Vinkie - WordPress.com · CV met u agtergrond in een of meer van die volgende genres: kuns, dans,...

12
Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 23 nr 14 12 Mei 2016 Vinkie Laerskool Fairland UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personalia Ons wens Tineke Schutte alles van die beste toe tydens haar bevallingsverlof. Ons glo en vertrou dat alles goed sal afloop. Terselfdertyd verwelkom ons vir Ilene Oberholzer wat in haar plek gaan waarneem. Baie geluk aan Penny en Thean van den Berg met die geboorte van hul dogtertjie, Lente Heleen. Ons is baie bly dat dit goed gaan met Mamma en baba. Huisvesting van Merchiston Preparatory School-leerders Baie dankie aan al die ouers wat leerder van bogenoemde skool gehuisves het. Ons het ‘n skrywe ontvang waar spesiaal melding gemaak word van die gasvrygheid van die ouers. Wintersdrag Ons beskou die tydperk tot 13 Mei as ʼn oorgangstydperk en dus kan die leerders somers- of wintersdrag aantrek. Vanaf Maandag 16 Mei is wintersdrag verpligtend. Aansoekproses Voornemende gr. 1- ouers vir 2017 moet asb. nog steeds probeer om aanlyn te registreer op GDO se webtuiste (www.gdeadmissions.gov.za) en indien u suksesvol was, moet u asb. bewys daarvan na karen@ lsfairland.co.za stuur. VERJAARSDAE Baie geluk aan die volgende personeellid wat hierdie week verjaar: Lize Schoeman - 12 Mei Ons glo en vertrou dat jou nuwe lewensjaar sommer baie voorspoedig en geseënd sal wees. BELANGRIKE DATUMS VAN DIE BEHEERLIGGAAM ADVERTENSIEBORDE Die bord op die hoek van Marketstraat en 7de Laan is pas nuut oorgedoen. Die volgende opsies is beskikbaar: 7 spasies: 1.18m x 0.46m (Koste: R1600 per spasie jaarliks) (Die koste sluit die maak van die borde uit.) Kontakpersoon: Karén Reyneke ([email protected]) REDAKSIE Die afgelope week het ons Moedersdag gevier en die Vinkie het nagelaat om hulde te bring aan al ons moeders. Ons wil dit graag vandag regstel met die volgende gedig wat ons opdra aan elke Fairland-mamma, -ouma en potensiële ma’s: Erika 1 KULTUUR SPORT ALGEMEEN 20 Mei Senior- en Juniorkoor: L/s Helderkruin Koorfees Visuele kuns Rondte 2 van die LFK 24 27 Jun. Hokkie-toer: Seuns & Dogters (o/13) Potchefstroom 21 Mei VVF-pretloop 22 Mei Seniorkoor: NG Kerk Aasvoëlkop 20 24 Jul. Sporttoer na Oos-Kaap 30 Mei 15 Jun. Eksamen: Gr. 4- tot gr. 7-leerders

Transcript of Vinkie - WordPress.com · CV met u agtergrond in een of meer van die volgende genres: kuns, dans,...

Page 1: Vinkie - WordPress.com · CV met u agtergrond in een of meer van die volgende genres: kuns, dans, drama en musiek. Besonderhede oor u ervaring as beoordelaar. Alle belangstellendes

Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 23 nr 14 12 Mei 2016

Vinkie Laerskool Fairland

UIT DIE HOOF SE KANTOORPersonaliaOns wens Tineke Schutte alles van die beste toe tydens haar bevallingsverlof. Ons glo en vertrou dat alles goed sal afloop. Terselfdertyd verwelkom ons vir Ilene Oberholzer wat in haar plek gaan waarneem.Baie geluk aan Penny en Thean van den Berg met die geboorte van hul dogtertjie, Lente Heleen. Ons is baie bly dat dit goed gaan met Mamma en baba. Huisvesting van Merchiston Preparatory School-leerdersBaie dankie aan al die ouers wat leerder van bogenoemde skool gehuisves het. Ons het ‘n skrywe ontvang waar spesiaal melding gemaak word van die gasvrygheid van die ouers.

WintersdragOns beskou die tydperk tot 13 Mei as ʼn oorgangstydperk en dus kan die leerders somers- of wintersdrag aantrek. Vanaf Maandag 16 Mei is wintersdrag verpligtend.AansoekprosesVoornemende gr. 1- ouers vir 2017 moet asb. nog steeds probeer om aanlyn te registreer op GDO se webtuiste (www.gdeadmissions.gov.za) en indien u suksesvol was, moet u asb. bewys daarvan na [email protected] stuur.

VERJAARSDAEBaie geluk aan die volgende personeellid wat hierdie week verjaar:Lize Schoeman - 12 MeiOns glo en vertrou dat jou nuwe lewensjaar sommer baie voorspoedig en geseënd sal wees.

BELANGRIKE DATUMS

VAN DIE BEHEERLIGGAAMADVERTENSIEBORDE Die bord op die hoek van Marketstraat en 7de Laan is pas nuut oorgedoen. Die volgende opsies is beskikbaar:7 spasies: 1.18m x 0.46m (Koste: R1600 per spasie jaarliks)(Die koste sluit die maak van die borde uit.)Kontakpersoon: Karén Reyneke ([email protected])

REDAKSIEDie afgelope week het ons Moedersdag gevier en die Vinkie het nagelaat om hulde te bring aan al ons moeders. Ons wil dit graag vandag regstel met die volgende gedig wat ons opdra aan elke Fairland-mamma, -ouma en potensiële ma’s:Erika

1

VINKIE 12 MEI 2016

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Personalia Ons wens Tineke Schutte alles van die beste toe tydens haar bevallingsverlof. Ons glo en vertrou dat alles goed sal afloop. Terselfdertyd verwelkom ons vir Ilene Oberholzer wat in haar plek gaan waarneem. Baie geluk aan Penny en Thean van den Berg met die geboorte van hul dogtertjie, Lente Heleen. Ons is baie bly dat dit goed gaan met Mamma en baba. Huisvesting van Merchiston Preparatory School-leerders

Baie dankie aan al die ouers wat leerder van bogenoemde skool gehuisves het. Ons het „n skrywe ontvang waar spesiaal melding gemaak word van die gasvrygheid van die ouers.

