Verdraagsaam Dog Beslis · 2017. 7. 16. · ‘n trotse akademiese rekord, met ‘n...

16
Verdraagsaam Dog Beslis

Transcript of Verdraagsaam Dog Beslis · 2017. 7. 16. · ‘n trotse akademiese rekord, met ‘n...

Page 1: Verdraagsaam Dog Beslis · 2017. 7. 16. · ‘n trotse akademiese rekord, met ‘n matriekslaagsyfer wat met die heel bestes in die land vergelyk ‘n wye verskeidenheid van kulturele,

Verdraagsaam Dog Beslis

Page 2: Verdraagsaam Dog Beslis · 2017. 7. 16. · ‘n trotse akademiese rekord, met ‘n matriekslaagsyfer wat met die heel bestes in die land vergelyk ‘n wye verskeidenheid van kulturele,

Dit wat ons as skool aan voornemende leerders en ouers bied, sluit die volgende in:

×

×

×

×

goeie verhoudings tussen leerders, ouers en onderwysers in ‘n veilige

skoolomgewing

goeie geriewe vir akademie en sport

‘n trotse akademiese rekord, met ‘n matriekslaagsyfer wat met die heel

bestes in die land vergelyk

‘n wye verskeidenheid van kulturele, sosiale en sportaktiwiteite waarin

daar vir elke kind oorgenoeg geleenthede is om hom/haar uit te leef en

sy/haar talente ten volle te ontwikkel

Ons voel besonder bevoorreg dat u

oorweeg om u kind na Charlie Hofmeyr te

stuur. Hier glo ons in die gesegde “Carpe

Diem” en wil elke dag die geleenthede wat

oor ons pad kom, aangryp en voluit leef.

Ons glo daaraan dat 'n gelukkige Charlie 'n

suksesvolle mens sal wees. Hierdie

multikulturele skool met Christelike

waardes gee aan ons almal 'n voorsprong

in die lewe.

In ons strewe daarna om ons leuse,

“Verdraagsaam dog beslis” uit te leef, is die

waardes van die skool die rigtingwyser

waarvolgens ons binne sekere grense en

met wedersydse respek, voluit mens kan

wees.

Die lewe by Charlie Hofmeyr is wat jy

daarvan maak. Raak betrokke by 'n

suksesverhaal en gryp elke geleentheid aan om 'n verskil te maak.

Ons kyk met trots terug op 'n pragtige geskiedenis waar talle oud-Charlies hul

onuitwisbare merk gemaak het in die lewe. Ons is dankbaar vir die huidige

geslag Charlies wat besig is om reeds hul rol in die nuwe Suid-Afrika met

geesdrif aan te pak en ons sien met verwagting uit na die toekomstige Charlie-

gesin wat sal voortbou op die voetspore wat reeds gelaat is.

Max MichauSkoolhoof

2

Page 3: Verdraagsaam Dog Beslis · 2017. 7. 16. · ‘n trotse akademiese rekord, met ‘n matriekslaagsyfer wat met die heel bestes in die land vergelyk ‘n wye verskeidenheid van kulturele,

(ons het vir alles op aarde respek:mense, plante, diere, dinge en onsself )

(as jy iets geplant het wat groen is, het jy die verantwoordelikheid

om dit te versorg)

* Ons leef in die waarheid en is opreg.* Ons jok nie, steel nie en kyk nie af nie. We do what is right even when it is difficult.* Ons het integriteit -ons woorde en dade is in lyn met mekaar.* Ons hou ons woord en is betroubaar.* Ons gee terug wat ons geleen het.

SIMBOOL: Hart

EERLIKHEID

,(n lemoen is regverdig in skyfies verdeel)

SIMBOOL: Boom

RESPEK * Ons behandel onsself, andere en dinge met waardigheid.* Ons respekteer die menswaardigheid, privaatheid en eiendom van andere.* Ons misbruik, mishandel, boelie of verneder niemand nie.* The respect we give others is a dramatic reflection of the respect we give ourselves.* Respect is the foundation for the Golden Rule: do unto others as you would want others to do unto you.

SIMBOOL: Aardbol

* Ons tree konsekwent op en behandel almal dieselfde al is dit soms baie moeilik, aangesien almal nie dieselfde behoetes en persoonlikhede het nie.* Niemand word voorgetrek nie.* Die straf pas by die oortreding.* Almal kry 'n kans om hul saak te stel.* Fair doesn't mean giving every child the same thing, it means giving every child what he/she needs. - Rick Lavoie

REGVERDIGHEID

, (eerlikheid begin by n suiwer, opregte hart)

3

UITNEMENDHEID* Ons strewe daarna om die beste “jy” te wees.* We never settle for second best.* Excellence is not a skill. It is an attitude.* Excellence is doing the ordinary things extraordinarily well.

