VIGS Herdenking s ondag Sondag 18 Mei 2014

5
VIGS Herdenkingsondag Sondag 18 Mei 2014 Ontwikkel deur CABSA www.cabsa.org.za

description

VIGS Herdenking s ondag Sondag 18 Mei 2014. Ontwikkel deur CABSA www.cabsa.org.za. Steek ‘n kers aan vir MIV. Eerste kers Binne die konteks van ‘n MIV -pandemie fokus ons op U, Here, en die kers wat ons aansteek, is om ons daaraan te herinner dat U ons enigste hoop is . - PowerPoint PPT Presentation

Transcript of VIGS Herdenking s ondag Sondag 18 Mei 2014

Page 1: VIGS  Herdenking s ondag Sondag  18 Mei 2014

VIGS HerdenkingsondagSondag 18

Mei 2014

Ontwikkel deur CABSAwww.cabsa.org.za

Page 2: VIGS  Herdenking s ondag Sondag  18 Mei 2014

Eerste kersBinne die konteks van ‘n MIV-pandemie fokus ons op U, Here, en die kers wat ons aansteek, is om ons daaraan te herinner dat U ons enigste hoop is.

Steek ‘n kers aan vir MIV

Page 3: VIGS  Herdenking s ondag Sondag  18 Mei 2014

Tweede kersOns dink vandag spesifiek aan almal ná aan ons wat a.g.v. VIGS-verwante siektes gesterf het – familielede, vriende en kollegas.

Steek ‘n kers aan vir MIV

Page 4: VIGS  Herdenking s ondag Sondag  18 Mei 2014

Steek ‘n kers aan vir MIV

Derde kersOns steek ‘n kers aan vir diegene wat binne die gemeente en gemeenskap met MIV lewe, óók vir hul geliefdes.

Page 5: VIGS  Herdenking s ondag Sondag  18 Mei 2014

Vierde kersLaat ons voortgaan om deur woord en daad hoop en versoening te bring in ‘n wêreld wat met MIV leef.

Steek ‘n kers aan vir MIV