Wintersdrag

Ons beskou die tydperk tot 13 Mei as ʼn oorgangstydperk en dus kan die leerders somers- of wintersdrag aantrek. Vanaf Maandag 16 Mei is wintersdrag verpligtend.

Aansoekproses

Voornemende gr. 1- ouers vir 2017 moet asb. nog steeds probeer om aanlyn te registreer op GDO se webtuiste (www.gdeadmissions.gov.za) en indien u suksesvol was, moet u asb. bewys daarvan na [email protected] stuur.

VERJAARSDAE

Baie geluk aan die volgende personeellid wat hierdie week verjaar:

Lize Schoeman - 12 Mei

Ons glo en vertrou dat jou nuwe lewensjaar sommer baie voorspoedig en geseënd sal wees.

BELANGRIKE DATUMS KULTUUR SPORT ALGEMEEN

20 Mei Senior- en Juniorkoor: L/s Helderkruin Koorfees Visuele kuns Rondte 2 van die LFK

24 – 27 Jun. Hokkie-toer: Seuns & Dogters (o/13) Potchefstroom

21 Mei VVF-pretloop

22 Mei Seniorkoor: NG Kerk Aasvoëlkop

20 – 24 Jul. Sporttoer na Oos-Kaap 30 Mei – 15 Jun.

Eksamen: Gr. 4- tot gr. 7-leerders

Page 2: Vinkie - WordPress.com · CV met u agtergrond in een of meer van die volgende genres: kuns, dans, drama en musiek. Besonderhede oor u ervaring as beoordelaar. Alle belangstellendes

2

AKADEMIEAKADEMIE

EKSAMENROOSTER – JUNIE 2016

Tweede Kwartaal Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Ma. 30 Mei Wiskunde Wiskunde Wiskunde Wiskunde

Di. 31 Mei LO Wo. 1 Jun. Afrikaans Afrikaans Afrikaans Afrikaans

Do. 2 Jun. SK Vr. 3 Jun. Engels Engels Engels Engels

Ma. 6 Jun. NW NW NW EBW Di. 7 Jun. Teg. Wo. 8 Jun. SW SW SW SW Do. 9 Jun. Common exams

Engels 09:00–11:00

Vr. 10 Jun. LV LV LV NW Ma. 13 Jun. Common exams

Wiskunde

Di. 14 Jun. Wo. 15 Jun. Common exams

NW

TOPPRESTEERDERS

Baie geluk aan die volgende leerders wat as toppresteerders aangewys is:

Graad 4: Karo Bekker Luke Groeneveld Anshe Roos Leah Groeneveld Nicola Nel Xander Vorster Lené Dyson Lea Booyens

JP Reichel Nelius van Graan Jana Simpson Graad 5: Ezaan Husselmann Mia Marais Francois van Zyl Ian van Heerden Andries de Kock Kara Schreuder Jana Beyers Isabella du Toit Duan Britton Fouché Maré Caitlin Kruger Cor Müller Juan Beän Jarik Engelbrecht Liam Parsons Euané Theart Graad 6: Marcel Steyn Franco Vosloo André van Graan Zack van Niekerk Jacques Scheltema Dené Potgieter Bianca Landman Elize Naude Ané Dannhauser Kyle de Vos Karla Rooseboom Ryan Snyman Ben de Bruyn Chantei Hoffman Ruan Krause Juan Schoeman Anika Oosthuizen Lyné Olivier Reuben du Toit Andrea Beukes Graad 7: Lize-li Smit Mathilda Steyn Charles de Kock Chloé Morrow Luan Husselmann Michel Croucamp Lydia de Bruyn Sune Botha Inez Terblanche Mika van Zyl Jean de Villiers Johann Beyers Schalk Viljoen Michelle Steenekamp Zoe Franck Kyle Booyens Gerhard de Kock Zoe-Lee Bothma Nadia van Niekerk Luane Coetzer Ons bring onder die ouers se aandag dat daar „n webtuiste bestaan waar ekstra oefeninge en vraestelle beskikbaar gestel word. Besoek gerus hierdie webtuiste: besteducation.co.za.

VAN DIE BEHEERLIGGAAM ADVERTENSIEBORDE Die bord op die hoek van Marketstraat en 7de Laan is pas nuut oorgedoen. Die volgende opsies is beskikbaar:

7 spasies: 1.18m x 0.46m (Koste: R1600 per spasie jaarliks) (Die koste sluit die maak van die borde uit.) Kontakpersoon: Karén Reyneke ([email protected]) REDAKSIE Die afgelope week het ons Moedersdag gevier en die Vinkie het nagelaat om hulde te bring aan al ons moeders. Ons wil dit graag vandag regstel met die volgende gedig wat ons opdra aan elke Fairland-mamma, -ouma en potensiële ma‟s:

Erika

Page 3: Vinkie - WordPress.com · CV met u agtergrond in een of meer van die volgende genres: kuns, dans, drama en musiek. Besonderhede oor u ervaring as beoordelaar. Alle belangstellendes

