VREDE VREDE !

31
VREDE VREDE! ..Maar “ Laat julle hart nie ontsteld word en bang wees nie.”

description

VREDE VREDE !. ..Maar “ Laat julle hart nie ontsteld word en bang wees nie .”. Vrede van Jahshua. Joh 14:25 - 27 25 Dit het Ek tot julle gespreek terwyl Ek by julle bly; - PowerPoint PPT Presentation

Transcript of VREDE VREDE !

Page 1: VREDE  VREDE !

VREDE VREDE!

..Maar “ Laat julle hartnie ontsteld word en

bang wees nie.”

Page 2: VREDE  VREDE !

Vrede van Jahshua

Joh 14:25 - 2725 Dit het Ek tot julle gespreek terwyl Ek by julle bly; 26 maar die Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in my Naam sal stuur, Hy sal julle alles leer en sal julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het. 27 Vrede laat Ek vir julle na, my vrede gee Ek aan julle; nie soos die wêreld gee, gee Ek aan julle nie. Laat julle hart nie ontsteld word en bang wees nie.

Page 3: VREDE  VREDE !

Definisie van Vrede

H7965shalom shalom שלם שלוםshaw-lome', shaw-lome'From H7999; safe, that is, (figuratively) well, happy, friendly; also (abstractly) welfare, that is, health, prosperity, peace: - X do, familiar, X fare, favour, + friend, X greet, (good) health, (X perfect, such as be at) peace (-able, -ably), prosper (-ity, -ous), rest, safe (-ly), salute, welfare, (X all is, be) well, X wholly. 

G1515ειρηνηeirenei-rah'-nayProbably from a primary verb ειρω eiro (to join); peace (literally or figuratively); by implication prosperity: - one, peace, quietness, rest, + set at one again.

Grieks:

Hebreeus:

Page 4: VREDE  VREDE !

Definisie van Vrede

1. In a general sense, a state of quiet or tranquillity (rustig/kalm); freedom from disturbance (versteuring) or agitation (om te roer); applicable to society, to individuals, or to the temper of the mind. (kalm in gedagtes of emosie)

2. Freedom from agitation (om te roer) or disturbance by the passions - as from fear, terror, anger, anxiety (angs/ benoudheid) or the like; quietness of mind; tranquillity (rustigheid); calmness; quiet of conscience (stil gewete)

3. Heavenly rest; the happiness of heaven. (burgerskap van die hemele)

4. Harmony; concord (samehorigheid / eenstemmigheid); a state of reconciliation between parties at variance (versoening tussen 2 partye wat teenoor mekaar staan).

KJV Dictionary

Page 5: VREDE  VREDE !

Ongelowige ThomasJoh 20: 19 -29 19 En toe dit aand was op daardie eerste dag van die week en die deure waar die dissipels vergader het uit vrees vir die Jode, gesluit was, het Jesus gekom en in hul midde gestaan en aan hulle gesê: Vrede vir julle! 20 En nadat Hy dit gesê het, wys Hy hulle sy hande en sy sy. En die dissipels was bly toe hulle die Here sien. 21 Jesus sê toe weer vir hulle: Vrede vir julle! .......25 Die ander dissipels sê toe vir hom: Ons het die Here gesien! Maar hy het vir hulle gesê: As ek nie in sy hande die merk van die spykers sien en my vinger steek in die merk van die spykers en my hand in sy sy steek nie, sal ek nooit glo nie. 26 En agt dae daarna was sy dissipels weer binne, en Thomas saam met hulle. En Jesus het gekom terwyl die deure gesluit was, en het in hul midde gestaan en gesê: Vrede vir julle! 27 Daarna sê Hy vir Thomas: Bring jou vinger hier, en kyk na my hande; en bring jou hand en steek dit in my sy; en moenie ongelowig wees nie, maar gelowig. 28 En Thomas antwoord en sê vir Hom: My Here en my God! 29 Jesus sê vir hom: Omdat jy My gesien het, Thomas, het jy geglo; salig is die wat nie gesien het nie en tog geglo het.

Page 6: VREDE  VREDE !

Geloof gee vredeJoh 14: 1111 Glo My dat Ek in die Vader is, en die Vader in My; of anders, glo My ter wille van die werke self.

