KERSSANGDIENS

Tema: Kersete

Deurkollekte: Volksblad Omgee-fonds

18:30 Jong Erediens

Tema: Soos een

SONDAG 24 November 2019

08:15 & 10:00 Attie Steyn

Deurkollekte: Boufonds

18:30 Afsluiting: Jong Erediens

Bedrag ingesamel as deurkollekte: Sondag, 10 November

Bearbeiding van Gevangenis - R1 635

Welkom by

Pellissier

Gemeente se

Kerssangdiens

Bydraes kan soos volg gedoen word:

Ons dankbaarheidsoffer (10de Maand dankoffer) word vanaf Oktober tot Desember ingesamel. Hierdie is ‘n eenmalige spesiale bydrae wat ek bo en behalwe

my maandelikse bydrae of erediens kollekte gee. Baie dankie by voorbaat vir jou ondersteuning ook vir

hierdie belangrike insameling-seisoen.

Debietorder Koevertstelsel Internetoorbetalings Zapper

Die debietordervorm en koeverte is in die voorportaal, deure en kerkkantoor beskikbaar.

Maak asb. gebruik van een van die volgende

DEK-’n-PLEK GEVRIESDE ETES

Lidmate wat graag wil help, neem ’n bakkie in die voorportaal of by die deure.

As jy aan jou tafel sit, skep asb. kos in daardie bakkie. Vries dit en bring dit die volgende Sondag kerk toe en plaas dit in die voorportaal op die trollie by die hoofdeur. Baie dankie aan almal wat so getrou help om van hierdie bediening ‘n sukses te maak.

Koördineerder: Nelia du Toit 084 400 4061.

Page 2: Welkom by Pellissier Gemeente se Kerssangdiens · 2019. 11. 15. · altyd deur God se oë na ander sal kyk. KAN ONS VIR JOU ID? Indien jy n behoefte het aan voorbidding sal daar n

Ons wil graag deeglik en effektief met jou kan kommunikeer.

Daarvoor is ons app: “Pellissier Gemeente” daar. Ons wil graag primêr daardeur met jou kommunikeer.

Kry die volgende daarop: Nuutste Leraars gesels

Afkondigings

Omgeegroep materiaal

Al die kategese materiaal vir die senior kategese

Die gemeente kalender Preek notas en tekste elke oggend voor die

erediens Enige belangrike nuus vir die groepe en aksies

waarin jy belangstel Kyk ons erediens uitsending Live op die app

Erediens tye soos wat ons weekliks per SMS uitgestuur het.

Indien jy nie die app kan gebruik nie en slegs via SMS kan werk laat weet asb vir Sandra by die kerkkantoor sodat jou nommer op die nuwe SMS lys geplaas word.

Bly Gesond Stap groep - Maandae tot Donderdae om 18:00 vanaf die kerk - Sandra Swart 072 705 3339

Bergfiets - Woensdae om 17:30 vanaf Pres. Brand Skool se parkeerterrein - Jannie de Wet 083 445 3108

Golf - Johan Botha 083 501 0517

Hardloop/loop - Maandae tot Donderdae om 04:40 in die oggend - JD Jansen v Rensburg 082 475 8231

Jong Werkende Ongetroudes - Margueriet van Vuuren 073 488 8801

Kampeerders - PS Venter 081 428 6772

Koffie@Vrydagaand - 29 Nov om 18:30 by die kerk Elsmarie Engelbrecht 082 829 5144 / Rozel Brand 072 358 3817

Kreatiwiteitsgroep - 16 Nov asook 7 Des vanaf 09:00 tot 12:00 by die kerkkantoor - Leana van Vuuren 073 310 7436

Motorfietsry - Charles v Schalkwyk 082 893 4210

Paintball - Bennie Botha 078 406 7206

• Visvang - Frikkie van Wyk 083 441 3907 / Quintus Bubb 079 397 2466

Wynproewers - Gerda Stander 083 451 3979

• 4 x 4 - Koos Janse van Rensburg 082 556 0446

NUWE LIDMATE EN BESOEKERS

Indien jy meer wil weet oor ons gemeente, lidmaat wil word of by ‘n omgeegroep wil inskakel,

kan jy gerus na die erediens by die INLIGTINGS-TOONBANK in die voorportaal aanmeld.

Alternatiewelik kan jy gedurende die week die kerkkantoor skakel of besoek.

Baie welkom aan die volgende lidmate:

Kotie De Bruyn Plaas Bredenkamp 11, Distrik Bloemfontein

Erika, Jean-Pierre Fourie en Chané de Bruin

Smirna 10, Groenkopsingel, Uitsig

Inalene Linde Waterval (Plaas) Glen

Huweliksverryking / Voorbereiding

Vir alle paartjies wat trouplanne het in hierdie jaar of

vroeg volgende jaar asook getroude pare wat net

hulle huwelik wil verryk.

5 Februarie tot 11 Maart 2020 (ses geleenthede)

om 18:30 in die kapel. Koste R300 per paar.

Neem asb. kennis! Ons versoek dat alle voornemende trou-pare

dit moet bywoon. Skakel asb. die kerkkantoor voor of op 3 Februarie

2020 indien julle dit wil bywoon.

Kom geniet ‘n gratis koppie tee/koffie

of koeldrank by die ontvangs-area na

die erediens. Daar is ook heerlike koek

en cappuccino te koop @ R5 elk.

