Vinkie VINKIE 21 APRIL 2016 UIT DIE HOOF SE … · Algemeen – Erika Joubert Norm ... Mathilda en...

14
Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 23 nr 12 21 April 2016 Vinkie Laerskool Fairland UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personalia Juf. Penny van den Berg gaan met kraamverlof vroeg volgende week. Ons wens jou baie sterkte toe met die nuweling wat oppad is. Aansoekproses Baie dankie aan Karén Reyneke vir al die voorbereiding, onderhoude met voornemende ouers en skakeling met die GDO. Baie dankie aan al die personeel wat haar met die registrasie-proses bygestaan het. Gr. 1-2017 ouers moet asb. nog steeds probeer aanlyn probeer registreer op GDO se webtuiste (www. gdeadmissions.gov.za) en indien u suksesvol was, moet u asb. bewys na [email protected] stuur. 28 & 29 April 2016 Neem asb. kennis dat hierdie twee dae nie vakansiedae is nie. Dit is gewone skooldae en personeel gaan voort met die kurrikulum. VERJAARSDAE Baie geluk aan die volgende personeel wat hierdie week verjaar: Karen Brits - 23 April Marzaan de Villiers - 24 April Ons glo en vertrou dat julle nuwe lewensjaar sommer baie voorspoedig en geseënd sal wees. BELANGRIKE DATUMS VAN DIE BEHEERLIGGAAM ADVERTENSIEBORDE Die bord op die hoek van Marketstraat en 7de Laan is pas nuut oorgedoen. Die volgende opsies is beskikbaar: 7 spasies: 1.18m x 0.46m (Koste: R1600 per spasie jaarliks) (Die koste sluit die maak van die borde uit.) Kontakpersoon: Karén Reyneke ([email protected]) REDAKSIE Dis nie net die kinders wat by óns nuwe dinge leer nie, ons leer ook op ‘n byna-daaglikse basis by hulle! Dit is so mooi om te sien hoe ons leerders vir mekaar omgee. As ‘n mens dink aan al die situasies by die skool waar ons ‘n beroep op ons kinders doen om saam te werk om ‘n “omgee-milieu” te skep, is dit werklik ‘n inspirasie vir ander om te sien hoe entoesiasties hulle meedoen. Ons grootmense kan gerus meermale ons kinderskoene aantrek om verskeie redes. Kinders het geen vooroordele nie. Kinders sien nie kleur, taal of sosiale status raak nie. Al waaroor hulle omgee, is of iemand ‘n “nice” persoon is of nie. As ‘n kind van jou hou, is dit omdat jy gaaf is, of lekker speel 1 KULTUUR SPORT ALGEMEEN 20 Mei Senior- en Juniorkoor: L/s Helderkruin Koorfees 26 30 Apr. Juniortennis: Truida Kestell Bethlehem 21 Apr. Gholfdag, Randpark Gholfklub 22 Mei Seniorkoor: NG Kerk Aasvoëlkop 7 Mei Rugby: TrinityHouse Festival (al die spanne) 21 Mei VVF-pretloop 24 27 Jun. Hokkie-toer: Seuns & Dogters (o/13) Potchefstroom

Transcript of Vinkie VINKIE 21 APRIL 2016 UIT DIE HOOF SE … · Algemeen – Erika Joubert Norm ... Mathilda en...

Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 23 nr 12 21 April 2016

Vinkie Laerskool Fairland

UIT DIE HOOF SE KANTOORPersonaliaJuf. Penny van den Berg gaan met kraamverlof vroeg volgende week. Ons wens jou baie sterkte toe met die nuweling wat oppad is.

AansoekprosesBaie dankie aan Karén Reyneke vir al die voorbereiding, onderhoude met voornemende ouers en skakeling met die GDO. Baie dankie aan al die personeel wat haar met die registrasie-proses bygestaan het.Gr. 1-2017 ouers moet asb. nog steeds probeer aanlyn probeer registreer op GDO se webtuiste (www.gdeadmissions.gov.za) en indien u suksesvol was, moet u asb. bewys na [email protected] stuur.28 & 29 April 2016Neem asb. kennis dat hierdie twee dae nie vakansiedae is nie. Dit is gewone skooldae en personeel gaan voort met die kurrikulum.

VERJAARSDAEBaie geluk aan die volgende personeel wat hierdie week verjaar:Karen Brits - 23 AprilMarzaan de Villiers - 24 AprilOns glo en vertrou dat julle nuwe lewensjaar sommer baie voorspoedig en geseënd sal wees.

BELANGRIKE DATUMS

VAN DIE BEHEERLIGGAAMADVERTENSIEBORDE Die bord op die hoek van Marketstraat en 7de Laan is pas nuut oorgedoen. Die volgende opsies is beskikbaar:7 spasies: 1.18m x 0.46m (Koste: R1600 per spasie jaarliks)(Die koste sluit die maak van die borde uit.)Kontakpersoon: Karén Reyneke ([email protected])

REDAKSIEDis nie net die kinders wat by óns nuwe dinge leer nie, ons leer ook op ‘n byna-daaglikse basis by hulle! Dit is so mooi om te sien hoe ons leerders vir mekaar omgee. As ‘n mens dink aan al die situasies by die skool waar ons ‘n beroep op ons kinders doen om saam te werk om ‘n “omgee-milieu” te skep, is dit werklik ‘n inspirasie vir ander om te sien hoe entoesiasties hulle meedoen. Ons grootmense kan gerus meermale ons kinderskoene aantrek om verskeie redes. Kinders het geen vooroordele nie. Kinders sien nie kleur, taal of sosiale status raak nie. Al waaroor hulle omgee, is of iemand ‘n “nice” persoon is of nie. As ‘n kind van jou hou, is dit omdat jy gaaf is, of lekker speel

1

VINKIE 21 APRIL 2016

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personalia Juf. Penny van den Berg gaan met kraamverlof vroeg volgende week. Ons wens jou baie sterkte toe met die nuweling wat oppad is. Aansoekproses Baie dankie aan Karén Reyneke vir al die voorbereiding, onderhoude met voornemende ouers en skakeling met die GDO. Baie dankie aan al die personeel wat haar met die registrasie-proses bygestaan het. Gr. 1-2017 ouers moet asb. nog steeds probeer aanlyn probeer registreer op GDO se webtuiste (www.gdeadmissions.gov.za) en indien u suksesvol was, moet u asb. bewys na [email protected] stuur. 28 & 29 April 2016 Neem asb. kennis dat hierdie twee dae nie vakansiedae is nie. Dit is gewone skooldae en personeel gaan voort met die kurrikulum.