3

EKSAMENROOSTER – JUNIE 2016TOPPRESTEERDERSBaie geluk aan die volgende leerders wat as toppresteerders aangewys is:Graad 4: Karo Bekker Luke Groeneveld Anshe Roos Leah GroeneveldNicola Nel Xander Vorster Lené Dyson Lea Booyens JP Reichel Nelius van Graan Jana SimpsonGraad 5: Ezaan Husselmann Mia Marais Francois van Zyl Ian van HeerdenAndries de Kock Kara Schreuder Jana Beyers Isabella du ToitDuan Britton Fouché Maré Caitlin Kruger Cor MüllerJuan Beän Jarik Engelbrecht Liam Parsons Euané TheartGraad 6: Marcel Steyn Franco Vosloo André van Graan Zack van NiekerkJacques Scheltema Dené Potgieter Bianca Landman Elize NaudeAné Dannhauser Kyle de Vos Karla Rooseboom Ryan SnymanBen de Bruyn Chantei Hoffman Ruan Krause Juan SchoemanAnika Oosthuizen Lyné Olivier Reuben du Toit Andrea BeukesGraad 7: Lize-li Smit Mathilda Steyn Charles de Kock Chloé Morrow Luan Husselmann Michel Croucamp Lydia de Bruyn Sune BothaInez Terblanche Mika van Zyl Jean de Villiers Johann BeyersSchalk Viljoen Michelle Steenekamp Zoe Franck Kyle Booyens Gerhard de Kock Zoe-Lee Bothma Nadia van Niekerk Luane Coetzer Ons bring onder die ouers se aandag dat daar ‘n webtuiste bestaan waar ekstra oefeninge en vraestelle beskikbaar gestel word. Besoek gerus hierdie webtuiste: besteducation.co.za.

KULTUUR

Die inskrywings vir die Laerskool Fairland Kunswedstryd is nou oop en sluit op 31 Mei 2016.Alle inligting in die verband is op die School Communicator en ook op die skool se webtuiste beskikbaar onder Bronne. Die dokumentasie sluit alle inskrywingsvorms en ook die prospektusse van die verskillende afdelings van die kunswedstryd in. Deelname is gratis vir alle leerders. Die datums van die verskillende genres sal binnekort bekendgemaak word, maar die kompetisie vind plaas in middel Augustus. Die kompetisie word by die skool aangebied na normale skoolure. Die saal, lapa en verskeie klasse sal as lokale gebruik word.Die inskrywingsvorms kan van die School Communicator afgelaai word en dan by die kantoor ingehandig word vir prossesering. U kan ook die voltooide inskrywingsvorms per e-pos stuur aan [email protected] (duidelik gemerk: Kunswedstryd) waarna dit verder versprei sal word na die organiseerders van die verskillende afdelings.Die verskillende afdelings waaraan deelgeneem kan word, sluit o.a. in:Drama; Redenaars; Dans (sluit revuegroepe in); Sang (sluit kore in); Instrumentale uitvoerings; Visuele kuns (rondte twee).

KULTUUR

Die inskrywings vir die Laerskool Fairland Kunswedstryd open op 1 Mei 2016 en sluit op 31 Mei 2016. Alle inligting in die verband sal op die School Communicator en ook op die skool se webtuiste beskikbaar wees. Die dokumentasie sluit alle inskrywingsvorms en ook die prospektusse van die verskillende afdelings van die kunswedstryd in. Deelname is gratis vir alle leerders. Die datums van die verskillende genres sal binnekort bekendgemaak word, maar die kompetisie vind plaas in middel Augustus. Die kompetisie word by die skool aangebied na normale skoolure. Die saal, lapa en verskeie klasse sal as lokale gebruik word. Die inskrywingsvorms kan van die webtuiste afgelaai word en dan by die kantoor ingehandig word vir prossesering. U kan ook die voltooide inskrywingsvorms per e-pos stuur aan [email protected] (duidelik gemerk: Kunswedstryd) waarna dit verder versprei sal word na die organiseerders van die verskillende afdelings.Die verskillende afdelings waaraan deelgeneem kan word, sluit o.a. in: Drama; Redenaars; Dans (sluit revuegroepe in); Sang (sluit kore in); Instrumentale uitvoerings; Visuele kuns (rondte twee). Lees asb. die prospektusse deeglik deur om uself te vergewis van die reëls en regulasies van die kunswedstryd. Let ook op die Kultuurnorm (op webtuiste) se spesifikasies vir verdere inligting. Vir enige navrae in die verband kan die volgende koördineerders gekontak word: Drama – Monique Louis Redenaars – Corisa Niemand Dans – Liza de Jager Sang – Chrisné Ehlers Instrumentaal – Melissa Breedt Revuegroepe – Karen Nel Visuele Kuns – Johanette Judels Algemeen – Erika Joubert Norm – Leanie Taljaard / Erika Joubert Ons sien daarna uit om al ons leerders by die kunswedstryd te sien! BEOORDELAARS BENODIG!! Indien u van enigeen weet wat oor die nodige agtergrond beskik om as beoordelaar op te tree by ons kunswedstryd, laat ons asb. dringend weet. Beoordelaars wat belangstel om deel te neem aan die kompetisie in Augustus (vergoedingdetails beskikbaar by navraag), moet asb. aan ons die volgende inligting verskaf:

CV met u agtergrond in een of meer van die volgende genres: kuns, dans, drama en musiek. Besonderhede oor u ervaring as beoordelaar.

Alle belangstellendes kan hul CV‟s e-pos aan [email protected]. of inhandig by die skoolkantoor. Geen persone met kinders in ons skool of wat van ons leerders afrig, kan aansoek doen nie, om objektiwiteit te verseker.