Page 7: VREDE  VREDE !

Geloof gee vredeJoh 14: 1111 Glo My dat Ek in die Vader is, en die Vader in My; of anders, glo My ter wille van die werke self.

Joh 12: 37 -4037 En alhoewel Hy so baie tekens voor hulle gedoen het, het hulle nie in Hom geglo nie; 38 sodat die woord van die profeet Jesaja vervul sou word wat hy gesê het: Here, wie het ons prediking geglo, en aan wie is die arm van die Here geopenbaar? 39 Daarom kon hulle nie glo nie, omdat Jesaja óók gesê het: 40 Hy het hulle oë verblind en hulle hart verhard, sodat hulle nie met die oë sou sien en met die hart verstaan en hulle bekeer en Ek hulle genees nie.

Page 8: VREDE  VREDE !

Om te GLO is om te VERTROU

Page 9: VREDE  VREDE !

Om te GLO is om te VERTROUJes 26: 33 U sal ‘n standvastige gesindheid in volle vrede bewaar, want hulle vertrou op U.

KJV : Jes 26: 33 Thou wilt keep him in perfect peace, whose mind is stayed on thee: because he trusteth in thee.

Page 10: VREDE  VREDE !

Rom 5: 11 Omdat ons dan uit die geloof geregverdig is, het ons vrede by God deur onse Here Jesus Christus;

Page 11: VREDE  VREDE !

VREDESGROETLuk 10:5-65 En in watter huis julle ook al mag ingaan, sê eers: Vrede vir hierdie huis! 6 En as dáár ‘n man van vrede is, sal julle vrede op hom rus; anders sal dit tot julle terugkeer.

Page 12: VREDE  VREDE !

VREDESGROETLuk 10:5-65 En in watter huis julle ook al mag ingaan, sê eers: Vrede vir hierdie huis! 6 En as dáár ‘n man van vrede is, sal julle vrede op hom rus; anders sal dit tot julle terugkeer.

Luk 7:5050 En Hy sê vir die vrou: Jou geloof het jou gered; gaan in vrede.

Page 13: VREDE  VREDE !

VREDESGROETLuk 10:5-65 En in watter huis julle ook al mag ingaan, sê eers: Vrede vir hierdie huis! 6 En as dáár ‘n man van vrede is, sal julle vrede op hom rus; anders sal dit tot julle terugkeer.

Luk 7:5050 En Hy sê vir die vrou: Jou geloof het jou gered; gaan in vrede. Luk 8:4848 En Hy sê vir haar: Hou goeie moed, dogter, jou geloof het jou gered. Gaan in vrede.

Page 14: VREDE  VREDE !

VREDESGROETLuk 10:5-65 En in watter huis julle ook al mag ingaan, sê eers: Vrede vir hierdie huis! 6 En as dáár ‘n man van vrede is, sal julle vrede op hom rus; anders sal dit tot julle terugkeer.

Luk 7:5050 En Hy sê vir die vrou: Jou geloof het jou gered; gaan in vrede. Luk 8:4848 En Hy sê vir haar: Hou goeie moed, dogter, jou geloof het jou gered. Gaan in vrede. Hand 15:3333 En nadat hulle ‘n tyd daar deurgebring het, het die broeders hulle met vrede na die apostels laat gaan.

Page 15: VREDE  VREDE !

3 Joh 1414 Maar ek hoop om jou gou te sien, en ons sal van mond tot mond spreek. (1:15) Vrede vir jou! Die vriende groet jou. Groet die vriende by die naam.

Page 16: VREDE  VREDE !

VREDESGROETEf 6:2323 Vrede vir die broeders en liefde, met geloof, van God die Vader en die Here Jesus Christus!

Page 17: VREDE  VREDE !

”VREDE LAAT ek vir julle na”Joh 14:2727 Vrede laat Ek vir julle na, my vrede gee Ek aan julle; nie soos die wêreld gee, gee Ek aan julle nie. Laat julle hart nie ontsteld word en bang wees nie.

Page 18: VREDE  VREDE !

”My VREDE GEE ek aan julle”Joh 14:2727 Vrede laat Ek vir julle na, my vrede gee Ek aan julle; nie soos die wêreld gee, gee Ek aan julle nie. Laat julle hart nie ontsteld word en bang wees nie.