VERJAARSDAE

Baie geluk aan die volgende personeel wat hierdie week verjaar: Karen Brits - 23 April Marzaan de Villiers - 24 April Ons glo en vertrou dat julle nuwe lewensjaar sommer baie voorspoedig en geseënd sal wees.

BELANGRIKE DATUMS KULTUUR SPORT ALGEMEEN

20 Mei Senior- en Juniorkoor: L/s Helderkruin Koorfees

26 – 30 Apr. Juniortennis: Truida Kestell Bethlehem

21 Apr. Gholfdag, Randpark Gholfklub

22 Mei Seniorkoor: NG Kerk Aasvoëlkop

7 Mei Rugby: TrinityHouse Festival (al die spanne)

21 Mei VVF-pretloop

24 – 27 Jun. Hokkie-toer: Seuns & Dogters (o/13) Potchefstroom

2

of hulle laat lag. Hulle hou van mense wat vir hulle tyd maak, wat vir hulle luister (regtig luister) en hulle raaksien. Kinders sien dwarsdeur valsheid, weet dadelik as jy vir hulle dinge wegsteek of jok. Hulle word gebore sonder haat, woede en dra geen wrok nie. Hulle floreer op positiewe invloede en is waagmoedig. Kinders vrees niks.Wat leer ons samelewing vir hulle wat veroorsaak dat hierdie eienskappe só radikaal verander namate hulle ouer word? Miskien is dit tyd dat ons die rolle omruil en vir ‘n slag by hulle leer. Dink hoeveel stres ons uit ons lewens sal verwyder! Die volgende aanhaling kom uit die lied, “Colours of the wind” uit die Disney-film, Pocahontas. Iets om te bepeins:You think the only people who are peopleAre the people who look and think like youBut if you walk the footsteps of a strangerYou'll learn things you never knew you never knewMag die wind jou perfekte hare hierdie week sommer so deurmekaar waai, sodat jy kan weet hoe vryheid voel...sonder enige voorbehoude.Lekker week!Erika

KULTUUR

Die inskrywings vir die Laerskool Fairland Kunswedstryd open op 1 Mei 2016 en sluit op 31 Mei 2016. Alle inligting in die verband sal op die School Communicator en ook op die skool se webtuiste beskikbaar wees.Die dokumentasie sluit alle inskrywingsvorms en ook die prospektusse van die verskillende afdelings van die kunswedstryd in. Deelname is gratis vir alle leerders. Die datums van die verskillende genres sal binnekort bekendgemaak word, maar die kompetisie vind plaas in middel Augustus. Die kompetisie word by die skool aangebied na normale skoolure. Die saal, lapa en verskeie klasse sal as lokale gebruik word.Die inskrywingsvorms kan van die webtuiste afgelaai word en dan by die kantoor ingehandig word vir prossesering. U kan ook die voltooide inskrywingsvorms per e-pos stuur aan [email protected] (duidelik gemerk: Kunswedstryd) waarna dit verder versprei sal word na die organiseerders van die verskillende afdelings.Die verskillende afdelings waaraan deelgeneem kan word, sluit o.a. in:Drama; Redenaars; Dans (sluit revuegroepe in); Sang (sluit kore in); Instrumentale uitvoerings; Visuele kuns (rondte twee).Lees asb. die prospektusse deeglik deur om uself te vergewis van die reëls en regulasies van die kunswedstryd. Let ook op die Kultuurnorm (op webtuiste) se spesifikasies vir verdere inligting.Vir enige navrae in die verband kan die volgende koördineerders gekontak word:Drama – Monique LouisRedenaars – Corisa NiemandDans – Liza de JagerSang – Chrisné EhlersInstrumentaal – Melissa BreedtRevuegroepe – Karen NelVisuele Kuns – Johanette JudelsAlgemeen – Erika Joubert Norm – Leanie Taljaard / Erika JoubertOns sien daarna uit om al ons leerders by die kunswedstryd te sien!

KULTUUR

Die inskrywings vir die Laerskool Fairland Kunswedstryd open op 1 Mei 2016 en sluit op 31 Mei 2016. Alle inligting in die verband sal op die School Communicator en ook op die skool se webtuiste beskikbaar wees. Die dokumentasie sluit alle inskrywingsvorms en ook die prospektusse van die verskillende afdelings van die kunswedstryd in. Deelname is gratis vir alle leerders. Die datums van die verskillende genres sal binnekort bekendgemaak word, maar die kompetisie vind plaas in middel Augustus. Die kompetisie word by die skool aangebied na normale skoolure. Die saal, lapa en verskeie klasse sal as lokale gebruik word. Die inskrywingsvorms kan van die webtuiste afgelaai word en dan by die kantoor ingehandig word vir prossesering. U kan ook die voltooide inskrywingsvorms per e-pos stuur aan [email protected] (duidelik gemerk: Kunswedstryd) waarna dit verder versprei sal word na die organiseerders van die verskillende afdelings.Die verskillende afdelings waaraan deelgeneem kan word, sluit o.a. in: Drama; Redenaars; Dans (sluit revuegroepe in); Sang (sluit kore in); Instrumentale uitvoerings; Visuele kuns (rondte twee). Lees asb. die prospektusse deeglik deur om uself te vergewis van die reëls en regulasies van die kunswedstryd. Let ook op die Kultuurnorm (op webtuiste) se spesifikasies vir verdere inligting. Vir enige navrae in die verband kan die volgende koördineerders gekontak word: Drama – Monique Louis Redenaars – Corisa Niemand Dans – Liza de Jager Sang – Chrisné Ehlers Instrumentaal – Melissa Breedt Revuegroepe – Karen Nel Visuele Kuns – Johanette Judels Algemeen – Erika Joubert Norm – Leanie Taljaard / Erika Joubert Ons sien daarna uit om al ons leerders by die kunswedstryd te sien! BEOORDELAARS BENODIG!! Indien u van enigeen weet wat oor die nodige agtergrond beskik om as beoordelaar op te tree by ons kunswedstryd, laat ons asb. dringend weet. Beoordelaars wat belangstel om deel te neem aan die kompetisie in Augustus (vergoedingdetails beskikbaar by navraag), moet asb. aan ons die volgende inligting verskaf:

CV met u agtergrond in een of meer van die volgende genres: kuns, dans, drama en musiek. Besonderhede oor u ervaring as beoordelaar.

