UIT ONS VALLEI

12
Valleizicht | Vroeë Herfs | Klein Welgemoed 1 and 2 | Amandel Close | Van Riebeeckshof | Oude Westhof | Kanonberg | Welgedacht | De Uitkijk | Protea Valley Uit Ons Vallei May | June | July 2011 Distributed free of charge to 3500 Households in the Van Riebeeckshof Road Area The Valley Voice 8 n Stille rustigheid lê nou oor blom en blaar gestrooi. Die sonlig skep ‘n kleureprag O! So verruklik mooi. Ek sien die silhoeët van struik en blom teen bloue lug. Hoog bo my swenk en swaai ‘n voël in die vrye vlug. Maureen Grobler) In autumn when the trees are brown The little leaves come tumbling down They do not make the slightest sound But lie so quietly on the ground Until the wind comes puffing by And blows them off towards the sky. Author unknown

description

Local publication for Van Riebeeckshof road and its surrounding areas.

Transcript of UIT ONS VALLEI

Page 1: UIT ONS VALLEI

V

alle

izic

ht

| V

roeë

Her

fs |

Kle

in W

elg

emo

ed 1

an

d 2

| A

man

del

Clo

se |

Van

Rie

bee

cksh

of

| O

ud

e W

esth

of

| K

ano

nb

erg

| W

elg

edac

ht

| D

e U

itk

ijk

| P

rote

a V

alle

y

Uit Ons ValleiMay | June | July 2011

Distributed free of charge to 3500 Households in the Van Riebeeckshof Road Area

The Valley Voice

8

‘n Stille rustigheid lê nouoor blom en blaar gestrooi.

Die sonlig skep ‘n kleurepragO! So verruklik mooi.

Ek sien die silhoeët van struiken blom teen bloue lug.

Hoog bo my swenk en swaai‘n voël in die vrye vlug.

Maureen Grobler)

In autumn when the trees are brownThe little leaves come tumbling downThey do not make the slightest sound

But lie so quietly on the groundUntil the wind comes puffing by

And blows them off towards the sky. Author unknown

Page 2: UIT ONS VALLEI
Page 3: UIT ONS VALLEI
Page 4: UIT ONS VALLEI
Page 5: UIT ONS VALLEI
Page 6: UIT ONS VALLEI
Page 7: UIT ONS VALLEI
Page 8: UIT ONS VALLEI
Page 9: UIT ONS VALLEI
Page 10: UIT ONS VALLEI

Uit ons Vallei | The valley Voice | May 2011

Klassifikasie van openbare spasies in die Kaapse MetropoolIn die Wes-Kaap het ons te doen met 'n unieke plantgemeenskap en daar is slegs 'n paar oorblywende inheemse kolletjies oor. Daar word erken dat die Stad onlangs effens laks was met die onderhoud en bewaring van hierdie areas. Hulle was geneig om op die groter areas te konsentreer en die kleiner areas was agterweë gelaat. So onlangs as verlede jaar is 'n program deur die Stad se Parke- en Natuurbewaringsdepartemente in samewerking met Cape Nature onderneem om kleiner bewaringsareas te identifiseer en aan departemente toe te ken vir onderhoud en bewaring. Al die oorblywende biodiversiteits areas was in 4 kategorieë geplaas om sodoende hulle bewaringsstatus en wie daarvoor verantwoordelik sal wees, te bepaal, nl

bv. Tyberberg Natuurreservaat, Uitkamp Wetlands, Durbanville Natuurreservaat enA) Natuurreservate

Brackenfell Natuurreservaat - word alleenlik bestuur deur Natuurbewaring. Hierdie areas beskik oor unieke eienskappe en is gewoonlik redelik groot.

Hierdie areas is gewoonlik ekologies versteur, maar beskik oor oorblyfsels van bedreigde spesies wat nog in 'n goeie toestand is en mag Rooi Data spesies insluit. Daar is 'n ooreen-koms tussen die departemente Biodiversiteits-bestuur (die ou Natuurbewarings- departe-ment) en Parke van die Stad Kaapstad vir die bestuur daarvan. 'n Unieke bestuursplan word vir elkeen van hierdie areas opgestel om o.a. die bedreigde Rooi-data spesies, ens. te beskerm in samewerking met Natuurbewaring. Hierdie planne is steeds in wording en neem baie tyd in beslag.

Hierdie areas is ekologies erger versteur, maar beskik nog oor biodiversiteits-kenmerke en het die potensiaal om gerehabiliteer te word. Hul is die uitsluitlike verantwoordelikheid van die Parke department en word slegs deur Parke bestuur. Hier word ook bestuursplanne saamgestel maar eers nadat al die Kategorie B areas gefinaliseer is. Intussen is daar 'n interim onderhousprogram in werking waarvolgens all uitheemse bome, sowel as indringerplante, stelselmatig verwyder word. Die area bo Vink se Tuin bestaan uit Erwe 37592 en 37888 en is in hierdie kategorie geplaas.

Hierdie areas is tot so 'n mate versteur dat hul geen rehabiliterings-potensiaal het nie.

Die Majik Forest area val onder kategorie C en die bord by die substasie wat 'n 'bewarings area' aandui is dus nie geldig nie. Hierdie is 'n area van minder waarde wat derhalwe lae prioriteit geniet. Slegs die area waar die dennebome amper teen die kruin geplant is, het wel spesifieke waarde as gevolg van die inheemse veld in die area en die uitheemse bome word derhalwe stuk vir stuk daar uitgekap.

B) Biodiversiteitsareas

C) Vrywillige Areas

D) Areas met Geen Status

Waar vind ons dieMajik Forest?

Page 11: UIT ONS VALLEI
Page 12: UIT ONS VALLEI