Page 4: Vinkie - WordPress.com · CV met u agtergrond in een of meer van die volgende genres: kuns, dans, drama en musiek. Besonderhede oor u ervaring as beoordelaar. Alle belangstellendes

4

Lees asb. die prospektusse deeglik deur (ook op School Communicator beskikbaar) om uself te vergewis van die reëls en regulasies van die kunswedstryd. Let ook op die Kultuurnorm (op webtuiste) se spesifikasies vir verdere inligting.Let asb. daarop dat die inskrywingsvorms vir die 2de Visuele Kuns-rondte nou ook beskikbaar is in die vorm van ‘n ouerbrief met afskeurstrokie. Hierdie rondte vind reeds op 20 Mei plaas. Dit sal direk na skool in die saal plaasvind.Vir enige navrae in die verband kan die volgende koördineerders gekontak word:Drama – Monique LouisRedenaars – Corisa NiemandDans – Liza de JagerSang – Chrisné EhlersInstrumentaal – Melissa BreedtRevuegroepe – Karen NelVisuele Kuns – Johanette JudelsAlgemeen – Erika Joubert Norm – Leanie Taljaard / Erika JoubertOns sien daarna uit om al ons leerders by die kunswedstryd te sien!

DANS EN DRAMAOefentye:

Let asb. op die nuwe drama-oefentye vir gr. 1 en gr. 2 op Maandae. Hierdie veranderde tye is om beter voor te berei vir die kunswedstryd.

Ekstra dansklasseOns is opgewonde om goeie nuus met julle te deel. Adeline Sauerman sluit vanaf Vrydag 6 Mei by ons dansklasse aan. Sy is ‘n baie ervare dansafrigter wat hoofsaaklik sal fokus op danstegnieke. Dit is ‘n addisionele klas wat op ‘n Vrydag aangebied sal word en belangrik is om by te woon. Die Dinsdag- en Donderdagklasse gaan voort soos normaal.Vrydae: Sessie 1: 13:15 – 14:15 Sessie 2: 14:15 – 15:15

JUNIORKOORNeem asb. kennis van die volgende datums:Daar sal GEEN oefening op 19 Mei wees nie as gevolg van mini-netbal en Tau-rugby wedstryde. Daar is wel 'n werkswinkel op Saterdag 14 Mei van 9:00-13:00 in voorbereiding vir ons 2 optredes in Mei.Optredes: 20 Mei en 31 Mei. Verdere inligting sal later deurgegee word.

Juniorkoor-kleredrag vir optredes:Dogters: groen langmou skoolhemp, groen rompie, grys langkouse (geen sykouse), skoolskoene en 'n das. Hulle hare moet asb. in 2 “ponies” wees.Seuns: groen langmou skoolhemp, grys langbroek, belt, skoolskoene en 'n das.Baie dankie en sien almal by die werkswinkel 14 Mei!

DANS EN DRAMA Oefentye:

DRAMA

Ma. 14:30-15:30 gr.1 en gr. 2 15:30-16:30 gr. 3 16:30-17:30 gr. 4 en gr. 5

Wo. 15:30-16:30 Solo-afrigting 16:30-17:30 gr. 6 en gr. 7

DANS

Di. 14:00-15:00 gr. 5 tot gr. 7 15:00-15:30 gr. 1 en gr. 2 15:30-16:00 gr. 3 en gr. 4

Do. 14:00-15:00 gr. 5 tot gr. 7 15:00-15:30 gr. 1 en gr. 2 15:30-16:00 gr. 3 en gr. 4

JUNIORKOOR Neem asb kennis van die volgende datums: * Daar is GEEN oefening op 12 Mei en 19 Mei as gevolg van Mini-netbal en Tau-rugby wedstryde. * Daar is wel 'n werkswinkel op Saterdag 14 Mei van 9:00-13:00 in voorbereiding vir ons 2 optredes in Mei. * Optredes: 20 Mei en 31 Mei. Verdere inligting sal later deurgegee word. SENIORKOOR Belangrike datums om reeds op kalenders te plaas vir optredes: 20 Mei - Laerskool Helderkruin Koorfees 22 Mei - NG Kerk Aasvoëlkop Kultuur-aanhaling van die week (Sheree hou wat in Italic getik is asb. So! – Dankie!

Art is the only way to run away without leaving home. Twyla Tharp

Erika Joubert

Page 5: Vinkie - WordPress.com · CV met u agtergrond in een of meer van die volgende genres: kuns, dans, drama en musiek. Besonderhede oor u ervaring as beoordelaar. Alle belangstellendes

5

SENIORKOORBelangrike datums om te onthou:Laerskool Helderkruin Koorfees - 20 Mei 2016Hierdie optrede vind plaas by die AFM Kerk Noordheuwel. Die gaskunstenaars vir hierdie aand is die kitaarduo CH2. Kaartjies moet by juf. Klarike Scheepers (kamer 10 by die gr. R-sentrum) bespreek word. R60 per persoon. Die kaartjies moet voor of op 18 Mei bespreek en betaal wees.NG Gemeente Aasvoëlkop - 22 Mei 2016Hierdie optrede is by NG Gemeente Aasvoëlkop Sondagoggend 22 Mei. Die diens begin om 09:00. Die leerders moet asseblief reeds om 08:20 by die kerk aanmeld. Korrek geklee volgens voorskrifte. Die kerkadres: Lawleylaan 17, Northcliff.Kleredrag dogtersFormele skoolbaadjies (“Blazer”), Grys kniekouse Groen rompie Wit langmou skoolhempSkooldas (baie belangrik) Skoolskoene moet asseblief skoon en netjies wees. Hare moet netjies vasgemaak wees.Kleredrag seunsFormele skoolbaadjies (“Blazer”)Grys skoolbroek Swart belt Wit langmou skoolhempSkooldas (baie belangrik). Skoolskoene moet asseblief skoon en netjies wees.

