WEEK 36 - HERHALINGS VAN BERIGTE/INLIGTING IN ‘N VORIGE … VAN BERIGTE... · Bloemfontein...

4
1 WEEK 36 - HERHALINGS VAN BERIGTE/INLIGTING IN ‘N VORIGE VRYPOS 1. ALGEMEEN: BESTELVORM VIR JAARBOEK 2017: Gemeentes moet asseblief kennis neem dat hulle self verantwoordelik is om die nuwe Jaarboek vir 2017 vanaf Bybel-Media te bestel, die plaaslike Sinodale Kantoor hanteer dit nie – klik hier vir die bestelvorm. 2. GEBEURE BY GEMEENTES: NG FICKSBURG: * * * * * * * * * * * * NG HUGENOOT: NG LANGENHOVENPARK: Rina Hugo en die Christelike Seemansorganisasie besoek Langenhovenpark-gemeente, op Sondagoggend 27 November, om 09:00. Toegang is gratis, maar sagte kollekte sal opgeneem word- daar sal na die diens CD's verkoop word * * * * * * * * * * * * 3. ANDER GEBEURE/INLIGTING:

Transcript of WEEK 36 - HERHALINGS VAN BERIGTE/INLIGTING IN ‘N VORIGE … VAN BERIGTE... · Bloemfontein...

Page 1: WEEK 36 - HERHALINGS VAN BERIGTE/INLIGTING IN ‘N VORIGE … VAN BERIGTE... · Bloemfontein (Kougomkamp), Stellenbosch en Potchefstroom ... Ettienne Engelbrecht by efengelbrecht@gmail.com,

1

WEEK 36 - HERHALINGS VAN BERIGTE/INLIGTING IN ‘N VORIGE VRYPOS

1. ALGEMEEN:

BESTELVORM VIR JAARBOEK 2017: Gemeentes moet asseblief kennis neem dat hulle self

verantwoordelik is om die nuwe Jaarboek vir 2017 vanaf Bybel-Media te bestel, die plaaslike Sinodale Kantoor hanteer dit nie – klik hier vir die bestelvorm.

2. GEBEURE BY GEMEENTES:

NG FICKSBURG:

* * * * * * * * * * * *

NG HUGENOOT:

NG LANGENHOVENPARK:

Rina Hugo en die Christelike Seemansorganisasie besoek Langenhovenpark-gemeente, op Sondagoggend 27 November, om 09:00. Toegang is gratis, maar sagte kollekte sal

opgeneem word- daar sal na die diens CD's verkoop word

* * * * * * * * * * * *

3. ANDER GEBEURE/INLIGTING:

Page 2: WEEK 36 - HERHALINGS VAN BERIGTE/INLIGTING IN ‘N VORIGE … VAN BERIGTE... · Bloemfontein (Kougomkamp), Stellenbosch en Potchefstroom ... Ettienne Engelbrecht by efengelbrecht@gmail.com,

2

ENGO:

DEO JUVANTE KINDER- EN JEUGSORGSENTRUM: ‘N DAG VIR ONDERWYSERS:

EERSTEJAARSKAMPE 2017: Neem asseblief kennis van eerstejaarskampe wat vir 2017 gereël is by Kovsies -

Bloemfontein (Kougomkamp), Stellenbosch en Potchefstroom (gemeentes, bring dit asseblief onder al julle matrikulante se aandag) – vir al die inligting, klik net op elke advertensie om na die onderskeie webbladsye geneem te word:

REEKS OOR RESPEK… HOOGTYD!: Die Seisoen van Menswaardigheid begin in Januarie 2017

met ʼn opwindende reeks oor respek. Klik hier vir al die inligting en hier vir die bestelvorm – jy kan ook hier na ‘n bekendstellingsvideo kyk.

VAALDRIEHOEK JEUGKONFERENSIE 2017: Gemeentes, neem kennis asseblief – hierdie konferensie is gratis! Almal wat op een of ander manier betrokke is by jeugbediening en kategese, of jy nou ‘n dominee, jeugwerker, jeugleier, kategeet, of vrywilliger is, is altyd op soek na geleenthede waar ons toegerus kan word vir die uitdagende bediening waartoe die Here ons geroep het. Dit maak nie saak hoe groot of klein julle gemeente se jeugbediening is en of dit net uit kategese bestaan nie, bring jou hele jeugspan en kategete, want hier is ‘n geleentheid wat jy nie wil misloop nie!

Page 3: WEEK 36 - HERHALINGS VAN BERIGTE/INLIGTING IN ‘N VORIGE … VAN BERIGTE... · Bloemfontein (Kougomkamp), Stellenbosch en Potchefstroom ... Ettienne Engelbrecht by efengelbrecht@gmail.com,

3

Die konferensie is hoofsaaklik gefokus op tienerbediening, maar daar is op die Vrydag ‘n toerustingsgeleentheid vir kategete van Gr1 - 6.

Ds Anriëtte de Ridder wat tans in beheer van Jeug-en Familiebediening, Sinode Wes-Kaapland is, is die spreker. Anriëtte was ook voorheen tienerleraar by NG Stellenberg en is onder andere ook betrokke by die nasionale bestuurspan van #Imagine. Sy bied gereeld VBO kursusse aan oor Jeug- en Familiebediening. Sy is uiters kreatief en haar passie is aansteeklik. Kom leer saam by iemand wat die al pad in jeugbediening gestap het, wat die uitdagings ken en wat op hoogte is van die nuutste tendense.

Datum: 19 - 21 Januarie 2017 Plek: NG Drie Riviere-Oos (h/v Palm & Hazelstr, Drie Riviere, Vereeniging)

Koste: Konferensie is GRATIS Registrasie: Bevestig asseblief teen 18 Januarie 2017 vir Martie Olivier by [email protected], of by 016 423 3130 (Ma-Vr 08h00-16h00) hoeveel mense vanuit julle gemeente kom. Verblyf en etes: Vir julle eie onkoste - koffie is wel by die konferensie beskikbaar. Navrae: Ettienne Engelbrecht by [email protected], of vir John Matthews by [email protected]

KLEINGROEPKONFERENSIE 2017:

Manie Groenewald, die kleingroepleraar by NG Moreletapark, is sedert 2015 besig om landswyd interkerklike gespreksgroepe tussen leraars te vestig wat spesifiek rondom Kleingroepbediening sentreer. Saam met 'n projekspan koördineer hy 'n Small Groups With Purpose-konferensie oor kleingroepbediening in 2017. Die spreker is past Steve Gladen (Small Groups pastor - Saddleback Church, VSA). Kaartjieverkope open aanlyn by iTickets op 1 November 2016 @ R195pp en sluit middagete in. Leraars kan VBO-punte verwerf vir die bywoon hiervan. Ds Rikus Hattingh van NG Pellissier is die kontakpersoon in die Vrystaat, kontak hom by 084 620 6000, of stuur ‘n e-pos aan [email protected]

SPESIAAL VIR DIE DAMES – LiG LESERSDAG 2017 IN BLOEMFONTEIN: Sien advertensiebiljet op bl 4 met al die

besonderhede.

Page 4: WEEK 36 - HERHALINGS VAN BERIGTE/INLIGTING IN ‘N VORIGE … VAN BERIGTE... · Bloemfontein (Kougomkamp), Stellenbosch en Potchefstroom ... Ettienne Engelbrecht by efengelbrecht@gmail.com,

4