(as jy uitnemend is, straal jy al die ander waardes uit)SIMBOOL: Son

VERANWOORDELIKHEID* Ons maak nie altyd verskonings nie en blameer nie ander as dinge skeefloop nie.* Ons neem beheer van ons lewe en stel vir onsself realistiese doelwitte.* Ons is pligsgetrou, doen ons werk en maak klaar wat ons begin het.* We don't shift the blame and steal the credit.* We know with great power comes great responsibility.

SELFDISSIPLINE* Ons besef ons verantwoordelikhede en voer opdragte uit sonder om gepolisieer te word.* The difference between who we are and what we want to be, is what we DO.* Ons doen wat gedoen moet word, wanneer dit gedoen moet word, of ons daarvan hou of nie!* Ons oefen dit soos 'n spier elke dag deur dinge te doen wat nie altyd lekker is nie, maar gedoen moet word.* Ons kan "nee" se wanneer "ja" nie wys of goed is nie.

(om jouself te dissiplineer, moet jy STOP en die regte besluite neem)

SIMBOOL: Stopteken

Page 4: Verdraagsaam Dog Beslis · 2017. 7. 16. · ‘n trotse akademiese rekord, met ‘n matriekslaagsyfer wat met die heel bestes in die land vergelyk ‘n wye verskeidenheid van kulturele,

LEUSEDie skool se leuse VERDRAAGSAAM DOG BESLIS is vertaal vanuit die oorspronkl ike FORTITER IN RE, SWAVITER IN MODO. Die inhoud en gees van die leuse kan die beste beskryf word deur die woorde WEES STERK IN JOU SAAK, MAAR SAG IN JOU MANIER.

DIE GESKIEDENIS VAN DIE SKOOLDie skool het in 1860 begin as “Eerste Klas Publieke Skool” en is gehuisves in die ou gebou in Phillipstraat.

In 1921 is die nuwe gebou vir die hoërskoolafdeling van die Hoërskool Ceres in Van Riebeeckstraat ingewy. Die Skoolhoof op daardie stadium en na wie die skool later vernoem is, was mnr. C.J. Hofmeyr.

Ons ErekodeLEERLINGRAAD 'n Leerlingraad word jaarliks deur die leerders uit die matrieks verkies. Benewens die belangrike rol wat die leerlingraad speel in die gladde verloop van die skoolorganisasie, is dit ook verantwoordelik vir die reël van sosiale en ander aktiwiteite wat bydra tot die gesonde gees in die skool.Die leerlingraad word jaarliks tydens die prysuitdeling in Oktober aangekondig.

4

Ou gebou

• Ons eerbiedig die Allerhoogste en al wat heilig is.• Ons staan by ons ouers deur dik en dun.• Ons strewe is karakter en nie blote kennis nie.• Ons handhaaf ons leuse: Verdraagsaam dog Beslis.• Ons krag is geleë in ons poging tot reinheid.• Ons glo daaraan om werksaam en selfstandig te wees.• Ons verfoei wat oneerlik, onbeleef en gemeen is.• Ons bly trou aan vriende en leer mekaar die goeie.• Ons waardeer en ondersteun ons skoolvereniginge.• Ons bemin ons skool en hou hoog sy tradisies. (Opgestel deur Matriekklas 1926)

Page 5: Verdraagsaam Dog Beslis · 2017. 7. 16. · ‘n trotse akademiese rekord, met ‘n matriekslaagsyfer wat met die heel bestes in die land vergelyk ‘n wye verskeidenheid van kulturele,

1. *Afrikaans Huistaal

*English Home Language 2.

*English First Additional Language

Lewensoriëntering/Life Orientation 3.

*Wiskunde/Mathematics 4.

*Wiskundige Geletterdheid/Mathematical

Literacy

*Fisiese Wetenskappe/Physical Science 5.

*Besigheidstudies/Business Studies

Rekenaartoepassingstegnologie/

Computer Application Technology

*Besigheidstudies/Business Studies 6.

*Lewenswetenskappe/Life Sciences

*Geograe/Geography

*Visuele Kunste/Visual Arts

*Lewenswetenskappe/Life Sciences 7.

*Rekeningkunde/Accounting

Rekenaartoepassingstegnologie/

Computer Application Technology

*Ingenieursgraka en -ontwerp / 8.

Engineering Graphics and Design

Gasvryheidstudies/Hospitality Studies

*Musiek/Music

Instruksies

1. Een vak moet uit elkeen

van die eerste vier groepe

gekies word.

2. Een vak per groep moet

uit drie van die laaste vier

groepe gekies word.

3. Vakke gemerk met * is

vakke vir toelating tot ‘n

graad- of diplomakursus.