Alle belangstellendes kan hul CV‟s e-pos aan [email protected]. of inhandig by die skoolkantoor. Geen persone met kinders in ons skool of wat van ons leerders afrig, kan aansoek doen nie, om objektiwiteit te verseker.

3

BEOORDELAARS BENODIG!!Indien u van enigeen weet wat oor die nodige agtergrond beskik om as beoordelaar op te tree by ons kunswedstryd, laat ons asb. dringend weet. Beoordelaars wat belangstel om deel te neem aan die kompetisie in Augustus (vergoedingdetails beskikbaar by navraag), moet asb. aan ons die volgende inligting verskaf:CV met u agtergrond in een of meer van die volgende genres: kuns, dans, drama en musiek.Besonderhede oor u ervaring as beoordelaar.Alle belangstellendes kan hul CV’s e-pos aan [email protected]. of inhandig by die skoolkantoor. Geen persone met kinders in ons skool of wat van ons leerders afrig, kan aansoek doen nie, om objektiwiteit te verseker.

DANS EN DRAMAOefentye:

JUNIORKOORNeem asb kennis van die volgende datums:* Daar is GEEN oefening op 12 Mei en 19 Mei as gevolg van Mini-netbal en Tau-rugby wedstryde. * Daar is wel 'n werkswinkel op Saterdag 14 Mei van 9:00-13:00 in voorbereiding vir ons 2 optredes in Mei.* Optredes: 20 Mei en 31 Mei. Verdere inligting sal later deurgegee word.

SENIORKOORBelangrike datums om reeds op kalenders te plaas vir optredes:20 Mei - Laerskool Helderkruin Koorfees22 Mei - NG Kerk Aasvoëlkop

Kultuur-aanhaling van die weekArt is the only way to run away without leaving home. - Twyla TharpErika Joubert

SPORTSporttoer na Uitenhage, Oos-Kaap (Tennis, Rugby en Netbal)Ons het ‘n opname gemaak en bogenoemde sporttoer gaan plaasvind vanaf 20 – 24 Julie. Verdere inligting volg later.

NETBALBaie geluk aan Mathilda Steyn, Clarise van Dyk en Simone van Belkum wat Saterdag die JOMO-streekspan verteenwoordig het by Hoërskool Randburg. Mathilda en Simone is ook deur na die GSS-proewe wat op 6 Mei om 13:00 by Hoërskool Randburg plaasvind.Reëlings vir oefeninge week van 25 – 27 April:Maandag 25 April Geen oefening vir die o/9-spanne en die D-spanne a.g.v. ligawedstryde op ons baneDinsdag 26 April o/9-toernooi Gewone oefening vir o/10- tot o/13-spanneWoensdag 27 April Geen oefeninge - vakansiedag

DANS EN DRAMA Oefentye:

DRAMA

Ma. 14:30-15:30 gr.1 en gr. 2 15:30-16:30 gr. 3 16:30-17:30 gr. 4 en gr. 5

Wo. 15:30-16:30 Solo-afrigting 16:30-17:30 gr. 6 en gr. 7

DANS

Di. 14:00-15:00 gr. 5 tot gr. 7 15:00-15:30 gr. 1 en gr. 2 15:30-16:00 gr. 3 en gr. 4

Do. 14:00-15:00 gr. 5 tot gr. 7 15:00-15:30 gr. 1 en gr. 2 15:30-16:00 gr. 3 en gr. 4

JUNIORKOOR Neem asb kennis van die volgende datums: * Daar is GEEN oefening op 12 Mei en 19 Mei as gevolg van Mini-netbal en Tau-rugby wedstryde. * Daar is wel 'n werkswinkel op Saterdag 14 Mei van 9:00-13:00 in voorbereiding vir ons 2 optredes in Mei. * Optredes: 20 Mei en 31 Mei. Verdere inligting sal later deurgegee word. SENIORKOOR Belangrike datums om reeds op kalenders te plaas vir optredes: 20 Mei - Laerskool Helderkruin Koorfees 22 Mei - NG Kerk Aasvoëlkop Kultuur-aanhaling van die week (Sheree hou wat in Italic getik is asb. So! – Dankie!

Art is the only way to run away without leaving home. Twyla Tharp

Erika Joubert

4

UITSLAEFairland vs Vastrap10A verloor 22-6 10B verloor 11-810C wen 6-4 10D wen 4-311A verloor 16-12 11B verloor 16-611C wen 8-7 11D wen 10-012A verloor 17-9 12B gelyk 5-512C wen 5-3 12D wen 17-213A verloor 21-16 13B verloor 14-1113C wen 12-10 13D wen 14-1*Fairland wen 8, verloor 7 en speel 1 gelykop

Fairland vs Rustenburg10A verloor 13-5 10B wen 10-210C wen 5-3 10D verloor 10-211A verloor 22-2 11B verloor 16-611C wen 6-3 11D wen 9-312A verloor 30-4 12B wen 9-512C wen 11-3 12D verloor 8-513A verloor 15-10 13B wen 16-413C wen 8-3 13D wen 19-0*Fairland wen 9, verloor 7

Belangrike datumso/10 – o/13 - 15 en 16 April (A- tot D-spanne) Konka

Oefentye:

D10-ligawedstryde4 Mei - L/s Curro Aurora (weg)11 Mei - Randpark Primary (weg)18 Mei - L/s Unika (weg)25 Mei - L/s Boskop (weg)

JOMO-ligawedstryde25 April - L/s Roodekrans (tuis)09 Mei - L/s Kenmare (tuis)19 Mei - L/s Helderkruin (weg)24 Mei - Bryanston Parallel (tuis)

SPORT Sporttoer na Uitenhage, Oos-Kaap (Tennis, Rugby en Netbal) Ons het „n opname gemaak en bogenoemde sporttoer gaan plaasvind vanaf 20 – 24 Julie. Verdere inligting volg later.