Kultuur-aanhaling van die week If Music is what feelings sound like,then thought is reflected in the sound of wavesbreaking on a sandy shore. Erika Joubert

SPORTSporttoer na Oos-KaapOns het ‘n opname gemaak en bogenoemde sporttoer gaan plaasvind vanaf 20 – 24 Julie. Verdere inligting volg later.Spanne wat die toer gaan meemaak: 1ste rugbyspan; o/13A&B-netbalspanne; Tennis: Seniorseuns en –dogters.

NETBALUitslae:D10 vs Curro Aurora A-spanne10D verloor 5 - 311D wen 6 - 312D verloor 16 - 113D verloor 18 - 3

Fairland vs Kenmareo/10A wen 14 - 7 o/12A wen 15 - 8o/10B wen 17 - 3 o/12B wen 16 - 0o/10C wen 13 - 3 o/12C wen 7 - 5

Page 6: Vinkie - WordPress.com · CV met u agtergrond in een of meer van die volgende genres: kuns, dans, drama en musiek. Besonderhede oor u ervaring as beoordelaar. Alle belangstellendes

6

o/11A verloor 3 - 18 o/13A gelykop 13 - 13o/11B verloor 6 - 12 o/13B wen 14 - 11o/11C wen 15 - 11 o/13C gelykop 12 - 12

Oefentye:

D10-ligawedstryde18 Mei - L/s Unika (weg)25 Mei - L/s Boskop (weg)

JOMO-ligawedstryde19 Mei - L/s Helderkruin (weg)24 Mei - Bryanston Parallel (tuis)

MINI-NETBALOefentyeo/6-dogters Maandae, Dinsdae en Woensdae: 13:10 – 13.50

o/7- en o/8-dogtersMaandae : 13:35 - 14:10Dinsdae en Woensdae : 13:05 - 13:50

Mini-netbaltoernooi by Laerskool Unika12 Mei 19 Mei

RUGBYUitslae:Fairland vs TrinityHouse Randpark9A wen 12 - 5 9B wen 24 - 510A wen 17 - 12 10B wen 12 - 011A verloor 12 - 0 11B wen 10 - 73de span wen 22 - 0 2de span wen 19 - 01ste span wen 20 - 15 vs DPHS1ste span wen 34 - 19 vs Sun Valley1ste span verloor 25 - 21 vs Merchiston

Voorlopige datums vir ligawedstryde18 Mei vs L/s Pres. Steyn (weg)25 Mei vs L/s Orion (tuis)

SPORT Sporttoer na Uitenhage, Oos-Kaap (Tennis, Rugby en Netbal) Ons het „n opname gemaak en bogenoemde sporttoer gaan plaasvind vanaf 20 – 24 Julie. Verdere inligting volg later.

NETBAL Ons o/13-netbalspan het op Vrydag 8 April 2016 aan „n toernooi deelgeneem by Hoërskool Noordheuwel. Hulle eindig algeheel derde.

Baie geluk aan Nadia van Niekerk wat aangwys is as die “Beste aanvallende vleuel” vir die dag.

Uitslae teen vs Van Riebeeckpark 10A verloor 10-8 10B wen 9-3 10C wen 16-0 11A verloor 6-4 11B verloor 10-2 11C wen 8-4 12A verloor 15-5 12B verloor 8-7 12C wen 11-8 13A verloor 21-10 13B wen 4-3 13C wen 16-0

Jomo-proewe Baie geluk aan die volgende dogters wat opgeneem is in die Jomo-streekspan:

o/13 Mathilda Steyn

o/12 Clarise van Dyk en Simone van Belkum

Belangrike datums

o/10 – o/13 - 15 en 16 April (A- tot D-spanne) Konka

Oefentye:

1ste Sessie: Maandag: 14:15-15:30 Dinsdag en Woensdag: 13:50-15:05

Baan 1 Baan 2 Baan 3 Baan 4 Baan 5 Teerbaan o/13A&B o/10A&B o/10C&D o/9A&B o/9C&D o/9E&F

2de Sessie: Maandag: 15:30 - 16:45 Dinsdag en Woensdag: 15:05 - 16:20

Baan 1 Baan 2 Baan 3 Baan 4 Baan 5 Teerbaan o/12A&B o/12C&D o/11A&B o/11C&D o/13C&D Geen

D10-ligawedstryde

20 April - TrinityHouse Randpark (weg) 4 Mei - L/s Curro Aurora (weg) 11 Mei - Randpark Primary (weg) 18 Mei - L/s Unika (weg) 25 Mei - L/s Boskop (weg)

JOMO-ligawedstryde

25 April - L/s Roodekrans (tuis) 09 Mei - L/s Kenmare (tuis) 19 Mei - L/s Helderkruin (weg) 24 Mei - Bryanston Parallel (tuis)

Page 7: Vinkie - WordPress.com · CV met u agtergrond in een of meer van die volgende genres: kuns, dans, drama en musiek. Besonderhede oor u ervaring as beoordelaar. Alle belangstellendes

7

Rugby-oefentye

TAU-Rugbytoernooi by Laerskool Unika12 Mei 19 Mei

HOKKIEBelangrike datumsToer (o/13-seuns en –dogters): 24 – 27 Junie (Potchefstroom)

TENNISOefentye vir kwartaal 2Maandag 16 Mei Juniors (07:00 – 08:00)Dinsdag 17 Mei Seniors (06:30 – 07:30) Maandag 23 Mei Seniors (07:00 – 08:00)Dinsdag 24 Mei Juniors (06:30 – 07:30)Maandag 30 Mei Juniors (07:00 – 08:00)Dinsdag 31 Mei Seniors (06:30 – 07:30)

