Week 30: Hersiening Werkkaart 1 Datum: - Christelike Media...100 500 400 300 200 100 500 400 300 200...
Transcript of Week 30: Hersiening Werkkaart 1 Datum: - Christelike Media...100 500 400 300 200 100 500 400 300 200...
95
Week 30: HersieningWerkkaart 1 Datum: _________
Doen die volgende omskakelings:
Som Antwoord
Hoeveel 10c is daar in R1?
Hoeveel 20c is daar in R2?
Hoeveel 50c is daar R3,50?
Hoeveel 5c is daar in R1?
Hoeveel 20c is daar in R2,20?
Hoeveel 50c is daar in R10?
Hoeveel 1c is daar in R1?
96
Week 30Werkkaart 2 Datum: _________
Kan jy hierdie probleme oplos?
1. Krokkie het R82 vir sy eiers gekry. Skubbie het die helfte soveel gekry. Hoeveel geld het Skubbie gekry? _____________
2. Skil lie betaal R50 vir sy blyplek. Trappies betaal dubbel soveel vir sy blyplek.
a. Hoeveel moet Trappies betaal? _____________________
b. Hoeveel kos Trappies en Skil lie se blyplekke saam? _____
c. Hoeveel betaal Skil lie minder as Trappies? __________
3. As een akkedis 5 tone aan elke poot het;
a. Hoeveel tone het 4 akkedisse? ___________
b. Hoeveel tone het 8 akkedisse? ___________
4. Krokkie het 35 skubbe. Trappies het 28 skubbe en Dino het 43 skubbe.
a. Hoeveel skubbe het Krokkie en Trappies saam? ___________
b. Hoeveel skubbe het Dino en Trappies saam? __________
c. Hoeveel skubbe het Krokkie, Trappies en Dino saam? _____
d. Hoeveel skubbe het Trappies minder as Dino? __________
e. Hoeveel skubbe het Dino meer as Krokkie? ___________
f. Trappies verloor die helfte van sy skubbe. Hoeveel skubbe het hy nou? __________
g. Dino se skubbe verdubbel. Hoeveel skubbe het hy nou? _________
97
Halv
eer
dit w
eer
Ja
Week 30Werkkaart 3 Datum: _________
Kan jy hierdie probleme oplos?
Tel 1
9 by
Nee
Het j
y no
u ‘n
gely
ke g
etal
?
Nee
Tel j
ou o
uder
dom
by
Halv
eer
dit w
eer
Wat
is e
en
derd
e va
n jo
u a
ntw
oord
Din
k aa
n ‘n
getal
tus
sen
0 en
200
tel
5
byJa
Tel 1
1 by
Nee
Is j
ou
antw
oord
‘n
gely
ke g
etal
?
Kan
jy j
ou
antw
oord
in
groe
pies
van
3
pres
ies
verd
eel?
Halv
eer
jou
antw
oord
Halv
eer
jou
antw
oord
Ja
Tel 1
0 by
Tel 1
0 by
Stop
Beg
in
Tel 1
2 by
98
Week 30Werkkaart 4 Datum: _________
Voltooi die tabelGetal Verdubbel +6 mℓ Halveer25 mℓ120 mℓ56 mℓ78 mℓ250 mℓ16 mℓ33 mℓ52 mℓ
Voltooi die viermaal-tafel:
Voltooi die sewemaal-tafel:x4
x7
99
Week 30Werkkaart 5 Datum: _________
Hoeveel water is daar in my liggaam?
Twee derdes ( ) van my lyf bestaan uit water.Stap 1: Ek weeg _______ kilogram.Stap 2: Deel die aantal kilogram deur 3.
Dit is nou † Skryf self:
Stap 3: Verdubbel die antwoord van stap 2.
Dit is nou Skryf self:
Die voginhoud van my liggaam is dus __________ kilogram.
Kleur die afkorting en die woord wat daarby pas met dieselfde kleur in. Skryf die afkorting ook self.
ℓ gram
kg literm metercm kilogramg sentimeter
23
23
100
500
400
300
200
100
500
400
300
200
100
500
400
300
200
100
500
400
300
200
100
500
400
300
200
100
Week 30Werkkaart 6 Datum: _________
Pret met metingMeet vloeistof af in ‘n maatbeker.Kleur in om die hoeveelheid te wys.
Het jy geweet? 1 koppie is min of meer 250 mℓ.Maatbekers is gewoonlik afgemerk tot 500 mℓ - dit is 2 koppies.