NETBAL Ons o/13-netbalspan het op Vrydag 8 April 2016 aan „n toernooi deelgeneem by Hoërskool Noordheuwel. Hulle eindig algeheel derde.

Baie geluk aan Nadia van Niekerk wat aangwys is as die “Beste aanvallende vleuel” vir die dag.

Uitslae teen vs Van Riebeeckpark 10A verloor 10-8 10B wen 9-3 10C wen 16-0 11A verloor 6-4 11B verloor 10-2 11C wen 8-4 12A verloor 15-5 12B verloor 8-7 12C wen 11-8 13A verloor 21-10 13B wen 4-3 13C wen 16-0

Jomo-proewe Baie geluk aan die volgende dogters wat opgeneem is in die Jomo-streekspan:

o/13 Mathilda Steyn

o/12 Clarise van Dyk en Simone van Belkum

Belangrike datums

o/10 – o/13 - 15 en 16 April (A- tot D-spanne) Konka

Oefentye:

1ste Sessie: Maandag: 14:15-15:30 Dinsdag en Woensdag: 13:50-15:05

Baan 1 Baan 2 Baan 3 Baan 4 Baan 5 Teerbaan o/13A&B o/10A&B o/10C&D o/9A&B o/9C&D o/9E&F

2de Sessie: Maandag: 15:30 - 16:45 Dinsdag en Woensdag: 15:05 - 16:20

Baan 1 Baan 2 Baan 3 Baan 4 Baan 5 Teerbaan o/12A&B o/12C&D o/11A&B o/11C&D o/13C&D Geen

D10-ligawedstryde

20 April - TrinityHouse Randpark (weg) 4 Mei - L/s Curro Aurora (weg) 11 Mei - Randpark Primary (weg) 18 Mei - L/s Unika (weg) 25 Mei - L/s Boskop (weg)

JOMO-ligawedstryde

25 April - L/s Roodekrans (tuis) 09 Mei - L/s Kenmare (tuis) 19 Mei - L/s Helderkruin (weg) 24 Mei - Bryanston Parallel (tuis)

5

MINI-NETBALOefentyeo/6-dogters Maandae, Dinsdae en Woensdae: 13:10 – 13.50o/7- en o/8-dogtersMaandae : 13:35 - 14:10Dinsdae en Woensdae : 13:05 - 13:50

Mini-netbaltoernooi by Laerskool Unika4 Mei 12 Mei 19 Mei

RUGBYVriendskaplike wedstryde:26 April WEDSTRYDE DEUR L/S RUSTENBURG GEKANSELLEER07 Mei vs TrinityHouse Randpark (weg)

Voorlopige datums vir ligawedstryde11 Mei vs L/s Randhart (weg)18 Mei vs L/s Pres. Steyn (weg)25 Mei vs L/s Orion (tuis)

Rugby-oefentye

TAU-Rugbytoernooi by Laerskool Unika4 Mei 12 Mei 19 Mei

Vrienskaplike toernooi07 Mei TrinityHouse Randpark (weg)

o/9-toernooie: Curro Aurora en L/s Fontainebleau

13 April 26 April 11 Mei 25 Mei

MINI-NETBAL Oefentye

Het reeds op Maandag 7 Maart begin.

o/6-dogters Maandae, Dinsdae en Woensdae: 13:10 – 13.50

o/7- en o/8-dogters Maandae : 13:35 - 14:10 Dinsdae en Woensdae : 13:05 - 13:50 Mini-netbaltoernooi by Laerskool Unika

4 Mei 12 Mei 19 Mei

RUGBY

Vriendskaplike wedstryde:

18 April vs L/s Fontainebleau (weg) - slegs 4de span 20 April vs L/s Delville (weg) - slegs 1ste span 26 April vs L/s Rustenburg (tuis) 07 Mei vs TrinityHouse Randpark (weg)

Voorlopige datums vir ligawedstryde 11 Mei vs L/s Randhart (weg) 18 Mei vs L/s Pres. Steyn (weg) 25 Mei vs L/s Orion (tuis)

Rugby-oefentye

MAANDAG o/7 o/8 o/9A&B

o/8A o/10 A&B

3de, 4de o/11A&B

1e, 2de

13:35 - 14:10 B-veld A-veld 14:10 - 15:10 B-veld A-veld 15:10 - 16:10 A/B-veld 16:10 - 17:10 A/B-veld

DINSDAG o/7 o/8 o/9A&B

o/8A o/10 A&B

3de, 4de o/11A&B

1e, 2de

13:10 - 13:40 B-veld A-veld 13:45 - 14:45 B-veld A-veld 14:45 - 15:45 A/B-veld 15:45 - 16:45 A/B-veld

WOENSDAG o/7 o/8 o/9A&B

o/8A o/10 A&B

3de, 4de o/11A&B

1e, 2de

13:10 - 13:40 B-veld A-veld 13:45 - 14:45 B-veld A-veld 14:45 - 15:45 A/B-veld 15:45 - 16:45 A/B-veld

6

HOKKIEBelangrike datumsToer (o/13-seuns en –dogters): 24 – 27 Junie (Potchefstroom)