Page 19: VREDE  VREDE !

”My VREDE GEE ek aan julle”Joh 14:2727 Vrede laat Ek vir julle na, my vrede gee Ek aan julle; nie soos die wêreld gee, gee Ek aan julle nie. Laat julle hart nie ontsteld word en bang wees nie.

VREDEVORS

Page 20: VREDE  VREDE !

JAH se dood (oorwinning) = ons VREDEJes 53:4-54 Nogtans het Hy óns krankhede op Hom geneem, en óns smarte—dié het Hy gedra; maar óns het Hom gehou vir een wat geplaag, deur God geslaan en verdruk was. 5 Maar Hy is ter wille van ons oortredinge deurboor, ter wille van ons ongeregtighede is Hy verbrysel; die straf wat vir ons die vrede aanbring, was op Hom, en deur sy wonde het daar vir ons genesing gekom.

Page 21: VREDE  VREDE !

VREDE Heilige Gees

Joh 20:22 – Jah blaas op hulle

Joh 7:39 – Geloof/ vertoue = vereiste vir die H.G soos vir VREDEHand. 4:8-14 – Petrus vol van die H.G verskyn voor die skrifgeleerdes = volkome vrede

Hand. 7 :55 – StÉfanus gestenig = volkome vrede

Rom. 14:17 – Vrede in die H.G.

Rom. 15:13 – Vrede geaktiveer deur jou geloof, voorsien deur die krag van die H.G.

Page 22: VREDE  VREDE !

VREDE Sondaar / Goddelose (GEEN!)

Sondaar hou sy verstand besig – Kan nie tot rus kom nie

Jes. 59:2 – ongeregtighede = skeidsmuur tussen jou en JHWH

Jes. 57:19 – 21 – Geen vrede vir die sondaar

Hand. 7 :55 – StÉfanus gestenig = volkome vrede

KJV Divtionary def. van vrede: quietness of mind; tranquillity; quiet of conscience – sondaar haat stilte1 Thes. 5:3 – Hierdie wêreld het geen vrede om te bied – selfs nie eers vir die sondaar nie

Jer. 6:14 – Misleiding van die volk (sondaar ingesluit)– vals vrede

Page 23: VREDE  VREDE !

VREDE Evangelie van VREDE

Hand. 10:36 – Woord wat gestuur is = evangelie van vrede

Ef.6:15 – Wapenrusting : Skoene aan voete vir bereidheid vir evangelie van vrede

Jes. 52:7 - Lieflike voete bring boodskap van vrede

Evangelie saamgevat in een woord : VREDE

Page 24: VREDE  VREDE !

Tekens van VREDE.

1.

2.

3.

Page 25: VREDE  VREDE !

Tekens van VREDE.

1.

Originally designed for the British nuclear disarmament movement as the logo for the Campaign for Nuclear Disarmament (CND). (wikipedia)

Page 26: VREDE  VREDE !

Tekens van VREDE.

2.It had been used to

represent victory during the Second World War. In protests in the USA against the Vietnam War in the 1960s and in subsequent anti-war protests it was adopted by the counterculture as a sign of peace (wikipedia)

Page 27: VREDE  VREDE !

Tekens van VREDE.

3.

Nuwe Testament: Heilige Gees wat soos ‘n duif neerdaal + wilde olyftak wat op mak olyfboom ingeënt word.

Ou Testament:Duif by sonvloed wat olyfblaar terugbring.

Page 28: VREDE  VREDE !

Tekens van VREDE.

Page 29: VREDE  VREDE !

Tekens van VREDE.

Page 30: VREDE  VREDE !

Afsluiting.

Eph 2:14 Want Hy is ons vrede, Hy wat albei een gemaak en die middelmuur van skeiding afgebreek het

Page 31: VREDE  VREDE !

Afsluiting.

Eph 2:14 Want Hy is ons vrede, Hy wat albei een gemaak en die middelmuur van skeiding afgebreek het

Joh 16:33 Dit het Ek vir julle gesê, dat julle in My vrede kan hê. In die wêreld sal julle verdrukking hê; maar hou goeie moed, Ek het die wêreld oorwin.

SHALOM!