DaagwedstrydeDie daagwedstryde vir seniordogters en -seuns is ook vanaf 21 April.Daagwedstryde sal einde Junie weer sluit.Seniorseuns: Mnr. JohanSeniordogters: Mnr. Dean

SKAAKBaie geluk aan Nelus van Graan wat gekies is vir die D10-distrikspan. Ons is baie trots op jou. Ons hou styf duimvas vir jou vir die Gautengproewe wat die naweek plaasvind.Oefentye (1ste, 2de en 3de kwartaal)

MINI-NETBAL Oefentye

o/6-dogters Maandae, Dinsdae en Woensdae: 13:10 – 13.50

o/7- en o/8-dogters Maandae : 13:35 - 14:10 Dinsdae en Woensdae : 13:05 - 13:50

Mini-netbaltoernooi by Laerskool Unika

12 Mei 19 Mei

RUGBY

Uitslae:

Fairland vs TrinityHouse Randpark 9A wen 12 - 5 9B wen 24 - 5 10A wen 17 - 12 10B wen 12 - 0 11A verloor 12 - 0 11B wen 10 - 7 3de span wen 22 - 0 2de span wen 19 - 0 1ste span wen 20 - 15 vs DPHS 1ste span wen 34 - 19 vs Sun Valley 1ste span verloor 25 - 21 vs Merchiston

Voorlopige datums vir ligawedstryde 18 Mei vs L/s Pres. Steyn (weg) 25 Mei vs L/s Orion (tuis)

Rugby-oefentye

MAANDAG o/7 o/8 o/9A&B

o/8A o/10 A&B

3de, 4de o/11A&B

1e, 2de

13:35 - 14:10 B-veld A-veld 14:10 - 15:10 B-veld A-veld 15:10 - 16:10 A/B-veld 16:10 - 17:10 A/B-veld

DINSDAG o/7 o/8 o/9A&B

o/8A o/10 A&B

3de, 4de o/11A&B

1e, 2de

13:10 - 13:40 B-veld A-veld 13:45 - 14:45 B-veld A-veld 14:45 - 15:45 A/B-veld 15:45 - 16:45 A/B-veld

WOENSDAG o/7 o/8 o/9A&B

o/8A o/10 A&B

3de, 4de o/11A&B

1e, 2de

13:10 - 13:40 B-veld A-veld 13:45 - 14:45 B-veld A-veld 14:45 - 15:45 A/B-veld 15:45 - 16:45 A/B-veld

Page 8: Vinkie - WordPress.com · CV met u agtergrond in een of meer van die volgende genres: kuns, dans, drama en musiek. Besonderhede oor u ervaring as beoordelaar. Alle belangstellendes

8

TYE DONDERDAEGr. 1(beginners) K.27 13:35 - 14:20Gr. 2 - gr. 3 (o/9) K.22 13:50 - 14:50Gr. 4 - gr. 5 (o/11) K.22 14:00 - 15:30Gr. 6 - gr. 7 (o/13) K.31 14:00 - 15:30

Skaak: Wagklas-oefentyeMaandae en Donderdae 13:30 - 14:00Dinsdae en Woensdae 13:00 - 13:30

INLIGTINGSENTRUMPRODUKSIE 2000: Die gesig in die spieël 20 MEI 2016

Storielyn: Jimmy gaan graad 7 vir die tweede keer druip. Sy dilemma spruit uit sy gebrek aan selfrespek. Jimmy begin besef dat slegs deur selfrespek te ontwikkel en ander te respekteer, hy sy mislukking in ‘n sukses sal kan verander. Mej. Smith is ‘n jong onderwyseres wat as ‘n vrywilliger by ‘n skool in Soedan betrokke was waar sy deur terroriste aangeval is. Hierdeur word sy kreupel gelaat. Sy wys vir Laerskool Randwick dat ander mense nie altyd so bevoorreg is soos hulle nie. Sy wys ook duidelik uit dat daar wederkerige respek vir mekaar moet wees en dat dit ‘n basiese mensereg is waarop almal aanspraak kan maak. Jimmy leer by Katlego dat ‘n positiewe houding, ‘n positiewe selfbeeld kweek.“As God vir ons is, wie kan teen ons wees?” (Rom.8:31)Dit is ‘n produksie wat die leerders terdeë geniet het.

WOW-SPELFEES 2016Gr. 1- tot gr. 3-leerders, wat deur is na die volgende skriftelike uitdunronde, het reeds briewe in die verband ontvang. Al die woorde op die Sanlam WOW-spellyste moet nou geleer word. (Gr. 1: woorde 1 – 200; Gr. 2: woorde 1 – 300; Gr. 3: woorde 1 – 300) soos op School Communicator, ook beskikbaar onder bronne. Deelname aan die volgende ronde is vrywillig en nie verpligtend nie. Die uitdunronde sal ook skriftelik van aard wees en sal plaasvind vanaf 1 – 9 Junie in skooltyd. Datums sal via Vinkie deurgegee word. Gr. 4- tot gr.7-leerders sal volgende week hul uitslae ontvang. Leanie TaljaardWow-koördineerder: Gauteng

Page 9: Vinkie - WordPress.com · CV met u agtergrond in een of meer van die volgende genres: kuns, dans, drama en musiek. Besonderhede oor u ervaring as beoordelaar. Alle belangstellendes

9

ALGEMEENVERE-KASVere-kastye:

MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG

Oggend 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40

Middag 13:30-14:00 13:00-13:30 13:00-13:30 13:30-14:00 GesluitOns sien daarna uit om al die ou en nuwe gesiggies by die Vere-kas te sienVere-kasgroeteLillian Ankersmit - 082 324-5034

ANTI-ROMMELSTROOIPROJEKOp Maandag 1 Februarie het ons die skool se anti-rommelstrooiprojek aan die leerders bekend gestel. Ons moedig werklik ons leerders aan om al die papiere wat hul sien rondlê in die asblikke te gooi en om almal te help om ons pragtige terrein skoon en netjies te hou!Polla Pou is ook aan die leerders voorgestel en sy sê: "Gooi nou in! Gou!"Indien die leerders verlore goedere sien wat op die terrein rondlê, word hul versoek om dit in die houers vir VERLORE GOEDERE voor die Vere-kas te gaan plaas.

