UITGAWE 29 15 September 2017s-29.pdf · 2017-09-15 · Te Koop: Tweeslaapkamer studentewoonstel in...
Transcript of UITGAWE 29 15 September 2017s-29.pdf · 2017-09-15 · Te Koop: Tweeslaapkamer studentewoonstel in...
WAP-Mini’sUITGAWE 29 15 September 2017
Oupas, Oumas, Mammas, Pappas, Boeties & Sussies wil op vakansie gaan!!
Maar ai! Wat van al die diere kinders vra jy? Wat van die tuin met al die blommetjies? Die buurman gaan
ook op vakansie!
Wees gerus!!
SuperSitter to the rescue!!
Vir gemoedsrus oor die vakansie tyd. Ons kyk na diere & tuin!
Kontak vir
Sedtric Makati by 0812932834
of Anja van Zyl by 0812932834
Te Koop: Tweeslaapkamer studentewoonstel in Potchefstroom
Geleë op die Bult, hoek van Steve Biko en Meyer straat. Binne loopafstand van die hoofhek van die Puk, oorkant
winkelsentrum waar Virgin Active, Kampus Apteek , boekwinkel, Friendly Grocer, Standard Bank en dokters is.
Woonstel:Twee slaapkamers, een badkamer (stort, bad & toilet), oop-plan kombuis (soliede houtkaste en graniet blaaie)
met leef area, balkon, een onderdakparkering, sekuriteitsdeure en diefwering.
Ons kinders voltooi hulle studies en daarom is die woonstel nou beskikbaar.
Kontak: Ronel van der Walt 0811275160
Naaldwerk-Masjien Soektog!ê
Ruth, van WAP se klerewinkel is tweede handse naaldwerk-masjien!
Indien u wel so olifant het kontak asseblief die klerewinkel by: 061 251 294