DogtershokkieBelangrike datumsProewe 22 April by Laerskool Fairland

SeunshokkieBelangrike datumsProewe 21 April by Laerskool Fairland

TENNISOefentye vir kwartaal 2Dinsdag 5 April Juniors (06:30 – 07:30)Maandag 11 April Juniors (07:00 – 08:00)Dinsdag 12 April Seniors (06:30 – 07:30)Maandag 18 April Seniors (07:00 – 08:00)Dinsdag 19 April Juniors (06:30 – 07:30)Maandag 25 April Juniors (07:00 – 08:00)Dinsdag 26 April Seniors (06:30 – 07:30)Maandag 2 Mei VakansiedagDinsdag 3 Mei Seniors (06:30 – 07:30)Maandag 9 Mei Seniors (07:00 – 08:00) Dinsdag 10 Mei Juniors (06:30 – 07:30)Maandag 16 Mei Juniors (07:00 – 08:00)Dinsdag 17 Mei Seniors (06:30 – 07:30) Maandag 23 Mei Seniors (07:00 – 08:00)Dinsdag 24 Mei Juniors (06:30 – 07:30)Maandag 30 Mei Juniors (07:00 – 08:00)Dinsdag 31 Mei Seniors (06:30 – 07:30)

DaagwedstrydeDie daagwedstryde vir seniordogters en -seuns is ook vanaf 21 April.Daagwedstryde sal einde Junie weer sluit.Seniorseuns: Juf PennySeniordogters: Juf. Tineke

SKAAKOefentye (1ste, 2de en 3de kwartaal)TYE DONDERDAEGr. 1(beginners) K.27 13:35 - 14:20Gr. 2 - gr. 3 (o/9) K.22 13:50 - 14:50Gr. 4 - gr. 5 (o/11) K.22 14:00 - 15:30Gr. 6 - gr. 7 (o/13) K.31 14:00 - 15:30

Skaak: Wagklas-oefentyeMaandae en Donderdae 13:30 - 14:00Dinsdae en Woensdae 13:00 - 13:30

7

INLIGTINGSENTRUMATKV-LEESPROJEK, GR. 6 & 7Eksamendatum: Verskuif na Vrydag 5 Augustus

ATKV-KINDERBOEKTOEKENNING, GR. 2 – 7Sluitingsdatum: Woensdag 20 Julie

SANTAM KINDERKUNSKOMPETISIE Gr. 1 – 7 (OPSIONEEL)Sluitingsdatum: 23 Junie 2016 (Inskrywingsvorms by juf. Leanie)

WOW-SPELFEES 2016Woorde word soos volg aangeleer:Gr.1: Woorde 1 – 100 skryf op Dinsdag 26 AprilGr.2: Woorde 1 – 150 skryf op Dinsdag 26 April Gr.3: Woorde 1 – 200 skryf op Dinsdag 26 AprilGr.4: Woorde 1 – 250 skryf op Donderdag 5 MeiGr.5: Woorde 1 – 270 skryf op Donderdag 5 MeiGr.6: Woorde 1 – 288 skryf op Donderdag 5 MeiGr.7: Woorde 1 – 288 skryf op Donderdag 5 MeiWord weer vanjaar woordslim!Leanie Taljaard

ALGEMEENVERE-KASVere-kastye:

MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG

Oggend 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40

Middag 13:30-14:00 13:00-13:30 13:00-13:30 13:30-14:00 GesluitOns sien daarna uit om al die ou en nuwe gesiggies by die Vere-kas te sien!Vere-kasgroeteLillian Ankersmit - 082 324-5034

ANTI-ROMMELSTROOIPROJEKOp Maandag 1 Februarie het ons die skool se anti-rommelstrooiprojek aan die leerders bekend gestel. Ons moedig werklik ons leerders aan om al die papiere wat hul sien rondlê in die asblikke te gooi en om almal te help om ons pragtige terrein skoon en netjies te hou!Polla Pou is ook aan die leerders voorgestel en sy sê: "Gooi nou in! Gou!"Indien die leerders verlore goedere sien wat op die terrein rondlê, word hul versoek om dit in die houers vir VERLORE GOEDERE voor die Vere-kas te gaan plaas.

VERLORE GOEDEREDaar word gereeld verlore beursies, horlosies, kledingstukke, ens. by die kantoor ingehandig. Ons doen ‘n vriendelike beroep op ouers om asb. hul kinders se eiendom duidellik te merk. Dit maak dit soveel makliker om die eienaars te vind!

GR. R: UITBLINKER VAN DIE WEEKDie maatjies in elke graad R-klas wat werklik tydens die week uitgeblink het, se naam verskyn weekliks in die Vinkie. Dié maatjies kry ‘n pragtige sertifikaat, dra die goeiegedrag-knopie en mag ‘n draai by mnr. Willie in sy kantoor maak.Gr. R/07 : Kara Janse van Rensburg Gr. R/08 : Arné van Nieuwenhuizen Gr. R/09 : Ruben Greeff Gr. R/10 : André MinnaarGr. R/11 : Zani Jacobs Gr. R/11A : Ruben van Dyk

8

STERRE VAN DIE WEEK Gr. 1/18 : Alex de Vlamingh Gr. 1/22 : Ruben KlopperGr. 1/24 : Liam Stadtlander Gr. 1/25 : Kiarra Gey van PittiusGr. 1/26 : Sybrand Stauss Gr. 1/27 : Steph NiemandGr. 2/14 : Jaden Jordaan Gr. 215 : Jaco Martin MullerGr. 2/16 : Elize O’Reilly Gr. 2/17 : Mieke Jooste Gr. 2/21 : Rachelle Jardim Gr. 2/23 : Rojohe SchutteGr. 3/12 : Cara de Wet Gr. 3/13 : Lené Labuschagne Gr. 3/28 : Stuart Tappan Gr. 3/29 : Luke van den BergGr. 3/45 : Luané Human Gr. 3/46 : Christo Ankersmit

GOEIE GEDRAGGr. 2/16 Lienka JordaanGr. 4/49 Luke Groeneveld en Inge SchoemanGr. 4/50 Delaray MeyburghGr. 4/52 Seef Dannhauser en Nina NovellaGr. 7/06 Die hele klas vir volgehoue samewerking

ALLERGIEëOns doen ‘n dringende beroep op ouers om asb. die kantoor in kennis te stel indien u kind ‘n ernstige allergie het en stuur asb. die epipen of medikasie, duidelik gemerk met u kind se naam en nood-kontaknommer, ook kantoor toe indien nodig.