VERLORE GOEDEREDaar word gereeld verlore beursies, horlosies, kledingstukke, ens. by die kantoor ingehandig. Ons doen ‘n vriendelike beroep op ouers om asb. hul kinders se eiendom duidellik te merk. Dit maak dit soveel makliker om die eienaars te vind!

GR. R: UITBLINKERS VAN DIE WEEKDie maatjies in elke graad R-klas wat werklik tydens die week uitgeblink het, se naam verskyn weekliks in die Vinkie. Dié maatjies kry ‘n pragtige sertifikaat, dra die goeiegedrag-knopie en mag ‘n draai by mnr. Willie in sy kantoor maak.Gr. R/07 : Anrich Campher Gr. R/08 : Roxanne Nortjé Gr. R/09 : Mieke Scheltema Gr. R/10 : Juané BumaGr. R/11 : Milan Reichel Gr. R/11A : Shané van Heerden

STERRE VAN DIE WEEK Gr. 1/18: Louis Karstens Gr. 1/22: Willem du Plooy Gr. 1/24: Benré Pieters Gr. 1/25: Anita de BodGr. 1/26: Caelin van Lingen Gr. 1/27: MC Lategan Gr. 2/14: Joshua Liebenberg Gr. 215: Christiaan Campher Gr. 2/16: Lienka Jordaan Gr. 2/17: Richard Maree Gr. 2/21: Jurgens du Plessis Gr. 2/23: Hailey ArmstrongGr. 3/12: Luke Barnard Gr. 3/13: Estian du Toit Gr. 2/28: Danielle du Toit Gr. 2/29: Victor van BlerkGr. 3/45: Dylan Engelbrecht Gr. 3/46: Lené Visagie

GOEIE GEDRAGGr. 1/26 Marius de BeerGr. 3/29 Victor van BlerkGr. 4/49 Herman GoosenGr. 7/06 Keanu le Roux

TELEFONIESE BOODSKAPPE GEDURENDE SKOOLTYDDit het onder ons aandag gekom dat daar heelwat gr. R- tot gr.3- ouers is wat vir die betrokke onderwyseresse sms-boodskappe gedurende skooltyd stuur. Ons wil u egter vra om dit asseblief nie meer te doen nie, omrede dit waardevolle onderrigtyd van die leerders ontneem.

Page 10: Vinkie - WordPress.com · CV met u agtergrond in een of meer van die volgende genres: kuns, dans, drama en musiek. Besonderhede oor u ervaring as beoordelaar. Alle belangstellendes

10

Indien daar ‘n dringende boodskap is vir die onderwyseres kan u gerus die kantoor skakel by 011 678 4591/2 en die sekretaresses sal die boodskap aan die klasonderwyseres oordra.Dankie vir u vriendelike samewerking.Marilet Vosloo

MOEDERDSDAGBEDERF OP 6 MEI BY ONS VOORSKOOLOns gr. R-maatjies het hul mammas so lekker bederf by ons eie spa-dag! Die mammas het skouermasering gekry, hul voete is gewas en selfs hul toonnaels is alte fraai geverf in die helderste kleure. Baie dankie aan elke mamma wat kom saamkuier het en die bederf terdeë geniet het!

ALLERGIEëOns doen ‘n dringende beroep op ouers om asb. die kantoor in kennis te stel indien u kind ‘n ernstige allergie het en stuur asb. die epipen of medikasie, duidelik gemerk met u kind se naam en nood-kontaknommer, ook kantoor toe indien nodig.SNOEPIEDie snoepie verskaf nie alleen heerlike eetgoed aan die kinders nie, maar lewer ook ʼn ander diens. Verskeie “platters” kan bestel word. Sien op die School Communicator onder Bronne/Algemeen die wye verskeidenheid van disse wat beskikbaar is.

BEWYS VAN BETALINGNeem asb kennis dat die skool nie langer van ‘n faksmasjien gebruik maak nie. E-pos asb bewys van betaling aan Verna by [email protected] of [email protected]

EREKLEURE: WAPEN EN KOORDDie spesiale skoolwapen wat jy mag dra as jy erekleure verwerf het, is nou te koop by juf. Leanie in die in die inligtingsentrum.

LAPELWAPENSLet asb. op die beleid in terme van die dra van lapelwapens op die skool se kleurbaadjies. SLEGS lapelwapens wat deur die skool toegeken word, bv. Toppresteerder, Medialeier, Voorsitter, ens. mag op die baadjie gedra word. Geen toekennings van eksterne organisasies word toegelaat nie.

BAIE DANKIEBaie dankie aan elke mamma, pappa en leerder wat jy verjaardag so spesiaal gemaak het. Ek waardeer dit baie!Juf Karen Nel

Page 11: Vinkie - WordPress.com · CV met u agtergrond in een of meer van die volgende genres: kuns, dans, drama en musiek. Besonderhede oor u ervaring as beoordelaar. Alle belangstellendes

11

BIDGROEPIEKom bid lekker informeel en vinnig saam as jy klaar kinders afgelaai het op ‘n Woensdagoggend. (7:30 -8:00). Ons wil graag in die lapa vir ons skool, die kinders, personeel en werkers bid.Vir enige inligting sms Kirsti 083 463-6600.JG OOSTHUIZEN-FONDS (Beseerde Hoërskool Lindenseun)Vrywillige bydraes kan gemaak word aan:JG OosthuizenFNB Fluid SpaarrekeningRekeningnommer: 623 969 813 60Tak: Hyde ParkTakkode: 255 805

TOUCH RUGBYSondagmiddag touch rugby vanaf 15:30 op Laerskool Fairland se sportvelde. Alle pappas en seuns welkom.

