bkbale.co.za€¦  · Web viewBetalings moet gemaak word aan: Africa Livestock Expo. FNB . Rek Nr:...

2
Beste Mede- Teler Die BKB Afrika Lewende Hawe Ekspo komitee het na aanleiding van President Ramaphosa besluit om die skou en uitstalling uit te stel na 28 September tot 2 Oktober 2020 onderhewig daaraan dat die dan heersende regulasies dit toelaat. Die skou en uitstalling gaan waarskynlik die enigste skou wees wat vanjaar plaasvind. Ons moedig u aan om u kudde te bemark. Praktiese reelings: Inskrywingsfooi: R220 plus VAT wat die eerste stel beddegoed insluit. Belangrike Datums: - Finale Inskrywingsdatum: 14 September 2020 - Aankoms van diere kan vanaf Donderdag 24 September 2020 tot Maandag 28 September 2020 plaasvind. - 25 September 2020 tot 27 September 2020 - Meet en weeg. - Elke ras bepaal sy eie skouprogram vir die week. - 29 September 2020 tot 1 October 2020 - Elke ras skou - 2 Oktober 2020 om 8 vm vind die Interrasbeoordeling plaas. - Diere kan vanaf Vrydag, 2 Oktober 2020, om 10 vm vertrek. - 2 Oktober 2020 - Semi-formele Interras-funksie om 18h30 en semenverkoping ten bate van BKB ALE, asook afkondiging en vertoning van Interraskampioene . - Gasspreker: Mnr Jacobus le Roux Ander praktiese reëlings: - Verblyf vir die touleiers is beskikbaar in die perde stalle en almal moet asb hul eie beddegoed bring. - Stortgeriewe met warm water is beskikbaar vir die touleiers. - Etes vir touleiers is beskikbaar teen ń nominale tarief. - 300 voer en waterbakke sal gratis beskikbaar gestel word deur Trogtek en almal wat gebruik maak van die diens sal

Transcript of bkbale.co.za€¦  · Web viewBetalings moet gemaak word aan: Africa Livestock Expo. FNB . Rek Nr:...

Beste Mede- Teler

Die BKB Afrika Lewende Hawe Ekspo komitee het na aanleiding van President Ramaphosa besluit om die skou en uitstalling uit te stel na 28 September tot 2 Oktober 2020 onderhewig daaraan dat die dan heersende regulasies dit toelaat.

Die skou en uitstalling gaan waarskynlik die enigste skou wees wat vanjaar plaasvind. Ons moedig u aan om u kudde te bemark.

Praktiese reelings:

Inskrywingsfooi: R220 plus VAT wat die eerste stel beddegoed insluit.

Belangrike Datums:

- Finale Inskrywingsdatum: 14 September 2020

- Aankoms van diere kan vanaf Donderdag 24 September 2020 tot Maandag 28 September 2020 plaasvind.

- 25 September 2020 tot 27 September 2020 - Meet en weeg.

- Elke ras bepaal sy eie skouprogram vir die week.

- 29 September 2020 tot 1 October 2020 - Elke ras skou

- 2 Oktober 2020 om 8 vm vind die Interrasbeoordeling plaas.

- Diere kan vanaf Vrydag, 2 Oktober 2020, om 10 vm vertrek.

2 Oktober 2020 - Semi-formele Interras-funksie om 18h30 en semenverkoping ten bate van BKB ALE, asook afkondiging en vertoning van Interraskampioene .

Gasspreker: Mnr Jacobus le Roux

Ander praktiese reëlings:

Verblyf vir die touleiers is beskikbaar in die perde stalle en almal moet asb hul eie beddegoed bring.

Stortgeriewe met warm water is beskikbaar vir die touleiers.

Etes vir touleiers is beskikbaar teen ń nominale tarief.

300 voer en waterbakke sal gratis beskikbaar gestel word deur Trogtek en almal wat gebruik maak van die diens sal verantwoordelik wees om die bakke terug te besorg of daarvoor te betaal.

Die eerste stel beddegoed vir die diere is ingesluit by die inskrywingsfooi.

Die Restuarant te die Afridome sal oop wees.

Verblyf - Verblyf te die Afridome en te vele gastehuise in Parys is beskikbaar .

Betalings moet gemaak word aan:

Africa Livestock Expo

FNB

Rek Nr: 62831957892

Takkode: 210554

NB. Gebruik u naam of u kudde se naam as verwysing soos aangedui op die inskrywingsvorm hierby aangeheg. Epos asb die inskrywingsvorm en bewys van betaling aan [email protected]

Navrae: Carla Serfontein de Kock - 0824471650

Vriendelike

DeWaal Keet Nigrini