SNOEPIEDie snoepie verskaf nie alleen heerlike eetgoed aan die kinders nie, maar lewer ook ʼn ander diens. Verskeie “platters” kan bestel word. Sien op die School Communicator onder Bronne/Algemeen die wye verskeidenheid van disse wat beskikbaar is.

BEWYS VAN BETALINGNeem asb kennis dat die skool nie langer van ‘n faksmasjien gebruik maak nie. E-pos asb bewys van betaling aan Verna by [email protected] of [email protected]

EREKLEURE: WAPEN EN KOORDDie spesiale skoolwapen wat jy mag dra as jy erekleure verwerf het, is nou te koop by juf. Leanie in die in die inligtingsentrum.

LAPELWAPENSLet asb. op die beleid in terme van die dra van lapelwapens op die skool se kleurbaadjies. SLEGS lapelwapens wat deur die skool toegeken word, bv. Toppresteerder, Medialeier, Voorsitter, ens. mag op die baadjie gedra word. Geen toekennings van eksterne organisasies word toegelaat nie.

HAARSTYLBELEIDOns merk dat sommige dogters haartoebehore in die verkeerde kleure dra. Slegs bottelgroen (asb. nie lemmetjiegroen/appelgroen nie), wit of oranje word toegelaat. Indien die dogters se hare oor hulle krae hang, moet dit vasgemaak word. Haarbykomstighede moet eenvoudig en funksioneel wees. Geen ekstra versierings soos blomme, skoenlappers, blinkers, ens. word toegelaat nie. Ons doen ‘n beroep op u om ons hierin te ondersteun. Ons is trots op ons skooldrag en wil dit graag so hou.

BIDGROEPIEKom bid lekker informeel en vinnig saam as jy klaar kinders afgelaai het op ‘n Woensdagoggend. (7:30 -8:00). Ons wil graag in die lapa vir ons skool, die kinders, personeel en werkers bid.Vir enige inligting sms Kirsti 083 463-6600.JG OOSTHUIZEN-FONDS (Beseerde Hoërskool Lindenseun)Vrywillige bydraes kan gemaak word aan:JG Oosthuizen

9

FNB Fluid SpaarrekeningRekeningnommer: 623 969 813 60Tak: Hyde ParkTakkode: 255 805

TOUCH RUGBYSondagmiddag touch rugby vanaf 15:30 op Laerskool Fairland se sportvelde. Alle pappas en seuns welkom.

VRIENDE VAN FAIRLAND SPENS‘n Groot dankie vir elke leerling wat ‘n pakkie van die huis af gebring het vir die OMGEE-WEEK!!!Ons spens se rakke is nie meer leeg nie!! Ons behoort vir so 3 maande geen aankope van sommige items hoef te doen nie. Baie dankie aan elke onderwyser/es wat hulle klasse so mooi aangemoedig het, dit help as Juffrou of Meneer die leerlinge motiveer en herinner.As enige iemand dalk vergeet het of nog iets wil skenk, is hulle baie welkom. Ons het min van die volgende items ontvang:1. SOPPOEIER2. CREMORA/MELKPOEIER3. PROVITAS4. GESIGSEEP5. TOILETPAPIERSpensgroeteIrene Aucamp

AKTIWITEITE BUITE SKOOLVERBANDSPORTAKSIE-NETBAL

10

Stephané van der Merwe, Nadia van Niekerk, Zoë Franck en Emma Dirks is gekies vir die Wes-Gautengspan wat in die vakansie vanaf 28 Maart tot 31 Maart deelgeneem het aan die interprovinsiale toernooi waar hulle teen ander provinsies se streekspanne (Noord-Gauteng, Suid-Gauteng, Sentraal-Gauteng, Oos-Gauteng, Vaal, KwaZulu Natal Midlands, KwaZulu Natal en Westelike Provinsie) hulle staal gewys het. Dié span het uitstekend gevaar en ‘n bronsmedalje verower. Tydens die vier dae word talle wedstryde gespeel en elke wedstryd bestaan uit vier kwarte van 10 minute elk.

Stephané van der Merwe is ook gekies vir die Suid-Afrikaanse span wat aan die Junior Wêreld Aksienetbal-toernooi sal deelneem in Julie 2017.Baie geluk aan die vier dogters met hul pragtige prestasie! Baie geluk ook aan Stephané waar sy dan volgende jaar die SA-span vir Aksienetbal sal verteenwoordig. Ons is trots op jou!

RUITERSPORT Kyla Booyens en Emma Dirks, gr. 7 het op Saterdag 9 April deelgeneem aan die SANESA ruiterskou vir skole. Kyla Booyens het in albei die 70cm skouspring-items asook in die 60cm rykuns skoon rondtes behaal. Kyla het geëindig met ‘n 4de plek in 60cm rykuns. Emma se perd was eiewillig dié dag en sy het ongelukkig

afgeval en haar sleutelbeen gebreek. Ons hoop jy herstel gou Emma! Baie geluk aan Kyla wat deurdring na die derde kwalifiserende ronde wat in Mei sal plaasvind.

KULTUURATKV-REDENAARSDie ATKV het die volgende inligting aan ons deurgegee rakende die eerste rondte van die kompetisie. *Ons sprekers neem op Vrydag 29 April te Helpmekaar Kollege deel. Baie geluk aan Emma van der Waal wat in die plek van Maria Kotzé aan die eerste rondte van die ATKV-redenaars gaan deelneem. Ons is trots op jou!Donderdag: 11:00 – 15:00 Eben van GraanVrydag: 11:00 – 15:00 Gr. 1 – gr. 3 11:00 – 15:00 Gr. 4 en gr. 5 10:00 – 14:30 Gr. 6 en gr. 7Die registrasie van die sprekers vind 30 minute voor die aanvang van die kompetisie plaas. Sprekers neem in volle skooldrag deel en is self verantwoordelik vir vervoer na en vanaf die skool. Baie sterkte aan al ons sprekers wat deurgedring het na hierdie rondte toe.