Vier van hierdie vakke

word vir toelating vereis.

Instructions

1. One subject from each of

the rst four groups has to

be chosen.

2. One subject per group

from three of the last four

groups has to be chosen.

3. Subjects marked * Iead to

admittance to degree or

diploma courses. Four of

these sub jec ts a re

required for admittance.

VAKKEUSE GRAAD 10-12 • SUBJECT CHOICE GRADE 10-12 VAKKEUSE GRAAD 10-12 • SUBJECT CHOICE GRADE 10-12

5

Page 6: Verdraagsaam Dog Beslis · 2017. 7. 16. · ‘n trotse akademiese rekord, met ‘n matriekslaagsyfer wat met die heel bestes in die land vergelyk ‘n wye verskeidenheid van kulturele,

Netbal

6

Rugby

Atletiek Interskole Groenpunt

Krieket

Seunshokkie

Tennis

Dit is die skool se wens dat alle leerders aan ‘n somer- en wintersport moet deelneem. Sportsoorte wat aangebied word: tennis; atletiek; krieket; gholf; rugby; netbal; hokkie; swem; skaak; muurbal.

.

Page 7: Verdraagsaam Dog Beslis · 2017. 7. 16. · ‘n trotse akademiese rekord, met ‘n matriekslaagsyfer wat met die heel bestes in die land vergelyk ‘n wye verskeidenheid van kulturele,

Buitesporte soos fietsry, perdry en gimnastiek word deur die skool erken.

7

Atletiek Interskole Groenpunt

Pom Poms

Fietsry

Skaak

Perdry

Meisieshokkie

Page 8: Verdraagsaam Dog Beslis · 2017. 7. 16. · ‘n trotse akademiese rekord, met ‘n matriekslaagsyfer wat met die heel bestes in die land vergelyk ‘n wye verskeidenheid van kulturele,

Skoolverjaarsdag Bejaarde bederf

Charlie personeel vang gees -voor interskole

Charlies Got Talent

Charlie personeel vang gees -voor interskole

Kleure atletiek-

Kleure atletiek-Winterbal

Mnr & Mej Charlie

Winterbal

8

Page 9: Verdraagsaam Dog Beslis · 2017. 7. 16. · ‘n trotse akademiese rekord, met ‘n matriekslaagsyfer wat met die heel bestes in die land vergelyk ‘n wye verskeidenheid van kulturele,

VCSV-kamp

Waterkaskenades

Matriekafskeid

Matriekafskeid

Waterkaskenades

Graad 8 Inhuldiging (Charlies lig jou tot nuwe hoogtes)

Koshuisdinee

9

Graad 8 Inhuldiging

Page 10: Verdraagsaam Dog Beslis · 2017. 7. 16. · ‘n trotse akademiese rekord, met ‘n matriekslaagsyfer wat met die heel bestes in die land vergelyk ‘n wye verskeidenheid van kulturele,

10

#imagine

VCSV-gebedsketting

Geesvang

Voorsiening word vir die volgende gemaak: • Kultuurraad • Verenigende Christen Studentevereniging (VCSV) • Skoolkoerant • Drama• Charlie-boys• Koffiekroeg• Fotografie• Geeskomitee

Fraserburg toneelfees

VCSV-uitreik

Fraserburg toneelfees

VCSV

Kultuurraad

Page 11: Verdraagsaam Dog Beslis · 2017. 7. 16. · ‘n trotse akademiese rekord, met ‘n matriekslaagsyfer wat met die heel bestes in die land vergelyk ‘n wye verskeidenheid van kulturele,

11

D i e s k o o l b e s k i k o o r t w e e k o s h u i s e , H u i s W o u t e r M a l a n ( m e i s i e s ) e n Huis McDonald (seuns). Voornemende ouers word aangeraai om vroegtydig aansoek te doen omdat die koshuise redelik vol is. Aansoekvorms asook meer inligting is verkrygbaar by die skool.

HUIS MCDONALD (SEUNSKOSHUIS)

HUIS WOUTER MALAN (MEISIESKOSHUIS)

Page 12: Verdraagsaam Dog Beslis · 2017. 7. 16. · ‘n trotse akademiese rekord, met ‘n matriekslaagsyfer wat met die heel bestes in die land vergelyk ‘n wye verskeidenheid van kulturele,

Tans beskik die skool oor die volgende geriewe:

12

SPORTVELDE

: • ‘n moderne kantoorkompleks • 'n groot en funksionele skoolsaal • sestien gewone klaskamers • twee rekenaarsentrums • twee wetenskaplaboratoriums • 'n kunsklas • 'n tegnologieklas • 'n moderne gasvryheidstudie-sentrum met 'n kombuis en restaurant • 'n studielokaal • 'n kiosk • 'n groot pawiljoen • twee rugbyvelde • twee hokkievelde • ses tennis-/ netbalbane • 'n krieketturfblad en oefennette • Klub Charlie: 'n lokaal vir sportbyeenkomste, funksies, ontspanning en ander aktiwiteite