Page 3: Welkom by Pellissier Gemeente se Kerssangdiens · 2019. 11. 15. · altyd deur God se oë na ander sal kyk. KAN ONS VIR JOU ID? Indien jy n behoefte het aan voorbidding sal daar n

Gratis Wifi Maak gerus gebruik van ons gratis Wifi. Skakel

in op die netwerk genaamd "Pellissier". GEEN password is nodig nie.

Hospitaalbesoeke Mense wat graag wil betrokke raak by die

Siekebediening kan gerus vir Rossouw Botes kontak.

Besoeke geskied op grond van AANMELDING!

Ons wil jou graag besoek, maar ons kan dit slegs doen

as ons van jou weet!

Indien jy besoek wil word, of weet van iemand wat

besoek wil/moet word skakel asb. vir Sandra by die

kerkkantoor OF SMS/WHATSAPP Rossouw Botes by

083 653 2287 OF meld asb. by die

INLIGTINGS-TOONBANK in die voorportaal aan.

BAIE LIDMATE SE INLIGTING

ONTBREEK OF IS FOUTIEF

Kontak asb. die kerkkantoor om seker te maak jou inligting is korrek. Gesin se woonadres Jou en jou gesinslede (kinders ook) se

selnommers en e-posadresse.

1 Joh 4:7 – “Geliefdes, ons moet mekaar liefhê, want liefde kom van God, en elkeen wat lief het, is 'n kind van God en ken God”

Gebedsversoeke vir die week

1. Bid vir deurdringende reën sodat daar verligting vir ons boere sal kom.

2. Bid dat almal wat in die Kersseisoen op ons land se paaie gaan wees veilig sal wees.

3. Bid vir almal wat werkloos is. Bid vir hulle vir werk sodat hulle finansiële las ligter sal word en dat hulle selfversorgend sal kan wees.

4. Bid vir wysheid en insig sodat ons as God se kinders altyd deur God se oë na ander sal kyk.

KAN ONS VIR JOU BID? Indien jy ‘n behoefte het aan voorbidding sal daar ‘n persoon / persone in die voorportaal wees met ’n groen knoop op hul klere. Jy kan ook jou gebedsversoek in die houtposbus in die voorportaal plaas. Gebedsversoeke kan anoniem hanteer word as jy dit so verkies. Kontak Sammy Holliday by 082 554 7264.

DVD van EREDIENSTE

Bestel jou DVD van die eredienste / doop by die

TOONBANK in die voorportaal . DVD’s word die daaropvolgende

Sondag afgehaal, of kontak Basie Botha by 082 777 2211 of Johan Botha by 083 501 0517.

6 - 8 Maart 2020 @ King’s Haven, Vaalbank Zuid, Bloemfontein

Koste:

R900 per persoon vir naweek besoekers

R600 per persoon vir dagbesoekers

Deposito van R200 betaalbaar met registrasie.

Balans betaalbaar teen 15 Desember 2019

Navrae en inskrywingsvorms:

Karin Kersop 072 158 0225 [email protected]

Kwartaal afsluitings

Rose-Aksie Donderdag, 21 November om 10:00 Pellissier Manne Saterdag, 23 November om 06:00 Senior Bybelstudie Dinsdag, 26 November om 09:00

Pellissier @ Wêreld Volhard in gebed!

Wees daarby waaksaam en dankbaar - Kol 4:2 Ons bid vir die wêreld. Kom bid saam en beleef hoe die

Here in die wêreld werk! Dinsdag 26 November om 18:00 in die kleuterkamer

by die kerkkantoor. Almal welkom!

Page 4: Welkom by Pellissier Gemeente se Kerssangdiens · 2019. 11. 15. · altyd deur God se oë na ander sal kyk. KAN ONS VIR JOU ID? Indien jy n behoefte het aan voorbidding sal daar n

“Aan tafel”

17/11/2019 – Kersete

1 Joh 4:7 – “Geliefdes, ons moet mekaar liefhê, want liefde kom van God, en elkeen wat liefhet, is 'n kind van God en ken God”

Bybel Tyd: So/Ma: 1 Joh 4:7-21 Di/Wo: Joh 3:1-21 Do/Vr: 1 Kor 13

Sa: Spreuke 17:1-28

Bid Tyd:

Aanbid (Sang en Gebed) – Doen saam lof en aanbidding

Dankgebed (gebed voor ete): Here seën hulle wat saam met my eet..

Seëngebed (seen mekaar elke oggend so): Mag jy gasvry gaan leef..

Gesels Tyd: Teks: 1 Joh 4:7-21

Oopskop vraag: Gee elkeen in die groep/huis ’n geleentheid om hulle grootste vreugde of hartseer van die afgelope week/dag te deel.

Raakvat vrae:

1. Wat staan vir jou uit in hierdie gedeelte?

2. Wat is die bedoeling agter kersgeskenke vir jó ú? Hoe vergelyk dit met Christus as ons grootste geskenk?

3. Wat beteken dit om iemand in die gemeente lief te hê? Hoe lyk dit prakties wanneer daar vir ons gevra word dat ons mekaar moet lief hê?

4. Lees 1 Johannes 4:20-21. Wie is jou broer/suster wie jy moet liefhê?

5. Wat kan jy in hierdie kersseisoen doen om jou liefde vir jou broer/suster te wys?

Speel Tyd: (Ons spandeer kwaliteit tyd saam)

1. Trek ‘n kaartjie uit die gasvryheidskaarte (kontak die kantoor as jy belangstel in die kaarte)

Doen Tyd: (Ons oefen ons geloof op ‘n praktiese manier)

In die volgende maand, nooi iemand wat jy nog nooit genooi het nie om by jou te kom eet.