Ons glo en vertrou dat dit sommer baie goed sal gaan. Sterkte met die finale voorbereiding en afronding van jul toesprake.

AKTIWITEITE BUITE SKOOLVERBAND

SPORT AKSIE-NETBAL (Foto’s – 1 - 4)

Stephané van der Merwe, Nadia van Niekerk, Zoë Franck en Emma Dirks is gekies vir die Wes-Gautengspan wat in die vakansie vanaf 28 Maart tot 31 Maart deelgeneem het aan die interprovinsiale toernooi waar hulle teen ander provinsies se streekspanne (Noord-Gauteng, Suid-Gauteng, Sentraal-Gauteng, Oos-Gauteng, Vaal, KwaZulu Natal Midlands, KwaZulu Natal en Westelike Provinsie) hulle staal gewys het. Dié span het uitstekend gevaar en „n bronsmedalje verower. Tydens die vier dae word talle wedstryde gespeel en elke wedstryd bestaan uit vier kwarte van 10 minute elk. (Foto’s - 5) Stephané van der Merwe is ook gekies vir die Suid-Afrikaanse span wat aan die Junior Wêreld Aksienetbal-toernooi sal deelneem in Julie 2017. Baie geluk aan die vier dogters met hul pragtige prestasie! Baie geluk ook aan Stephané waar sy dan volgende jaar die SA-span vir Aksienetbal sal verteenwoordig. Ons is trots op jou! RUITERSPORT (Foto’s - 6) Kyla Booyens en Emma Dirks, gr. 7 het op Saterdag 9 April deelgeneem aan die SANESA ruiterskou vir skole. Kyla Booyens het in albei die 70cm skouspring-items asook in die 60cm rykuns skoon rondtes behaal. Kyla het geëindig met „n 4de plek in 60cm rykuns. Emma se perd was eiewillig dié dag en sy het ongelukkig afgeval en haar sleutelbeen gebreek. Ons hoop jy herstel gou Emma! Baie geluk aan Kyla wat deurdring na die derde kwalifiserende ronde wat in Mei sal plaasvind.

KULTUUR

ATKV-REDENAARS * Let asb. op die veranderinge wat gemaak is. Die ATKV het die volgende inligting aan ons deurgegee rakende die eerste rondte van die kompetisie. *Ons sprekers neem op Vrydag 29 April te Helpmekaar Kollege deel. Baie geluk aan Emma van der Waal wat in die plek van Maria Kotzé aan die eerste rondte van die ATKV-redenaars gaan deelneem. Ons is trots op jou!

Donderdag: 11:00 – 15:00 Eben van Graan Vrydag: 11:00 – 15:00 Gr. 1 – gr. 3 11:00 – 15:00 Gr. 4 en gr. 5 10:00 – 14:30 Gr. 6 en gr. 7

Die registrasie van die sprekers vind 30 minute voor die aanvang van die kompetisie plaas. Sprekers neem in volle skooldrag deel en is self verantwoordelik vir vervoer na en vanaf die skool. Baie sterkte aan al ons sprekers wat deurgedring het na hierdie rondte toe.

AFDELING A Graad 1 – 3

AFDELING B Graad 4 – 5

Eben van Graan Mia Marais Luané Human Emma van der Waal Jessica Janse van Rensburg Juan van der Merwe Josiah Ströh Andries de Kock Nicola Bredenkamp Ezaan Husselmann Carla Janse van Rensburg Inge Schoeman

AFDELING C Graad 6 – 7

Mathilda Steyn Michél Croucamp Charlie de Kock Lize-li Smit Adam Botha Dené Potgieter Ons glo en vertrou dat dit sommer baie goed sal gaan. Sterkte met die finale voorbereiding en afronding van jul toesprake. WELTEVREDE VOORTREKKERS (Foto’s – 7 - 9) Die naweek van 15 tot 17 April was dit weer tyd vir hope pret en plesier by Weltevrede Voortrekkers se jaarlikse kamp te Hartbeesfontein. Gr. R- tot gr. 7-leerders het die kamp meegemaak: Van die Gr. R-leerders wat diep spore getrap het, asook die gr.7-leerders wat kaart- en kompaswerk prakties in die veld gaan toepas het, het almal ook iets saamgeneem huistoe wat leersaam en kreatief was. Die betrokke spanne het gewerk aan plantewaarneming, waterveiligheid, noodhulp en kampkook. Daar was egter nog baie tyd vir pret ook soos wat die kampvuurkonsert se temas getuig het. Ons het heerlik om „n groot kampvuur gekuier en tot laat in die nag na „n DVD gekyk terwyl die verkenners en volwassenes geleer het om Afrikatromme te slaan. Ons tema vanjaar by die Voortrekkers, is: Trap nuwe spore! Ons het voorwaar geleer om nuwe spore te trap, maar ook om in ander voorlopers se spore te trap. Tot ons volgende kamp! Leanie Taljaard

11

WELTEVREDE VOORTREKKERS

Die naweek van 15 tot 17 April was dit weer tyd vir hope pret en plesier by Weltevrede Voortrekkers se jaarlikse kamp te Hartbeesfontein. Gr. R- tot gr. 7-leerders het die kamp meegemaak: Van die Gr. R-leerders wat diep spore getrap het, asook die gr.7-leerders wat kaart- en kompaswerk prakties in die veld gaan toepas het, het almal ook iets saamgeneem huistoe wat leersaam en kreatief was. Die betrokke spanne het gewerk aan plantewaarneming, waterveiligheid, noodhulp en kampkook. Daar was egter nog baie tyd vir pret ook soos wat die kampvuurkonsert se temas getuig het. Ons het heerlik om ‘n groot kampvuur gekuier en tot laat in die nag na ‘n DVD gekyk terwyl die verkenners en volwassenes geleer het om Afrikatromme te slaan. Ons tema vanjaar by die Voortrekkers, is: Trap nuwe spore! Ons het voorwaar geleer om nuwe spore te trap, maar ook om in ander voorlopers se spore te trap. Tot ons volgende kamp! Leanie Taljaard

ADVERTENSIESBetroubare huishulp soek werkEk is op soek na werk vir ‘n betroubare, inwonende huishulp. Sy praat Afrikaans en is baie goed met kinders. Ons verhuis in Mei. Skakel vir Liezel by 082 345 6943

RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOLBespreek jou MUSIEKLES NOU vir 2016!! Resonanze Project Musiekskool bied lesse aan te kies en te keur - klavier, sang, viool, dromme, kitaar, en musiek programmering. Kontak Anthea 081 351 7491 // [email protected], Berario Ontspannings Sentrum.