LOKALE

Page 13: Verdraagsaam Dog Beslis · 2017. 7. 16. · ‘n trotse akademiese rekord, met ‘n matriekslaagsyfer wat met die heel bestes in die land vergelyk ‘n wye verskeidenheid van kulturele,

Aangesien die akademie altyd prioriteit nommer een van die skool sal wees, is daar in ons strewe na uitnemendheid 'n daadwerklike poging aan die gang om juis op hierdie gebied van “good na great” te beweeg. Alle rolspelers (onderwysers, leerders en ouers) se bydrae is deurslaggewend en dit word gesien as 'n deurlopende proses waartydens die akademiese prosesse voortdurend geëvalueer, vernuwe of selfs net afgestof word. Dit word gesien in 'n baie positiewe lig en aangesien ons in 'n voortdurend veranderende omgewing is, verg die uitdagings van die dag aanpassings wat gemaak moet word.

NUWE KLASKAMERS

VIERKANT

AKADEMIESE RENAISSANCE

13

Page 14: Verdraagsaam Dog Beslis · 2017. 7. 16. · ‘n trotse akademiese rekord, met ‘n matriekslaagsyfer wat met die heel bestes in die land vergelyk ‘n wye verskeidenheid van kulturele,

14

Daar word te alle tye van Charlie-leerders verwag om netjies in hulle skooldrag

geklee te wees. Ook op die sportvelde. Skooldrag en sportdrag is by die klerebank

beskikbaar.

Seuns:

Meisies:

HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR – KLEREDRAG

NETHEID

Meisies - WinterGrys langbroek met

grys sokkies of

Wintersrok met swart kouse

Wit langmou skoolhemp (sonder wapen)Navy trui (sonder

wapen)Skooldas

KleurbaadjieSweetpak (indien

leerder sport beoefen)Opsioneel: Pullover,

reënbaadjie, “hot pants”

Meisies - SomerCharlie skoolrokWit kortsokkiesTrui (indien dae

koud is)Sportbroek

Sporthemp sonder moue

Seuns - Somer Grys kortbroek of

langbroek Grys langsokkies

Wit Charlie skoolhemp met

wapen Trui (indien dae koud is)

Sportbroek Sporthemp met moue

Seuns - WinterGrys langbroek

Wit langmou skoolhemp (sonder wapen)

Navy trui (sonder wapen)Grys langsokkies

SkooldasKleurbaadjie

Sweetpak (indien leerder sport beoefen)Opsioneel: Pullover,

reënbaadjie

Hare te alle tye netjies en kort geknip, baard geskeer met s koon en

netjiese skooldrag.

Netjiese, skoon skooldrag met versorgde en altyd vasgemaakte

hare. Geen gekleurde hare, grimering of naellak word toegelaat n ie.

Page 15: Verdraagsaam Dog Beslis · 2017. 7. 16. · ‘n trotse akademiese rekord, met ‘n matriekslaagsyfer wat met die heel bestes in die land vergelyk ‘n wye verskeidenheid van kulturele,

SKOOLURE

Juniors - Gr.8/9 07:15 tot 13:35

Seniors - Gr.10/ 11 / 12 07:15 tot 14:15

Vrydae - Almal 07:15 tot 13:30

SKOOLFONDS

Skoolfondsbydraes is verpligtend en vooruitbetaalbaar. Die skoolfonds

is betaalbaar oor 11 maande (Januarie tot November). 'n Korting word

toegestaan indien die volle skoolfonds voor die einde van Februarie

betaal is.

KONTAKBESONDERHEDE

Tel: 023 312 1130 / 023 3121194

E-pos: [email protected]

Faks: 023 3121131/ 086 689 4089

15

Drr. A.S. Zeeman, J.M. Blomerus, I. Viljoen IncOranjestraat 2, Posbus 130, Ceres, 6835

Tel: (023) 3161728 Faks: 086 625 9568

BORGE

Page 16: Verdraagsaam Dog Beslis · 2017. 7. 16. · ‘n trotse akademiese rekord, met ‘n matriekslaagsyfer wat met die heel bestes in die land vergelyk ‘n wye verskeidenheid van kulturele,

.

You’re in safe hands

Judy Heyns

Oudioloog

Dr. Eric PostOor, Neus en Keel SpesialisMBChB (Pret), DipPEC, Mmed (ORL)(Stell).

Kontakbesonderhede: 023 316 1304

Netcare Ceres Hospitaal

You’re in safe hands

Nuwe dienste