VVF - PRETLOOP Saterdag 21 MeiDie vierde Vriende van Fairland-pretloop sal plaasvind op Saterdag 21 Mei 2016 om 08:00 by Laerskool Fairland. Die inskrywingsvorms is op die School Communicator beskikbaar. Die vorms sal ook aan die oudstes en enigstes uitgedeel word.Dit is ‘n gesinsaktiwiteit ten bate van Vriende van Fairland se omgee-projekte! Maak asb. ‘n aantekening in u dagboek en kom ondersteun ons!Dieselfde tyd, dieselfde roete ……. wees net daar en kom deel in die pret!Rouaan Bredenkamp 082 098 4345

AKTIWITEITE BUITE SKOOLVERBANDKULTUURATKV-REDENAARSLET WEL: Enige NEA-sertifikate en repliekvorms moet asseblief in die NEA-boks in die kantoor geplaas word binne ‘n week na optrede. Dié betrokke uitslae sal dan te gelegenertyd in die saal uitgelees word en in die Vinkie gepubliseer word.

ADVERTENSIESRESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOLDaar is net een manier om die winter-“blues” te wen - maak musiek tot jy warm is!! Skryf nou in vir klavier, viool, kitaar, blokfluit, dromme en sanglesse by Resonanze Project Musiekskool by die Berario Ontspanningsentrum. Kontak Anthea, 081 351 7491 of [email protected] Ma Met Geld!Leer hoe om binne 5 jaar af te tree met dubbel jou huidige inkomste terwyl jy 8 ure per dag met jou kinders spandeer! Vir meer inligting –Kliek Hier: www.wealthymothers.co.za/antoinette/fairlands Antoinette Venter: [email protected]

WILDSPLAAS25 % belang in wildplaas op Limpoporivier: R830 000 2.6km Rivieroewer, volledig toegeruste grasdak woonhuis (slaap12), buitegeboue, slaggeriewe en lapa. Verskeie wildsoorte, volledig omhein met vrystelling van natuurbewaring. Jagkwotas soos onderling besluit. Besondere bome en ekologie. Reeds 3 vennote en is opsoek na 'n vierde vennoot. GEEN AGENTE. Kontak my by [email protected]

BESKIKBAAR OM KINDERS TE VERSORGAfgetrede, Afrikaanssprekende ouma beskikbaar om kinders by skool te gaan haal en te versorg. Baie ervare, geduldig en liefdevol. Stuur asb. ‘n boodskap na 081 567 7443 of 063 090 7577.

Page 12: Vinkie - WordPress.com · CV met u agtergrond in een of meer van die volgende genres: kuns, dans, drama en musiek. Besonderhede oor u ervaring as beoordelaar. Alle belangstellendes

12

ADVERTENSIES

RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL

Daar is net een manier om die winter-“blues” te wen - maak musiek tot jy warm is!! Skryf nou in vir klavier, viool, kitaar, blokfluit, dromme en sanglesse by Resonanze Project Musiekskool by die Berario Ontspanningsentrum. Kontak Anthea, 081 351 7491 of [email protected].

Wees Ma Met Geld! Leer hoe om binne 5 jaar af te tree met dubbel jou huidige inkomste terwyl jy 8 ure per dag met jou kinders spandeer! Vir meer inligting –

Kliek Hier: www.wealthymothers.co.za/antoinette/fairlands

Antoinette Venter: [email protected]

WILDSPLAAS 25 % belang in wildplaas op Limpoporivier: R830 000 2.6km Rivieroewer, volledig toegeruste grasdak woonhuis (slaap12), buitegeboue, slaggeriewe en lapa. Verskeie wildsoorte, volledig omhein met vrystelling van natuurbewaring. Jagkwotas soos onderling besluit. Besondere bome en ekologie. Reeds 3 vennote en is opsoek na 'n vierde vennoot. GEEN AGENTE. Kontak my by [email protected]

ADVERTENSIES

RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL

Daar is net een manier om die winter-“blues” te wen - maak musiek tot jy warm is!! Skryf nou in vir klavier, viool, kitaar, blokfluit, dromme en sanglesse by Resonanze Project Musiekskool by die Berario Ontspanningsentrum. Kontak Anthea, 081 351 7491 of [email protected].

Wees Ma Met Geld! Leer hoe om binne 5 jaar af te tree met dubbel jou huidige inkomste terwyl jy 8 ure per dag met jou kinders spandeer! Vir meer inligting –

Kliek Hier: www.wealthymothers.co.za/antoinette/fairlands

Antoinette Venter: [email protected]

WILDSPLAAS 25 % belang in wildplaas op Limpoporivier: R830 000 2.6km Rivieroewer, volledig toegeruste grasdak woonhuis (slaap12), buitegeboue, slaggeriewe en lapa. Verskeie wildsoorte, volledig omhein met vrystelling van natuurbewaring. Jagkwotas soos onderling besluit. Besondere bome en ekologie. Reeds 3 vennote en is opsoek na 'n vierde vennoot. GEEN AGENTE. Kontak my by [email protected]

BESKIKBAAR OM KINDERS TE VERSORG Afgetrede, Afrikaanssprekende ouma beskikbaar om kinders by skool te gaan haal en te versorg. Baie ervare, geduldig en liefdevol. Stuur asb. „n boodskap na 081 567 7443 of 063 090 7577.