VADER SE WIL

21
VADER SE WIL Wat verwag Hy van jou ??

description

VADER SE WIL. Wat verwag Hy van jou ??. Gen 1:27-28 God het die mens (man en vrou) geskape na sy beeld, en hulle geseën, en gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde, onderwerp dit en heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en oor al die diere. Exodus 20 - PowerPoint PPT Presentation

Transcript of VADER SE WIL

Page 1: VADER SE WIL

VADER SE WIL

Wat verwag Hy van jou ??

Page 2: VADER SE WIL

Gen 1:27-28God het die mens (man en vrou) geskape na sy

beeld, en hulle geseën, en gesê:Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde,

onderwerp dit en heers oor die visse van die see

en die voëls van die hemelen oor al die diere

Page 3: VADER SE WIL

Exodus 20Ek is JAHWEH jou God1 Jy mag geen ander gode hê nie2 Jy mag vir jou geen gesnede beeld of gelykenis

maak en jou voor hulle neerbuig en hulle dien nie, want Ek is ‘n jaloerse God

3 Jy mag die Naam van JAHWEH jou God nie ydellik gebruik nie

4 Gedenk die sabbatdag, dat jy dit heilig5 Eer jou vader en jou moeder6 Jy mag nie doodslaan nie7 Jy mag nie egbreek nie8 Jy mag nie steel nie9 Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste

spreek nie10 Jy mag nie iets begeer wat aan jou naaste

behoort nie

Page 4: VADER SE WIL

+honderde ander

wette,insettinge,

verordeninge

Page 5: VADER SE WIL

Jos 23:6Maar julle moet daar baie vas by staan om sorgvuldig te doen alles wat geskrywe staan in die wetboek van Moses, dat julle daar nie regs of links van afwyk nie

Jes 5:24Daarom sal hulle wortel soos poeier word en hulle uitspruitsel soos stof opstuiwe; omdat hulle die

wet van JAHWEH van die leërskare verwerp het en die woord van die Heilige van Israel verag het

Jer 44:10Hulle het nie gewandel in my wet en in my

insettinge wat Ek julle en jul vaders voorgehou het nie

Page 6: VADER SE WIL

JAHWEH se wil was dus:

Wat is die eintlike inhoud van die wet ?

gehoorsaamheid aan die WET

Page 7: VADER SE WIL

Lev 19:18jy moet jou naaste liefhê soos jouself

Deut 6:5jy moet JAHWEH jou God liefhê

met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag

Deut 10:12-15

Page 8: VADER SE WIL

Rigt 2:15-17Waarheen hulle ook al uittrek, was die hand van JAHWEH teen hulle ten kwade ... Maar wanneer hulle dan in groot benoudheid raak, verwek JAHWEH rigters wat hulle verlos

Rigt 5:31.. die wat Hom liefhet

is soos die opgang van die son in sy krag

Page 9: VADER SE WIL

1Kon 10:9Omdat JAHWEH Israel vir ewig

liefhet, het Hy u as koning aangestel

om reg en geregtigheid te doen

Page 10: VADER SE WIL

:47-48En ek wil my verlustig in u gebooie wat ek liefhet, en my hande ophef na u gebooie wat ek liefhet, en

u insettinge oordink

Psalm 119

:97Hoe lief het ek u wet;

dit is my bepeinsing die hele dag

:131Ek maak my mond wyd oop en hyg, want na u

gebooie verlang ek

Page 11: VADER SE WIL

Spreuke 3:3, 11-12

Laat liefde en trou jou nie verlaat nie;bind dit om jou hals,

skryf dit op die tafel van jou hart...

verag die tug van JAHWEH nie,en laat sy kastyding nie jou weersin wek nie,

want JAHWEH tugtig hom wat Hy liefhet,ja, soos ‘n vader die seun in wie hy behae het

Page 12: VADER SE WIL

Jes 63:9In al hulle benoudheid was Hy benoud, en die

Engel van sy aangesig het hulle verlos; deur sy liefde en deur sy medelyde het Hy hulle verlos; en Hy het hulle opgehef en hulle gedra, al die

dae van die ou tyd

Jer 2:2... Ek onthou die geneentheid van jou jeug, die liefde van

jou bruidstyd, toe jy agter My aan geloop het in die woestyn

...