WEES MA MET JOU EIE INKOMSTEEk help ma's om geld van die huis af te maak en kosbare tyd saam met hulle kinders te geniet.Vir meer inligting - skakel of sms Antoinette by 0826592240

JUSTINE VELSORGPRODUKTESy is kosbaar, sy is waardevol, ‘n vrou na haar man se hart, sy is ‘n Justine Vrou! Justine is een van Suid-Afrika se premier velsorgprodukte, en lewer meer as 40 jaar spesiale velsorg vir Suid-Afrikaners. Die velsorgprodukte is spesiaal ontwerp vir die Suid-Afrikaanse klimaat en het vele bewyse van tasbare voordele. Justine kompeteer met internasionale produkte. Kontak gerus vir Marlene by 083 701 3586 of [email protected] vir Justine produkte soos Tissue-olie, "Anti-Aging" produkte en daardie spesiale skoonheidsproduk vir die spesiale vriendin. Die eerste 5 bestellings kry 5% afslag!

12

ADVERTENSIES

Betroubare huishulp soek werk Ek is op soek na werk vir „n betroubare, inwonende huishulp. Sy praat Afrikaans en is baie goed met kinders. Ons verhuis in Mei. Skakel vir Liezel by 082 345 6943 HOU ASB. DIESELFDE GROOTTE SHEREE!

RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL Bespreek jou MUSIEKLES NOU vir 2016!! Resonanze Project Musiekskool bied lesse aan te kies en te keur - klavier, sang, viool, dromme, kitaar, en musiek programmering. Kontak Anthea 081 351 7491 // [email protected], Berario Ontspannings Sentrum. WEES MA MET JOU EIE INKOMSTE Ek help ma's om geld van die huis af te maak en kosbare tyd saam met hulle kinders te geniet. Vir meer inligting - skakel of sms Antoinette by 0826592240

JUSTINE VELSORGPRODUKTE Sy is kosbaar, sy is waardevol, „n vrou na haar man se hart, sy is „n Justine Vrou! Justine is een van Suid-Afrika se premier velsorgprodukte, en lewer meer as 40 jaar spesiale velsorg vir Suid-Afrikaners. Die velsorgprodukte is spesiaal ontwerp vir die Suid-Afrikaanse klimaat en het vele bewyse van tasbare voordele. Justine kompeteer met internasionale produkte. Kontak gerus vir Marlene by 083 701 3586 of [email protected] vir Justine produkte soos Tissue-olie, "Anti-Aging" produkte en daardie spesiale skoonheidsproduk vir die spesiale vriendin. Die eerste 5 bestellings kry 5% afslag!

JUSTINE VELSORGPRODUKTE Sy is kosbaar, sy is waardevol, „n vrou na haar man se hart, sy is „n Justine Vrou! Justine is een van Suid-Afrika se premier velsorgprodukte, en lewer meer as 40 jaar spesiale velsorg vir Suid-Afrikaners. Die velsorgprodukte is spesiaal ontwerp vir die Suid-Afrikaanse klimaat en het vele bewyse van tasbare voordele. Justine kompeteer met internasionale produkte. Kontak gerus vir Marlene by 083 701 3586 of [email protected] vir Justine produkte soos Tissue-olie, "Anti-Aging" produkte en daardie spesiale skoonheidsproduk vir die spesiale vriendin. Die eerste 5 bestellings kry 5% afslag!

13

Pirates Hokkieklub nooi alle belangstellende kinders tussen die

ouderdomme van 6 en 13 jaar uit om ons gratis afrigtingsessies by te woon op 23

April, 30 April en 14 Mei.

Wat Ons Offer:

'n Beginners Kursus vir junior hokkie spelers wat belangstel om te leer speel of alreeds speel.

'n Geleentheid om basiese vaardighede te verbeter en in ‘n span te speel in 'n positiewe , konstruktiewe en veilige omgewing.

'n Geleentheid om selfvertroue en beter vaardighede te bou.

'n Geleentheid om afgerig te word deur ons ervare instrukteurs wat gekwalifiseerde afrigters en rolmodelle is. Besonderhede: Datums: 23 April 2016; 30 April 2016; 14 Mei 2016 - Tyd: 9:00-10:30 Plek: Pirates Sportsklub, hokkie astro (25 Braeside str, Greenside) Ouerdomme: 6-13 jaar oud / Koste: Gratis vir HIERDIE drie weke Kontak Johan by: [email protected]

Pirates Hokkieklub nooi alle belangstellende kinders tussen die

ouderdomme van 6 en 13 jaar uit om ons gratis afrigtingsessies by te woon op 23

April, 30 April en 14 Mei.

Wat Ons Offer:

'n Beginners Kursus vir junior hokkie spelers wat belangstel om te leer speel of alreeds speel.

'n Geleentheid om basiese vaardighede te verbeter en in ‘n span te speel in 'n positiewe , konstruktiewe en veilige omgewing.

'n Geleentheid om selfvertroue en beter vaardighede te bou.

'n Geleentheid om afgerig te word deur ons ervare instrukteurs wat gekwalifiseerde afrigters en rolmodelle is. Besonderhede: Datums: 23 April 2016; 30 April 2016; 14 Mei 2016 - Tyd: 9:00-10:30 Plek: Pirates Sportsklub, hokkie astro (25 Braeside str, Greenside) Ouerdomme: 6-13 jaar oud / Koste: Gratis vir HIERDIE drie weke Kontak Johan by: [email protected]

14