200 mℓ 250 mℓ 50 mℓ 350 mℓ 500 mℓ
Hier is ‘n resep vir karringmelk-beskuit. Ongelukkig is die resep baie groot! Halveer die resep.600 g bruin meel ____ g bruin meel20 mℓ bakpoeier ____ mℓ bakpoeier5 mℓ sout ____ mℓ sout200 g gerasperde cheddarkaas ____ g gerasperde cheddarkaas700 mℓ karringmelk ____ mℓ karringmelk
Voltooi:Jannie maak 1 1 pakke van 1 kg meel per pak. Hoeveel kg meel het hy?________________________________________________Tannie Ada koop 15 kg stampmielies. Sy kook 9 kg. Hoeveel kg bly oor? __________________________________________Jannie het 14 kg meel. Hy maak hierdie keer pakke van 2 kg meel per pak. Hoeveel pakke meel gaan hy hê? ________________________
101
Week 30Werkkaart 7 Datum: _________
Massa
Totale massa By/Af Verskil
8 kg + 7 kg + 750 g
750 g + 250 g
1 kg - 750 g
Œ kg + ‰ kg
1 kg + 250 g
ƒ kg + ƒ kg
1 kg + 750 g
3 kg + 2 kg g
1 kg + 500 g
102
Week 30Werkkaart 8 Datum: _________
1. Hoeveel diere is in die dieretuin? _____
2. Hoeveel apies is daar in die prent?____
3. Hoeveel kameelperde kan jy tel? ______
4. Hoeveel meer apies is daar as kameelperde? _____
5. Hoeveel krokodil le kan jy sien? _____
6. Tel nou die aantal kangaroes in die prent. ______
7. Hoeveel klein jakkalsies het die kunstenaar geteken? ______
8. Hoeveel olifante kan jy kry? ______
9. Tel die aantal perde en donkies ______
10. Tel nou al die klein hondjies wat jy kan raaksien. ______
1 1. Kan jy al die diere bymekaartel? ______
12. Hoeveel mans tel jy? ____13. Hoeveel vroue is daar? Kyk
mooi, hoor! ______14. Hoeveel mense is dit altesaam?
______15. Hoeveel klein voëltjies is op die
dak? ______16. Laat jou maat jou help om
seker te maak en tel dan al die bene in die prent. ______
17. Vra jou maat om jou weer te help en dan tel jul le al die oë in die prent. ______
18. Kan jy ‘n korter manier vind om die antwoorde te skryf? Skryf dit hier neer: ______
103
Week 30Werkkaart 9 Datum: _________
Hersiening:
Koppel die getal le aan die linkerkant met dié aan die regterkant soos in die voorbeeld
1. 6 meer 2. 6 minder 3. dubbel 4. helfte
47
89
88
46
35
53
52
94
41
53
59
95
43
75
66
81
54
37
75
31
69
37
60
48
17
13
19
38
59
64
26
76
1 18
34
128
38
42
38
54
76
52
94
27
26
19
21
47
38
Voltooi hierdie tabel:
+ 5 - 4 dubbel + 10 helfte 3 meer 4 minder
4 9 5 10 20 10 13 91. 102. 143. 84. 12
104
Week 30Werkkaart 10 Datum: _________
1. Geel 2. Oranje 3. Bruin4. Rooi 5. Blou 6. Wit
105
Voltooi hierdie vloeidiagramme
41 1193847
25791 1
1418224060
1628364464
+ 2 + 2
x 2 x 2
- 2 - 2
÷ 2 ÷ 2
1.
2.
3.
4.
106
Week 30Werkkaart 1 1 Datum: _________
1. Hoeveel blomme is aan die linkerkant van die hek? _____
2. Hoeveel blomme is aan die regterkant van die hek? ____
3. Hoeveel blomme is daar altesaam? ______
4. Tel al die vensters. ______5. Tel al die klippe in die
tuinpaadjie. ______6. Tel al die honde en katte.
____7. Hoeveel horlosies is daar?
____
8. Tel al die voertuie ______9. As elke voertuig 4 wiele
het, hoeveel wiele is daar altesaam? ______
10. Tel die mense in die tuine. ______
1 1. Hoeveel mense is daar in die straat? ______
12. Hoeveel mense is daar altesaam? ______
13. Hoe laat het die ongeluk gebeur? ______
107
Week 30Werkkaart 12 Datum: _________
Kleur die helfte in Kleur ’n kwart in Kleur drie kwarte in
Kleur ‘n halwe in Kleur ‘n halwe inDie helfte moet ingekleur word
Kleur ’n kwart in Kleur ’n kwart in Kleur drie kwarte in
Deel die blok in kwarte. Kleur ’n kwart in
Deel in kwarte. Kleur ’n halwe in
Deel in kwarte. Kleur drie kwarte in
Deel in halwes Deel in halwes Deel in kwarte
108
Week 30Werkkaart 13 Datum: _________
Kyk na die volgende voorwerpe en maak ‘n kruisie onder die een wat die swaarste is.
SEMENT
109
1 10
Week 30Werkkaart 14 Datum: _________
Trek die lyn van simmetrie van die volgende vorms en prente. Kyk mooi, sekere vorms het meer as een lyn van simmetrie.
1 1 1
1 12
Week 30Werkkaart 15 Datum: _________
Kyk na die 3D-vorm. Sê watter 3D-vorms dit is en waar is die vorm, byvoorbeeld: bo, onder, links of regs van die skilpad.