Page 13: VADER SE WIL

Hos 6:4Wat sal Ek met jou doen, o Efraim; wat sal Ek met jou doen, o Juda? aangesien julle liefde is

soos ‘n môrewolk en soos ‘n dou wat vroeg weer verdwyn

:6Want Ek het ‘n behae in liefde en nie in

offerande nie, en in kennis van God meer as in brandoffers

11:4Met mensebande, met koorde van liefde

het Ek hulle getrek

12:7beoefen liefde en reg

Page 14: VADER SE WIL

Miga 6:8wat vra JAHWEH van jou anders

as om reg te doen en liefde te betragen ootmoedig te wandel met jou God?

Sef 3:17Hy verheug Hom oor jou met blydskap;

Hy swyg in sy liefde;Hy juig oor jou met gejubel

Page 15: VADER SE WIL

Vernietiging & verstrooiing

Deut 4:25-31As jy ... doen wat verkeerd is .. sal .. julle

sekerlik gou uit die land vergaan waarheen julle oor die Jordaan trek om dit in besit te

neem; julle sal verdelg word.

JAHWEH sal julle onder die volke verstrooi, en ‘n klein klompie sal oorbly

Daar sal julle (af)gode dien

As julle JAHWEH met julle hele hart en siel soeksal julle Hom vind...

Want Hy is ‘n barmhartige GodHy sal julle nie in die verderf stort nie

Hy sal sy verbond met julle vaders nie vergeet nie

Page 16: VADER SE WIL

Herstel

Eség 36:24-27

Ek sal julle uit die nasies gaan haal en in jul land bring.

Dan sal Ek skoon water op julle giet dat julle rein word

Ek sal julle hart van klip met ‘n hart van vlees vervang.

Ek sal my Gees in jul binneste gee dat julle my wet doen

Julle sal vir My ‘n volk en Ek vir julle ‘n God wees

Page 17: VADER SE WIL

Die wet is:

Vader se wil vir jou is:

Gehoorsaamheid aan die Wet

LIEFDE

Page 18: VADER SE WIL

Ps 119:105U woord is ‘n lamp vir my voet en ‘n lig vir my

pad

Spr 6:23Die gebod is ‘n lamp en die onderwysing ‘n lig en die teregwysinge van die tug ‘n weg tot die

lewe

Joh 1:9Die waaragtige lig wat elke mens verlig,

was aan kom in die wêreld

Page 19: VADER SE WIL

Mat 22:36-40

Meester, wat is die groot gebod in die wet?

Jahshua antwoord hom:

Jy moet die Here jou God liefhêmet jou hele hart en jou hele siel en jou hele

verstand. Dit is die eerste en groot gebod.

En die tweede wat hiermee gelykstaan:Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.

Aan hierdie twee gebooiehang die hele wet en die profete

Page 20: VADER SE WIL

Spr 10:12 .. liefde bedek al die oortredinge

1Kor 13:4-8 Die liefde is:

lankmoedig, vriendelik

nie jaloers nie, praat nie groot nie

is nie opgeblase nie, handel nie onwelvoeglik nie

word nie verbitterd nie, reken die kwaad nie toe nie

is nie bly oor die ongeregtigheid nie,maar is bly saam met die waarheid

bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles

vergaan nooit

Page 21: VADER SE WIL

1Joh

2:3 ons weet dat ons Hom ken as ons sy gebooie bewaar

2:10 wie sy broeder liefhet, bly in die lig

3:23 En dit is sy gebod, dat ons in die Naam van sy Seun, Jahshua, moet glo en mekaar liefhê

4:7-8 Laat ons mekaar liefhê; want die liefde is uit God, en elkeen wat liefhet, is uit God gebore en ken God. Hy wat nie liefhet nie, het God nie geken nie, want God is liefde